f kr* " ,.-",,.."..** Ir t:-- T "II :ih ;[r' * t ,il il*"' ,L{ t [* *tr v ., _j $ F\ _ : : ! ,- a -- : 5.i N--=-: /-! - E - a'a^tt =: ', :,rc - ]:.::: }:. a ..:' ,a .:- ..1-- - Lr.aa+ - ---:^tra'-:P .a : ;'/'. = <':; - - .= \ '' !J = d .-, I : C : ', 7 > = 4" 2l= - ; , a al .:r;.:- = :.= E gF 5 !! - ? 7.':a:;1, 2)t n i:l'/== ; J:>:r = J= e .>!:iz i: # J* ) +l:;" E>$ .: : -:l "; i/ /r :i . :,r :i ..- $s{ i.-." ; ':r :-::: 'i ij.iI:jcr.- <! ..-l "i:. -!! ::, <l li1:- ii-t.i:"1 .E --::-r. i .i I i iI .i ,.| I T.N&A TYDSKRIF VIR NEDERLANDS EN AFRIKAANS 16DE JAARGANG (2009) 1STE UITGAWE T.N&A is ’n geakkrediteerde tydskrif en word uitgegee deur die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek, met finansiële steun van die Nederlandse Taalunie. T.N&A wil die studie van die Nederlandse taal-, letterkunde en kultuur bevorder, ook in sy verhouding tot die Afrikaanse taal- en letterkunde. Daarbenewens wil die tydskrif die Afrikaanse taal- en letterkunde in Nederlandstalige gebiede bevorder. Die tydskrif verskyn twee keer per jaar. Redaksie: Prof. Steward van Wyk, Prof. Wium van Zyl Uitleg: Christa van Zyl Redaksie-sekretariaat: Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Wes-Kaapland, Privaatsak X17, Bellville 7535, Suid-Afrika. Tel.: +27 21 959-2112; e-pos:
[email protected] ;
[email protected] Inskrywings en betalings: Vir intekenaars in Suid-Afrika Stuur ’n tjek van R100 uitgemaak aan die SAVN na Me. Renée Marais, E A G, Universiteit van Pretoria, 0002 Pretoria, Suid-Afrika. Tel.: +27 12 420-4592 Faks: +27 12 420-3682 E-pos:
[email protected] Vir intekenaars buite Suid-Afrika Plaas R175 oor na rekeningnommer 1190154676, ABSA, Kode: 630125, Pietermaritzburg, Suid- Afrika.