AHS Stroom-Op 2E Uitg2017lae

AHS Stroom-Op 2E Uitg2017lae

STROOM OP AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL TWEEDE UITGAWE 2017 NNógóg vverbeteringserbeterings oopp AAffiffi ee-terrein-terrein bl. 3 Beste ervare seunskoor in die land! Bl. 3 SPORT KULTUUR OUD-AFFIES Ntando Mahlangu (graad 8) het Suid-Afrika in Julie by die 2017 Niks maak die winter warmer as die uitstekende musiek en heer- Oud-Affi e Heino Kuhn (matriek 2002) is opgeneem in die Para-atletiese Wêreldkampioenskap in Londen verteenwoordig. like kos by Affi es se winterkonsert nie. Sowat 40 musiekleerlinge Proteaspan wat in Julie teen Engeland gespeel het. Hy het sy Hy het sy prestasie op verlede jaar se Paralimpiese Spele herhaal het die gaste op 1 Junie op solo- en groepsitems trakteer. Op die debuut as openingskolwer gemaak. Met dié internasionale toe hy ‘n silwer medalje in die 200 m (T42-kategorie) verower foto is Juandré Kemp, Waldo Pienaar, Nevan Robbertse, Werner toetrede loop hy nou in die spore van klasmaats AB de Villiers, het. Hy het ‘n tyd van 23,95 sekondes aangeteken. Güldenpfennig en Armand Knoetze. (deur Reinhard van Zijl) Faf du Plessis en Niel Wagner. Lees meer hieroor op bladsy 10. REDAKSIONEEL EN NUUS 2 TWEEDE UITGAWE 2017 Redaksioneel Veels geluk, dr. Edwards! Brendan du Toit Die skool het dr. Edwards se verjaarsdag op 23 Mei met groot gelukgewens (foto links onder) en hulle het daarna vir hom ge- Ses maande is in ‘n oogwink verby en die laaste vreugde saam met hom gevier. Hoofman Jo van Zyl het die hoof sing. Die personeel het toe verder saam met dr. en mev. Edwards semester lê voor. Ons kyk met vreugde en dank- aan die begin van ‘n lekker lang pouse namens al die Affi e-manne feesgevier met ‘n spyskaart wat mylpale in sy lewe uitgebeeld het. baarheid op die eerste helfte van die jaar terug. Ons kon deel wees van iets baie groter as ons- self. Vir die matrieks is die einde van ‘n lang skool- loopbaan in sig en die graad agts begin werklik verstaan wat dit beteken om ‘n Affi e te wees. Sport, kultuur en akademie het ons in hierdie eerste helfte van die jaar besonder besig gehou. Die wintersportsoorte is steeds volstoom aan die gang en ons sien uit daarna om dit in die derde kwartaal op ‘n hoë noot af te sluit. Die koor verwerf ‘n eerste plek in die seunsaf- deling van die Pretoria Eisteddfod en dring deur na die ATKV-fi naal, waar hulle aangewys word as die beste ervare seunskoor in die land. Die orkeste was gedurende die Julievakansie met ‘n hoogs suksesvolle toer na Namibië. Op akademiese gebied het ons die lang Junie- Jo van Zyl en dr. Edwards Dr. en me. Edwards lag vir een van mnr. Dirk Taljard se kwinkslae. eksamen agter die rug gehad en het reeds voor die begin van die wintervakansie ons antwoordstelle te siene gekry. Opedag ‘n miernes van bedrywighede Aan watter aktiwiteit jy ookal die afgelope Ruben Els kwartaal deelgeneem het, die verskil lê in die Affi es het met die opedag op belangstellendes meer inligting kon ondersteuning wat jy van jou Affi e-broers kry. En Interessante vrae van voornemende ouers: 10 Mei vanjaar weer ‘n toestroming kry. die afgelope ses maande het die Affi e-onder- beleef met sowat 550 laerskoolseuns Die stryk- en die Swing-ensemble • Is julle altyd so vriendelik? steuners beslis nie teleurgestel nie. Deur en hul ouers wat die vrolike geleent- het gesorg vir ‘n feestelike atmosfeer. • Hou julle van die Meisieskool? hoogtepunte sowel as laagtepunte het hulle bank- heid bygewoon het. Onder die ouers Een van die grootste aantrekkings- • Kuier die seuns baie saam met die meisies? vas agter ál ons spanne gestaan. was daar heelwat oud-Affi es wat vir kragte was die begeleide toere, • Kry almal die kans om rugby te speel? Elkeen van ons – deelnemer of ondersteuner – is hulle seuns die skool kom wys het. waar groepe deur hoofsaaklik • Watter span sal my seun haal? • Sal my seun vriende kan maak by Affi es? deel van Affi es se roemryke 97 jaar en ons is besig Die vierkant was volgepak met Affi eraadslede deur die skool geneem • Mag my seun vriende wees met ander skole om die stories van die toekoms te skryf. Die een stalletjies wat al die aktiwiteite by is om te sien hoe alles lyk en ‘n se seuns as hy in Affi es is? kan nie sonder die ander nie. Jack Stein het gesê: Affi es uitgebeeld het en waar gevoel van die skool te kry. “Football is nothing without fans”. Of dit jou beste vriend en ouers is wat langs die veld is en of dit 1 300 broers is wat Power sing, niemand van ons is ooit alleen nie. Dít is wat van Affi es méér as ‘n skool maak. Redaksie Brendan du Toit (redakteur), Thomas Basson (adjunkredakteur: kultuur), Gustav Grotius (adjunkredakteur: sport), Luvan Bezuidenhoudt, LT de Jager, Christoff van Eetveldt, Ruben Els, Craig Kleingeld, Johan Muller, Louis Schoonbee en Rynhard van Zijl Die Swing-ensemble vermaak ‘n groep besoekers tydens hulle toer deur die Dié drie opgewonde besoekers het die middag afgestaan om te skool. kom kyk hoe dinge by Affi es werk. Matriekklas van 1947 – sewentig jaar later Gesneuweldes se Affi es het vroeg in Mei vyf nagedagtenis geëer lede van die 1947-matriekgroep vir hulle 70-jaarreünie ontvang – ‘n eerste vir die skool. Hierdie oud-Affi es is almal tussen 87 en 88 jaar oud. Hulle het die saalby- eenkoms bygewoon, waar mnr. Franz von Reich met die seuns gesels het. Hy het sy Affi e- herinneringe gedeel en interes- sant vertel watter effek gebeure soos die Tweede Wêreldoor- log op die skoollewe hier in Suid-Afrika gehad het. Die Affi es het op 28 Mei weer die voorreg gehad om deel te wees van die boodskap aan die Affi es was dat jaarlikse herdenkingsdiens van die Raad van Organisasies vir Militêre Veterane elke generasie in Suid-Afrika sy by die Voortrekkermonument. Die name van die oud-Affi es wat tydens die eiesoortige probleme het, maar grensoorlog gesneuwel het, is op die kruis aangebring wat Johan van Zyl dat dit gesien moet word as ‘n vashou. By hom op die foto is Louis Schoonbee, Philip Pienaar, mnr. Tekkies Van links is mnr. Franz von Reich, dr. Pierre Edwards, mnr. Jan Loubser, geleentheid om iets beter Barkhuizen, dr. Pierre Edwards, Jaco Labuschagne en Gustav Grotius. prof. Chris van Schalkwyk, dr. Johannes Laubser en mnr. Izak Murray. agter te laat. NUUS 3 TWEEDE UITGAWE 2017 Nuwe baadjie vir toegangsarea Konferensielokaal vorder ook fl ink Affi es se toegangsarea trek binnekort ‘n nuwe baadjie tot die drie nuwe rekenaarsentrums te beheer. konferensielokaal omskep. aan. Die studentesentrum word aan die oostekant vergroot Die bouwerk is reeds deur die beheerliggaam goedgekeur Volgens mnr. Sakkie van der Walt (adjunkhoof: om plek te maak vir ‘n ontvangslokaal, sekuriteitspunt en en die planne is opgetrek deur mnr. Pieter Mathews, wat ook Geboue en Terrein) sal dit plek hê vir sowat 30 konferen- addisionele kantoorruimte. die argitek van die Affi e-Kunstesentrum is. siegangers, maar sal dit ook dien as nutslokaal vir Volgens dr. Edwards het dit nodig geword om sekuriteit In nóg ‘n verwikkeling op die Affi e-terrein is die vorige kleiner byeenkomste soos redenaars- en debatskom- by die skool onder die loep te neem, veral ook om toegang rekenaarsentrum langs die Kunstekampus in ‘n moderne petisies. Argiteksvoorstelling van beplande ontvangsarea Ingang tot konferensielokaal JY SAL EENDAG Affi e 100 Fonds tydens Coenie de Villiers Jy sal eendag kan terugkyk na die seer, en na die mooi; na hoe vinnig jy kon hardloop spogfunksie bekendgestel en hoe ver jy spies kon gooi. Want hier het jy geleer dat om te slaag, jy dikwels faal - Die Affi e 100 Fonds is op 27 Mei tydens ‘n spogfunk- maar dat opstaan en immer weer probeer sie met Coenie de Villiers as seremoniemeester by Casa die oorwinning sal bepaal. Social da Madeira in die ooste van Pretoria bekendgestel. Hier klop steeds ‘n duisend harte Mnr. Bernard du Plessis, beheerliggaamvoorsitter, het wat oor tyd en afstand fl uister - dis ‘n stem wat met jou siel praat die formele verrigtinge ingelui deur die trustees voor te as jy stil word om te luister. stel en die oogmerke van die fonds met die gaste te deel. Jy sal eendag weer my voetval In kort kom dit daarop neer dat die jaarlikse rente-op- in jou herinnering hoor klink brengs op ‘n kapitaalkragtige fonds aangewend kan toe ‘n onbekende toekoms nog word om toekomstige projekte te fi nansier. onweerstaanbaar kon bly wink. Na mnr. Du Plessis se voordrag het dr. Edwards die Jy sal eendag steeds my stem hoor woord gevoer, waarna Omri van Zyl en Fourie du Preez as jy wonder oor die lewe; oor die bate van die deug, spreekbeurte gehad het. Video-boodskappe van Marcus oor die waarde van ‘n strewe Jooste, AB de Villiers, Faf du Plessis en Ben Schoeman na dít wat jou beskore is, wat nie die funksie kon bywoon nie, is vertoon. maar tóé nog onbereikbaar ver - Nadat die gaste, oud-Affi es en Affi e-vriende geleent- hier leer ken jy wel jou ware Noord heid gekry het om bydrae-ondernemings te maak, is daar onder die Suiderkruis se ster. tot laataand gesellig gekuier. Jy sal eendag wel besef Na aanleiding van die sukses van die aand is daar dat jy steeds in Afrikaans kan droom, besluit om later vanjaar ‘n soortgelyke funksie in die want dit is my geskenk aan jou, sonder huiwering of skroom. Kaap aan te bied om die groot hoeveelheid oud-Affi es Coenie de Villiers was seremoniemeester vir die aand en het vooraf ‘n saalbyeenkoms Jy sal eendag steeds onthou wat hulle daar gaan vestig het, ook geleentheid te gee by Affi es bygewoon om die karakter en gees van die skool te probeer peil.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    10 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us