STROOM OP AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL TWEEDE UITGAWE 2017 NNógóg vverbeteringserbeterings oopp AAffiffi ee-terrein-terrein bl. 3

Beste ervare seunskoor in die land!

Bl. 3

SPORT KULTUUR OUD-AFFIES

Ntando Mahlangu (graad 8) het Suid-Afrika in Julie by die 2017 Niks maak die winter warmer as die uitstekende musiek en heer- Oud-Affi e Heino Kuhn (matriek 2002) is opgeneem in die Para-atletiese Wêreldkampioenskap in Londen verteenwoordig. like kos by Affi es se winterkonsert nie. Sowat 40 musiekleerlinge Proteaspan wat in Julie teen Engeland gespeel het. Hy het sy Hy het sy prestasie op verlede jaar se Paralimpiese Spele herhaal het die gaste op 1 Junie op solo- en groepsitems trakteer. Op die debuut as openingskolwer gemaak. Met dié internasionale toe hy ‘n silwer medalje in die 200 m (T42-kategorie) verower foto is Juandré Kemp, Waldo Pienaar, Nevan Robbertse, Werner toetrede loop hy nou in die spore van klasmaats AB de Villiers, het. Hy het ‘n tyd van 23,95 sekondes aangeteken. Güldenpfennig en Armand Knoetze. (deur Reinhard van Zijl) en Niel Wagner. Lees meer hieroor op bladsy 10. REDAKSIONEEL EN NUUS 2 TWEEDE UITGAWE 2017

Redaksioneel Veels geluk, dr. Edwards! Brendan du Toit Die skool het dr. Edwards se verjaarsdag op 23 Mei met groot gelukgewens (foto links onder) en hulle het daarna vir hom ge- Ses maande is in ‘n oogwink verby en die laaste vreugde saam met hom gevier. Hoofman Jo van Zyl het die hoof sing. Die personeel het toe verder saam met dr. en mev. Edwards semester lê voor. Ons kyk met vreugde en dank- aan die begin van ‘n lekker lang pouse namens al die Affi e-manne feesgevier met ‘n spyskaart wat mylpale in sy lewe uitgebeeld het. baarheid op die eerste helfte van die jaar terug. Ons kon deel wees van iets baie groter as ons- self. Vir die matrieks is die einde van ‘n lang skool- loopbaan in sig en die graad agts begin werklik verstaan wat dit beteken om ‘n Affi e te wees. Sport, kultuur en akademie het ons in hierdie eerste helfte van die jaar besonder besig gehou. Die wintersportsoorte is steeds volstoom aan die gang en ons sien uit daarna om dit in die derde kwartaal op ‘n hoë noot af te sluit. Die koor verwerf ‘n eerste plek in die seunsaf- deling van die Eisteddfod en dring deur na die ATKV-fi naal, waar hulle aangewys word as die beste ervare seunskoor in die land. Die orkeste was gedurende die Julievakansie met ‘n hoogs suksesvolle toer na Namibië. Op akademiese gebied het ons die lang Junie- Jo van Zyl en dr. Edwards Dr. en me. Edwards lag vir een van mnr. Dirk Taljard se kwinkslae. eksamen agter die rug gehad en het reeds voor die begin van die wintervakansie ons antwoordstelle te siene gekry. Opedag ‘n miernes van bedrywighede Aan watter aktiwiteit jy ookal die afgelope Ruben Els kwartaal deelgeneem het, die verskil lê in die Affi es het met die opedag op belangstellendes meer inligting kon ondersteuning wat jy van jou Affi e-broers kry. En Interessante vrae van voornemende ouers: 10 Mei vanjaar weer ‘n toestroming kry. die afgelope ses maande het die Affi e-onder- beleef met sowat 550 laerskoolseuns Die stryk- en die Swing-ensemble • Is julle altyd so vriendelik? steuners beslis nie teleurgestel nie. Deur en hul ouers wat die vrolike geleent- het gesorg vir ‘n feestelike atmosfeer. • Hou julle van die Meisieskool? hoogtepunte sowel as laagtepunte het hulle bank- heid bygewoon het. Onder die ouers Een van die grootste aantrekkings- • Kuier die seuns baie saam met die meisies? vas agter ál ons spanne gestaan. was daar heelwat oud-Affi es wat vir kragte was die begeleide toere, • Kry almal die kans om rugby te speel? Elkeen van ons – deelnemer of ondersteuner – is hulle seuns die skool kom wys het. waar groepe deur hoofsaaklik • Watter span sal my seun haal? • Sal my seun vriende kan maak by Affi es? deel van Affi es se roemryke 97 jaar en ons is besig Die vierkant was volgepak met Affi eraadslede deur die skool geneem • Mag my seun vriende wees met ander skole om die stories van die toekoms te skryf. Die een stalletjies wat al die aktiwiteite by is om te sien hoe alles lyk en ‘n se seuns as hy in Affi es is? kan nie sonder die ander nie. Jack Stein het gesê: Affi es uitgebeeld het en waar gevoel van die skool te kry. “Football is nothing without fans”. Of dit jou beste vriend en ouers is wat langs die veld is en of dit 1 300 broers is wat Power sing, niemand van ons is ooit alleen nie. Dít is wat van Affi es méér as ‘n skool maak.

Redaksie Brendan du Toit (redakteur), Thomas Basson (adjunkredakteur: kultuur), Gustav Grotius (adjunkredakteur: sport), Luvan Bezuidenhoudt, LT de Jager, Christoff van Eetveldt, Ruben Els, Craig Kleingeld, Johan Muller, Louis Schoonbee en Rynhard van Zijl Die Swing-ensemble vermaak ‘n groep besoekers tydens hulle toer deur die Dié drie opgewonde besoekers het die middag afgestaan om te skool. kom kyk hoe dinge by Affi es werk. Matriekklas van 1947 – sewentig jaar later Gesneuweldes se Affi es het vroeg in Mei vyf nagedagtenis geëer lede van die 1947-matriekgroep vir hulle 70-jaarreünie ontvang – ‘n eerste vir die skool. Hierdie oud-Affi es is almal tussen 87 en 88 jaar oud. Hulle het die saalby- eenkoms bygewoon, waar mnr. Franz von Reich met die seuns gesels het. Hy het sy Affi e- herinneringe gedeel en interes- sant vertel watter effek gebeure soos die Tweede Wêreldoor- log op die skoollewe hier in Suid-Afrika gehad het. Die Affi es het op 28 Mei weer die voorreg gehad om deel te wees van die boodskap aan die Affi es was dat jaarlikse herdenkingsdiens van die Raad van Organisasies vir Militêre Veterane elke generasie in Suid-Afrika sy by die Voortrekkermonument. Die name van die oud-Affi es wat tydens die eiesoortige probleme het, maar grensoorlog gesneuwel het, is op die kruis aangebring wat Johan van Zyl dat dit gesien moet word as ‘n vashou. By hom op die foto is Louis Schoonbee, Philip Pienaar, mnr. Tekkies Van links is mnr. Franz von Reich, dr. Pierre Edwards, mnr. Jan Loubser, geleentheid om iets beter Barkhuizen, dr. Pierre Edwards, Jaco Labuschagne en Gustav Grotius. prof. Chris van Schalkwyk, dr. Johannes Laubser en mnr. Izak Murray. agter te laat. NUUS 3 TWEEDE UITGAWE 2017 Nuwe baadjie vir toegangsarea Konferensielokaal vorder ook fl ink Affi es se toegangsarea trek binnekort ‘n nuwe baadjie tot die drie nuwe rekenaarsentrums te beheer. konferensielokaal omskep. aan. Die studentesentrum word aan die oostekant vergroot Die bouwerk is reeds deur die beheerliggaam goedgekeur Volgens mnr. Sakkie van der Walt (adjunkhoof: om plek te maak vir ‘n ontvangslokaal, sekuriteitspunt en en die planne is opgetrek deur mnr. Pieter Mathews, wat ook Geboue en Terrein) sal dit plek hê vir sowat 30 konferen- addisionele kantoorruimte. die argitek van die Affi e-Kunstesentrum is. siegangers, maar sal dit ook dien as nutslokaal vir Volgens dr. Edwards het dit nodig geword om sekuriteit In nóg ‘n verwikkeling op die Affi e-terrein is die vorige kleiner byeenkomste soos redenaars- en debatskom- by die skool onder die loep te neem, veral ook om toegang rekenaarsentrum langs die Kunstekampus in ‘n moderne petisies.

Argiteksvoorstelling van beplande ontvangsarea Ingang tot konferensielokaal

JY SAL EENDAG Affi e 100 Fonds tydens Coenie de Villiers Jy sal eendag kan terugkyk na die seer, en na die mooi; na hoe vinnig jy kon hardloop spogfunksie bekendgestel en hoe ver jy spies kon gooi. Want hier het jy geleer dat om te slaag, jy dikwels faal - Die Affi e 100 Fonds is op 27 Mei tydens ‘n spogfunk- maar dat opstaan en immer weer probeer sie met Coenie de Villiers as seremoniemeester by Casa die oorwinning sal bepaal. Social da Madeira in die ooste van Pretoria bekendgestel. Hier klop steeds ‘n duisend harte Mnr. Bernard du Plessis, beheerliggaamvoorsitter, het wat oor tyd en afstand fl uister - dis ‘n stem wat met jou siel praat die formele verrigtinge ingelui deur die trustees voor te as jy stil word om te luister. stel en die oogmerke van die fonds met die gaste te deel. Jy sal eendag weer my voetval In kort kom dit daarop neer dat die jaarlikse rente-op- in jou herinnering hoor klink brengs op ‘n kapitaalkragtige fonds aangewend kan toe ‘n onbekende toekoms nog word om toekomstige projekte te fi nansier. onweerstaanbaar kon bly wink. Na mnr. Du Plessis se voordrag het dr. Edwards die Jy sal eendag steeds my stem hoor woord gevoer, waarna Omri van Zyl en Fourie du Preez as jy wonder oor die lewe; oor die bate van die deug, spreekbeurte gehad het. Video-boodskappe van Marcus oor die waarde van ‘n strewe Jooste, AB de Villiers, Faf du Plessis en Ben Schoeman na dít wat jou beskore is, wat nie die funksie kon bywoon nie, is vertoon. maar tóé nog onbereikbaar ver - Nadat die gaste, oud-Affi es en Affi e-vriende geleent- hier leer ken jy wel jou ware Noord heid gekry het om bydrae-ondernemings te maak, is daar onder die Suiderkruis se ster. tot laataand gesellig gekuier. Jy sal eendag wel besef Na aanleiding van die sukses van die aand is daar dat jy steeds in Afrikaans kan droom, besluit om later vanjaar ‘n soortgelyke funksie in die want dit is my geskenk aan jou, sonder huiwering of skroom. Kaap aan te bied om die groot hoeveelheid oud-Affi es Coenie de Villiers was seremoniemeester vir die aand en het vooraf ‘n saalbyeenkoms Jy sal eendag steeds onthou wat hulle daar gaan vestig het, ook geleentheid te gee by Affi es bygewoon om die karakter en gees van die skool te probeer peil. Hy het by die funksie gesê Affi es het hom mateloos beïndruk. Hy het die volgende gedig (sien regs) hoe ‘n klok die tyd se gang om hulle Affi e-vriendskappe te versterk en ‘n bydrae geskryf en dit die aand by die funksie voorgelees. met net ‘n enkel noot voltooi: te lewer. Dán sal jy weet wat is verlang … Rooidasse die bbesteeste (ervare)

sseunskooreunskoor in die land Gustav Grotius Die Rooidasse het pas by die fi naal van ATKV-Applous met die toekenning vir beste ervare seunskoor in die land weggestap. Ná weke van streekuitdunrondes, duisende kilometers en baie kopkrap het die beoordelaars in Junie die kore bekendgemaak wat sake in die fi naal op 3, 4 en 5 Augustus in die ZK Mathewssaal by Unisa moes kom uitspook. Slegs drie enkelgeslagskole het vanjaar in die kategorie “Meer Ervare Hoërskole” na die fi naal deurgedring, waarvan die ander twee meisieskore van AHMP en Hoërskool De Kuilen Van links is mnre. Tekkies Barkhuizen, Deon Botes, in Kaapstad was. Ander skole in die fi naal vir ervare kore Luvan Bezuidenhoudt, Dewald van der Merwe en oud-Affi es was Helpmekaar Kollege, Hoërskool Durbanville, Hoërskool Francois du Toit en Bosman Spaarwater Menlopark en Stirling High School. AKADEMIE EN KULTUUR 4 TWEEDE UITGAWE 2017

Affi e-wetenskaplikes vanjaar 109 Affi es by Eisteddfod Rynhard van Zijl Afrikaans Hoër Seunskool Gauteng-Minquiz se baas Ruben Els was vanjaar vir die vierde keer gasheer vir die blaas- Nicolas du Plessis, Louis Schoonbee Gauteng-afdeling uit die stryd Minerale Tegnologie (Mintek) en perkussie-afdeling van die en Ewan Hickling het Affi es van- getree. Louis het vir ‘n verdere aangebied. Deelnemers lê eers Pretoria Eisteddfod wat van jaar by die Minquiz-vasvrakompe- prestasie gesorg en het individueel individueel ‘n skriftelike toets met 15 tot 27 Mei plaasgevind tisie by die Sci-Bono-sentrum in onder die top drie geëindig. meervuldige keusevrae af en daar- het. Danksy die AHS- verteenwoordig en Die kompetisie word reeds na neem hulle as span deel personeel se goeie organi- het as wenners van die sedert 1988 deur die Raad vir aan die mondelinge vasvra. sasie, harde werk en professionaliteit het die geleentheid sonder hindernis verloop. Affi es was soos in die Piet Grobler het nie minder nie as sewe verlede weer die skool met die trofeë verower en is as algehele wenner meeste deelnemers aan die aangewys. Hier is hy by dr. Wouter Kirstein, instrumentale Eisteddfod, met wat die pryse oorhandig het. 109 leerders wat ingeskryf het. Die Swing-ensemble Ben Schoeman-ouditorium aangebied. sowel as die konsertorkes Nóg 58 Affi es gaan in September was kategoriewenners in hul aan die afdeling vir strykers en kitare onderskeie afdelings. Die deelneem, wat die totaal Affi e- gala-aand is op 7 Junie in die deelnemers op 167 te staan bring. Jong digter se werk binnekort in Poort Een van Jonathan Birch (graad 12) se gedigte is vanjaar in Poort opgeneem. Slegs die beste werke wat die skryf- kompetisie vir senior hoërskoolleerlinge van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns oplewer, word sedert Van links is Nicolas du Plessis, Louis Schoonbee, Ewan Hickling en me. Mariana Haasbroek met ‘n tjek van R1 400 wat hulle 1971 jaarliks in hierdie bundel gepubli- gewen het. seer. Onder die bekende skrywers wie se werk in hulle jeugjare Poort gehaal het, tel Etienne van Heerden, Marlene van Niekerk, Antjie Krog, Daniel Hugo, Gilbert Rivierstelsels AHS en Klofi es Gibson en André le Roux. ‘n Kenmerk van Jonathan se gedigte is die natuurlike styl waarin hy skryf en Behalwe vir sy skryfwerk, speel kreatief maak saam die eenvoudige taal wat hy gebruik om musiek ook ‘n groot rol in Jonathan ervarings betekenisvol te verwoord. Birch se lewe. Jonathan, hoe het dit gebeur dat jy uitgebeeld musiek Rynhard van Zijl verse begin skryf het? Ek het ‘n liedjie vir ‘n nuwe meisie geskryf en agtergekom dat ek die spel met Die graad neges moes in die tweede woorde geniet. Kort voor lank het ek ook my hand aan die digkuns gewaag. Hoeveel verse het jy al geskryf? kwartaal ‘n skaalmodel bou wat die drie Ek het ongeveer 20 verse op papier waarmee ek redelik tevrede is. fases van ‘n rivier uitbeeld. Die model moes Waaroor dig jy meestal? nie groter as A4 wees nie en die seuns het My temas is aktueel. Ek skryf oor verhoudings en lewer sosiale kommentaar op bonuspunte gekry as hulle herwinde mate- alledaagse gebeure… selfs ‘n insident in die klas kan as inspirasie dien. riaal vir dié doel gebruik het. Wat lees jy? Volgens me. Leneldi van Jaarsveld het die Ek geniet die skryfwerk van BB Slippers en Hunter Kennedy. Onlangs het ek ook graad neges baie moeite gedoen. Die taak weer Carina Diedericks-Hugo se .net-reeks gelees – ‘n lekker klomp stories wat eintlik seker vir graad 7’s bedoel is. hieronder was volgens haar een van die Jy sê jy skryf liedjies. Kan jy musiek maak? bestes. Die groep het ‘n getroue voorstel- Ja, ek speel saksofoon en kitaar en is lid van twee orkeste: Skree (saam met ling van ‘n rivierstelsel gemaak en hulle het Adriaan Lombard) en Stasie 6. In laasgenoemde speel daar drie ander Affi es selfs ‘n pomp ingesit om water te laat saam met my – Christo Pretorius, GJ van Beek en Johan Gildenhuys. sirkuleer. Buitemuurse aktiwiteite en stokperdjies – behalwe die skrywery en Affi es se konsertorkes onder leiding van mnr. Floris Smith by die orkeste? Interkultuuraand wat vanjaar by Waterkloof aangebied is. By die skool: rugby – vir die vyfdes en die sesdes … Affi e-Artes … en ek het verlede jaar in Meisies Hoër se musiekblyspel gespeel. Buite Die derby tussen Affi es en Waterkloof het reeds Vrydagaand skoolverband: Ek is ‘n Voortrekker en dien op die Gebiedsjeugraad en het pas 2 Julie afgeskop met ‘n indrukwekkende interkultuuraand wat Presidentsverkenner geword. vanjaar by Hoërskool Waterkloof aangebied is. Kom ons gesels oor volgende jaar. Waarheen is jy op pad? Ek beoog ‘n loopbaan in die regte en sien baie daarna uit om volgende jaar Die Affi e-manne het hul musikaliteit ten toon gestel met optredes Potch toe te gaan. van die koor, drumline, kitaarkwartet, konsertorkes, Swing- ensemble, strykorkes en die A-Minere. Stroom-op wens Jonathan sukses en voorspoed toe met sy skryfwerk en studies. Entrepreneursdag...

‘n ware (aan)wins Thomas Basson Die graad 9’s het vanjaar weer elke kom ondersteun. greintjie besigheidsvernuf ingespan Volgens me. Erika Swanepoel om van hul entrepreneursdag ‘n groot (hoofbeoordelaar) het die seuns sukses te maak. Die 32 stalletjies het hulle projekte met ywer aangepak iets vir almal gebied en besoekers kon en met hope oorspronklike idees kies en keur tussen ‘n groot verskei- vorendag gekom. Op die foto regs Johan Fourie en Wikus Moolman met hulle denheid speletjies en eetgoed. Om is Zander van der Merwe, Reuben projek wat die drie fases van ‘n rivier uitbeeld. hul winsmarge verder te verhoog, het Coetzer, Dylon Lee en Renier Hein Coetzee en Jesse-Frans Venter was ook die meisies van AHMP ook in pouse Meyer wat nie kon voorbly met deel van die groep. oorgestap om die graad neges te hul Affi e-selfoonomhulsels nie. OUD-AFFIES 5 TWEEDE UITGAWE 2017

‘‘nn NNuweuwe lleweewe vvirir FFourieourie dduu PPreezreez

Fourie druk vyf minute voor die eindfl uitjie blaas die wendrie teen Wallis in die kwarteindwedstryd van die 2015-rugbywêreldbeker op Twickenham.

Fourie du Preez het geen bekendstelling my verskriklik baie in my loopbaan en lewe nodig nie. Hy het 76 rugbytoetse vir Suid- gehelp het. Afrika gespeel en was die 56e Springbok- Het jy enige advies of raad vir die Affi es kaptein – Affi es se eerste. Sy bydrae as wat nou op skool is? skrumskakel het hom tot ’n legende verhef Geniet jul tyd ten volle, dit gaan in ‘n oog- en hy word as een van die beste, indien wink verby. nie dié beste nie, in daardie posisie geloof. Beste van alles, hy is ‘n Werk hard en moet nooit dat trotse oud-Affi e. Stroom-op iemand jou vertel dat jy nie het hom oor sy “ou” en goed genoeg is nie. “nuwe” lewe uitgevra. Fourie het die bekendstellingsfunksie van die Affi e 100 Fonds bygewoon. Hier is hy saam met sy eertydse Hoe was dit om in Ja- Witbulkaptein, Anton de Wet. By hulle is Jaco Labuschagne, Jo van Zyl, Ruben Els en Louis Schoonbee. Jy het verlede jaar pan te bly en te speel? jou rugbystewels Japan was een van my Vuurhoutjie noem wat toe uiteindelik Furo na ‘n roemryke en my gesin se beste geword het. loopbaan opge- ervarings nóg. hang. Wat is die Ons het in Tokio Wat is jou gunsteling kos? belangrikste lewen- gebly, waar die vinnige, Braaivleis en Japanse en Italiaanse kos. sles wat dié spel jou intensiewe oefeninge en geleer het? -wedstryde nogal ‘n aan- Wat is die snaaksste insident wat jy uit Dit was ‘n ongeloofl ike passing was, maar waar die jou skooldae onthou? voorreg om die geleentheid te lewenswyse weer maklik was om Die laaste keer wat ons Magnoliadal toe kon kry om die spel waarvoor ek so by aan te pas. Die kos is ongeloofl ik gehardloop het met ‘n massabank, is almal lief was as ‘n loopbaan te beoefen. Ek het lekker, die infrastruktuur werk 100% en die wat aan dié aksie deelgeneem het, in die baie lewenslesse uit rugby geleer, waarvan mense is baie behulpsaam. saal toegesluit. Die enigste manier wat jy die belangrikste seker is dat geen sukses weer by die saal kon uitkom, was verby ‘n Is jou bynaam regtig Vuurhoutjie en sonder ongeloofl ike harde werk kom nie. onderwyser met ‘n lat. (Onthou dit was jare waar het jy die naam gekry? Verder het ek geleer dat daar altyd uit baie gelede en ‘n ander era!) Toe ek SA O/21 gespeel het, het mense oorde vrae of kritiek kom, maar dat dit be- my Fourietjie genoem (omdat my pa ook Wat is jou gunsteling sportsoort langrik is om te weet na wie om te luister. Fourie is) en toe begin Jean de Villiers my (behalwe rugby)? Gholf Witbul Fourie du Preez Watter loopbaanrigting het jou lewe nou ingeslaan? Ek het besluit om eers heeltemal uit die rugbywêreld te beweeg en ‘n nuwe rig- Oud-Affie UP se beste ting aan te pak. Ek werk by Fledge Capital, ‘n privaatbeleggingsmaatskappy en ek leer elke dag meer. mediese student

Wat het Affi es vir jou beteken en het Oud-Affi e Stefan Oosthuizen (2010 in tydsbestuur was daarom baie belangrik. dít wat jy hier geleer het ‘n invloed matriek) is aangewys as die beste mediese “Uiteindelik is daar ongelukkig nie ‘n kortpad gehad op jou rugbyloopbaan? Het die student van die klas van 2016 en is tydens die nie – jy moet maar deurlopend hard werk,” waardes wat jy by Affi es geleer het gradeplegtigheid van die mediese fakulteit by sê hy. jou enigsins toegerus vir die lewe in UP vir sy harde werk met die vise-kanseliers- “Van die ses jaar op universiteit was die die algemeen? toekenning beloon. Dit is aan hom toegeken fi nale of kliniese jaar die lekkerste, omdat jy Ek het vyf van my beste jare op Affi es op grond van die feit dat hy die beste mediese dan al jou teoretiese kennis kan begin toepas. gehad en dit het my baie geleer van student in sy fi nale jaar en oor die volle ses jaar Ek stel baie belang in chirurgie en sal graag vriendskap, lojaliteit, nederigheid, harde van sy studies was. daarin wil spesialiseer. Op die oomblik is ek Stefan het in sy studentejare aan verskeie egter nou besig met my internskap by werk en respek. Dit is alles eienskappe wat koshuisaktiwiteite deelgeneem en sê goeie die Potchefstroom Hospitaal.” LEEFWYSE6 TWEEDE UITGAWE 2017 VVrystaat!!!!rystaat!!!! Brendan du Toit

Vanjaar was dit weer Affi es se beurt ondersteun en die Witstokke het nie die om die langpad Vrystaat toe aan te pak. skare teleurgestel nie. Na ‘n baie strawwe Meer as 900 Affi es (personeel ingesluit) wedstryd was die eindtelling 1-1. het sestien busse volgepak om in Bloem- Die gebruiklike interkultuuraand met fontein te gaan deelneem. Of dit rugby, Grey het ook Vrydagaand plaasgevind hokkie, tennis, gholf, fi etsry, koor of en die groot verskeidenheid items het vir orkes was, Affi es was rég vir Grey. vermaak uit die boonste rakke gesorg. Bus 1 het reeds Donderdagmiddag met Saterdagoggend is die aksie voortgesit die eerste rugby- en hokkiespanne, asook met uitstekende rugby en hokkie. Om met ‘n groep gholf- en tennisspelers twee-uur het ‘n ieder en ‘n elk by die vertrek en Vrydagoggend douvoordag A-veld vergader om die Witbulle te het die res gevolg. Ná ‘n lang rit en ‘n ondersteun. In een van die hardste busprobleempie of twee het die manne wedstryde van die seisoen het Grey in baie opgewonde by hul bestemming beseringstyd met ‘n strafskop geslaag om aangekom. die telling 30-33 in hulle guns te beklink. Die aksie het reeds Vrydagaand begin Na ‘n lang en harde naweek is die met die Witstokke wat teen ‘n gedugte pad huis toe per bus aangepak en is Grey-span kragte gemeet het. Ongeveer almal laat Saterdagnag veilig voor 200 Affi es het die span langs die veld Redelinghuyspoort afgelaai.

Jong skeidsregters Affies reik uit Christoff van Eetveldt

Ons is al gewoond daaraan dat Affi es hul plek op beslissings, maar ‘n mens leef maar daarmee saam.” die sportveld volstaan, maar deesdae is dit nie net Volgens Stephan leer jy as skeidsregter om as spelers nie, maar ook as skeidsregters van rugby vinnig besluite te kan neem met die inligting tot en hokkie. jou beskikking – iets wat beslis later in jou lewe ‘n Stephan le Roux en Jarred de Beer in graad 12 voordeel kan wees. “Ek geniet dit ook baie om die (foto onder) het verlede jaar hul eerste oplei- ander skole of klubs se rugby te sien.” dingskursus by die Bloubul Rugby-unie se Skeids- Francois Kotze (matriek) en Johan Muller regtersvereniging deurloop en blaas gereeld (graad 10) hou op hulle beurt Affi es se naam as wedstryde vir die skool en vir klubs soos Harlequins, hokkieskeidregters hoog. Francois doen diens by Noordelikes of die Grizzlies. klubwedstryde (universiteite en kolleges), terwyl Om vir die kursus in te skryf, moet jy ten minste Johan by ligawedstryde (laer- en hoërskole) baas 16 jaar oud wees,” vertel Jarred. “Verder moet jy ‘n van die fl uitjie is. Die skeidsregters word deur die passie vir rugby hê en beslis fi ks wees. Daar is gou Blues Hockey Association opgelei. Soos vir ons gesê dat jy nie ‘n skeidsregter word om fi ks die rugbumanne is dié twee dit eens dat ‘n mens te word nie, jy is fi ks om ‘n skeidsregter te wees. ‘n baie vinnig besluite moet kan neem as jy ‘n goeie Foto bo: Mnr. Pieter van hondjies. Die hondjies Mens leer nogal baie vinnig om met mense te werk. skeidsregter wil wees en dat jy natuurlik ook Niekerk, skakelbeampte gaan op 18 maande Veral afrigters kan soms nogal ongelukkig raak oor fi ks moet wees. van die Suid-Afrikaanse terug na die skool vir Gidshondvereniging verdere opleiding. en sy bekende hond Foto links: Erik Kruger O’Reilly. By hom is drie by die uitreik na Laerskool “peetma’s” en hul jong Generaal Nicolaas Smit.

By AHS is niemand ooit ledig nie. waar mense ten spyte van armoede Met die vertrek van die 800 of meer steeds ‘n menswaardige bestaan Affi es na Grey in het voer. die manne wat by die skool agterge- Die res van die Affi es het verteen- bly het, hul tyd besonder sinvol woordigers van die Suid-Afrikaanse deurgebring. Gidshondvereniging vir Blindes en ‘n Groep van 34 seuns is met hulle honde by die skool verwelkom. bussies na Laerskool Generaal Ná ‘n interessante praatjie in die saal Nicolaas Smit, waar hulle op ‘n toer kon die seuns van nader met hierdie deur die skool geneem is en pouse besonderse honde kennis maak. met die kinders sokker gespeel het. Volgens me. Renalia King, wat die Die seuns is daarna na ‘n erf in die geleentheid gereël het, beplan die omgewing waar ‘n aantal selfsorg- skool om ‘n jong gidshond “aan te eenhede in ‘n agterplaas opgerig is neem” deur vir sy opleiding Stephan le Roux en Jarred de Beer Francois Kotze en Johan Muller en ook na Betlehem, ‘n kleinhoewe te betaal. SPORT 7 TWEEDE UITGAWE 2017

Krieketspelers presteer JJongong sstoeiertoeier bultbult Luvan Bezuidenhoudt sspierepiere byby Dit is met groot trots dat Hermann Rolfes sy naam by die Nóg goeie nuus het by die se prysuitdeling op Affi es uitstekende krieketspelers in Affi es se roemryke geskiede- gewag. Mnr. Pieter Cronjé is aangewys as Provinsiale Afrigter AAfrikabyeenkomsfrikabyeenkoms nis kan voeg. Hermann (graad 12) is in Mei tydens Krieket van die Jaar en Ruan de Swardt se rits onlangse toekennings Suid-Afrika se jaarlikse bekroningsgeleentheid aangewys as het voortgeduur. Afgesien van sy prestasies by die Khaya die beste speler tydens die Momentum O/17-krieketweek. Hy Majola-krieketweek, het hy ook toekennings ontvang vir sy is ook ingesluit in die Suid-Afrikaanse o/19-span wat van 28 insluiting in die SA Skolespan, SA onder 19-span en Nasionale Junie tot 20 Julie met die vorige wêreldkampioen, die Wes- Akademie-span. Nóg ‘n oud-Affi e Thomas Kaber het ‘n Indiese Eilande, in die eendagreeks kragte gemeet het. toekenning ontvang vir sy insluiting in die Suid-Afrikaanse Oud-Affi e Ruan de Swardt (matriek 2016) het by dieselfde Universiteitespan. geleentheid ‘n toekenning ontvang vir sy puik spel by die SA Hermann Rolfes het ‘n toekenning ontvang as die beste O/18 Coca-Cola -week. Dié veelsydige speler speler by die Momentum O/17-krieketweek en het presteer met die kolf én die bal en het 17 paaltjies Schalk Engelbrecht was die beste o/13-speler by die nasionale geneem en 173 lopies aangeteken. Ruan is een van net 13 krieketweek. jong sportmanne wat Suid-Afrika al op die krieket- sowel as Affi es se eerste en vierde spanne, sowel as die o/14A- die rugbyveld verteenwoordig het. span was ligawenners en het ook toekennings ontvang. Ruan Botha (graad 11) het in Mei ‘n goue medalje by die Afrika-stoeikampioenskap in Marokko verower. Hy was deel van die Suid-Afrikaanse-Kadetstoeispan en het in die 76 kg- afdeling deelgeneem. Ruan se pa en oupa was by stoei betrokke en dit is daarom nie vreemd nie dat hy reeds op vyf begin stoei het. Op nege het hy die eerste keer provinsiale kleure verwerf. Ruan het verlede jaar ook die Suid-Afrikaanse span gehaal, maar het sy vinger gebreek en kon vir ‘n geruime tyd nie deelneem nie. Vanjaar was daar egter geen terugslae nie en hy kon saam met die Suid-Afrikaanse span na Marrakesh reis om sy medalje te verower.

WWitbulfeiteitbulfeite LT de Jager Dit is elke jong Affi e- • Marnus Potgieter rugbyspeler se droom om (2016/17) se pa Christo eendag vir die Witbulle uit het in 1984, 1985 en te draf. 1986 vir die Witbulle Maar soos menige graad 8 gespeel en was ook al moes uitvind, is Craven- kaptein in 1986. Hulle is Hermann Rolfes (graad 12) Oud-Affi e Ruan de Swardt weekdeelname op laerskool ‘n voorbeeld van die 24 nie ‘n kortpad vir ‘n plek in pa-en-seun-kombinasies die Witbulspan nie. Selfs wat deur die jare vir die Fourie du Preez moes aan- Witbulle gespeel het. EEersteerste ttennisspanennisspan wwenen PPretoria-ligaretoria-liga vanklik maar met ‘n plek in • Die Witbulle speel die C- en D-spanne tevrede reeds van 1952 af Affi es se eerste tennisspan het as wenners van wees. Die geheim is egter in die bekende wit die Pretoria Premier Liga uit die stryd getree. In die om nie moed op te gee trui. Al wat deur die proses is daar met Waterkloof, Menlopark, Boys nie. Daar is voorbeelde van jare verander het, is High, Monument en Midstream College afgereken. spelers wat in die o/14G- die kraag, die moue, By die Kearsney Fees-toernooi in Mei klop Affi es span begin speel het en in die materiaal en die Clifton sowel as Rondebosch met 9 wedstryde teen graad 12 vir die eerstespan drukwerk van die borge 0. Ons verloor teen Grey Kollege met 0 wedstryde uitgedraf het. Vanjaar is ‘n op die trui. Vroeër jare speler wat in die o/15D-span moes spelers self hulle teen 6 en teen Paul Roos Gimnasium met 1 gespeel het, een van die truie koop. Sedert 1979 wedstryd teen 5. staatmakers in die Witbul- word dit egter deur In die uitspeel vir derde en vierde plek klop span. die skool voorsien. Een ons Selbourne College met 6 wedstryde teen van die eerstespantra- 0 en eindig dus derde. ‘n Paar interessante feite: disies is dat oud-spelers nooit ‘n Affi e-wedstryd Op die foto links is die Affi es wat vir die skool se • Wiehan Bezuidenhout en sal bywoon met sy sukses in die Pretoria premier-liga gesorg het. Links Ruben Meiring (Witbulle eerstespantrui aan nie. agter op die foto is Dian Forrester, Niel Arndt, 2017) se pa’s (Christo en Christiaan Worst, Carl Arndt en André Snyman. Voor FA) het vir die Springbok- Inligting verskaf deur mnr. is Willie Esterhuizen en Kian Steyn. ke gespeel. Johan Snyman RRekordgetalekordgetal AffiAffi eses byby BBaljoggiealjoggie Keanu Peters is ‘n Affi e wat sy kant ggholfkampioenskapholfkampioenskap op vele terreine bring. Hy is nie Luvan Bezuidenhoudt net vleuel vir die Vanjaar se Affi e-gholfkam- telling van vier onder baansyfer o/14A-rugbyspan pioenskap het by Woodhill (68 houe). nie, maar is ook Buiteklub plaasgevind, met ‘n In die B- tot D-afdelings het week na week rekordgetal van 74 Affi es wat die spelers meegeding om baljoggie op om die eerste plek in die onder- IPS-punte. Stephan Geyser Loftus Versfeld. skeie afdelings meegeding het. was wenner van die B-afdeling Hier is hy getrou Afdeling A berus op (37 punte) en Zandré Ferreira houespel en die spelers het van die C-afdeling (39 punte). op sy pos met die ‘n voorgee van 0 tot 7. Stals Tiaan Pretorius het in die eerste toets teen Swart is as die wenner van D-afdeling koning gekraai die Franse op hierdie afdeling gekroon met ‘n (42 punte). Adriaan Geldenhuys en Francois van der Walt 10 Junie. STROOM OP SPORT 8 TWEEDE UITGAWE 2017

Hokkieseisoen draf Provinsiale spelers klopdisselboom Brendan du Toit Die eerste hokkiespan het die seisoen op ‘n Hulle het altesaam 73 doele aangeteken, wat ‘n hoë noot begin en het 16 doele in die eerste drie bietjie meer as drie doele per wedstryd is. wedstryde aangeteken. Teen Menlopark het die Garren Vermeulen, Ruben Nel, Herco Roesch, Hanco Witstokke vasgeval met ‘n telling van 2-1, maar hulle Coetzee, Estiaan Matthee en Brendan du Toit het vir het daarna sewe uit hul nege wedstryde gewen en in nóg ‘n mylpaal gesorg toe hulle tydens die kragmeting een gelykop gespeel teen ‘n kragtige span van Grey teen Waterkloof hul 50ste wedstryd vir die Witstokke Kollege. gespeel het. Die naelskraap-oorwinnings teen Westville en Jeppe In die Aprilvakansie het die o/14A’s aan ‘n toernooi was veral betekenisvol, aangesien hierdie twee spanne by Grey Kollege in Bloemfontein deelgeneem waar ver bo Affi es op die Suid-Afrikaanse ranglys lê. Die hulle een uit vyf wedstryde gewen en een gelykop eerste span het ook ‘n enorme oorwinning van 7-1 gespeel het, met ‘n 4-2 oorwinning oor Hilton College. teen Garsfontein behaal en ‘n goeie 5-1 teen Die o/16A-span het op hulle beurt na Natal gereis, Waterkloof. waar hulle by die Kearsney-toernooi twee uit hul ses Tot voor die Julievakansie het die Witstokke 14 van wedstryde gewen het: 2-1 teen St Davids en 1-0 hul 24 wedstryde gewen en vier gelykop gespeel. teen Kearsney op hul tuisveld.

Elf Affi es het vir hulle ‘n plek in Noord-Gauteng se onderskeie hokkiespanne losgespeel. Agter staan Quinton Venter (o/18A), Estiaan Matthee (o/18B), Brendan du Toit (o/18A), Herco Roesch (o/18A) en Hanco Coetzee (o/18B). In die middel is Ruan Mc Cleod (o/14B), Christiaan Maritz (o/14B), Henco Badenhorst (o/16B) en Christoff van Niekerk (o/16A). Llewellyn Ferreira (o/14B) en Schalk Engelbrecht (o/14A) Hermann Rolfes in die wedstryd teen Grey Kollege. Agter is Estiaan Matthee en Maurice Koekemoer. staan heel voor. Brendan is as kaptein van die o/18A-span aangewys.

Gelykop 1% Verloor Affie-rugby: 12% Blou bul(letjies) LT de Jager ‘n Volle vier-en-twintig Affi e-rugbyspelers is gekies vir die onderskeie Blou Wat sê die Bulspanne wat aan ‘n verskeidenheid nasionale weke deelgeneem het. Gewen Sewe spelers is in die Cravenweekspan opgeneem. Hulle is Johan van 87% Zyl, Jaco Labuschagne, Philip Potgieter, Zack Briel, Marnus Potgieter, James telbord? Craig Kleingeld Combrink en Regardt Roets. Johan is as kaptein aangewys. Janco Uys, Charles Goedhals en Divhan du Preez het die Blou Bulle by Affi e se rugbydiepte is weereens bevestig in die 271 die Nasionale Akademie-week verteenwoordig en Michael de Waal, wedstryde wat van die begin van die seisoen af tot Wiehan Bezuidenhout en Sean Thungo het aan die Noordvaal rugbyweek met die wintervakansie gespeel is. Die Affi e-spanne van die o/14’s, o/15’s en o/16’s asook die eerste en deelgeneem. het saam 10 345 punte op die telbord gehad teenoor tweede span. Dit sou interessant wees om te weet hoe Wat die onder 16’s betref, is Adolf Visser en Jacques-Louis du Toit in die ons opponente se 2 229. Dit beteken dat AHS 83% die puntestand sou lyk indien ons Paarl Gimnasium span wat by die Grant Khomo Rugbyweek in aksie was, opgeneem. van die punte aangeteken het. Affi es wen 232 van die met ál ons spanne aangedurf het. Philip Blignault, George Oosthuizen, FC Potgieter, Dieter Crafford, 271 wedstryde wat gespeel is, dit wil sê meer as 86%. ‘n Goeie aanduiding van die stand van Affi e-rugby Christiaan Kamfer en JC le Roux het die B-span by die Noordvaal Rugby- Die enigste skool waarvoor Affi es die knie moes is ons vertoning teen Grey Kollege. Affi es en Grey kon week verteenwoordig, terwyl Leighton Ferreira en Franku Muller in die buig, is Paarl Gimnasium. Die Kapenaars het saam 183 elkeen 28 spanne in die veld stoot. Ons seëvier in 17 C-span was. punte aangeteken teen AHS se 163. Affi es het egter van die 28 wedstyde en verloor elf. Affi es het 549 Die beseringspook het vanjaar behoorlik by Affi es toegeslaan en sommige met slegs agt spanne suid getrek: die A- en B-spanne (58%) punte aangeteken teenoor Grey se 391 (42%). spelers moes van die Bloubulspanne onttrek, terwyl ander as gevolg van beserings nie oorweeg is gedurende die fi nale ronde proewe nie. Lewensredder na Statebondspele

Ockert van Schalkwyk (graad 11) is onlangs opgeneem in die Suid-Afrikaanse span vir die Statebondspele vir lewensredding wat in Augustus in plaasvind. Hy is een van 10 mans wat in twee spanne gaan meeding. Ockert is ‘n ervare swemmer, maar het eers sowat ‘n jaar gelede in lewensredding begin belangstel. “Dié sportsoort is meer tegnies en jy moet genoeg krag hê om ‘n persoon van 100 kg of meer uit die water te kan sleep. In die see swem jy dikwels ook nog teen ‘n stroom.” Swemmers doen hul opleiding in ‘n swembad, waar hulle verskillende tegnieke van lewensredding leer en noodhulp-opleiding kry. Hulle doen ook fi siese kragwerk. Om te kwalifi seer as ‘n lewensredder moet jy ten minste 50 uur prakties by ‘n dam of by die Johan van Zyl en Philip Potgieter in aksie tydens die wedstryd teen Grey. see doen. KULTUUR EN ALGEMEEN 9 TWEEDE UITGAWE 2017

Affi es bloei vir ander OOrkesterkeste deurkruis NNamibiëamibië Brendan du Toit Rynhard van Zijl Die strykorkes, Swing-ensemble en konsertorkes het in die Julievakansie in Namibië gaan musiek maak en het in al die dorpe en skole waar hulle opgetree het, groot aftrek gekry. Die pad het lang busritte, lang rye by grensposte en nóg langer stories van mnr. Floris opgelewer. In die proses het die Affi e-musikante egter ongeloofl ik baie gesien en beleef en van die eerste optrede in Gobabis tot die laaste een in Hentiesbaai was die manne se talent, harde werk en liefde vir wat Marais Cloete, Marnus Smit, Janiel Pretorius, Franco Swanepoel en Lourens du Plessis het verlede kwartaal dapper kom aantree om hulle doen, duidelik. bloed te skenk. Affi es het vanjaar al 275 eenhede geskenk – goed op Een van die hoogtepunte was die optrede in Omaruru, waar die pad na die mikpunt van 480 vir die jaar. orkeste ‘n middaguurkonsert in ‘n teetuin aangebied het. Die gehoor Die orkeste het ook ‘n besoek aan Edugate Academy in Walvisbaai afgelê. AHS was onlangs tydens hul besoek aan Suid-Afrika het groot waardering vir Affi es se optrede in dié klein dorpie gehad. gasheer vir die leerlingraad. Me. René Conradie, voorheen Volgens me. Marietjie Smith kry die Namibiërs min te doen met verbonde aan AHS, werk tans hier as wetenskaponderwyseres. skoolgroepe soos dié van Affi es. “Van al die skole wat ons besoek Ligte, kamera, aksie! het, bied slegs die internasionale skool in Walvisbaai musiek as vak Ruben Els aan en dan ook op ‘n baie klein skaal. Die opvoedkundige sessies Louis Schoonbee het einde Mei geleentheid gehad om sy lyf waar ons vir die leerders aan die orkesinstrumente bekend gestel TV-aanbieder te hou op kykNET se program chatNOU. Louis het, was daarom vir die kinders by die onderskeie skole baie insig- sê hy was nie besonder gespanne nie, want die mense by gewend. Veral die baritonsaksofoon en die basklarinet was vir hulle kykNET was vriendelik en dit het hom op sy gemak laat voel. vreemd.” “Dit was vrek interessant om te sien hoe alles by so ‘n direkte Afgesien van die uitsending werk – van die grimering tot die perfekte uiters suksesvolle optre- tydsberekening van die advertensiebreuke.” des was die besoek aan ‘n bewaringsentrum vir jagluiperds in Otji- warongo vir die seuns ‘n groot hoogtepunt, Affi e-musikante op ‘n bootrit in die Walvisbaai-hawe so ook die rit met vierwielmotorfi etse op Langstrand tussen Jared Smith by ‘n mak rob in die Walvisbaai-hawe Swakopmund en Walvisbaai. Die Affi es was ook op ‘n bootrit in die Walvisbaai-hawe, waar hulle meer geleer het oor die robbe aan die Namibiese kus. Tot groot vermaak van toeriste klim die mak robbe vreesloos op die boot. Díe toer het net weer gewys dat daar ongeloofl ik baie geleent- hede by Affi es is, maar ook dat die manne hier dit met albei Voor die uitsending moes Louis eers onder die grimeerkwas deurloop. hande aangryp en gebruik. Die rit op die vierwielmotorfi etse by Langstrand het groot aftrek gekry. Heel links is die aanbieder Willem Botha. KKortliksortliks Nuwe ggesigteesigte bbyy 11920920 • ‘n Volle vier Affi e-debatspanne is deur na die fi nale ronde en vir die Blou Bulle Mnr. Richard Ncube, van die nasionale kompetisie wat in Augustus by ATKV teen die Stormers uitgedraf. me. Silvia Mabena en Goudini in die Boland plaasvind. Helpmekaar Kollege • Tien Affi es het die afgelope vakansie aan die mnr. Tsepo Moabelo het drie spanne in die fi naal en Menlopark een. Die Assupol-Spar Toernooi deelgeneem. Dit maak deel onderwerp waaroor die juniors gaan debatteer is of uit van die Bondedag op Loftus wat spesifi ek op (foto regs), het vroeg protesaksies ons demokrasie bevorder al dan nie. Die skoolverlaters (graad 12’s) gerig is. Net soos verlede vanjaar by 1920 begin seniors praat oor BTW: Gaan verhoogde BTW ekono- jaar is Affi es saam met PBHS onder TUT as ‘n klub werk. Hulle moet veral miese ontwikkeling bevorder, of nie. Stroom-op sal in die ingedeel. Die span staan as die Vikings bekend. in pouses bontstaan om volgende uitgawe volledig hieroor berig. Oud-Affi e Ivan van Zyl (tans Blou Bul-skrumskakel) was die Affi es met bestellings • Oud-Affi e Pieter Conradie (matriek 2012) is gekies vir hierdie graad 12-manne se meester in 2013 en het die te help. Al drie was die Suid-Afrikaanse atletiekspan wat in Augustus aan truie aan hulle kom oorhandig. voorheen kelners by die wêreldkampioenskap in Londen deelneem. Hy het • Vier oud-Affi es is in die Suid-Afrikaanse span vir die restaurante. Volgens mnr. saam met Wade van Niekerk die 400 m vir mans 2017 Summer Universiade opgeneem wat van 19 tot Moabelo is dit lekker om aangedurf. 30 Augustus in Taipei aangebied word. Hulle is by AHS te werk. “Die Affi e maak sommer maklik ‘n “lassie” as die • Ruben van Heerden (matriek 2015) het in Julie sy Ryan Coetzee en Fredriech Pretorius seuns is vriendelik en superrugby-debuut op 19-jarige ouderdom gemaak. (albei 2013) en Constant Pretorius en ou voor hom in die ry nét te min geld het vir Hy het saam met oud-Affi es RG Snyman, Ivan van Zyl, Pieter Conradie (2012). help mekaar graag. ‘n sy pizzaskyf.

drankie en vervierdubbel na twee ses jaar agter tralies beland. Verder sit drankies. Alkohol vertraag jou reaksietyd jy natuurlik ook vir die res van jou lewe As jy kop verloor in die DDrinkrink enen bbestuurestuur en versteur jou visie, wat juis die basis met ’n kriminele rekord wat verreikende van jou bestuursvermoë vorm. Alkohol gevolge kan inhou. Wiskundevraestel… bly boonop vir so ’n lang tyd in jou Met ’n kriminele rekord loop jy gevaar sisteem dat jy dikwels die volgende og- om nie jou professionele kwalifi kasie te gend nog oor die limiet kan wees. verwerf nie, wat beteken dat jy dalk jou Maar wat is “oor die limiet”? As jy drome om ’n prokureur, advokaat, regter, die aand uitgaan en moet terugry, is die ingenieur, dokter of rekenmeester te beste besluit natuurlik om GEEN word, dalk sal moet prysgee. As jy in ’n alkohol in te neem nie. Sou jy wél drink, ongeluk is en die ander persoon is beseer is die volgende ál wat jy kan inneem om of dood, moet jy vir die res van jou lewe Louis Schoonbee onder die limiet te bly: die skuld dra dat jy iemand se lewe 2/3 van ’n bier per uur verwoes het. In 2017 was dronkbestuur die oorsaak van die 75 ml wyn per uur Die oplossing vir die hele probleem is helfte van ongelukke in Suid-Afrika. Soveel as 12 500 25 ml brandewyn of whiskey per uur eenvoudig. Kry ’n “designated driver” mense het in die proses hulle lewe verloor – As die polisie jou aftrek en jy slaag nie vir die aand wat nie drink nie en wat dikwels onskuldiges.Vir die matrieks by Affi es wat die berugte “blaastoetsie” nie, kan jou almal afl aai. Beter nog – ons leef in die nou al lisensies het en al wettig mag drank gebruik, is lisensie gekonfi skeer word en jy kan ’n 21e eeu en met Uber is daar deesdae ’n dit daarom belangrik om die volgende te onthou: boete van tussen R2 000 en R12 000 bekostigbare en veilige manier om jou Jou kans om ’n ongeluk te maak verdubbel na een opgelê word. Jy kan ook vir twee tot aand te geniet. OUD-AFFIES 10 TWEEDE UITGAWE 2017

Heino Kuhn nou ook ’n Protea In die internasionale krieketarena loop Heino Kuhn in die spore van AB de Villiers, Faf du Plessis en Niel Wagner (Nieu- Seeland) wat al drie in 2002 saam met hom vir Affi es se eerste krieketspan gespeel het. Heino het in Julie ’n welverdiende buiging as aanvangskolwer vir die Proteas in hul toetsreeks teen Engeland gemaak. Foto: Personal Hy het in die plaaslike Sunfoilreeks in Biography Profi le die laaste twee seisoene vir die Titans ’n gemiddeld van 43.91 en 62.55 lopies aangeteken. Heino het vooraf aan die media gesê dit sal fantasties wees om sy eerste toets op die geskiedkundige Lords te kan speel. “Ek voel ek is gereed vir toetskrieket. Ek het volwassenheid as ’n kolwer bereik,” het Heino Kuhn (tweede van links voor) was in 2002 saam met Faf du Plessis (voor), die 33-jarige, wat al in die T20-formaat vir die Proteas gespeel het, gesê. AB de Villiers (tweede ry) en Neil Wagner (tweede ry regs) in Affi es se eerste krieketspan.

Hurricane help Affi e- Rick op The Voice SA Brendan du Toit

Oud-Affi e Rick voorpelers Jansen (matriek 2016) het vroeër vanjaar die Oud-Affi e Reggie Goodes, wat sedert Affi es voordat hy in 2006 saam met sy groot verhoog van 2012 vir die Hurricanes rugby speel, het ouers na Nieu-Seeland geëmigreer het. The Voice verlede kwartaal ‘n middag afgestaan om Volgens mnr. Johan Snyman, Affi es se aangedurf en uitste- die skool se voorspelerafrigters te kom rugbynavorser, was hy toe deel van die kend gevaar. touwys maak. Alhoewel hy tans beseer is o/14A-span wat die Michelin- en die Bobby van Jaarsveld en nie vir die span kan speel nie, was hy Blou Bul o/14-bekers gewen het. Die het hom aanvanklik hier vir die Hurricanes se wedstryd teen span was ook naaswenners in die vir sy span gekies. Hy die op 27 Mei. Hy het mnr. Jaco Beeld-trofee. Heimar Williams (Leeus) en het toe uiteindelik in Koch geskakel om oefentyd in Affi es se () was saam met die “Battle Round” uitgeval. Op die laaste gimnasium te reël en die twee van hulle hom in die span en mnr. Jan Grabie was Foto: Youtube het toe ooreengekom dat hy in die tyd een van die afrigters. oomblik is hy egter deur Karen Zoid vir wat hy hier is, die afrigters met raad en Reggie speel sedert 2012 vir die haar span gesteel. Só het hy tot in die uitklopronde gevorder waar hy teen Amanda Faku gesing en daad sal kom sal bystaan. Hurricanes, maar het vanweë harsingskud- uitgeval het. Reggie was in 2005 in graad 8 in ding nog nie hierdie seisoen gespeel nie. “Ek kan The Voice net beskyf as ‘n “eye-opener”, vertel Rick. “Ek was as jong amateur skielik omring deur deelnemers wat al vir jare in die musiekbedryf werk. Almal was egter besonder hulpvaardig en anders as wat ‘n mens sou dink, glad nie kompeterend of venynig nie. Wat wel stres veroorsaak, is alles wat aan die produksiekant gebeur. Die optredes was senutergend. Ek was gewoond om voor ‘n paar mense te sing, dikwels jou ouers en jou vriende. Skielik moet jy voor die hele Suid-Afrika optree en jy sukkel om asem te kry!” Rick het as spanlid onder sowel Bobby van Jaarsveld as Karen Zoid gewerk en vertel dat hulle aanslag nogal verskil. “Ek het ongeloofl ik baie by albei geleer. Bobby is ‘n aangename ou en laat jou baie vryheid toe in jou keuses. Karen is meer intens betrokke en neem beheer van die hele proses. Al is hulle so suksesvol, leer ‘n mens gou dat hierdie bekendes of beroemdes ook maar net mense is.” As student in Biomediese Ingenieurswese by UP is Rick se program op die oomblik baie vol, maar hy hoop om binnekort weer aan sy musiek- en sangloopbaan aandag te gee. Oud-Affi es in

Reggie Goods saam met Affi es se voorspelerafrigters. Van links is mnre. Karel Stander, Jan-Hendrik Hattingh, Jacques Bonnema, Reggie, Pieter Maritz, Colin Fouché, Vic Meyer, Perry Joynt, produksie van Tosca Corstiaan Vermaak en Jaco Koch

Nie minder nie as vyf oud-Affi es sowel as me. Magriet Malan het in Mei hul buiging ge- maak in die produksie van Giacomo Puccini se opera Tosca wat in die Staatsteater aangebied is. Die bariton Rex Nigrini (matriek in 1988), regs op die foto bo, was in twee rolle op die verhoog te sien en me. Magriet Malan, Stephan Potgieter, Drikus Zwarts en Reggie Goodes maak Affi es se voorrye touwys. Wernd en Joryn van Staden het saam met die Pretoria-simfonieorkes vir die musiek gesorg.