Jaargang XVI Maand 6
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2019 Jaargang XVI Maand 6 Junie 2019 Saamgestel deur: Elorina du Plessis KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Junie 2019 Bundels (Zomermaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 8744 Datum: Thu May 30, Fri May 31, Sat June 1, 2019 Daar is 15 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Pietermaritzburg Voortrekkerkerk se Huwelik en Doopregisters by "ludwig" 1b Re: Pietermaritzburg Voortrekkerkerk se Huwelik en Doopregisters by "Helena Garner" 2a E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE by "Richard Wolfaardt" 2b Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE by "Attie Delport" 2c E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE by "Richard Wolfaardt" 2d Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE by "Annelie Els" engelkind2000 2e Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE by boerseun_1838 2f Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE by boerseun_1838 2g Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE by "Lettie du Preez" skuddieboom 3 Yahoo e-pos reels en regulasies by "John Fairfield" [email protected] 4a Brand kenners by "Simon du Plooy" sjdp1951 5 [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 31 Mei 2019 by "Hester Marx" 6 [PRESS] The Herald 30 Mei 2019 by "Hester Marx" 7 [Press] The Mercury Fri 31 May 2019 by "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac 8 [Press] The Mercury Fri 31 May 2019 CREDITORS ... by "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac Messages 1a Pietermaritzburg Voortrekkerkerk se Huwelik en Doopregisters Thu May 30, 2019 11:16 pm (PDT) . Posted by: "ludwig" Goeie more almal Waar kan ek na die Huwelik en Doopregisters van die Voortrekkerkerk in Pietermaritzburg kyk? Die skakel op FS vat my van bladsy "A" na "B" en weer terug na "A". Kom nie by die fotos uit nie. Soek nog na die 2de huwelik van Susara Margaretha Jacobsz met Daniel Elardus Erasmus. Hulle is in Natal getroud en mag dalk in die Voortrekkerkerk wees. Indien dit so is kan hulle dogters dal kook daar gedoop wees. Ook na die dope van hule twee dogters, Pieternella/Petronella Hendrina/Erindina, 1840, (haar SK se Caledon wat nie moontlik kan wees nie) en Cornelia Susanna, 1841. Byvoorbaat dankie Ludwig Dohne 1b Re: Pietermaritzburg Voortrekkerkerk se Huwelik en Doopregisters Fri May 31, 2019 12:33 am (PDT) . Posted by: "Helena Garner" More Ludwig, Hier is wat ek het: Daniel Elardus Erasmus * 22-9-1815, Wanhoop, George = 16-1-1816, Swellendam (16-6-1816 vlgs Markram. Die ouers woon te "Wanhoop" George) Bron: Biesencah, Sarie, p.2. Hy x Susara Margaretha Sarie Jacobsz * 30-6-1818 = 13-12-1819, Graaff-Reinet. Hier het ek nie 'n bron nie. Ek stuur vir jou verslae oor hulle na jou privaat e-pos. Groete. Helena Garner. From: [email protected] <[email protected]> Sent: Friday, 31 May 2019 8:16 AM To: [email protected] Subject: [SA-Gen] Pietermaritzburg Voortrekkerkerk se Huwelik en Doopregisters Goeie more almal Waar kan ek na die Huwelik en Doopregisters van die Voortrekkerkerk in Pietermaritzburg kyk? Die skakel op FS vat my van bladsy "A" na "B" en weer terug na "A". Kom nie by die fotos uit nie. Soek nog na die 2de huwelik van Susara Margaretha Jacobsz met Daniel Elardus Erasmus. Hulle is in Natal getroud en mag dalk in die Voortrekkerkerk wees. Indien dit so is kan hulle dogters dal kook daar gedoop wees. Ook na die dope van hule twee dogters, Pieternella/Petronella Hendrina/Erindina, 1840, (haar SK se Caledon wat nie moontlik kan wees nie) en Cornelia Susanna, 1841. Byvoorbaat dankie Ludwig Dohne 2a E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Fri May 31, 2019 2:09 am (PDT) . Posted by: "Richard Wolfaardt" Goeie dag Weet iemand wat is die e-pos adres van die SA Weesrmag Argiewe in Preotia? Groete Richard Wolfaardt 2b Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Fri May 31, 2019 2:32 am (PDT) . Posted by: "Attie Delport" Hallo Richard, Ek weet nie hoe oud hierdie inligting is nie maar prober gerus. From FamilySearch Wiki South Africa https://www.familysearch.org/wiki/en/South_Africa_Genealogy Military Records For any queries regarding military history, contact the Department of Defence Archives at the South African Military Records Centre via email at [email protected]. They are located at: Schweikert Building 20 Visagie Street Pretoria Telephone: (012) 339-4600 Fax: (012) 339-4631 Groete. At Delport Attieatvdende.co.za From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: 31 May 2019 11:10 AM To: [email protected] Subject: [SA-Gen] E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Goeie dag Weet iemand wat is die e-pos adres van die SA Weesrmag Argiewe in Pretoria? Groete Richard Wolfaardt 2c E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Fri May 31, 2019 3:36 am (PDT) . Posted by: "Richard Wolfaardt" Hello Attie Daardie epos adres werk nie. Groete Richard Wolfaardt 2d Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Fri May 31, 2019 4:38 am (PDT) . Posted by: "Annelie Els" engelkind2000 Die Militêre Argief is nou in Irene. Die gebou wat hier genoem word is tot op sy fondasies gesloop. Ek weet ongelukkig nie wat die epos adres is nie. Groetnis Annelie. From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: 31 May 2019 11:32 AM To: [email protected] Subject: RE: [SA-Gen] E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Hallo Richard, Ek weet nie hoe oud hierdie inligting is nie maar prober gerus. From FamilySearch Wiki South Africa https://www.familysearch.org/wiki/en/South_Africa_Genealogy Military Records For any queries regarding military history, contact the Department of Defence Archives at the South African Military Records Centre via email at [email protected]. They are located at: Schweikert Building 20 Visagie Street Pretoria Telephone: (012) 339-4600 Fax: (012) 339-4631 Groete. At Delport Attieatvdende.co.za 2e Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Fri May 31, 2019 4:51 am (PDT) . Posted by: boerseun_1838 Goeiedag. Het iemand die fisiese adres? As ek my oupa se weermagrekords wil gaan soek, moet ek eers 'n afspraak maak? Groete. Louis Engelbrecht Quoting "'Annelie Els' [email protected] [SAGenealogie]" <[email protected]>: > Die Militêre Argief is nou in Irene. > Die gebou wat hier genoem word is tot op sy fondasies gesloop. > Ek weet ongelukkig nie wat die epos adres is nie. > Groetnis > Annelie. > > > From: [email protected] [mailto:[email protected]] > Sent: 31 May 2019 11:32 AM > To: [email protected] > Subject: RE: [SA-Gen] E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE > > Hallo Richard, > > Ek weet nie hoe oud hierdie inligting is nie maar prober gerus. > > From FamilySearch Wiki South Africa > https://www.familysearch.org/wiki/en/South_Africa_Genealogy > > Military Records > > For any queries regarding military history, contact the Department > of Defence Archives at the South African Military Records Centre via > email at [email protected]. They are located at: > Schweikert Building > 20 Visagie Street > Pretoria > Telephone: (012) 339-4600 > Fax: (012) 339-4631 > > Groete. > > At Delport > Attieatvdende.co.za 2f Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Fri May 31, 2019 4:53 am (PDT) . Posted by: boerseun_1838 Goeiedag. Het iemand die fisiese adres? As ek my oupa se weermagrekords wil gaan soek, moet ek eers 'n afspraak maak? Groete. Louis Engelbrecht Quoting "'Annelie Els' [email protected] [SAGenealogie]" <[email protected]>: > Die Militêre Argief is nou in Irene. > Die gebou wat hier genoem word is tot op sy fondasies gesloop. > Ek weet ongelukkig nie wat die epos adres is nie. > Groetnis > Annelie. > > > From: [email protected] [mailto:[email protected]] > Sent: 31 May 2019 11:32 AM > To: [email protected] > Subject: RE: [SA-Gen] E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE > > Hallo Richard, > > Ek weet nie hoe oud hierdie inligting is nie maar prober gerus. > > From FamilySearch Wiki South Africa > https://www.familysearch.org/wiki/en/South_Africa_Genealogy > > Military Records > > For any queries regarding military history, contact the Department > of Defence Archives at the South African Military Records Centre via > email at [email protected]. They are located at: > Schweikert Building > 20 Visagie Street > Pretoria > Telephone: (012) 339-4600 > Fax: (012) 339-4631 > > Groete. > > At Delport > Attieatvdende.co.za 2g Re: E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Fri May 31, 2019 10:17 am (PDT) . Posted by: "Lettie du Preez" skuddieboom Goeie dag Louis Ek was `n paar jaar terug by hulle in Visagiestraat gewees sonder afspraak en almal was baie hulpvaardig. Hoe dit nou gesteld is, sal ek ongelukkig nie kan sê nie. Groete Lettie du Preez From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: 31 May 2019 01:52 PM To: 'Annelie Els' [email protected] [SAGenealogie] Subject: Re: [SA-Gen] E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE Goeiedag. Het iemand die fisiese adres? As ek my oupa se weermagrekords wil gaan soek, moet ek eers 'n afspraak maak? Groete. Louis Engelbrecht Quoting "'Annelie Els' [email protected] [SAGenealogie]" <[email protected]>: > Die Militêre Argief is nou in Irene. > Die gebou wat hier genoem word is tot op sy fondasies gesloop. > Ek weet ongelukkig nie wat die epos adres is nie. > Groetnis > Annelie. > From: [email protected] [mailto:[email protected]] > Sent: 31 May 2019 11:32 AM > To: [email protected] > Subject: RE: [SA-Gen] E-POS ADRES VAN SA WEERMAG ARGIEWE > > Hallo Richard, > > Ek weet nie hoe oud hierdie inligting is nie maar prober gerus.