Vryheid Binne ʼn Regverdige Bestel BONDSRAAD 2018 7-8 Junie 2018
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
BONDSRAAD 2018 7-8 Junie 2018 PAARL Vryheid binne ʼn regverdige bestel DIE AFRIKANERBOND GEDENKBLAD 1 VOORSITTER VAN DIE NASIONALE RAAD Die tema vir die 2018 Bondsraad en ons voorgestelde visie is heel gepas “Vryheid binne ʼn regverdige bestel”. As Afrikaners in Suid-Afrika ervaar ons vandag nie die vryheid waarop ons gehoop het nie en is die bestel waartoe ons onsself al sedert 1990 verbind het ook nie regverdig nie. Laat ons egter onmiddellik ook die tema kwalifiseer deur te sê dat vryheid net so van toepassing moet wees op alle Suid-Afrikaners en dat die regverdige bestel ook een moet wees vir alle Suid-Afrikaners. ‘n Wysgeer het eendag opgemerk dat” hulle wat nie die geskiedenis bestudeer nie, gedoem is om dit te herhaal, maar hulle wat wel die geskiedenis ken dikwels gedoem is om hulpeloos toe te kyk hoe ander dit herhaal” Ons moet daarop bedag wees. Vandag, net soos in 1918, is daar ʼn mate van ontnugtering en was daar soos blyk in die voorwoord van A N Pelzer se boek Die Afrikaner Dit is my voorreg om die voorsitter -Broederbond nog nie n sintese tussen die bevolkingsgroepe in Suid van die Nasionale Raad te wees in Afrika nie. Ons ervaar op ‘n daaglikse basis dikwels dieselfde frustrasie die jaar waarin die Afrikanerbond en en ongemak wat ons broers 100 jaar gelede ervaar het. Dit is met sy voorganger sy eeufees vier. Die waardering en met groot bewondering dat ons uit die Nuus dagboek meeste mense verdien ʼn rustigheid in van Frikkie Wallis slegs verneem dat op 5 Junie 1918 “Die Afrikaner die mylpaal van ʼn 100 lewensjare. Vir Broederbond word deur ʼn groep jong Afrikaners in Johannesburg gestig ʼn organisasie soos die Afrikanerbond as ʼn vertroulike kulturele organisasie”. Hoe het hierdie organisasie nie ʼn beteken dit egter om met trots reuse rol gespeel in hoe die geskiedenis van hierdie land ontvou het nie. terug te kyk, maar dan weer opnuut Deur die geskiedenis wys prof Ernst Stals dit ook in sy omvangryke onversteurd voort te gaan met opgetekende geskiedenis uit, dat Johannesburg nie net die plek van sy aktiwiteite in belang van die stigting nie, maar ook die administratiewe setel van die Afrikanerbond Afrikaner. was. Heel tereg was dit strategies gepas omdat Johannesburg ook Mag elke lid tydens die Bondsraad gesien is as die nywerheid en ekonomiese hoofstad van Suid-Afrika. Kan diep bewus wees van die groot werk dit toevallig wees? Nie as die geskiedenis van die Afrikaner saamgelees wat reeds gedoen is deur soveel lede word met die geskiedenis van Johannesburg en uiteindelik die van Suid- wat voor ons daar was. Mag ons in Afrika nie. Dit moet ons nooit uit die oog verloor nie. die tyd ook weet dat ons afhanklik Die bemagtiging van die Afrikaner in ons voorafgaande geskiedenis bly van die genade van God en van honderd jaar is onlosmaaklik deel van Suid-Afrika en het dat ook soos soveel voor ons die ons rede om terug te kyk na die afgelope eeu slegs met diepe erekode in gedagte sal hou “Om te dankbaarheid en genade. Vandag is die lotsbestemming van die dien - nie om gedien te word nie. Afrikaner ineengestrengel met die van Suid-Afrika. Die Afrikaner kan nie Om te gee - nie om te ontvang nie.” losgemaak word nie en die Afrikaner kan ook nie sy heil elders gaan Wees Sterk soek nie. Op die vooraand van Republiekwording op 24 November 1960 en op 31 Mei 1961 alreeds in die gees van die lede het die pas verkose voorsitter van die Afrikaner-Broederbond dr. P J Meyer verklaar: “ Die Afrikaner- Broederbond is die Afrikanervolk op trek na sy eindbestemming.” Vandag, 100 jaar later, is ons steeds op trek na die Afrikaner se eindbestemming en daarom het die Afrikanerbond selfs ʼn groter en Jaco Schoeman dringender taak om nou te vervul. Voorsitter van die Nasionale Raad 3 VOORSITTER VAN DIE NASIONALE RAAD Die tema vir die 2018 Bondsraad en ons voorgestelde visie is heel gepas “Vryheid binne ʼn regverdige bestel”. As Afrikaners in Suid-Afrika ervaar ons vandag nie die vryheid waarop ons gehoop het nie en is die bestel waartoe ons onsself al sedert 1990 verbind het ook nie regverdig nie. Laat ons egter onmiddellik ook die tema kwalifiseer deur te sê dat vryheid net so van toepassing moet wees op alle Suid-Afrikaners en dat die regverdige bestel ook een moet wees vir alle Suid-Afrikaners. ‘n Wysgeer het eendag opgemerk dat” hulle wat nie die geskiedenis bestudeer nie, gedoem is om dit te herhaal, maar hulle wat wel die geskiedenis ken dikwels gedoem is om hulpeloos toe te kyk hoe ander dit herhaal” Ons moet daarop bedag wees. Vandag, net soos in 1918, is daar ʼn mate van ontnugtering en was daar soos blyk in die voorwoord van A N Pelzer se boek Die Afrikaner Dit is my voorreg om die voorsitter -Broederbond nog nie n sintese tussen die bevolkingsgroepe in Suid van die Nasionale Raad te wees in Afrika nie. Ons ervaar op ‘n daaglikse basis dikwels dieselfde frustrasie die jaar waarin die Afrikanerbond en en ongemak wat ons broers 100 jaar gelede ervaar het. Dit is met sy voorganger sy eeufees vier. Die waardering en met groot bewondering dat ons uit die Nuus dagboek meeste mense verdien ʼn rustigheid in van Frikkie Wallis slegs verneem dat op 5 Junie 1918 “Die Afrikaner die mylpaal van ʼn 100 lewensjare. Vir Broederbond word deur ʼn groep jong Afrikaners in Johannesburg gestig ʼn organisasie soos die Afrikanerbond as ʼn vertroulike kulturele organisasie”. Hoe het hierdie organisasie nie ʼn beteken dit egter om met trots reuse rol gespeel in hoe die geskiedenis van hierdie land ontvou het nie. terug te kyk, maar dan weer opnuut Deur die geskiedenis wys prof Ernst Stals dit ook in sy omvangryke onversteurd voort te gaan met opgetekende geskiedenis uit, dat Johannesburg nie net die plek van sy aktiwiteite in belang van die stigting nie, maar ook die administratiewe setel van die Afrikanerbond Afrikaner. was. Heel tereg was dit strategies gepas omdat Johannesburg ook Mag elke lid tydens die Bondsraad gesien is as die nywerheid en ekonomiese hoofstad van Suid-Afrika. Kan diep bewus wees van die groot werk dit toevallig wees? Nie as die geskiedenis van die Afrikaner saamgelees wat reeds gedoen is deur soveel lede word met die geskiedenis van Johannesburg en uiteindelik die van Suid- wat voor ons daar was. Mag ons in Afrika nie. Dit moet ons nooit uit die oog verloor nie. die tyd ook weet dat ons afhanklik Die bemagtiging van die Afrikaner in ons voorafgaande geskiedenis bly van die genade van God en van honderd jaar is onlosmaaklik deel van Suid-Afrika en het dat ook soos soveel voor ons die ons rede om terug te kyk na die afgelope eeu slegs met diepe erekode in gedagte sal hou “Om te dankbaarheid en genade. Vandag is die lotsbestemming van die dien - nie om gedien te word nie. Afrikaner ineengestrengel met die van Suid-Afrika. Die Afrikaner kan nie Om te gee - nie om te ontvang nie.” losgemaak word nie en die Afrikaner kan ook nie sy heil elders gaan Wees Sterk soek nie. Op die vooraand van Republiekwording op 24 November 1960 en op 31 Mei 1961 alreeds in die gees van die lede het die pas verkose voorsitter van die Afrikaner-Broederbond dr. P J Meyer verklaar: “ Die Afrikaner- Broederbond is die Afrikanervolk op trek na sy eindbestemming.” Vandag, 100 jaar later, is ons steeds op trek na die Afrikaner se eindbestemming en daarom het die Afrikanerbond selfs ʼn groter en Jaco Schoeman dringender taak om nou te vervul. Voorsitter van die Nasionale Raad 3 1918 - 2018 STIGTERSLEDE UIT DIE ARGIEWE (Oorspronklike dokumente word by Die Eike geberg) Voorlopige bestuur van die Afrikaner-Broederbond 1918: Agter: LJJ Botha, CJ van Zyl, HW van der Merwe en DHC du Plessis (Sekretaris) Voor: G Schoombie, GFK Schiel, HJ Klopper (voorsitter) M Otto (vise-voorsitter) Formele foto van die stigterslede (Name en orde nie bekend) en GJ Steyn. Inlas: Links Ds JF Naudè (president) Regs HBL Klopper Die grondwet van die Afrikanerbond (Gedrukte kopie in 1920) Een van die eerste besprekingsdokumente uit ʼn reeks van drie Die huis van DHC du Plessis in Marathonstraat 32, Malvern, Johannesburg, waar die eerste vergadering op 5 Junie 1918 plaasgevind het en deur 14 jong manne bygewoon is. Getekende foto: Stigters van die Afrikaner-Broederbond: mnre Henning Klopper (Voorsitter), DHC du Plessis (Sekretaris) en HW van der Merwe ʼn Pamflet van ʼn boekkompetisie Die voorblad (Pierneef) en inhoud van ʼn dinee ʼn Verjaarsdagkaartjie wat in 1940 aan lede gestuur is Die koppie rondom Malvern in Johannesburg waar intense gesprekke in 1918 uit 1921 in 1929. Pierneef het ook ʼn heildronk ingestel gehou is oor die stigting van ʼn organisasie tydens die dinee. 4 5 1918 - 2018 STIGTERSLEDE UIT DIE ARGIEWE (Oorspronklike dokumente word by Die Eike geberg) Voorlopige bestuur van die Afrikaner-Broederbond 1918: Agter: LJJ Botha, CJ van Zyl, HW van der Merwe en DHC du Plessis (Sekretaris) Voor: G Schoombie, GFK Schiel, HJ Klopper (voorsitter) M Otto (vise-voorsitter) Formele foto van die stigterslede (Name en orde nie bekend) en GJ Steyn. Inlas: Links Ds JF Naudè (president) Regs HBL Klopper Die grondwet van die Afrikanerbond (Gedrukte kopie in 1920) Een van die eerste besprekingsdokumente uit ʼn reeks van drie Die huis van DHC du Plessis in Marathonstraat 32, Malvern, Johannesburg, waar die eerste vergadering op 5 Junie 1918 plaasgevind het en deur 14 jong manne bygewoon is. Getekende foto: Stigters van die Afrikaner-Broederbond: mnre Henning Klopper (Voorsitter), DHC du Plessis (Sekretaris) en HW van der Merwe ʼn Pamflet van ʼn boekkompetisie Die voorblad (Pierneef) en inhoud van ʼn dinee ʼn Verjaarsdagkaartjie wat in 1940 aan lede gestuur is Die koppie rondom Malvern in Johannesburg waar intense gesprekke in 1918 uit 1921 in 1929.