Namibia Dragon's Cave
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Eendrag Nuus Namibiese sangeres Januarie 2021 Bella Lusse Namibia Shipwrecks – Chamarel Dragon’s cave Legende: Zack du Plessis Rugby Legende Andre Joubert Inspeksie voor uitpassering van ‘n voetuig lisensie Geskiedenis Jopie Fourie Swembad – Uy777777777777777777777777777777777777 LK veiligheids wenke 1 Inhoud 4. Inspeksie voor uitpassering 5. SA new driving laws 6/7 . Convid 19 Inligting 8.Dragon’s cave - Namibia 9. Nuttige wenke vir jou geldsake 10. Hoe voorberei is jy? 11. Het jy geweet 12/13 Ons diere rubriek 14. Geskiedenis – Jopie Fourie 15. Rugby legende – Andre Joubert 17. Stukkie uit ou SAW. 18. Slangbyt behandeling 19. Shipwrecks – Chamarel 20. Legende – Zack du Plessis 22. Smul lekker resepte 23. Kan jy nog onthou Die enigste voël wat 'n arend wil pik, is die swart drongo. 24. Tuin Rubriek/ Idees vir braai area 25/26. SA Advertensies Dit sit op die arend se rug en byt in die nek. 27. Namibiese advertensies 28. Radio Eendrag programrooster Die arend reageer egter nie en veg nie met die drongo nie. 29. SA Sangeresse – Lizma & Carike Dit mors nie tyd of energie nie. Dit maak eenvoudig sy 30. Namibiese Sangeres – Bella Lusse vlerke oop en begin hoër in die lug vlieg. Hoe hoër die 31. Kort verhaal vlug is, hoe moeiliker is dit vir die drongo om asem te 33. Swembad veiligheids wenke haal, en die drongo val uiteindelik af as gevolg van suurstoftekort. Dit beteken jy hoef nie op elke gevegte reageer nie. Nie alle argumente of kritici wat jou aanval nie. Lig net jou standaard op, dan val hulle almal self af. Ja nѐ 2 SEUN SONDER HEMP Dis stil in dié klas. Mnr Buys voel hoe sy binneste ruk, want hy weet hier is groot behoefte, maar ter wille van die dissipline van die klas moet die seun gestraf word. Hy versoek toe weer vir Klaas om sy baadjie uit te trek, en weer smeek hierdie maer verwaarloosde kind: "Meneer, ek sal enigiets doen, maar asb meneer, ek kan nie die baadjie uittrek nie". Mnr Buys kon ook nie toegee nie, en sê weer: "Kom Klaas, uit met die baadjie" en toe Klaas sien hy gaan die baadjie moet uittrek, maak hy dit oop en laat dit stadig grond toe gly en staan voor die onderwyser met net die verflenterde ou broek aan sy lyf. "Klaas waar is jou hemp" vra mnr Buys."Meneer, in ons huis is daar net een hemp en een baadjie en dit was vandag my boetie se beurt om die hemp te dra. En meneer ek het nie bedoel om die brood te neem nie, ek het gedink Jakobus gaan dit net weer in die asblik gooi soos elke dag, en ek was baie honger, en ek weet my boeties en sussie by die huis is ook so honger soos ek toe dink ek hy sal nie eens agterkom dat die brood weg is nie" hier is dit mnr en hy plaas die oorblywende broodtjies op die tafel. Mnr Buys het gemaak of hy na iets op die bord kyk om hom geleentheid te gee om sy emosies onder beheer te kry. Toe draai hy om en sê: "Klaas, jy verstaan dat ek wel die dissipline moet toepas. Jy verstaan dat ek nie 'n uitsondering kan maak nie", en Klaas kyk hom in die oë en sê: "Ja meneer, ek verstaan" en toe buk hy, en Mnr Buys tel die rottang op om die eerste hou te slaan, toe breek Jacobus se stem die stilte in die klas, "Wag Meneer moenie hom slaan nie." Mnr Buys kyk na Jacobus en sê: "Nee Jacobus jy weet dat die straf moet toegepas word vir die oortreding van julle reëls". Ja meneer, maar moenie hom slaan nie, hy was baie honger en het aan sy boeties en sussie gedink by die huis, ek sal liewer in sy plek kom buk om sy straf wat hy moet kry te vat." En Jacobus staan op en stap vorentoe. Daar was nie n droë oog daardie dag in daardie klas nie. Maar net so het Iemand reeds voor die VADER gestaan en gesê, Asseblief VADER moenie hulle straf nie, EK sal in hulle plek die straf op MY neem. Kom ons maak 'n punt daarvan om in hierdie nuwe dag, hierdie nuwe week opnuut vir God dankie te sê vir die straf wat HY namens ons verduur het. Laat mens dink, dink voor jy praat en doen aan andere wat jy graag wil hê gedoen moet word aan jou. Wêreld van ys 3 Inspeksie voor uitpassering van ‘n voetuig lisensie Voorrit inspeksie ( Binne ) Ligte motorvortuig ( Kode 08 ) 1. Al die deure is toe. Handrat / Outomaties 2. Die handrem is op. 3. Die voertuig is in neutraal / “PARK” 4. Daar is geen obstruksies by my voete nie. Voorrit inspeksie ( Buite ) 5. Die sitplek is gestel. 6. Die spieëls is gestel. Daar is geen lekkasies of obstruksies onder die voertuig Volgende sal nagegaan word vir werking. nie. 1. Flikkerligte. 1. Hierdie deur kan van binne en buite opmaak en die 2. Parkeerligte en hoofligte venster kan op en af draai. 3. Ruitveërs 2. My sitplekgordel is werkend. 4. Toeter 3. Hierdie spieëltjie is skoon en onbeskadig. 5. Stopligte en agterligte 4. Hierdie helfte van die voorruit is skoon en onbeskadig. 5. Die ruitveër is reg. 6. (a) Die loopvlak van die band is reg. Parkerin in. (b) Die sywand is onbeskadig. Parkeerem aan neutraal / “park” (c) Die wielmoere is nagegaan. (d) Die stofdoppie is op. (e) Die banddruk is reg. Spieёl – Blindekol (oor skouer) Sein Trurat / 7. Albei hoofligte, parkeerligte en flikkerligte is skoon “Reverse” en onbeskadig. 8. Die enginkap is toe. Hand op parkeerrem 9. Onder die enjinkap is die olie, water, remvloeistof en waaierband nagegaan. KOPPELAARBEHEER (indien van toepassing) 10. Hierdie helfte van die voorruit is skoon en onbeskadig. 11. Die ruitveër is reg. Volle observasie – Blindekol (oor 12. Hierdie spieëltjie is skoon en onbeskadig. 13. Hierdie wiel sal ek dieselfde as die regterkantse skouer) Spieёl – Blindekol (oor skouer) voorwiel nagaan. 14. Albei hierdie deure sal ek dieselfde nagaan as regs voor. (VANAF TEENOORGESTELDE KANT) 15. Die sitplekgordels is werkend. 16. Hierdie wiel sal ek dieselfde as die regterkantse Trek weg Teenoorgestelde Blindekol (oor voorwiel nagaan. skouer) 17. Die brandstofdop is op. 18. Albei die agterligte is skoon en onbeskadig. Voor jy indraai stop in afgemerkte blok 19. Hierdie wiel sal ek dieselfde as die regterkantste voorwiel nagaan. PARKEERREM AAN NEUTRAAL / “PARK 20. Hierdie deur sal ek dieselfde nagaan as regs voor. Aansitprosedure Parkering uit (DIREK NA WERFTOETS EN VOOR PADTOETS) Spieёl – Blindekol (oor skouer) Sein 1ste rat / “drive” 1. Verseker dat parkeerrem aan is. 2. Verseker dat rat in neutral / “PARK” is. Hand op parkeerrem 3. Verseker dat geen meters in werking is nie. 4. Draai sleutel na die “aan” posisie. KOPPELAARBEHEER (indien van toepassing) 5. Gaan werking van waarskuwingsligte en meters na. 6. Stel smoorklep (choke) in werking (indien nodig) of Volle observasie – Blindekol (oorskouer) verseker dat die smoorklep nie in werking is nie. Spieёl– Blindekol (oor skouer) 7. Draai sleutel en skakel engin aan. 8. Gaan waarskuwingsligte en meters na vir werking. (VANAF TEENOORGESTELDE KANT) ONTHOU OM JOU SITPLEKGORDEL BEWEEG UIT 4 AAN TE SIT VOOR JOU PADTOETS BEGIN! South Africa‟s strict new driving laws planned for this year 10 January 2021 The new Administrative Adjudication of Road Traffic Offences (Aarto) Act is expected to be formally introduced in 2021, along with the country‟s new demerit system. In October, Transport minister Fikile Mbalula gazetted the latest draft of the Aarto regulations, detailing how the country‟s new demerit system will work. The 540-page directive states that the Aarto Act is due for a national roll-out on 1 July 2021. Following this, the allocation of demerit points will be introduced in three phases to ensure road users are gradually introduced to the implications of the demerit point system. The Aarto Act provides for a system whereby a person, operator or company (juristic person) pays the penalty and incur points when a traffic infringement is committed. The demerit points are allocated to the operators and owners of motor vehicles. If a vehicle is suspended it may not be sold or used on a public road. If an operator or juristic person does sell a vehicle or scrap or export such vehicle, the demerit points will remain against the record of the operator/juristic person and be allocated to the next vehicle the company purchases. However, vehicles are not punished by the system – only the driver/juristic person is held responsible for the use of its vehicle. The points will work as follows: The offender/infringer receives a penalty, and in addition to the penalty, they also receive the demerit points allocated to the specific offence.If the demerit points exceed the maximum points (15 points), a person will be disqualified from driving or using the vehicle for a period of time (three months for every point exceeding 15 points);The points for the offences and infringements range between six and one;The maximum for a person or operator card or a licence disc for a juristic person who is not an operator is 15 points;The maximum for a learner driver is six points;The time value of each point is three months for disqualification or reduction purposes;If demerit points are allocated to a person or vehicle record and no further demerit points are accrued in three months after receiving the previous demerit point, a reduction of one point on the total number of demerit points will be recorded on the system.A person‟s driving licence card and the operator card of a motor vehicle must be handed in for the disqualification period;Upon a third disqualification, the licences will be cancelled.