SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2008 Jaargang VI Maand 1 Januarie 2009 Saamgestel deur: Pieter L van der Merwe KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Januarie 2009 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 3571 Datum: Thursday, January 01, 2009 Daar is 13 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a. HOW TO: Excel na Gedcom From: Johann Hanekom 2a. Rootsmagic na Legacy From: Fanie Buys 2b. Re: Rootsmagic na Legacy From: Johann Hanekom 3a. Die Jaar 2009 From: Dennis Pretorius (LT) 3b. Re: Die Jaar 2009 From: F.Venter 3c. Die Jaar 2009 From:
[email protected] 4. Nuwe jaarswense From: Louis Olivier 5. [Koerant] Die Burger Oos-Kaap 31 Des 2008 From: P Marx 6a. Re: Excel na Gedcom From: Annelie Els 7a. Matriekuitslae From: Elmien Wood 8. Lydenburg Vloed 2001 From: Hetta Scholtz 9. 'n Nuwe jaar baba. From: aletta magrieta.quebbemann 10a. Re: Maria Petronella Wilhelmina Botha From: Janet Melville 1a. HOW TO: Excel na Gedcom Posted by: "Johann Hanekom"
[email protected] johann.hanekom Wed Dec 31, 2008 10:47 am (PST) Hallo Dennis en Annelie (en Andere wat belangstel) Hier is ‘n vinnige handleiding hoe om SmartGenealogy te gebruik om Excel data in ‘n GEDCOM te verander.