1 Generale Missive : Nuusbrief van die Stigting VOC Newsletter of the VOC Foundation 1998-2010 Die Stigting VOC het op 16 September 1995 tot stand gekom met bewaring , opvoeding en kultuurtoerisme as doel. Dit is geregistreer as eienaar van die historiese VOC-handelsmerk in Suid-Afrika. The VOC Foundation was established on 16 September 1995 with conservation, education and cultural tourism as its aims. It is the registered owner of the historic VOC trade mark in South Africa. 2 Generale Missive : Nuusbrief van die Stigting VOC Newsletter of the VOC Foundation 1/1998 Die Stigting VOC het op 16 September 1995 tot stand gekom met bewaring , opvoeding en kultuurtoerisme as doel. Dit is geregistreer as eienaar van die historiese VOC-handelsmerk in Suid-Afrika. The VOC Foundation was established on 16 September 1995 with conservation, education and cultural tourism as its aims. It is the registered owner of the historic VOC trade mark in South Africa. Skakel/ Contact : Skakel/Contact : Mnr E. B. de Vries (Finansies, Lidmaatskap / Membership, Finance.) tel.: 021-851-3850 /
[email protected] Webblad : http://www-voc-kaap.org ; e-pos :
[email protected] Wel aen Vrunden! Dit is ons eerste nuusbrief van 1998. ‘n Interessante en besige jaar wag op ons Stigting. Ons beplan ‘n hele paar aktiwiteite, plaaslik en internasionaal, vir vanjaar, en ons gaan al die lede se hulp en ondersteuning nodig hê. Gelukkig het ons ‘n besonder sterk span, met die talente, kennis, ervaring en entoesiasme om ons doel te bereik. 6 April 1998 Van al die VOC se dade is daar geen een wat groter gegroei het of meer duursaam was as sy skeepsdiensstasie, wat op 6 April 1652 hier in Tafelbaai aangelê is.