W4903 Woordfees Gids.Indb
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
STAND-UP KOMEDIE DAGPROGRAM VRYDAG 2 MAART 20:00 Schalk Bezuidenhout: Snorseun Amazink SATERDAG 3 MAART Nik Rabinowitz en Monique Nortjé 19:30 Bloekomhoek met Melt Sieberhagen SONDAG 4 MAART 18:30 Barry Hilton Live Bloekomhoek MAANDAG 5 MAART 20:00 Mariette Loubser: Wanneer trou jy? Amazink DINSDAG 6 MAART 19:30 Loyiso Madinga and Schalk Bezuidenhout Bloekomhoek WOENSDAG 7 MAART 19:30 Joey Rasdien met Melt Sieberhagen Bloekomhoek DONDERDAG 8 MAART 19:30 John Vlismas with Schalk Bezuidenhout Bloekomhoek VRYDAG 9 MAART Shimmy Isaacs en Melt Sieberhagen 19:30 Bloekomhoek met Schalk Bezuidenhout SATERDAG 10 MAART 20:30 3-in-1 met Casper, Schalk en Hannes Stadsaal VeNUe-INlIGTING Amazink Bloekomhoek Stadsaal Kan jy bekostig om ‘n kaartjie vir iemand op die fees te koop wat dit nie kan bekostig nie? In die jaar van 100% wil die Woordfees graag 100 geskenke weggee. Span jou vriende, familie, skool en kerk in om saam 100 kaartjies te koop. Om dit vir jou maklik te maak, sal daar ‘n opsie op Computicket se webwerf wees waar jy ‘n ekstra kaartjie by jou mandjie kan voeg. Koop so ‘n 100%-geskenkkaartjie, of sommer 10! Die fees sal seker maak dat die regte mense (veral kinders) hierby baat vind. Joey Rasdien 156 157 stand-UP KOMEDIE JOEY RASDIEN MET MELT SIEBERHAGEN Wie laaste lag, lag die lekkerste! Kom sluit jou feesdag af in die geselskap van Melt Sieberhagen en sy gas, Joey Rasdien. Joey is ’n bekende gesig in TV-advertensies en het veral naam gemaak as akteur in lagflieks soos Bunny Chow en Blitz Patrollie. Sy skerts is vlymskerp, uitdagend en skreeusnaaks. Dan is dit tyd vir Lourens en Esté Rabé van die Bottomless Coffee Band met hul lekkerluister folk rock. 7 Maart 19:30 Bloekomhoek 70 min R130 (R100 vir studente) | R150 (R120) by die deur JOHN VLISMAS WITH SCHALK BEZUIDENHOUT This evening, it’s the turn of Schalk and John. Two big guns. Two madcap, fast-talking John Vlismas Loyiso Madinga comedians sharing one stage. John is known for being outspoken and doesn’t know the meaning of treading carefully. He has even been outspoken at the Royal Albert Hall – yes, really! We predict a stormy conversation followed by the music of Typhoon. 3-IN-1 MET CASPER, SCHALK EN HANNES 8 March 19:30 Bloekomhoek 70 min R130 (R100 for students) | R150 (R120) at the door Vervaardiger: Erns Grundling Regie: Casper de Vries Met: Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer LOYISO MADINGA AND SCHALK BEZUIDENHOUT Drie Afrikaanse grapjasse, drie geslagte, een verhoog! Jy sal jou ore behoorlik moet spits om nie al die bekkighede mis te loop nie. Dié drie is gesout (oftewel, hulle is goed Yes, it’s Schalk again. But this time he’s with his pal, Loyiso Madinga. Both started out in gepekel) en vrek snaaks. Sit hulle saam op die verhoog en geen koei is te heilig nie – 2011 and both were picked by Trevor Noah for his NationWILD Tour. And if Trevor thinks álmal loop deur. Glo my, hier kom ’n slap-lag-feeshoogtepunt. they’re funny, who are we to argue? Loyiso also was the ‘other Loyiso’ in the popular Late Nite News with Loyiso Gala. He’s a funny guy, there’s no doubt about it. Last but not least, 10 Maart 20:30 Stadsaal 70 min R140 (R80 vir studente) | it’s the turn of Grassy Spark with their mix of rock, funk, ska and Latin sounds. R160 (R90) by die deur 6 March 19:30 Bloekomhoek 70 min R130 (R100 for students) | R150 (R120) at the door BARRY HILTON LIVE Barry Hilton is legendary on the local comedy scene and has been entertaining audiences MARIETTE LOUBSER: WANNEER TROU JY? with his razor-sharp sense of humor and clever but clean jokes for over three decades. He ‘n Heel gepaste porvragie aan iemand wat verloof is, nè? ‘Wanneer trou jy?’ Maar ook ’n has performed around the world in cities such as Londen, Dubai, Shanghai, Las Vegas and lekker geleentheid vir allerhande spitsvondighede en wrang waarhede deur een van ons Sydney but will always be South Africa’s one and only cousin. Chico Muya, who was on opwindende nuwe Afrikaanse komediante. Mariette gaan haar eerstehandse ervaring van #TeamKaren in The Voice 2017, will perform after the show. flaters en blinde afsprake deel. Trou is wraggies nie perdekoop nie! 4 March 18:30 Bloekomhoek 70 min R130 (R100 for students) | 5 Maart 20:00 Amazink 70 min R110 (R100 vir studente) | R150 (R120) at the door R130 (R110) by die deur 158 159 With proper careWith a proper true care a true masterpiece masterpiecealways always appreciates overappreciates time over time Africa’s LeadingAfrica’s Leading Wealth ManagerWealth Manager NIK RABINOWITZ EN MONIQUE NORTJÉ MET MELT SIEBERHAGEN With proper care a true Melt Sieberhagen, Monique Nortjé en Nik Rabinowitz kom pak hul beste nuwe materiaal masterpiece always uit. Snaaks, man, snaaks. Wat anders verwag jy van twee top Afrikaanse komediante en appreciates over time ’n wêreldbekende Jood wat Xhosa praat? Daarna is dit tyd vir Roger Hopley se Leonard Africa’s Leading Cohen/Bill Withers-klanke. Wealth Manager 3 Maart 19:30 Bloekomhoek 70 min R130 (R100 vir studente) | R150 (R120) by die deur SCHALK BEZUIDENHOUT: SNORSEUN Die krullebol-ou met die snor is een van ons heel skerpste komediante, kleurvolle truitjies en al. Ja, hy’s die einste Schalk wat al op Trevor Noah se voorprogram was en wie se solo-vertoning deur Comedy Central uitgesaai is. Moenie vergeet van die twéé Comics Choice-toekennings nie. Nou keer hy terug na Amazink, waar hy verlede jaar tydens die Woordfees spitsvondighede uitgedeel het. As jy hom toe misgeloop het … veels geluk, hier’s nog ’n kans. 2 Maart 20:00 Amazink 70 min R110 (R100 vir studente) | R130 (R110) by die deur SHIMMY ISAACS EN MELT SIEBERHAGEN MET SCHAlk BeZUiDeNHOUT Selfs Melt en Schalk sien nie kans om Shimmy Isaacs manalleen aan te vat nie. Die grappe en gelag verdriedubbel en hou net nie op nie … so word die tafel met ‘n skaterlag gedek vir Bittereinder se Afrikaanse rap/electro. 9 Maart 19:30 Bloekomhoek 70 min R110 (R100 vir studente) | R130 (R110) by die deur Through understanding youThrough and your understanding family’s unique you goals and and your ambitions, family’s unique we’ll craft goals and ambitions, we’ll craft a generational wealth plan thata generational is a true reflection wealth plan of thatwho youis a trueare, reflectionwhich is why of wewho you are, which is why we have been named the LeadingThroughhave Wealth been understanding namedManager the in you Leading Africa. and your Wealth family’s Manager unique goals in Africa. and ambitions, we’ll craft a generational wealth plan that is a true reflection of who you are, which is why we ‘Ja, manne. Alles is snaaks tot iemandstandardbank.com/wealthandinvestment havestandardbank.com/wealthandinvestment been named the Leading Wealth Manager in Africa. standardbank.com/wealthandinvestment seerkry. Dan is dit nie meer snaaks nie …SOUTH AFRICA • KENYA •SOUTH NIGERIA AFRICA • GHANA • KENYA • MAURITIUS • NIGERIA • LONDON • GHANA • •JERSEY MAURITIUS • LONDON • JERSEY SOUTH AFRICA • KENYA • NIGERIA • GHANA • MAURITIUS • LONDON • JERSEY dan is dit skreeusnaaks.’ – Chris Vorster, Manne Investment Solutions / SpecialisedInvestmentInvestment Lending /Solutions RiskSolutions Solutions / Specialised / Specialised / Trust Lending and Lending Fiduciary/ Risk Solutions/ Risk / Transactional Solutions / Trust and / Trust Fiduciary Banking and / Fiduciary Transactional / Transactional Banking Banking Authorised financial services and registered credit providerAuthorisedAuthorised (NCRCP15). financial financial services services and registeredand registered credit providercredit provider(NCRCP15). (NCRCP15). Artists: Nelson Makamo, ReshadaArtists: Crouse Nelson and VelaphiMakamo ,Mzimba ReshadaArtists: Crouse Nelson and Velaphi Makamo Mzimba, Reshada Crouse and Velaphi Mzimba 160 The Standard Bank of South Africa Limited (Reg. No. 1962/000738/06). Moving Forward is a trademark of The Standard Bank of South Africa Limited (Reg. No. 1962/000738/06).The Standard MovingBank of Forward South Africa is a trademark Limited (Reg. of No. 1962/000738/06). Moving Forward is a trademark of The Standard Bank of South Africa Limited. SBSA 277211 09/17 The Standard Bank of South Africa Limited. SBSA 277211 09/17The Standard Bank of South Africa Limited. SBSA 277211 09/17.