Pieter L Van Der Merwe
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2009 Jaargang VI Maand 6 Junie 2009 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Junie 2009 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3833 Datum: Monday, June 01, 2009 Daar is 5 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. Sophia Jacomina Lubbe From: Elizabeth Oberholster 2. Cecil John Rhodes en Napoleon Bonaparte. From: Francois Greeff 3. [Koerant] Sunday Tribune 31 Mei 2009 From: aletta magrieta.quebbemann 4. Le Roux en Greyling From: louisaslabbert 5.1. Begrafnisbrief From: Fanie Blignaut 1. Sophia Jacomina Lubbe Posted by: "Elizabeth Oberholster" [email protected] lizoberholster Sun May 31, 2009 10:13 am (PDT) Beste Lys Ek het 'n snaakse ding hier en hoop dat iemand sal kan help! Lourens Hermanus Fourie gebore ongeveer Sep 1888 trou met Sarah Magdalena Oberholzer, gebore 14 Mei 1893. Die snaaksigheid is dat albei hierdie mense se moeders Sophia Jacomina Lubbe is. Lourens se ouers is Lourens Hermanus Fourie en Sophia Jacomina Lubbe (geen datums vir hulle nie) en Sarah se ouers is Michiel Adriaan Oberholzer geb 15 Nov 1866 en Sophia Jacomina Lubbe geb ongeveer 1864. Kan iemand bevestig of ek van die wa af is, en of hierdie informasie korrek is? Sal regtig hulp waardeer! Groetnis Liz 2. Cecil John Rhodes en Napoleon Bonaparte. Posted by: "Francois Greeff" [email protected] Sun May 31, 2009 9:19 pm (PDT) Hallo almal, Waar en hoe bevestig ek geboortes, dope, huwelike, en sterftes in die ou Rhodesia, in die jare 1840 tot 1930? Ek begin met hierdie inligting: "Just as the white men were descending the last hill-slope into the level valley of the Insiza river, a young Dutchman named Frikky Greeff, the son of an old elephant- hunter long resident in Matabeleland, had his horse shot through both forelegs just above the fetlocks." Source: Frederick Selous, SUNSHINE AND STORM IN RHODESIA, 1896. En ook "GREEF, Frederik. He was at LEE's house on Mangwe River in February 1880, and he was there with his family in September 1884. GREEF after 1890 became a transport rider and hauled machinery to Mashonaland from Johannesburg via Tuli. His son Petrus was born at Semokwe Drift, and one of his daughters was named Cecil John Rhodes GREEFF for her godfather. GREEF settled in the Bulalima-Mangwe District, where his descendants live today. In 1902 he lived on a farm near Leigh-woods." Ek en Viljoen Greeff redeneer dat die "old elephant hunter" Frederik Sarel Greeff was, die kleinseun van die tweede Greeff stamvader, Friedrich Greeff. Hy is heelwaarskynlik naby Stellenbosch gebore, om en by 1820 - 1840. Ons reken dat hy Rhodesia toe getrek het, daar getrou het en dat sy seun, Frederik Greeff Noord van die Limpopo gebore is, tussen 1840 en 1860, sodat hy in 1884 by Lee se huis kon wees, "with his family". Die genoemde "family" sluit dan ook 'n derde Frederik Greeff in, en hy was ook 'n jagter, wat in 1918 oorlede is, op die ouderdom van omtrent 40. Ek is gretig om hierdie man se papiere te kry, want dit is bekend dat hy saam met CJ Rhodes op 'n expidisie die binneland in is, en dat Rhodes ingestem het om die peetvader van sy dogter te wees. Was Rhodes by die geboorte en doop van die kind? Sou hy as doopgetuie geteken het? Dit is ook bekend dat Frederik die jongere van tyd tot tyd saam met Selous gejag het, en dat hulle mekaar redelik goed moes geken het. Ek wonder ook ook die "masjinerie" wat hy Matabeleland to ge karwei het. Was dit mynmasjinerie (gruis malers en stoom ketels en stampmasjiene) vir Rhodes se myne in Matabeleland? Wie anders sou masjinerie daarheen laat vervoer het? Wanneer is die spoorlyn gebou, en voltooi? Om die meisie, Cecil John Rhodes GREEFF se doop en geboorte dokumente in die hande te kry sal natuurlik baie lekker wees, want dan kan ons haar in die "Hall of Fame" sit, saam met Napoleon Bonaparte GREEFF, wat in Somerset Oos gebore is. (Death Notice: MOOC 6-9-18592 No 4751-51). http://www.greeff.info/tng01/getperson.php?personID=I1309 <http://www.greeff.info/tng01/getperson.php?personID=I1309&tree=GreeffM ainTr ee> &tree=GreeffMainTree Groete, Francois _____________ Francois Greeff 36 Aston Road London SW20 8BE United Kingdom Phone: 0044 20 8123 4224 Mobile 0044 79 6372 2345 Skype: Greefffrancois Greeff Family Web Site: <http://www.Greeff.info> www.Greeff.info Greeff Family Newsletter: <http://www.greeff.info/tng01/GreeffGenealogyJournal.php> http://www.greeff.info/tng01/GreeffGenealogyJournal.php To join the Greeff Correspondence Circle, our family email network, please send an email to <mailto:GREEFF-L-request%40rootsweb.com> [email protected], with only one word, subscribe, as subject and body. To get out again, send unsubscribe. 3. [Koerant] Sunday Tribune 31 Mei 2009 Posted by: "aletta magrieta.quebbemann" [email protected] alettaqea9fac Sun May 31, 2009 10:43 pm (PDT) Dag vriende, QUICKQUIP:- " By all means marry. If you get a good wife, you'll be happy. If you get a bad one , you'll become a philosopher ." - SOCRATES "Perfection is what American women expect to find in their husbands, but English women only hope to find in their butlers. " - W Somerset MAUGHAM. GEBOORTES:-EBERLEIN nee GREENSPAN Hayley & Richard 'n dogter Jenna Loryn * 14 Mei 2009 in Kaapstad. Kleinkind vir Meyer en Saf. GEORGE /HARRIES Craig & Julie 'n dogter Amy Rose * 25 Mei 2009 in Umhlanga Hospital. Gill & Clive , Bill & Pam HARRIES is verheug. JOHNSON (BYDAWELL) Kathryn & Richard 'n seun Oscar Vincent * 28 Mei 2009 in London. 1st kleinkind vir Peter & Margaret. JONGBLOED / THIEL Deon & Karen 'n dogter Leah Karen * 27 Mei 2009 in Queensland Australia. Suster vir Owen. GERBER nee RAMSDEN Kirsty & Anthony GERBER 'n dogter Amanda * 27 Mei 2009. 1ste kleinkind vir Mark & Aileen RAMSDEN. RITSON Nigel & Leigh-Ann 'n dogter Liah * ?? . Suster vir Lawrence & Oliver. 5de Kleinkind vir Andrew & Marion . TUCKER Andrew & Emily 'n dogter * 25 Mei 2009 in Reading England. Kleinkind vir Tony & June. > [email protected] <. VERLOWINGS:-RALFE Robin & Liz se dogter Sarah aan Guy , seun van Peter & Toni en † Jennifer JUBBER. HUWELIKE:- MOORE-BOYLE / SMITH Kevin & Roche x 30 Mei 2009 by Providence. HERDENKINGS:-CRAIG-MAKIE Robert Ian & Alecta Ann McCLANSBURGH x 1 Junie 1959 deur † Rev Victor SHAW by St Martins in the Field Durban Noord. Ouers van Jeanetta & Christopher. Grootouers van Scott en Jason. BOIK Reg & Shirley x 1 Junie 1959 by St Peters Church. PMB. PIKE Peggy & Malcolm 40 jaar getroud. Ouers van Andrew , Chris en Anna, Helen en kleinkinders Abbie en Vuyo. DOOD:-CROSSLEY Barry . Simpatie aan Colleen van Charmain & Dudley. GOUWS Zorida . Ma en ouma .Van vriende Darryl ,Bonny , Ryan ,Karl en Lisa. Ook van Caroline. HARVEY Ray † 29 Mei 2009. Ma van Tisha en Des,; Maureen, Ian en Ann, Brian en Gaynor ; Neil en Gail , Collin , Joan en Noel;ouma van Taryn, David , Shane, Grant , Nicki , Donovan, Kyle, Curtis, Dylan, Kirsty , Jade , Cayla en † Gareth en oumagroot. Memorial by Country Souuth Methodiste Kerk Hillary op 2 Junie 2009 om 11 vm.Verassing privaat. Ingesit deur SHANLEY'S 031 2057644. JOHNSON Beverley (Bev) † 28 Mei 2009. Vrou en ma van John , Caroline, Michael en Craig. Skoonsuster van Peter & Lorraine. JORDAN Ronnie † 27 Mei 2009 in England. Vriend en familielid van Doug en Allister MILES. LESLIE Ivor 16 Okt 1952 -----27 Mei 2009 x Jackie. Pa van Mark en Craig. Ingesit deur Jackie , Mark en Craig. MC-INTYRE John-David 13 April 2001 -----28 Mei 2009. Seun van Anchen & Morné ,kleinseun van Willi & Huipe en boetie van Jayden. Ingesit deur Andrew, Najeer, Leon en Oilco Staff. Memorial op 2 Junie 2009 by The Grace Family Church om 10 vm. PELSER William (Bill). † 28 Mei 2009. Pa van Vall en Davin , Lorna & Johnny, Dean & Carol, oupa en oupagroot. Memorial by The Elim Community Church Bluff op 5 Junie 2009 om 10 vm. Ingesit deur DOVES 0860025500. WILSON Eric John 2 Okt 1927 -----24 Mei 2009. Oudste broer van † Warren , Cecil, Jack en Gerald en oom van Cathy , Grant en Graeme. Memorial by Centenary Home for the Aged op 2 Junie 2009 om 2nm. Verassing privaat. MEMORIAMS:- BESNARD Phyllis Mary-Anne † 31 Mei 1961. Onthou deur Peter & Yvonne BROOKS Reg x Mary. EMERTON Murray 1923 ---2006. x Nalsa. GREEN Felix 9 Feb 1945 ----1 Junie 2007 x Yvonne. Pa van Troy, Sinead en familie ; Pa van Avril en Ashleigh. HOLBORN SGT Lynton Paul (SAPS) .Sou vandag 35 gewees het. Seun van Joan. KERNS Tim † 5 Junie 2007. Onthou deur Ma , Brian, Patricia, Hylton, Lauren, Gary , en Greg. LIVINGSTONE Elizabeth .5 jaar dood nou. Suster en tannie van Eunice, Clive en familie. MURRAY EMERTON 1923 ---2006. Pa van Athol, Jane , Jack en Guy. O'CONNOR Jock. Onthou deur Inge en familie. PETERSON Craig 17 Sept 1965 ------31 Mei 1998. Seun van Rose, David en Gail en familie. ROBERTS Emmanuel † 29 Mei 2001 x Joyce. SALVESEN Shireen . Onderwyseres ,kollega en vriendin . Onthou deur Kerry OLSEN en Personeel van Penzance Pre-Primary School .Voorheen Davids Pre-Primary. SEAGER Allan .Broer van Norayne , Hayls, Trav, en Tanz. STEVENS Robyn. Onthou deur Yvonne.