November 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2956
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
November 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2956 Datum: Friday, November 02, 2007 Daar is 16 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. Opperman of Oppermann From: Elizabeth Teir 1b. Re: Opperman of Oppermann From: kerrieborrie 2. TAB Argief From: Annelie Els 3. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Okt 2007 From: P Marx 4a. persoonskaart From: martie2801 4b. Re: persoonskaart From: Dennis Pretorius 4c. Re: persoonskaart From: Martie 4d. Re: persoonskaart From: Dennis Pretorius 5. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 01 Nov 2007 From: P Marx 6a. Re: RHEDER From: Francois Greeff 7a. Volkers Rivier No 244, Somerset Oos From: Jean lr Roux 7b. Re: Volkers Rivier No 244, Somerset Oos From: Folkus 8. Re: Brink, Adriana Maria Magdalena x Henry Share From: Jean lr Roux 9a. Sheep Inspector From: hlnnel 9b. Re: Sheep Inspector From: David vd Merwe 10. [Koerant ] The Mercury Donderdag 1 Nov 2007 From: aletta magrieta.quebbemann Boodskap 1a. Opperman of Oppermann Posted by: "Elizabeth Teir" [email protected] kerrieborrie Thu Nov 1, 2007 4:01 am (PST) Goeiemiddag Almal, So ´n jaar terug het ek met iemand oor die saak ´n skriftelike debat gevoer. Daar kon iemand nog ´n dokument vind dat Oppermann met twee nn moet geskrywe word i.p.v n; dus kon ek nie die persoon wat was geglo het dat sy van met twee nn geskryf word se woorde staaf (Sonder die Afrikaanse taal redenasie) nie. Die week plaas ek die koerant berig van Jan Opperman en begin toe weer wonder oor wat geskryf en vertel is tot nou sien ek plaaslike kontak lys met Jan Oppermann. Twee verskillende persone uit twee aparte dele van die wêreld maar die voornaam en van ingemeen. Ek het kontak gemaak en hoop hy sal tog kan staaf hoekom hy sy van met nn skryf. Hy is nie ´n Duitser nie ... Dis nie lewe of dood nie maar net intressant. Groetnis Elizabeth Boodskap 1b. Re: Opperman of Oppermann Posted by: "kerrieborrie" [email protected] kerrieborrie Thu Nov 1, 2007 8:04 am (PST) So ek gedink het dat daar nie te veel gesoek moet aangedring op ´n stuk papier dat Oppermann nie met twee nn gespel mag word nie. "His family a few generations back is German - came to xxxx around the 1870's" Nou kan net mens droom dat die lyn van hom en die RSA lyn soos ´n wens been iewers raak in ou Duitsland nou Pole. Boodskap 2. TAB Argief Posted by: "Annelie Els" [email protected] engelkind2000 Thu Nov 1, 2007 4:57 am (PST) Middag Mede-geners, Indien daar iemand is wat vandag of more na die TAB Argief toe wil gaan moet hul maar liewers eers bel om te hoor of die plek oop is. Daar is vanoggend `n gas lekasie gewees en die hele gebou is ontruim. Hulle wag vir die brandweer om toetse te doen om te verseker dat daar geen gas is voor iemand weer daar kan ingaan. Indien dit nie more reg is nie gaan die Argief nie oopmaak nie. Groetnis Annelie Valhalla. Boodskap 3. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Okt 2007 Posted by: "P Marx" [email protected] Thu Nov 1, 2007 5:27 am (PST) Sterfgevalle DU PREEZ, Gerrie. +Dinsdag 30 Okt 2007. Vrou Elize, seun Justine. Begrafnisdiens Vrydag 02 Nov 2007 11:00 NG Kerk De Duin, Humewood. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2007) Alfred Jones AVBOB P.E. 041 484 2731 ERASMUS, Samuel (Buck). Oubaas from KOELKOR +29 Oct 2007. Wife Phyllis, children Leonie, Percy, Louise and Dietrich, grandchildren Kerry, Lindsay, Aneen and Logen, great- grandchildren Samuel and Joe. Funeral Thursday 01 Nov 2007 11:00 Methodist Church, Jeffreys Bay. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2007) KITCHING, Maria Magdalena. +Sondag 28 Okt 2007. Begrafnisdiens Donderdag 01 Nov 2007 10:30 Aandmymering Tehuis, Uitenhage. Forest Hill-begraafplaas, P.E. (Die Burger Oos- Kaap 31/10/2007) Annelie Fitchet DOVES Uitenhage 041 992 1349 PETZER, Robert Joseph. My man, ons pa en oupa +24 Okt 2007. Begrafnisdiens Donderdag 01 Nov 2007 15:00 Heilsleër (Salvation Army), Kensington, P. E. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2007) ROSSOUW, Vincent (Winston) +Sunday 28 Oct 2007. Sister Joan, Winston & children. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2007) VAN DER MESCHT, Soon. (voorheen van Willowmore) +Maandag 29 Okt 2007 93 jaar. Kinders, kleinkinders. Verassingsdiens Vrydag 02 Nov 2007 14:00 NG Kerk Lorraine, P.E. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 31/10/2007) Jan Ackerman Algoa Begrafnisdienste 041 484 5748 Hester Marx Loerie Oos-Kaap Boodskap 4a. persoonskaart Posted by: "martie2801" [email protected] martie2801 Thu Nov 1, 2007 5:36 am (PST) Weet iemand hoe die ou persoonskaart nommer by on nuwe id nommers inskakel Martie Boodskap 4b. Re: persoonskaart Posted by: "Dennis Pretorius" [email protected] dennis_pretorius Thu Nov 1, 2007 6:19 am (PST) Hallo MArtie Geen verband hoegenaamd tussen die ou 9 syfer id nommer en die nuwe 13 syfer een nie ! groetnis Dennis Pretorius, Krugersdorp, South Africa/Suid Afrika Executive Member of GSSA / Uitvoerende Lid van GGSA Genealogical Researcher/Genealogiese Navorser Owner of SAGenealogy E-mail list/Lyseienaar - SAGenealogie poslys E-Mail/E-pos: [email protected] Web address/Webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/genealogy.html Telephone/Telefoon: +27-83-679-8541 Fax/Faks +27-86-609-8541 Boodskap 4c. Re: persoonskaart Posted by: "Martie" [email protected] martie2801 Thu Nov 1, 2007 6:25 am (PST) Dennis Dankie, het net gewonder of daar 'n verbintenis is. Weet jy hoe hulle daardie 9 syfer een saamgestel het? Martie Boodskap 4d. Re: persoonskaart Posted by: "Dennis Pretorius" [email protected] dennis_pretorius Thu Nov 1, 2007 9:08 am (PST) Hallo MArtie Nee - ek kon nog nie uitvind nie. Niemand by Binnelandse Sake weet nie Ek raai dat die eerste drie syfers aanvanklik 'n streeksaanduiding was - maar is ook nie seker nie Groetnis NS As jy ooit uitvind wat die antwoord is moet jy my asb ook laat weet Dennis Pretorius, Krugersdorp, South Africa/Suid Afrika Executive Member of GSSA / Uitvoerende Lid van GGSA Genealogical Researcher/Genealogiese Navorser Owner of SAGenealogy E-mail list/Lyseienaar - SAGenealogie poslys E-Mail/E-pos: [email protected] Web address/Webadres: http://mzone.mweb.co.za/residents/k75/genealogy.html Telephone/Telefoon: +27-83-679-8541 Fax/Faks +27-86-609-8541 Boodskap 5. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 01 Nov 2007 Posted by: "P Marx" [email protected] Thu Nov 1, 2007 5:47 am (PST) Sterfgevalle BARKHUIZEN, Edward Michael. *15/07/1943. +26/10/2007. Broer Ronald, susters. Diens Saterdag 03 Nov 2007 10:30 NG Kerk Oos, Humansdorp. (Die Burger Oos-Kaap 01/11/2007) WEBER, Marius. Tragies +Donderdag 18 Okt 2007. Madeleine, kinders, ouers. Roudiens Vrydag 02 Nov 2007 11:00 St. Marks Congregational Church, Kaapweg. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/11/2007) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 Hester Marx Loerie Oos-Kaap Boodskap 6a. Re: RHEDER Posted by: "Francois Greeff" [email protected] Thu Nov 1, 2007 6:53 am (PST) Andre vra raad oor vorms en vooruitgang. Hy skryf: "Ek het vir Bonnie Sydow alles aangestuur...." 1. My voorstel is dat jy alles vir almal aanstuur, nie net vir Bonnie Sydow nie. Dan kan almal help. Die maklikste manier om alles vir almal te stuur is om jou inligting op 'n webblad te plaas. Met tyd sal jy vind dat elkeen wat die Rheder van op Google soek ook by jou webblad uitkom, en sommige sal vir jou skryf en inligting by joune voeg. As jy wil sal ek jou stap vir stap help om 'n webblad van jou eie te begin, want ek probeer om SA genealogie op die internet te bevorder. Hierdie aanbod geld vir enige persoon op die lys. Skryf vir my by [email protected]. 2. Die vorm wat ek vir mense stuur is vêr van volmaak, maar beter as niks. Ek kry elke week 'n voltooide vorm van iemand af, en dit help baie om die mense van die 20ste eeu in die stamboom te kry. Jy kan 'n afskrif (Engels en Afrikaans) daarvan maak as jy op die skakel klik: http://www.greeff.info/tng01/addyourfamily.php Pas dan die vorm vir jou eie gebruik aan. Ek hoop dit help. Groete, Francois Greeff www.Greeff.info www.onsfamilie.info 0044 20 8543 6966 (Home) 0044 79 6372 2345 (Mobile) Skype: Greefffrancois Boodskap 7a. Volkers Rivier No 244, Somerset Oos Posted by: "Jean lr Roux" [email protected] Thu Nov 1, 2007 12:35 pm (PST) Annamarie, Sien Bewaarders van ons Erfenis Deel 20 Distrik Somerset vir besonderhede van Volkersrivier. Dit was in 1850 deel van die Veldkornetskap Voelrivier met eienaar ene Marcus Norden. Liggingsplan op bladsy 52. Vriendelike Groete, Jean le Roux Paarl Boodskap 7b. Re: Volkers Rivier No 244, Somerset Oos Posted by: "Folkus" [email protected] annamariefolkus Thu Nov 1, 2007 1:10 pm (PST) Baie dankie Jean. Ek sal vir my 'n boek aanskaf. Groete Annamarie Folkus Boodskap 8. Re: Brink, Adriana Maria Magdalena x Henry Share Posted by: "Jean lr Roux" [email protected] Thu Nov 1, 2007 12:35 pm (PST) Dankie Arend, Is ons seker wie haar moeder was? Iewers moet iets verkeerd wees as sy agt jaar voor haar geboorte gedoop is. Gebore 1797 en Getroud 1811 ? Is geboorte- en goopdatums nie dalk omgeruil nie? Groete, Jean Boodskap 9a. Sheep Inspector Posted by: "hlnnel" [email protected] hlnnel Thu Nov 1, 2007 5:27 pm (PST) Beste almaal Ek hoop dat iemand my kan help.