Roadmap for UFS's Future

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

Roadmap for UFS's Future RoadmapRoadmap forfor UFS’sUFS’s futurefuture NuweNuwe tydvaktydvak breekbreek aanaan Redakteur / Editor: Leatitia Pienaar Tel: +27 51 401 9188 Faks / fax: +27 051 444 6393 [email protected] UV-webblad / UFS Website: www.ufs.ac.za inhoud Julie 2007 Jaargang 55 nr 2 Produksie / Production Uitleg / Layout Chrysalis Advertising and Publishing, Nuus/News Bloemfontein 4 Diversiteit in koshuise hou voordele in vir studente 082 728 4860 6 Rektor se aanstelling by UV verleng [email protected] 7 Lifestyle diseases biggest killer of South Africans 8 UFS farms play vital role Drukwerk / Printing 12 ‘We get the number of criminals we deserve’ PrintAbility, Pinetown 18 Marion die pols van die aarde 24 R30-m injected into research at the UFS Bult, nuustydskrif van die Universiteit 27 Students bring campus shooting closer to UFS van die Vrystaat, word uitgegee deur die Afdeling: Strategiese Kommunikasie aan die UV. Menings wat in die Monitor publikasie gelug word, weerspieël nie noodwendig die van die Redakteur, 26 Nog ’n titel vir SR-president die Afdeling of die UV nie. Bult word 29 Stalsprys aan Dave Lubbe onder oudstudente, donateurs, sake- 31 Regstudente onder bestes in die wêreld en regeringsleiers, meningsvormers en Kovsie-vriende versprei. Artikels mag met die nodige erkenning elders gebruik word. Rig navrae hieroor aan Our corporate friends die Redakteur. 33 Gauteng corporate donors: thanks! 34 Making science fun thanks to BP Bult, news magazine of the University of the Free State, is published by the Division: Strategic Communications at the UFS. Opinions expressed in the Alumni publication are not necessarily those of the Editor, the Division or the UFS. 37 Vishuis onthaal sy oud(dames)studente Bult is sent to alumni, donors, business 38 Wat het geword van? / What happend to? and government leaders, opinion 39 Vishuisboek formers and Kovsie friends. Articles can be published elsewhere, with the necessary acknowledgement. Contact the Editor in this regard. Rubrieke/Columns 2 Briewe Adresveranderinge / 32 Heengegaan Address changes 40 Blou Willem Stuur besonderhede aan / Send details to: Dawid Kriel Posbus / P O Box 2319 Bloemfontein 9300 Tel: +27 51 401 3409 Faks / fax: +27 51 444 6391 Voorblad [email protected] Marli Nel, ’n LL.B. student tussen rose op die kampus. Briewe Briewe ‘Sy verdien ‘n vuurpyl’ ’n half na ’n nuusblad verander toe die UV die finansiering daarvan oorgeneem het. ’n Hennie Vermaak (hpvermaak@lantic. Onlangse opname het ook getoon dat die net), skryf: meeste mense tevrede is met die formaat en aanbieding van die tydskrif en graag Ek vertrou dat baie oud-studente, net soos meer oor die UV, sy mense en doen en late ek, voel dat Lydia Els ’n baie groot vuurpyl wil lees. Ons gaan voortaan nie meer verdien met haar brief in die Maart-uitgawe briewe oor hiedie onderwerp plaas nie. van Bult 2007: Hierdie uitgawe is stampvol nuus uit en (Terloops : Weet die huidige generasie Drosdy-baanbrekers, oor Kovsieland. Dit is duidelik dat die nog wat die vuurpyl is? Of is dit ook saam wegbrekers? Universiteit van die Vrystaat ’n nuwe met so baie ander dinge weggetrans- tydvak binnegaan. formeer? Ek hoop nie so nie.) Cor du Plessis van Jeffreysbaai (042- Ons gee ’n aanduiding van wat op Betreffende die laaste paragraaf van 296-2525; 0829742894) deel ’n stukkie navorsingsterrein gebeur en deel ook haar brief [Die dag as die donateurslyste agterin geskiedenis met ons: Bult die transformasie weerspieël, sal julle weet dat die belangrike besluite wat by die UV- Nadat ek van Sink Tot Sandsteen Tot Graniet die transformasieproses voltooi en suksesvol Raad se vergadering van 8 Junie ge- deur gewerk het, het ek gevoel dat hierdie is]: Van nou af gaan ons die name op die neem is. Lees meer hieroor op bl. 4-7. belangrike deel van die geskiedenis van ons donateurslyste fyn dophou. Die besluite kan in kort soos volg universiteit vir die nageslag geboekstaaf opgesom word: word. Op p. 202 van gemelde boek is die • Die Rektor en Visekanselier, prof. Dankie vir Bult foto van die Drosdy-baanbrekers. Frederick Fourie, se termyn is een- Bom Louw ([email protected]) Drosdylied parig met ’n verdere vyf jaar skryf: Ek het bo alle name verleng ’n enkele uit sien groei, • Transformasie kry momentum met Baie dankie vir Bult. Dis lekker om te sien herleef uit die verlede, ’n transformasieplan wat dit gaan goed met die UV. Ek was ’n Land- gelade uit die hede, goedgekeur is, en boustudent vanaf 1973 tot 1976 die gees wat daardeur groei. (2) (voorgraads). • Die Raad het nuwe beleidsriglyne Ons sal die gees steeds adem, goedgekeur om ’n proses van Soek bekende gesigte net eie aan drosdy, rasse-integrasie te begin om diver- ’n gees wat aan ons strewe, siteit in die studentekoshuise op Lizanne Kruger (née Gerber) van Na- ’n ganse lange lewe, die Hoofkampus van die UV vanaf mibië, [email protected], skryf: ’n eie nog sal bly. (2) 2008 te vermeerder. Ek is ’n drosdy-aner, • Die UV wil ’n nuwe model van kos- Die Bult (sic) raak met die jare al hoe meer vervelig. Aangesien dit ’n oudstudenteblad in hart en siel en gees, huis lewe vestig waarin studente my trou is aan die drosdy, vrywilliglik kan saamleef met is, hoekom nie nuus oor oudstudente nie? Ek wil nie weet wat in julle laboratoriums waar ek ook al mag wees, diversiteit en die waarde van di versi- want daar is ons so vry. (2) teit aanleer om hulle leer onder- aangaan nie, of watter welsynswerk julle op vinding in koshuise te verryk. die platteland doen nie. Ek gee ook nie om Lê nou jou hand in myne, wie in watter departement aangestel is nie. voor ons, ons jeug gloed mis, Lekker lees. Dit het niks meer met ons te doen nie. Elke want deur die greep van hande, keer blaai ek angstig deur met die hoop om smee ons die hegter bande, bekende gesigte en nuus te lees, maar wat onverbreekbaar is. (2) vreemde gesiggies kyk na my. (Op die wysie van Ich had ein kamerade) Ek was van 1989-1991 op Kovsies in In die begin van Maart 1955 het ower- Roosmaryn en sal so graag nuus van ander heid die eerstejaarseniors, dus diegene wat Kovsies gedurende hierdie tydperk ook wil nie direk van die skoolbanke af gekom het lees. nie, en ’n paar gewillige seniors in ’n nuwe Redakteur: Soos reeds in die verlede uit- L-vormige gebou (aan die westekant van gewys: Bult (let wel) het reeds ’n dekade en die Reitzkamerwonings, “Bungalows”, be- Bult • Julie 2007 2 CentenaryHerinneringe staande uit sestien dubbelkamers) gehuis- lede het vir die eerste rugbyspan uitgedraf tuin onthaal, waar met ’n staking gedreig is ves. Hierdie gebou en sy inwoners het nie, twee lede dien op die SR, en die voor- tensy die besoldiging verhoog word en van onder die jurisdiksie van die Bungalows sitter van die ASB asook die voorsitter van die eetgoed saamgeneem kon word koshuis geval. Die eerste paar maande het hierdie die Nasionale Jeugbond-tak kom uit die toe. Nodeloos om te sê dat van die lekker- 32 manne mekaar uitgekyk en mettertyd geledere. ste eetgoed van die tafels af geneem is het die kamerraadskap gegroei en het die Die strewe na erkenning as ’n koshuis aangesien “haar eksellensie” daarvan wou gevoel om ’n onafhanklike koshuis te word in eie reg het opgebou en gedurende ’n hê. By ’n volgende geleentheid het Sakkie al hoe sterker geword. Ons kon geen aan- stormagtige reënaand word besluit om ’n van Zyl en Aap du Toit by ’n huweliks- klank by die Bungalows vind nie. mosie van wantroue in die SR-voorie in te onthaal as kelners opgetree. By hul tuis- Met die aanvang van die nuwe jaar stel. Die strategie is deeglik beplan. Daar koms het hulle ’n donkie in hul kamer 1956, verklaar ons ons onafhanklikheid, en sou vier sprekers op verskillende plekke in aangetref wat die uwe, Baas Basson en Les noem ons ons “koshuis” Die Drosdy. Die die saal wees en elkeen sou ’n juiggroep om Sackstein al die pad van Maitlandstraat primarius is die landdros genoem en die hom hê om die indruk van steun te wek. aangejaag het. Die gespook om die donkie huiskom die heemraadlede, die gesellie was Nadat die mosie gestel en gesekondeer is, uit te kry het so ’n gedruis afgegee dat daar die trap na die boonste verdieping en die het die eerste spreker sy saak gestel, nl. die lank na middernag nog geen stilte was nie koshuislied word deur Dewald van den voorsitter het nie die belange van die stu- en prof. Obie (Oberholtzer) die spul tot Heever en die uwe geskryf. Archie Rohde dente op die hart gedra nie. Orals in die saal bedaring moes bring. word eenparig verkies as die landdros. het die gejuig opgestyg. Ander sprekers het Die jaar het tot ’n einde gesnel en ’n af- Vir alle praktiese redes het die Drosdy ook tot die debat toegetree en is ook die skeidsdinee is beplan. Dit sou in prof. Obie as ’n koshuis gefunksioneer nadat die ower- saak van ’n toesighoudende personeellid by se garage gehou word en Wiek Mostert sou heid en die Bungalows in kennis gestel is. die manskoshuise, nie die persoon nie, maar die gasspreker wees. Alles in ons vermoë is Daar was geen reaksie vanaf die owerheid die beginsel aangeraak. Die massa is gedoen om dit ’n onvergeetlike aand te nie en verskeie vertoë is aan die prime van opgesweep en op die uiteinde is besluit om maak. Om vyfuur die middag van die dinee die Bungalows, wie ook die SR-voorsitter alle komitees te ontbind.
Recommended publications
  • Tendense En Tematologie in Populêre Werke Oor Suid- Afrikaanse Rugby, 1948-1995: ’N Historiografiese Studie
    Tendense en tematologie in populêre werke oor Suid- Afrikaanse rugby, 1948-1995: ’n Historiografiese studie. Wouter de Wet Tesis voorgelê in ooreenkoms met die vereistes vir die graad MA (Geskiedenis) aan die Universiteit van Stellenbosch Studieleier: Prof. A.M. Grundlingh December 2013 [1] Stellenbosch University http://scholar.sun.ac.za Verklaring: Ek, die ondergetekende, erken hiermee dat die werk wat in hierdie navorsing/verhandeling vervat is, my eie, oorspronklike werk is en dat ek dit voorheen nie in sy geheel, of gedeeltelik, by enige ander universiteit vir ’n graad ingehandig het nie. Handtekening: WJ de Wet Datum: 2 September 2013 Copyright © 2013 Stellenbosch University All rights reserved [2] Stellenbosch University http://scholar.sun.ac.za Opsomming Hierdie studie is ’n historiografiese studie van populêre rugby geskiedskrywing, en dek die jare 1948 tot 1995. Die doel is om te dui op hoe dié sport in populêre skrywes uitgebeeld is. Die fokus gaan val op die twee vorme van populêre geskiedskrywing in hierdie tydperk, naamlik algemene rugbygeskiedenisboeke en biografiese werke. Die manier hoe hierdie verhandeling te werk gaan, is om tendense en tematologie in hierdie werke te identifiseer en die verandering daarvan oor die jare, na te volg. Hierdie werk lê op die breekvlak tussen ’n studie van die geskiedenis en die letterkunde. Deur die gewilde rugby skrywes inhoudelik en letterkundig in fyn detail te bestudeer, gaan lig op die veranderende tendense en tematologie gewerp word. Aanhalings word deurgans ingesluit en bespreek om die ontwikkeling van die populêre rugby geskiedskrywing oor die jare te verduidelik. Deur op hierdie kompleksiteite klem te lê, poog die studie om ’n bydrae te lewer tot die steeds ontwikkelende veld van Suid- Afrikaanse sportgeskiedenis.
    [Show full text]
  • The Long Shadow of the 1981 Springbok Tour of New Zealand and the United States of America
    View metadata, citation and similar papers at core.ac.uk brought to you by CORE provided by Stellenbosch University SUNScholar Repository “Barbed-Wire Boks”: The Long Shadow of the 1981 Springbok Tour of New Zealand and the United States of America by Sebastian Johann Shore Potgieter Thesis presented in fulfilment of the requirements for the degree of Master of Arts and Social Sciences in the Faculty of Arts and Social Sciences at Stellenbosch University Supervisor: Prof. Albert Grundlingh March 2017 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za DECLARATION By submitting this thesis electronically, I declare that the entirety of the work contained therein is my own, original work, that I am the sole author thereof (save to the extent explicitly otherwise stated), that reproduction and publication thereof by Stellenbosch University will not infringe any third party rights and that I have not previously in its entirety or in part submitted it for obtaining any qualification. March 2017 Copyright © 2017 Stellenbosch University All rights reserved Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za ABSTRACT In 1981, during the height of apartheid, the South African national rugby team, the Springboks, toured to New Zealand and the United States of America. In South Africa, the tour was expected to reopen the doors to international competition for the Springboks after an anti-apartheid sporting boycott had forced the sport into relative isolation during the 1970s. In the face of much international condemnation, the Springboks toured to New Zealand and the USA in 1981 where they encountered large and often violent demonstrations as those who opposed the tour attempted to scuttle it.
    [Show full text]
  • Bultissue 2 • 2012 Nuustydskrif
    BultIssue 2 • 2012 Nuustydskrif | News magazine Bult REDAKTEUR | EDITOR Leatitia Pienaar Division: Strategic Communication [email protected] Posbus | PO Box 339 Bloemfontein 9300 South Africa www.ufs.ac.za Tel: +27(0) 51 401 9188 Cell: +27(0) 83 677 6042 Fax: +27(0) 51 444 6393 PRODUKSIE | PRODUCTION Ontwerp | Design SUN MeDIA Bloemfontein Tel: +27(0) 51 430 0459 [email protected] Menings wat in die publikasie gelug word, weerspieël nie noodwendig die van die Redakteur, die afdeling of die universiteit nie. Bult word onder oudstudente, donateurs, sake- en regeringsleiers, meningsvormers en Kovsievriende versprei. Artikels kan met die nodige erkenning elders gebruik word. Rig navrae Nuus News hieroor aan die Redakteur. Strategic plan is the map for the next five years 4 Opinions expressed in the publication NRF-rated researchers grow strongly 6 are not necessarily those of the Editor, UFS gets three NRF chairs to boost research 7 the division or the university. Bult is sent to alumni, donors, business and Law students learn from the best of the best in the industry 12 government leaders, opinion formers and Kovsie friends. Articles can be Elzmarie honoured internationally for economic education 22 published elsewhere, with the necessary acknowledgement. Contact the Editor in Vir Argitektuur was 2012 ’n jaar om te vier 24 this regard. Kampusse ’n miernes van bou-bedrywighede 26 Aerial photograph of the Bloemfontein Campus 28 Thought-provoking lectures at Business School 30 Front page: The lush gardens on the Bloemfontein Campus. - Photo: Johan Roux How to read the Q-tags: Download the Q-tag reader on your cellphone and follow the instructions.
    [Show full text]
  • Bloe?,Ifontein
    !: '-1: /i 5$ ia BLOE?,IFONTEIN iY r= € E4B a6 I :-r- @tty =7h,0[[rSP 'N PARALLELMEDIUM.SKOOL VIR SEUNS CESTIC i855 s^bootbluU ffilsqu'tnt EST. 1855 Gtty t,nllpqo A PARALLEL MEDIUM SCHOOL FOR BOYS t* * BeDshstt - @Dftoriul Stsff Redakteur - Editor Mnr./Mr. J. L. CRONJE. B esi ghei dsb e st uurd er - B u i ne ss M atuger Mnr./Mr. K. PIENAAR Komitee - Committee Messrs./Mnre. H. EARP, L. SHEPSTONE, A. SIEBERHAGEN, P. FERREIRA, F. RAUTENBACH, A. A. MARAIS, J. STRYDOM R. BARRY, G. SABBAG- HA. L. KRUGER, D. BREYTENBACH, P. STRYDOM EN MEJ. P. DE VIL- LIERS Advertisements - A dvertensiewerwers E. POOLMAN. D. LOUW, P. v. d. WALT. Volume 44 November 1963 No. 9I PERSONEEL - STAFF '{ Agterste ry (l.n.r.): Mnre. N. v. d. Wolt, N. du Plcssis, D. C. de Joger, J. W. Fourie, J. L. Cronj6, M. G. Heyns, K. J. Picnoo-, F. Mullcr, J. Rossouw, D. Bezuidenhout, A. A. Morois Sccond row: Messrs. D. Breytenboch, F. Routenb,.lch, J. Lcurens, L. Kruger, G. Sqbbogho, K. Strydom, N. E. Cronle, [). de Wocl, F. Kruger, P. Strydom, G. Cilliers, S. Strydom. Derde ry: Mej . M. E. v. Scholkwyk, mnre. A. M. Mullcr, J. C. Rosseou, R. Cilliers, R. Borry, J. Steenkomp, D. 5chorcgevcl, N. Fourie, A. H. Morois, J. C. B. Cloossen, J. P. C. Strydom, P. Bcrnord, F. J. Wesscls, mev. R. Edeling. Fourth row: Mr. L. T. Shepstone, miss J. Myburgh, miss A. Semcyn, miss A. Fourie, mrs. l. E. Eloff, messrs. M. G. Bonnct, D Morquord, A. Sieberhogcn, C.
    [Show full text]
  • Bayern’S Milan Date Would Hamper Germany’S Euro Plans
    NBA | Page 7 TTENNISENNIS | Page 11 Curry-less Federer pulls Warriors out of Madrid whip Trail with back Blazers injury Tuesday, May 3, 2016 CRICKET Rajab 26, 1437 AH Pathan is Knight GULF TIMES of the night as KKR win SPORT Page 5 AFC CHAMPIONS LEAGUE El Jaish confi dent as they take on Saudi’s Al Ahli ‘We want to continue our good performances and hopefully we can get the three points tomorrow’ Agencies Jeddah resh from their recent success in the prestigious Qatar Cup, El Jaish are brimming with con- fi dence as they take on Saudi FArabia’s Al Ahli in the Asian Champi- ons League today. With 10 points from fi ve matches, El Jaish are already assured of the top place in Group D, but Al Ahli will have everything to play for as they target a spot in the last 16 by fi nishing second. For that to happen, however, the Saudi giants, who have six points from fi ve matches, will have to beat El Jaish and also hope UAE’s Al Ain don’t defeat Uzbekistan’s Nasaf in the other Group D fi xture today. As things stand now, Al Ain, Al Ahli and Nasaf are all in the race for the sec- ond spot, but El Jaish coach Sabri Lam- ouchi was in no mood for any conces- sions on the eve of the match yesterday. “It will be defi nitely a hard match,” said Lamouchi. “We are up against one of the best teams in Saudi Arabia, who have re- cently won the league title.
    [Show full text]
  • Die 1981 Springbok-Rugbytoer Na Nieu- Seeland: Die Katalisator in Die Stryd Teen Apartheid in Suid-Afrikaanse Rugby
    JOERNAAL/JOURNAL BARNARD/RADEMEYER DIE 1981 SPRINGBOK-RUGBYTOER NA NIEU- SEELAND: DIE KATALISATOR IN DIE STRYD TEEN APARTHEID IN SUID-AFRIKAANSE RUGBY Leo Barnard en Cobus Rademeyer1 Summary In analysing the history of South African sport the 1981-Springbok rugby tour to New Zealand is always mentioned as one of the turning points in the struggle against apartheid in South African sport. Due to the nature of the segregated sports development in South Africa, there has always been a racial undertone in the rugby relations between South Africa and New Zealand, but the All Blacks have always been one of South Africa's closest rugby allies. The 1981 tour, however, changed all of this, mainly because it caused a rift within the New Zealand rugby community and led to strong political undertones that nearly halted the tour. Various anti-apartheid groupings, the New Zealand police force and the rugby-mad New Zealand people came in confrontation with one another during the tour. This confrontation was orchestrated by 'behind the scenes' developments, and attempts by the anti-apartheid organisations to dismantle apartheid in South African sport. By disrupting and almost stopping the tour, these orchestrated attempts by the anti-apartheid movements set an example for future actions against apartheid in South African sport. These actions not only stunned the rugby public in New Zealand, but television brought these visuals to the homes of many white South Africans for whom it was their first real experience of the boycott actions against South African sport. _______________ Die veelbesproke Springbokrugbytoer na Nieu-Seeland in 1981 word algemeen aanvaar as die katalisator vir buitelandse verset teen Suid-Afrikaanse rugby gedurende die tagtigerjare.
    [Show full text]
  • Case Number: 3982/2016 in the Matter Between: NELIE SMITH
    IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA, FREE STATE DIVISION, BLOEMFONTEIN Reportable: YES/NO Of Interest to other Judges: YES/NO Circulate to Magistrates: YES/NO Case number: 3982/2016 In the matter between: NELIE SMITH MANSUITRUSTERS (EDMS) BPK Applicant and TEREZA HERBST 1st Respondent MANGAUNG METROPOLITAANSE MUNISIPALITEIT 2nd Respondent N GROEP ONGEIDENTIFISEERDE OKKUPEERDERS WAT 100 WAVERLEYWEG, BLEOMFONTEIN VRYSTAAT PROVINSIE OKKUPEER 3rd Respondent HEARD ON: 2 DECEMBER 2016 JUDGMENT BY: RAMPAI, J REASONS: 27 JANUARY 2017 2 [1] The matter came to court by way of motion proceeding. The applicant seeks to have the first and the third respondents evicted from a certain property. Only the second respondent does not oppose the application. [2] In the founding affidavit the applicant’s deponent alleged that the applicant is the registered owner of a residential property situated at 100 Waverley Road Bayswater Bloemfontein in the Free State Province. Mr Frank Pretorius, who described himself as the applicant’s financial manager, described the house as a lavish property. [3] The said deponent alleged that the applicant and the first respondent entered into an oral lease agreement in Bloemfontein one day between 1 January 2011 and 31 July 2011. During the negotiations preceding the conclusion of the lease agreement, the applicant was represented by Mr C.A. Troskie, a duly authorised representative of Mimosa Rolprentproduksie (Pty) Ltd, an appointed agent of a business enterprise called Nelie Smith Mansuitrusters (Pty) Ltd, in other words the applicant. He averred that the first respondent personally represented himself. He then spelt out the salient terms of the lease agreement.
    [Show full text]
  • Looking for a Job Or Someone to Fill a Position?
    THURSDAY 5 May 2016 NEWS YOU CAN USE FREE GEMEENSKAP COMMUNITY BUSINESS www.bloemfonteincourant.co.za ADHD-medikasie kan An investigation into Botshabelo Dekaan as waarnemende beendigtheid in jong RDP housing projects Industrial Park to regter in die Bloemfonteinse kinders beïnvloed in Mangaung boost investment BLADSY 3 PAGE 4 PAGE 10 Hoë Hof aangestel Another bad apple in FS Education REFILWE GAESWE taking up the place of these ghost workers – and be paid a lump sum of close to R21 Allegations of fraud, corruption and 000 for back pay,” they say. nepotism have surfaced within the Free Employees say new recruits have been State Department of Education. hired through political connections, At the centre of the controversy is the receiving higher salaries than those who department’s warehouse for stationery have been working there for years. and learning material. The appointment Despite the department’s insistence that of workers here has been the reason for there are no funds for the permanent the Public Servants Association of South employment of workers, new recruits keep Africa (PSA) declaring a dispute with the fl owing in without any vacancies being department. advertised. Provincial manager, Gerhard Koorts, says Insiders say these employees brag to their they are unhappy that workers here have colleagues about their “back pay” and been contract-appointed for years. “This is have indicated they have to pay a portion a contravention of labour laws and despite of their lump sum as kickback to senior registering grievances with the department, offi cials who secured their appointment. it failed to address the issue.” He says the The contract employees say they have PSA has now registered a complaint at the pleaded with the department for years to be CCMA.
    [Show full text]
  • The Long Shadow of the 1981 Springbok Tour of New Zealand and the United States of America
    “Barbed-Wire Boks”: The Long Shadow of the 1981 Springbok Tour of New Zealand and the United States of America by Sebastian Johann Shore Potgieter Thesis presented in fulfilment of the requirements for the degree of Master of Arts and Social Sciences in the Faculty of Arts and Social Sciences at Stellenbosch University Supervisor: Prof. Albert Grundlingh March 2017 Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za DECLARATION By submitting this thesis electronically, I declare that the entirety of the work contained therein is my own, original work, that I am the sole author thereof (save to the extent explicitly otherwise stated), that reproduction and publication thereof by Stellenbosch University will not infringe any third party rights and that I have not previously in its entirety or in part submitted it for obtaining any qualification. March 2017 Copyright © 2017 Stellenbosch University All rights reserved Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za ABSTRACT In 1981, during the height of apartheid, the South African national rugby team, the Springboks, toured to New Zealand and the United States of America. In South Africa, the tour was expected to reopen the doors to international competition for the Springboks after an anti-apartheid sporting boycott had forced the sport into relative isolation during the 1970s. In the face of much international condemnation, the Springboks toured to New Zealand and the USA in 1981 where they encountered large and often violent demonstrations as those who opposed the tour attempted to scuttle it. For the duration of the tour, New Zealand was plunged into a divisive state of chaos as police and protestors clashed outside heavily fortified rugby stadiums.
    [Show full text]
  • 3 October 1994.Pdf
    - UNIONISTS MAKE MARK ON SWAPO LIST * UNHAPPY ANNIVERSARY FOR NIGE~IA1\ 00 'f 7 Niemoller accused' of aiiJing Unita • SfAFFREPORTER known a. I'Genel'al Acompanyspokesmao year. Judge Barold J08AN Nlemoller, one o(tbe CtvU Cooperation ltha" 8$ saying tbat admitted thatthe plane Levy namedl'Jiemol1er NtemoUer's rompeD}" had been flyJng to An~ in his Judgement as BUre8_Uagents accusedofkllUngSWapo acti~ Anton Lubowsld, has been acaiSed of CetTfing alrcrafl had been sup~ gola but not to support being. OD the basis or aid t. Unlta. plYIng Vnlta. Voila. prima Jade evidence, The aircraft belongs Nltmollerls-a former responsible for NlernolJer was Mall & Guardian to Nlemoller Pharma· CCB agent wbo testi· Lubowski's death. named by- an'.~:.!?la. b newspaper on Friday. tied at tl}e inquest into Itba told The The tbe murder or earlier this cont. on page Z oint uction - __ .; e Angolan army 'kidnaps' ami"b" laD S fr==:::===="'1l • TYAPPA NAt.fJTEWA against lonas Savimbi's Uni ta move­ ABOUT twenty Namibians were ment in Angola's ongoing civil war. Probe Namibians have been abducted be­ apparently abducted from a fore and forced to fighl Unila. Some into SA place near Namacunde, l Skm have since managed to escape and inside Angola, by soldiers return to Namibia. thought to be Fapla, on Sources from Angola said the young arms deal Saturday. men were being taken to the far north PRETORIA: Sources who spoke 10 The Namibian of Angola to places like Kanfufu and Annscor has con­ at Oshikango said Fapla soldiers has Cabinda, where it would be impossi­ - fmned it sold a con­ rounded up people al Parasa.
    [Show full text]