Algemene Inligting Kunste Onbeperk-Pryse Toneel
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
FEESPROGRAM | 8 - 15 APRIL 2017 www.kknk.co.za | [email protected] | 044 203 8600 | @KKNKfees ALGEMENE INLIGTING KUNSTE ONBEPERK-PRYSE kruiedokter van uitsonderlike magte. Haar mekaar opreg en ten volle moet beleef? Het die aantreklike, maar bloedlose dogter, Annie, is ook een wat die minste omgee dalk die meeste mag? besig om te veg vir haar lewe, maar het veel meer Afrikaans • Geen o/12 T PROGRAM Pieter-Dirk Uys nodig as haar ma se konkoksies. Die generaal se R120 | 60 min. | Hoërskoolsaal Vir meer volledige programinligting, besoek Kunste Onbeperk – Kruispunt dapper en getroue adjudant, gebrei deur die 9 April 19:30; 10 April 09:00; 11 April 19:30; www.kknk.co.za. Pieter-Dirk Uys word vereer vir sy enorme bydrae slagveld en die afgryse van oorlog, staan nou voor 12 April 17:00; 13 April 13:00; 14 April 09:00; as skrywer, satirikus, sosiale aktivis en humanis. ’n verskriklike keuse en ’n nuwe onnoembare 15 April 19:30 KAARTJIEVERKOPE Uys vermag die onmoontlike met sy werk in teater gevaar. In ’n wêreld waar mans, in die naam van Kaartjies vir Kliek Klublede kan vanaf Maandag 28 en sy invloed strek oor landsgrense heen. Hy is patriotisme lewens en landskappe vernietig, moet BUITE LAND November by Computicket, Shoprite / Checkers en onverskrokke in sy taak om deur sy werk vroue meer subtiele en misterieuse metodes DEBUUT Drama House & Home bespreek word. Algemene kopskuiwe teweeg te bring. Hy veg vir die ontwikkel om te oorleef. De Wet verweef digterlik ’n NATi / Feesteforum-produksie in samewerking kaartjiebesprekings open Dinsdag 17 Januarie reg van vryheid van spraak tot vir bewusmakings- en kragtig ’n verhaal van liefde in ’n tyd van met die National Arts Festival 2017. Besprekings kan aanlyn by veldtogte oor vigs in skole. Met die Darling Trust vernietiging, wat die alledaagse omskep in die Met Elize Cawood, Jacques Bessenger, Kopano www.computicket.com of by 0861 915 8000 en Evita se Perron inspireer hy nie net ’n uitsonderlike. Reza de Wet is vyf jaar gelede op 27 Maroga, Ntombi Gasa, Mpume Mthombeni en gemaak word. Tydens die fees is die gemeenskap op Darling nie, maar strek sy Januarie 2012 oorlede. Hierdie is ’n Kiroshan Naidoo Regie, teks en ontwerp: Neil kaartjieskantoor in die C.P. Nel-museum geleë, hartswerk wêreldwyd. huldigingsproduksie aan een van Suid-Afrika se Coppen Vertaling: Amy Jephta Oorspronklike met twee mobiele kaartjiekantore – een in Baron belangrikste en mees invloedryke toneelskrywers. titel: NewFoundLand Stelontwerp: Vaughn Sadie van Reedestraat en een by die De Jager Jason Jacobs Gratis gesprek met die geselskap ná die vertoning Kostuumontwerp: Dylan McGarry Sportkompleks. Oop vanaf 09:00 tot 17:00. Kunste Onbeperk – Nuwe Stem op 12 April 12:15. Beligtingsontwerp: Tina le Roux Produksie- en Die teatermaker Jason Jacobs ontvang die Afrikaans • Geen o/14 G S N verhoogbestuurder: Sone Theron Vervaardiger: VERBLYF prys uit erkenning vir sy unieke stem. As skrywer, R140 | 120 min. | SANW-ouditorium Kunste Onbeperk Bespreek jou verblyf deur ons verblyfkantoor. Ons regisseur en akteur voeg hy ’n dinamiese en 8 April 19:00; 9 April 10:00; 10 April 14:30; Buite Land is die nuutste drama deur die besprekingsbeamptes is gereed om jou te belangrike nuwe stem by tot die Suid-Afrikaanse 11 April 19:30; 12 April 10:00; 14 April 14:30; multibekroonde teatermaker en skrywer Neil help en die beste sakpasverblyf vir jou te teaterbedryf. Jacobs is ’n stem wat gehoor en na 15 April 14:30 Coppen. Die teks is oorspronklik ontwikkel in bespreek. Daar is verskillende opsies beskikbaar geluister moet word. vennootskap met die Markteaterstigting en die en elkeen is volgens ons Pluimpie-stelsel BEURTKRAG Royal Court in Londen. Dit fokus op die gegradeer, om te verseker dat jy weet wat om van TONEEL Drama verstrengelde lewens en drome van twee Suid- jou keuse te verwag. Bespreek by Met Ivan Botha en Donnalee Roberts Afrikaanse mans. Jacques is ’n Afrikaanse [email protected] of aanlyn vanaf 3 Januarie ASEM Vervaardiger: Artist Warehouse CC narkotiseur en werk in ’n gemeenskapshospitaal in 2017. Jasper en Fransie trek saam in ’n woonstel in. Pietermaritzburg. Sizwe is ’n Zoeloesprekende DEBUUT Drama ’n NATi / Feesteforum-produksie Hulle is die perfekte paartjie in die perfekte woning, choreograaf en student aan die Universiteit van KLASSIFIKASIE maar ’n kragonderbreking dwing die twee weg van KwaZulu-Natal, wat ’n roeping (ukuthwasa) om ’n T Taal / Language | G Geweld / Violence Met Antoinette Kellermann, Tinarie van Wyk Loots, Stian Bam en Edwin van der Walt Regie, ontwerp tegnologie – en nader aan mekaar. Kort voor lank sangoma te word van sy voorvaders ontvang. S Seks / Sex | N Naaktheid / Nudity is daar niks meer tussen hulle nie, buiten hul eie Albei mans het in konserwatiewe gemeenskappe V Vooroordeel / Prejudice | D Diviniteit / Divinity en vertaling: Marthinus Basson Teks: Reza de Wet Oorspronklike werk: Breathing In opinies, vrese en die onbekende toekoms. Dié grootgeword en probeer om ’n bestaan te maak, OB Ouerbegeleiding / Parental Guidance oënskynlike perfekte verhouding word skielik onder weg van die kulturele, historiese en geloofsbande Beligtingsontwerp, produksie- en verhoogbestuurder: Chris Pienaar ’n vergrootglas geplaas en vat vlam. Is die vuurtjie wat hulle tot hul verlede bind. Jacques en Sizwe KONTAK knus en koesterend of uiteindelik die verwoesting ontmoet vir vlugtige seks, maar wat as ’n vlietende KKNK, Derde vloer, Seppie Greeff-gebou Assistentverhoogbestuurder: Izel van der Merwe Produksiehuis: Raminidam Vervaardiger: van hul verhouding? Beurtkrag is ’n ontmoeting beplan is, verander in ’n diepsinnige Voortrekkerweg 76, Oudtshoorn verhoudingsdrama oor die kwesbaarheid tussen reis na ’n gedeelde bewustheid en ’n verkenning 044 203 8600 | [email protected] Kunste Onbeperk Een donker, stormagtige aand gedurende die geliefdes en is daarop gemik om die meer van onsigbare bande wat tussen godsdiens en www.kknk.co.za. outentieke intieme aspekte van verhoudings te wetenskap, medisyne en geloof en onthou en laaste bitter dae van die Suid-Afrikaanse oorlog, in ’n uitgebrande skuur van ’n plaas lê ’n gewonde ontbloot. Wat gebeur wanneer die deur na die vergeet bestaan. Gratis gesprek met die geselskap buitewêreld toegemaak word en ons vir ’n oomblik ná die vertoning op 13 April 16:15. Boeregeneraal wat versorg word deur Anna, ’n Program onderhewig aan verandering 1 FEESPROGRAM | 8 - 15 APRIL 2017 www.kknk.co.za | [email protected] | 044 203 8600 | @KKNKfees Afrikaans, Zoeloe en Engels breek deur die oppervlak van die alledaagse om Beligtingsoperateur: Ruan Potgieter 8 April 17:00; 9 April 13:00; 10 April 13:00; Geen o/16 T S G V alles onherroeplik te verander. Vanaf daardie Choreografie: Jan Burger, Amelia van Wyk en 11 April 09:00; 12 April 20:00; 13 April 17:00; R130 | 90 min. | Johnny Bisschoff-saal beslissende oomblik sal die reuk van appels bly Gabriella Bishop 14 April 20:00 8 April 19:30; 9 April 09:30; 10 April 14:30; kleef aan alles wat Marnus raak. Gebaseer op ’n Volkswagen Caddy word op ’n klein dorpie deur 11 April 19:30; 13 April 14:30; 14 April 09:30; Mark Behr se veelbekroonde roman wat beskryf ’n bom verwoes. Twee tieners wat in die voertuig HOND 15 April 09:30 word as ’n baken in die Afrikaanse letterkunde. was, sterf. Niemand weet wie die bom geplant het, Drama Afrikaans • Geen o/12 G S V T of waarom nie. Die onsekerheid en vrees lei tot Met Frank Opperman Teks: Dana Snyman Regie: DIE MAAN VAL BEWUSTELOOS R110 | 80 min. | Griesselsaal spanning, forseer onderdrukte vooroordele na die Gerrit Schoonhoven Produksiehuis: Let’s Be Fisiese teater 10 April 09:00; 11 April 18:30; 12 April 09:00; oppervlak en veroorsaak suurdeeg in elke Frank Productions Aangebied deur ATKV-Tienertoneel 13 April 18:30; 14 April 18:30; 15 April 15:00 verhouding. Soos die skokgolwe al wyer uitkring, ’n Hond is ’n man se beste vriend, veral wanneer Met Nancia Dorland, Marté Roux, Mia du Toit, breek dit deur die vernis van oënskynlike daardie man se huwelik maar wankelrig is en dit Nicholas van Huysteen, Adele van Doorn, W.S. DIE VROU UIT DIE SEE vreedsaamheid en ontbloot ’n gemeenskappie vol beslis nie sy vrou is wat hom by wyse van spreke Horn, Melnisha Arnolds, Lara Naudé, Hanno Janse Drama gefragmenteerde verhoudings. Fragment, deur stertswaaiend by die huis inwag nie. Maar wat van Vuuren en Cyle Smit Teks en regie: Nico ’n Innibos-produksie, befonds deur NATi Hoërskool Durbanville, is in 2016 as die wenner gebeur as die hond besig is om oud en siek te Scheepers Verhoogbestuurder: Adele van Doorn Met Jana Strydom, Neels van Jaarsveld, Erik van die 52ste ATKV-Tienertoneelkompetisie word? Moet hy uitgesit word en net so belangrik, Klank- en beligtingsoperateur: Franco Rossouw Holm, Kaz McFadden, Amalia Uys, Theodore aangewys. Fragment ontvang ook die prys vir wanneer presies? Hoe neem ’n man afskeid van In ’n nederige huisie net buite Worcester word ’n Jantjies, Gavin van den Berg en Natasha Dryden beste regie, beste ensemblewerk, beste aktrise in sy beste vriend? Dié stuk is ’n bietjie hartseer en ’n babadogtertjie aan Oupa en Ouma toevertrou. Sy Regie en klankontwerp: Henry Mylne Teks: ’n hoofrol, beste aktrise in ’n ondersteunende rol bietjie snaaks, nes die lewe self. Hond is spesiaal word groot in ’n huis vol stories en horlosies. In Henrik Ibsen Vertaling: Hugo Taljaard Kostuum- en beste beligtingsoperateur. deur Dana Snyman vir die Fiësta-bekroonde Frank hierdie huis leer sy hartseer ken, maar sy leer ook en beligtingsontwerp: Wilhelm Disbergen Afrikaans • OB T V S Opperman geskryf en beloof soos Die uwe, Pottie wat ware liefde is. Die maan val bewusteloos is ’n Die aangrypende liefdesverhaal van Ellida wat met R90 | 45 min.