RoadmapRoadmap forfor UFS’sUFS’s futurefuture NuweNuwe tydvaktydvak breekbreek aanaan Redakteur / Editor: Leatitia Pienaar Tel: +27 51 401 9188 Faks / fax: +27 051 444 6393 [email protected] UV-webblad / UFS Website: www.ufs.ac.za inhoud Julie 2007 Jaargang 55 nr 2 Produksie / Production Uitleg / Layout Chrysalis Advertising and Publishing, Nuus/News Bloemfontein 4 Diversiteit in koshuise hou voordele in vir studente 082 728 4860 6 Rektor se aanstelling by UV verleng [email protected] 7 Lifestyle diseases biggest killer of South Africans 8 UFS farms play vital role Drukwerk / Printing 12 ‘We get the number of criminals we deserve’ PrintAbility, Pinetown 18 Marion die pols van die aarde 24 R30-m injected into research at the UFS Bult, nuustydskrif van die Universiteit 27 Students bring campus shooting closer to UFS van die Vrystaat, word uitgegee deur die Afdeling: Strategiese Kommunikasie aan die UV. Menings wat in die Monitor publikasie gelug word, weerspieël nie noodwendig die van die Redakteur, 26 Nog ’n titel vir SR-president die Afdeling of die UV nie. Bult word 29 Stalsprys aan Dave Lubbe onder oudstudente, donateurs, sake- 31 Regstudente onder bestes in die wêreld en regeringsleiers, meningsvormers en Kovsie-vriende versprei. Artikels mag met die nodige erkenning elders gebruik word. Rig navrae hieroor aan Our corporate friends die Redakteur. 33 Gauteng corporate donors: thanks! 34 Making science fun thanks to BP Bult, news magazine of the University of the Free State, is published by the Division: Strategic Communications at the UFS. Opinions expressed in the Alumni publication are not necessarily those of the Editor, the Division or the UFS. 37 Vishuis onthaal sy oud(dames)studente Bult is sent to alumni, donors, business 38 Wat het geword van? / What happend to? and government leaders, opinion 39 Vishuisboek formers and Kovsie friends. Articles can be published elsewhere, with the necessary acknowledgement. Contact the Editor in this regard. Rubrieke/Columns 2 Briewe Adresveranderinge / 32 Heengegaan Address changes 40 Blou Willem Stuur besonderhede aan / Send details to: Dawid Kriel Posbus / P O Box 2319 Bloemfontein 9300 Tel: +27 51 401 3409 Faks / fax: +27 51 444 6391 Voorblad [email protected] Marli Nel, ’n LL.B. student tussen rose op die kampus. Briewe Briewe ‘Sy verdien ‘n vuurpyl’ ’n half na ’n nuusblad verander toe die UV die finansiering daarvan oorgeneem het. ’n Hennie Vermaak (hpvermaak@lantic. Onlangse opname het ook getoon dat die net), skryf: meeste mense tevrede is met die formaat en aanbieding van die tydskrif en graag Ek vertrou dat baie oud-studente, net soos meer oor die UV, sy mense en doen en late ek, voel dat Lydia Els ’n baie groot vuurpyl wil lees. Ons gaan voortaan nie meer verdien met haar brief in die Maart-uitgawe briewe oor hiedie onderwerp plaas nie. van Bult 2007: Hierdie uitgawe is stampvol nuus uit en (Terloops : Weet die huidige generasie Drosdy-baanbrekers, oor Kovsieland. Dit is duidelik dat die nog wat die vuurpyl is? Of is dit ook saam wegbrekers? Universiteit van die Vrystaat ’n nuwe met so baie ander dinge weggetrans- tydvak binnegaan. formeer? Ek hoop nie so nie.) Cor du Plessis van Jeffreysbaai (042- Ons gee ’n aanduiding van wat op Betreffende die laaste paragraaf van 296-2525; 0829742894) deel ’n stukkie navorsingsterrein gebeur en deel ook haar brief [Die dag as die donateurslyste agterin geskiedenis met ons: Bult die transformasie weerspieël, sal julle weet dat die belangrike besluite wat by die UV- Nadat ek van Sink Tot Sandsteen Tot Graniet die transformasieproses voltooi en suksesvol Raad se vergadering van 8 Junie ge- deur gewerk het, het ek gevoel dat hierdie is]: Van nou af gaan ons die name op die neem is. Lees meer hieroor op bl. 4-7. belangrike deel van die geskiedenis van ons donateurslyste fyn dophou. Die besluite kan in kort soos volg universiteit vir die nageslag geboekstaaf opgesom word: word. Op p. 202 van gemelde boek is die • Die Rektor en Visekanselier, prof. Dankie vir Bult foto van die Drosdy-baanbrekers. Frederick Fourie, se termyn is een- Bom Louw ([email protected]) Drosdylied parig met ’n verdere vyf jaar skryf: Ek het bo alle name verleng ’n enkele uit sien groei, • Transformasie kry momentum met Baie dankie vir Bult. Dis lekker om te sien herleef uit die verlede, ’n transformasieplan wat dit gaan goed met die UV. Ek was ’n Land- gelade uit die hede, goedgekeur is, en boustudent vanaf 1973 tot 1976 die gees wat daardeur groei. (2) (voorgraads). • Die Raad het nuwe beleidsriglyne Ons sal die gees steeds adem, goedgekeur om ’n proses van Soek bekende gesigte net eie aan drosdy, rasse-integrasie te begin om diver- ’n gees wat aan ons strewe, siteit in die studentekoshuise op Lizanne Kruger (née Gerber) van Na- ’n ganse lange lewe, die Hoofkampus van die UV vanaf mibië, [email protected], skryf: ’n eie nog sal bly. (2) 2008 te vermeerder. Ek is ’n drosdy-aner, • Die UV wil ’n nuwe model van kos- Die Bult (sic) raak met die jare al hoe meer vervelig. Aangesien dit ’n oudstudenteblad in hart en siel en gees, huis lewe vestig waarin studente my trou is aan die drosdy, vrywilliglik kan saamleef met is, hoekom nie nuus oor oudstudente nie? Ek wil nie weet wat in julle laboratoriums waar ek ook al mag wees, diversiteit en die waarde van di versi- want daar is ons so vry. (2) teit aanleer om hulle leer onder- aangaan nie, of watter welsynswerk julle op vinding in koshuise te verryk. die platteland doen nie. Ek gee ook nie om Lê nou jou hand in myne, wie in watter departement aangestel is nie. voor ons, ons jeug gloed mis, Lekker lees. Dit het niks meer met ons te doen nie. Elke want deur die greep van hande, keer blaai ek angstig deur met die hoop om smee ons die hegter bande, bekende gesigte en nuus te lees, maar wat onverbreekbaar is. (2) vreemde gesiggies kyk na my. (Op die wysie van Ich had ein kamerade) Ek was van 1989-1991 op Kovsies in In die begin van Maart 1955 het ower- Roosmaryn en sal so graag nuus van ander heid die eerstejaarseniors, dus diegene wat Kovsies gedurende hierdie tydperk ook wil nie direk van die skoolbanke af gekom het lees. nie, en ’n paar gewillige seniors in ’n nuwe Redakteur: Soos reeds in die verlede uit- L-vormige gebou (aan die westekant van gewys: Bult (let wel) het reeds ’n dekade en die Reitzkamerwonings, “Bungalows”, be- Bult • Julie 2007 2 CentenaryHerinneringe staande uit sestien dubbelkamers) gehuis- lede het vir die eerste rugbyspan uitgedraf tuin onthaal, waar met ’n staking gedreig is ves. Hierdie gebou en sy inwoners het nie, twee lede dien op die SR, en die voor- tensy die besoldiging verhoog word en van onder die jurisdiksie van die Bungalows sitter van die ASB asook die voorsitter van die eetgoed saamgeneem kon word koshuis geval. Die eerste paar maande het hierdie die Nasionale Jeugbond-tak kom uit die toe. Nodeloos om te sê dat van die lekker- 32 manne mekaar uitgekyk en mettertyd geledere. ste eetgoed van die tafels af geneem is het die kamerraadskap gegroei en het die Die strewe na erkenning as ’n koshuis aangesien “haar eksellensie” daarvan wou gevoel om ’n onafhanklike koshuis te word in eie reg het opgebou en gedurende ’n hê. By ’n volgende geleentheid het Sakkie al hoe sterker geword. Ons kon geen aan- stormagtige reënaand word besluit om ’n van Zyl en Aap du Toit by ’n huweliks- klank by die Bungalows vind nie. mosie van wantroue in die SR-voorie in te onthaal as kelners opgetree. By hul tuis- Met die aanvang van die nuwe jaar stel. Die strategie is deeglik beplan. Daar koms het hulle ’n donkie in hul kamer 1956, verklaar ons ons onafhanklikheid, en sou vier sprekers op verskillende plekke in aangetref wat die uwe, Baas Basson en Les noem ons ons “koshuis” Die Drosdy. Die die saal wees en elkeen sou ’n juiggroep om Sackstein al die pad van Maitlandstraat primarius is die landdros genoem en die hom hê om die indruk van steun te wek. aangejaag het. Die gespook om die donkie huiskom die heemraadlede, die gesellie was Nadat die mosie gestel en gesekondeer is, uit te kry het so ’n gedruis afgegee dat daar die trap na die boonste verdieping en die het die eerste spreker sy saak gestel, nl. die lank na middernag nog geen stilte was nie koshuislied word deur Dewald van den voorsitter het nie die belange van die stu- en prof. Obie (Oberholtzer) die spul tot Heever en die uwe geskryf. Archie Rohde dente op die hart gedra nie. Orals in die saal bedaring moes bring. word eenparig verkies as die landdros. het die gejuig opgestyg. Ander sprekers het Die jaar het tot ’n einde gesnel en ’n af- Vir alle praktiese redes het die Drosdy ook tot die debat toegetree en is ook die skeidsdinee is beplan. Dit sou in prof. Obie as ’n koshuis gefunksioneer nadat die ower- saak van ’n toesighoudende personeellid by se garage gehou word en Wiek Mostert sou heid en die Bungalows in kennis gestel is. die manskoshuise, nie die persoon nie, maar die gasspreker wees. Alles in ons vermoë is Daar was geen reaksie vanaf die owerheid die beginsel aangeraak. Die massa is gedoen om dit ’n onvergeetlike aand te nie en verskeie vertoë is aan die prime van opgesweep en op die uiteinde is besluit om maak. Om vyfuur die middag van die dinee die Bungalows, wie ook die SR-voorsitter alle komitees te ontbind.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages44 Page
-
File Size-