Nuusbrief 4 Junie

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

Nuusbrief 4 Junie 4 Junie, 2015 Oud-Affiebond Nuusbrief Belangrike datums: 7 Augustus Oud-Affiedinee Navrae: Tobias Lubbe 071 410 4299 of e-pos 15 Augustus Wildsfees Navrae: Marna Beineke 083 286 4405 of e-pos 21 Augustus Oud-Affiekonsert, Potgietersaal Navrae: Marna Beineke 083 286 4405 of e-pos 8 September Oud-Affiegholfdag, Wingate Park Navrae: Marna Beineke 083 286 4405 of e-pos Ons nooi jou vriendelik uit om asb. hierdie sosiale geleenthede te ondersteun. Daar kan mos niks lekkerder wees as om saam met jaargroepe en vriende te kuier nie! Ons doen vriendelik beroep dat nuus aan die skakelkantoor deurgegee word sodat on dit met die oud-Affiegemeenskap kan deel. Ons verwelkom met graagte enige voorstelle of advies ter bevordering van die OAB. Algemeen Oud-Affiebondkantoor Die OAB het 'n tuiste gevind bo die Appelkas waar die kantoor deur ons skakelpersoon, Marna Beineke, beman word. Ons dank aan almal wat ons behulpsaam was om hierdie droom te realiseer — 'n spesiale woord van dank aan Sakkie van der Walt. Die wisselwerking en samewerking tussen die OAB en die skool se skakelkantore werk goed en ons bedank vir Dirk Taljard en Niel Coetzer wat gehelp het dat Marna sommer vinnig haar voete kon vind. Klerasie Benewens die klerereeks vir oud-Affies is daar nou ook nuwe ondersteunersdrag vir die Affie- gemeenskap beskikbaar. Kontak gerus vir Marna Beineke (083 286 4405 of e-pos) om bestellings te plaas. Affie-opedag Die opedag van 27 Mei is baie goed bygewoon. Die Oud- Affiebond was ook daar om hand by te sit en besoekers welkom te heet. Die opedag was `n reuse sukses en het gesorg vir 340 inskrywings. Dit beteken dat Affies nie ten prooi kan val van die LUR vir Gauteng se onderwysdepartement se voorgestelde planne om onderbenutte Afrikaanse skole dubbelmedium te maak nie. `n Paar van die oud-Affies wat hul seuns na die opedag gebring het, het ook by die Oud-Affiebondstalletjie aangedoen. Kobus Meyer (1989), John Ellis (1993), Rudi Louw (1992) en Hendrik Prinsloo (1992) se seuns sal eersdaags op die rooi stoepe in hul pa`s se spore trap. Daar was ook talle ander oud-Affies wat bloot hulle belangstelling kom toon het, soos byvoorbeeld ds. Jan van der Berg (1953) en Horst Ziegelmeier (1949). Hoof se verjaarsdag Dr. Pierre Edwards het op 23 Mei verjaar. `n Film oor Affies se 95- jaarfeesoptog op 28 Januarie 2015 is in opdrag van die Oud-Affiebond gemaak. Dit is op 21 Mei 2015 tydens die viering van dr. Edwards (hoof sedert 1992) se verjaarsdag bekendgestel en aan hom opgedra. Die film is ‘n geskenk aan die ganse Affie-gemeenskap van die Oud-Affiebond. Laat daar LIG wees! OAB-bestuurslede David Pretorius (links) en Tobie le Cornu wens dr. Edwards geluk met sy verjaarsdag Lief en leed Dit is met groot hartseer dat die OAB van die volgende sterftes verneem het: Lajos Vari Lajos Vari, matriek 1963, is op 25 Mei oorlede. Eitel Kruger Eitel Kruger, matriek 1968, is op 16 Mei oorlede. Herman Adolph Reinach Herman Reinach, matriek 1953, is op 26 Maart oorlede. Willie du Plessis Willie du Plessis, matriek 1947, is ook onlangs na komplikasies na `n heupvervanging oorlede. Hy was op die reëlingskommitee van die 1947- groep se 65-jaarreünie. Dr. Rudolph Floris Opperman Visser Dr. Rudolph Floris Opperman Visser, matriek 1953, se tweelingbroer, Johan, het ons van sy afsterwe op 16 April, vanweë komplikasies na `n knievervanging in kennis gestel. Johan het die volgende inligting voorsien: Op skool was hy leier van die CSV en kaptein van die derde rugbyspan. Na skool het hy hom as veerarts bekwaam en het hom na sy aftrede in Kleinmond in die Kaap gevestig. Honties Joubert Joe (Honties) Joubert is op 30 April oorlede. Honties was in die laat dertigs in Affies en het hom daarna as vegvlieënier bekwaam. Tydens die Koreaanse oorlog het hy saam met `n ander oud-Affie, Majoor Kotzenberg, gevlieg toe laasgenoemde se vliegtuig in 1952 afgeskiet is. Joe Joubert het egter keer op keer weer kom land en was uiteindelik een van die vlieëniers wat die meeste sendings onderneem het. In 2011 het hy medaljes en publikasies waarin hy vereer is aan die skool geskenk. Oud-Affies SA O/20-span Twee oud-Affies is ingesluit in die Suid-Afrikaanse onder 20 rugbyspan wat van 2 tot 20 Junie in Italië aan die onder 20 Wêreldbeker gaan deelneem. Baie geluk aan die slot RG Snyman en scrumskakel Ivan van Zyl. Hulle was ingesluit in die beginspan wat op 3 Junie alreeds met Italië afgereken het. Hulle was albei lid van die onoorwonne 2013-Wit Bulspan. RG Snyman en Ivan van Zyl George Coetzee Skaars 'n paar weke na sy oorwinning in die Tshwane Ope op sy tuisbaan in Pretoria wen George Coetzee weer en verower sy derde Europese toertitel op 10 Mei in die Mauritius Ope met 'n telling van 13 houe onder baansyfer. Hy is tans 'n aanspraakmaker vir die internasionale span wat later vanjaar in die Presidentsbeker teen die span van Amerika sal meëding. AB de Villiers Oud-Affie krieketspeler en kaptein van die Proteas is op 3 Junie vir sy heldedade op die veld vereer met Krieket Suid-Afrika se gesogte Krieketspeler van die Jaar-trofee. Benewens hierdie toekenning ontvang AB ook die trofeë vir Eendagspeler van die Jaar en die Spelers en Ondersteuners se Krieketspeler van die Jaar. Volg gerus die skakel om meer oor sy toekennings te lees. Baracas se groot burgers Oud-Affies Neil Sirmon en Frits Brune, albei van die 2003-matriekgroep, se restaurant, Baracas, het onlangs opslae gemaak. Vir Wêreld-burgerdag het Baracas ’n Afrika-burger met ’n frikkadel van 1 kg en Neil Sirmon, hoofsjef ’n broodrolletjie van 500 g gemaak. Net sewe is gemaak en uiteindelik opgeveil vir liefdadigheid. Neil en Frits sal die opbrengs van dié reuse-burgers aan die Moeggesukkel-liefdadigheids­ organisasie, ook `n oud-Affieonderneming, skenk. Dit bied skuiling en vaardigheidsontwikkeling aan haweloses. Volg gerus die skakel om meer te lees. Comrades Marathon Die 90ste Comrades was ‘n op-wedloop en die Affie-marathonklub was vir die 8ste agtereenvolgende jaar ook daar. 17 Affie- marathonklublede het saam met ongeveer 19 000 mense Sondagoggend om 05:30 vanaf die Durban-stadsaal weggespring. Weens padwerke in Pine Town was die roete Klublede Leon en Thalita Nelson vanjaar 800 m verder. Johan van den Berg was die eerste klublid oor die wenstreep (8:52:29) en Angie Olckers het nét voor die doodskoot die lyn oorgesteek (11:54:47). Baie dankie aan elkeen wat as ondersteuner deel van hierdie geskiedkundige dag was. Geluk aan almal wat deel geneem het — dit is ‘n merkwaardige prestasie om hierdie wedloop te voltooi. Nie alle mense kan of wil marathons of ultra-marathons hardloop nie. By die Affie-marathonklub is daar ‘n tuiste vir dames en mans, stappers en hardlopers wat bloot ‘n gesonde lewenstyl wil volg. Maak gebruik van die geleentheid om ‘n positiewe verskil aan jou eie lewe te maak en ander te inspireer. Raak betrokke by die Affie-familie by die Affie-marathonklub. Kontak vir Ilze Moodie 082 321 1599. Ben Schoeman Befaamde oud-Affiepianis, Ben Schoeman, se konsert op 22 Mei in die Atterbury- teater het 'n mens opnuut onder die indruk van die talent van hierdie wêreldklas pianis gebring. Wat verder 'n sterk indruk gelaat het, was dat Ben ín 'n stampvol teater die grootste deel van sy toeligtingspraatjies in Afrikaans gelewer het - sonder om verskoning vir sy taalvoorkeur aan te teken! 'n Baie groot deel van die gehoor het uit Affie-ouers, oud-Affie-ouers en oud- Affies bestaan - 'n besondere reünie. Volg die skakel vir `n lys van Ben Schoeman se optredes. Skoolnuus Kultuur Debat Affies se senior debatspan, bestaande uit Jan-Hendrik Pretorius en Daniël Goosen, is die Gautengse kampioene nadat hulle verlede naweek met die ander 24 spanne in die Gautengfinaal afgereken het. Dreyer Swart en Louis Schoonbee het in die derde plek geëindig en dring daarom ook deur na die landsfinaal wat in Augustus by Goudini Spa plaasvind. Dit is die twaalfde agtereenvolgende jaar dat Affies die nasionale finaal haal. Die junior debatspan bestaande uit Francois de Vos, Ruben Els en Müller Barkhuizen het as Gautengse naaswenners in die junior kompetisie uit die stryd getree, en dring daarom ook deur na die junior finaal in Goudini. Applous-koorkompetisie Die Affie-koor het weereens puik gevaar en goud verower by die ATKV Applouskompetisie wat by die Musaion van die Universiteit van Pretoria plaasgevind het. Die koor het hiermee deurgedring na die landswye finaal wat op 8 Augustus in Port Elizabeth plaasvind. Die Afrika-werk wat hulle tydens hierdie geleentheid gelewer het kan by hierdie skakel besigtig word. Sport Hokkie Die Witstokke bekleë tans die sewende plek op die jongste skoleranglys. Affies se eerste span klop Grey Kollege, vir die tweede agtereenvolgende jaar, met 5-2 in Bloemfontein. Teen KES wen die eerste span 3-0 en teen Waterkloof 4-3. Die afgelope naweek moes hulle egter teen Jeppe die knie buig met 0-4. Nie minder nie as agtien hokkiespelers is ingesluit in die onderskeie Noord-Gauteng hokkiespanne. Baie geluk aan die volgende seuns: 14A – Walter Nel, Ruan Kruger, Rickus Myburgh, Leighton Ferreira, Christoff van Niekerk 14B – Christiaan Davel, Tobias Louis Lubbe 16A – Estiaan Mathee 16B – Herco Roesch, Hanco Coetzee, Urich Wappad, Quinton Venter, Louis Schoonbee 18A – Kristoff Janse van Rensburg 18B – Arno Cilliers, Cronje Holtzhausen, Jacques de Graaf, Jean Du Plessis Rugby Vanjaar se Wit Bulle-span het die afgelope paar weke gewys hoekom hulle tans die eerste plek op die skoleranglys beklee. Die eerste span wen `n uitstekende wedstryd, wat ook op Supersport uitgesaai is, teen Grey Kollege in Bloemfontein met 18-29.
Recommended publications
  • Pretoria West
    Pretoria West Ima ge s m ay d i MONDAY TO FRIDAY 10-4PM (DOES NOT APPLY AFTER 4PM) f fe r f ro m a c t u a l p ro d u ct s . PRETORIA GARDENS: 012 377 3708 MARCH 19, 2021 • 012-842-0300 11771 RP PTA Gardens, Rietfontein, Waverly (129.90) 98X44 Landscape.indd 2 2021/03/10 15:10 ’n Lekker vakansie by die see vir oulaas “Die tyd wat ons oor het, wil ons so kosbaar en spesiaal as moontlik maak.” So sê mamma Maggie van vierjarige, Teagan van Wyk, wat met ‘n seldsame kinderkanker (neuroblastoom) gediagnoseer is. Die familie het verlede week die ondenkbare nuus gekry dat daar niks verder vir die dapper seuntjie gedoen kan word nie. Een van Teagan se grootste en laaste wense was om die seelewe van uShaka Marine World te sien. Die gesin het Dinsdag by die akwarium gaan inloer nadat ‘n barmhartige samaritaan vir hulle kaartjies gereël het. Lees Teagan se verhaal op bladsy 2. In foto is Justin en Cindy van Wyk saam met Teagan van Wykk op die strand. Foto: thehappytulip ‘Is misdaad dan só erg?’ ’n Internasionale meningspeiling sê dat Pretoria die derde gevaarlikste stad ter wêreld is, maar baie inwoners verskil want die peiling berus op persepsies en nie op misdaadsyfers nie. Sinesipho Schrieber die peiling nie die ware prentjie van misdaad gerapporteerde gemeenskapsmisdaad van in Pretoria weerspieël nie. Oktober tot Desember 2020, in vergelyking ’n Internasiale meningspeiling wat Pretoria Renee Coetzee van Dalen stem saam met met die vorige fi nansiële jaar.
    [Show full text]
  • 1 Sep 14:00 16 October 2020 • 19:00
    Unlocked 16 OCTOBER1 SEP 202014:00 • 19:00 TOYOTA STADIUM • BLOEMFONTEIN TIAN SCHOEMAN TOYOTA CHEETAHS PLAYER PROFILES CHEETAHS Unlocked 1 12 13 PROP HOOKER PROP 120 kg 103kg 115 kg 1.91 m 1.70 m 1.83 m CHARLES MARAIS REINACH VENTER LUAN DE BRUIN 14 15 16 LOCK LOCK FLANK 118kg 123 kg 100 kg 2.00 m 2.03 m 1.84 m CARL WEGNER WALT STEENKAMP ANDISA NTSILA 17 18 19 FLANK NO. 8 SCRUMHALF 108 kg 110 kg 92 kg 1.88 m 1.90 m 1.87 m 109 caps JUNIOR POKOMELA JASPER WIESE RUAN PIENAAR (c) 101 111 121 FLYHALF WING CENTRE 92 kg 82 kg 112 kg 1.82 m 1.74 m 1.91 m TIAN SCHOEMAN ROSKO SPECMAN FRANS STEYN TOYOTA CHEETAHS PLAYER PROFILES CHEETAHS Unlocked 131 141 151 CENTRE WING FULLBACK 94 kg 78 kg 85 kg 1.87 m 1.75 m 1.84 m BENHARD Jv RENSBURG MALCOLM JAER CLAYTON BLOMMETJIES 161 171 181 RESERVE RESERVE RESERVE 103 kg 118 kg 118 kg 1.81 m 1.87 m 1.87 m JACQUES DU TOIT BOAN VENTER ERICH DE JAGER 191 201 211 RESERVE RESERVE RESERVE 126 kg 110 kg 112 kg 2.10 m 1.91m 1.86 m JP DU PREEZ AIDON DAVIS CHRIS MASSYN 221 231 RESERVE RESERVE 83 kg 90 kg 1.70 m 1.84 m TIAN MEYER WILLIAM SMALL-SMITH CHEETAHS Unlocked Charles Marais 1 Jacques van Rooyen Reinach Venter 2 Johan Grobbelaar Luan de Bruin 3 Trevor Nyakane Carl Wegner 4 Jason Jenkins Walt Steenkamp 5 Ruan Nortje Amdisa Ntsila 6 Marco van Staden Junior Pokomela 7 Arno Botha Jasper Wiese 8 Duane Vermeulen (c) Ruan Pienaar (c) 9 Ambrose Papier Tian Schoeman 10 Morne Steyn Rosko Specman 11 Jade Stighling Frans Steyn 12 Clinton Swart Benhard Jv Rensburg 13 Cornal Hendricks Malcolm Jaer 14 David Kriel Clayton Blommetjies
    [Show full text]
  • DHL WESTERN PROVINCE VODACOM BLUE Bulls
    TEAMSHEETS DHL WESTERN PROVINCE VODACOM BLUE BULlS SP EDWIlL VAN RUHAN DAN DIVAN CORNAL JOHNNY BURGER 15 MARAIS 14 DER MERWE 13 NEL 12 KRIEL 15 ROSSOUW 14 HENDRICKS 13 KOTZE 12 ODENDAAL CAPTAIN 94.2 kg 89.05 kg 101 kg 102. 95 kg 91 kg 92 kg 95 kg 99 kg 1.85 m 1.79 m 1.91 m 1.92 m 1.87 m 1.89 m 1.85 m 1.87 m SEABELO JEAN-LUC JUSTIN JUARNO ROSKO MANIE EMBROSE TIM 11 SENATLA 10 DU PLESSIS 9 PHILLIPS 8 AUGUSTUS 11 SPECMAN 10 LIBBOK 9 PAPIER 8 AGABA 84.9 kg 91.9 kg 85 kg 115.15 kg 70 kg 76 kg 76 kg 106 kg 1.76 m 1.79m 1.80m 1.86 m 1.66 m 1.84 m 1.71 m 1.93 m ERNST JACO CHRIS SALMAAN WIAN RUAN LOOD RUAN 7 VAN RHYN 6 COETZEE 5 VAN ZYL 4 MOERAT 7 VOSLOO 6 STEENKAMP 5 DE JAGER 4 NORTJIE CAPTAIN 117.45 kg 108 kg 108 kg 114 kg 112 kg 105 kg 122 kg 104 kg 1.92 m 1.06 m 1.96 m 1.98 m 1.95 m 1.83 m 2.05 m 2.00 m WILCO SCARRA CORNE PACK WEIGHT WIEHAHN JACO SIMPHIWE PACK WEIGHT 3 LOUW 2 NTUBENI 1 FOURIE 3 HERBST 2 VISAGIE 1 MATANZIMA 133 kg 107 kg 118 kg 117 kg 105 kg 111 kg 1.85 m 1.73 m 1.87 m 1.80 m 1.88 m 1.82 m KILOGRAMMES KILOGRAMMES REPLACEMENTS REPLACEMENTS Head coach: John Dobson Head coach: Pote Human 16 Chad Solomon Hooker 101kg 1.76m Assistant coaches: Dawie Snyman, 16 JOHAN GROBBELAAR Hooker 100kg 1.82m Assistant coaches: Anton Leonard Hanyani Shimange and Norman Laker and Chris Rossouw 17 Kwenzo Blose PROP 110kg 1 .85m 17 MATTHYS BASSON Prop 115kg 1.90m Manager: Chippie Solomon Elias Bennet 18 Carlu Sadie Prop 125kg 1.80m 18 CONRAAD VAN VUUREN Prop 115kg 1.82m Manager: 19 JD Schickerling Lock 119kg 2.03m 19 JEAN DROSTE Lock 108kg 2.00m
    [Show full text]
  • Match Summary
    MATCH SUMMARY TEAMS Cell C Sharks vs Vodacom Blue Bulls VENUE Growthpoint Kings Park DATE 21 October 2017 14:30 COMPETITION Currie Cup Premier Division FINAL SCORE 37 - 27 HALFTIME SCORE 28 - 13 TRIES 4 - 3 PLAYER OF THE MATCH SCORING SUMMARY Cell C Sharks Vodacom Blue Bulls PLAYER T C P DG PLAYER T C P DG Ruan Botha (J #5) 1 0 0 0 Pierre Schoeman (J #1) 1 0 0 0 Louis Schreuder (J #9) 1 0 0 0 Ivan Van Zyl (J #9) 1 0 0 0 Curwin Bosch (J #10) 0 4 2 1 Marnitz Boshoff (J #10) 0 3 2 0 Lukhanyo Am (J #13) 1 0 0 0 Burger Odendaal (J #13) 1 0 0 0 Kobus Van Wyk (J #14) 1 0 0 0 LINE-UP Cell C Sharks Vodacom Blue Bulls 1 Thomas Du Toit (J #1) 1 Pierre Schoeman (J #1) 2 Franco Marais (J #2) 2 Edgar Marutlulle (J #2) 3 Ross Geldenhys (J #3) 3 Conraad Van Vuuren (J #3) 4 Tyler Paul (J #4) 4 Ruben Van Heerden (J #4) 5 Ruan Botha (J #5) 5 Aston Fortuin (J #5) 6 Keegan Daniel (J #6) 6 Marco Van Staden (J #6) 7 Jean-luc Du Preez (J #7) 7 Tim Agaba (J #7) 8 Dan Du Preez (J #8) 8 Nick De Jager (J #8) 9 Louis Schreuder (J #9) 9 Ivan Van Zyl (J #9) 10 Curwin Bosch (J #10) 10 Marnitz Boshoff (J #10) 11 S'bu Nkosi (J #11) 11 Johnny Kotze (J #11) 12 Marius Louw (J #12) 12 Jt Jackson (J #12) 13 Lukhanyo Am (J #13) 13 Burger Odendaal (J #13) 14 Kobus Van Wyk (J #14) 14 Travis Ismaiel (J #14) 15 Garth April (J #15) 15 Warrick Gelant (J #15) RESERVES Cell C Sharks Vodacom Blue Bulls 16 Akker Van Der Merwe (J #16) 16 Johan Grobbelaar (J #16) 17 Juan Schoeman (J #17) 17 John Roy Jenkinson (J #17) 18 John-hubert Meyer (J #18) 18 Jano Venter (J #18) 19 Jean Droste (J
    [Show full text]
  • Makazole Mapimpi
    FAF DE KLERK: ‘I WANT TO MAKE THE MOST OF EVERY OPPORTUNITY’ JULY 2020 2020 JULY ISSUE 272 ISSUE FOLLOW US ON TWITTER AND INSTAGRAM @SARUGBYMAG @SARUGBYMAG INSTAGRAM AND TWITTER ON US FOLLOW OX NCHE BIG PLAYER BIGGER IMPACT! MARCELL COETZEE RESURGENT STAR EYES NEXT SPRINGBOK DREAM Pollard on the path to greatness UNSTOPPABLE MAKAZOLE JULY 2020 ISSUE 272 MAPIMPI R31.90 ( incl VAT) Other countries R27.74 (excl TAX) HOW HE BECAME BOKS’ LETHAL WEAPON Cover Final.indd 1 2020/06/04 1:02 PM Vascamen.indd 1 2020/06/03 11:33 ISSUE 272 Contents UNSTOPPABLE HANDRE POLLARD HAS PROGRESSED AS A PLAYER AND LEADER 18 BY JON CARDINELLI GOLDEN AFTERGLOW After an unforgettable World Cup, Faf 24 de Klerk is setting his sights on new goals BY CRAIG LEWIS LETHAL WEAPON SA Rugby magazine investigates what 28 makes Makazole Mapimpi so special BY SIMNIKIWE XABANISA ENDING THE DEBATE Stormers star Damian Willemse 32 is poised to be backed at flyhalf BY JON CARDINELLI WAITING GAME SA rugby looks to find a way back 38 from unprecedented challenges BY CRAIG LEWIS ON YOUR MARX A new role with the Boks and a challenging stint in 42 Japan has pushed Malcolm Marx in a new direction BRENDAN MORAN/GETTY IMAGES/GALLO IMAGES IMAGES/GALLO MORAN/GETTY BRENDAN BY JON CARDINELLI Contents_July272.indd 3 2020/06/04 08:36 NO HALF MEASURES The rugby community stepped up to aid 46 a host of worthy causes in a time of crisis BY CLINTON VAN DER BERG LION-HEARTED SPRINGBOK Marcell Coetzee hopes to tackle the British 50 & Irish Lions with the Springboks in 2021 BY CRAIG LEWIS IMPACT
    [Show full text]
  • Team Lists KERF 2015
    Team lists KERF 2015 Affies: 15 Henco Jordaan, 14 Janco Booysen, 13 Louritz van der Schyff, 12 Eddie Fouche, 11 Christian Strydom, 10 Ruan de Swardt, 9 Jack Hart, 8 Lombard Grobler, 7 Eduan Lubbe, 6 Phillip Krause, 5 Juan Basson, 4 Ruben van Heerden, 3 Niell Bezuidenhout, 2 Schalk Erasmus, 1 Jano Espag. Replacements: 16 Viaan Mong, 17 Cabous Eloff, 18 Henk Pretorius, 19 Vic Meyer, 20 Divan Henning, 21 Jacobus van Staden, 22 Pieter Coetser, 23 Arno van Wyk. Dale College: 15 Godknows Mavara, 14 Buntu Zatu, 13 Jonthan Booysen, 12 Siyamthanda Mgubo (c), 11 Luyolo Khuse, 10 Courtney Winnaar, 9 Siphe Renene,8 Ronald Jiri, 7 Oratile Mabusela, 6 Siyanda Am, 5 Kwanda Dimaza, 4 Solomon Makhubelo, 3 Reezwaan Shahadat, 2 Bubele Gongqa, 1 Thabiso Maziza. Replacements: 16 Hennie Otto, 17 Luvo Bazi, 18 Cinga Moni, 19 Sihle Diniso, 20 Zukhanye Roji, 21 Siposethu Dlongodlongo, 22 Sibulele Mbana, 23 Bamanye Xenxe. EG Jansen: 15 David Mostert, 14 Quinton Beaton, 13 Marco Niemand, 12 Erich Cronje, 11 Irvin Ali, 10 Xander Crause, 9 Ginter Smuts, 8 Warren Britz, 7 Dylan van der Walt, 6 Dillon Robus, 5 Hendre Stassen (c), 4 Edwin Jansen, 3 Andre van der Merwe, 2 Nico Peyper, 1 Rouxbann Baumann. Replacements: 16 Werner Fourie, 17 Rehann Baumann, 18 Esuan van Niekerk, 19 Dandre Brand, 20 Jacques Joubert, 21 Romano Jonkerman, 22 Franklin Wagner, 23 Henry Pike, 24 Francois du Preez. Framesby: 15 Keegan Tait, 14 Leslie Sharp, 13 Tiaan Louwrens, 12 Julian Kleyn, 11 Dylan Olivier, 10 Riaan van Rensburg, 9 Wayne Moss, 8 Malan Marais, 7 Juandre Kritzinger, 6 Jurgens Viljoen, 5 Ruben Pretorius, 4 Ruben le Roux, 3 Roelof Roodt, 2 Andre Lategan (c), 1 Roelof Meyer.
    [Show full text]
  • Match Summary
    MATCH SUMMARY TEAMS Free State vs Blue Bulls VENUE DATE 22 October 2016 16:00 COMPETITION Currie Cup Premier Division FINAL SCORE 36 - 16 HALFTIME SCORE 18 - 9 TRIES 2 - 1 PLAYER OF THE MATCH SCORING SUMMARY Free State Blue Bulls PLAYER T C P DG PLAYER T C P DG Neil Marais (J #10) 0 0 7 0 Tiaan Schoeman (J #10) 0 0 3 0 Clayton Blommetjies (J #15) 1 0 0 0 Ivan Van Zyl (J #20) 1 0 0 0 Fred Zeilinga (J #21) 0 1 1 0 Joshua Stander (J #21) 0 1 0 0 Sergeal Petersen (J #14) 1 0 0 0 LINE-UP Free State Blue Bulls 1 Charles Marais (J #1) 1 Lizo Gqoboka (J #1) 2 Torsten Van Jaarsveld (J #2) 2 Jaco Visagie (J #2) 3 Aranos Coetzee (J #3) 3 Jacobie Adriaanse (J #3) 4 Justin Basson (J #4) 4 Jason Jenkins (J #4) 5 Reniel Hugo (J #5) 5 Marvin Orie (J #5) 6 Paul Schoeman (J #6) 6 Roelof Smit (J #6) 7 Uzair Cassiem (J #7) 7 Jannes Kirsten (J #7) 8 Niell Jordaan (J #8) 8 Arno Botha (J #8) 9 Shaun Venter (J #9) 9 Rudy Paige (J #9) 10 Neil Marais (J #10) 10 Tiaan Schoeman (J #10) 11 Raymond Rhule (J #11) 11 Jamba Ulengo (J #11) 12 Nico Lee (J #12) 12 Burger Odendaal (J #12) 13 Francois Venter (J #13) 13 Dries Swanepoel (J #13) 14 Sergeal Petersen (J #14) 14 Travis Ismaiel (J #14) 15 Clayton Blommetjies (J #15) 15 Ulrich Beyers (J #15) RESERVES Free State Blue Bulls 16 Jacques Du Toit (J #16) 16 Bandise Grey Maku (J #16) 17 Ox Nche(dnu) (J #17) 17 Martin Dreyer (J #17) 18 Armand Koster (J #18) 18 Pierre Schoeman (J #23) 19 Henco Venter (J #19) 19 Nick De Jager (J #18) 20 Tian Meyer (J #20) 20 Hanro Liebenberg (J #19) 21 Fred Zeilinga (J #21) 21 Ivan Van Zyl
    [Show full text]
  • And Don't Be Fooled by the Final Scoreline. South Africa Were Absolutely Done in by Nigel Owens." – Mark Reason, Stuff New Zealand
    "And don't be fooled by the final scoreline. South Africa were absolutely done in by Nigel Owens." – Mark Reason, Stuff New Zealand. Volume 1, Number 7 20 September 2018 Register to receive your own free weekly newsletter at www.leopardnewsletters.co.za How Faf de Klerk is causing headaches One of the enduring memories of Saturday's game was seeing the diminutive Springbok scrumhalf take out players far bigger than himself - in one case I think it was a prop (I forget which one) that he drove backwards in the tackle. And the match stats bear that out. According to the Rugby Stats app on my smartphone, South Africa made 39 dominant tackles on Saturday while New Zealand managed only four – two each by Liam It is probable that the All Blacks will single him out Squire and Ben Smith. for special attention in the return fixture at Loftus in about ten days. For the Springboks, Faf and Pieter-Steph du Toit each made four dominant tackles while four other Will Rassie have conceived a plan by then? So far, he players (Steven Kitshoff, Frans Malherbe, Franco has considered Faf’s former Lions teammate Ross Mostert and Jesse Kriel) each made three. It’s Cronje, as well as the Blue Bulls’ Embrose Papier probably one of the few stats that the Springboks and Ivan van Zyl, none of which have been deemed dominated in the game but in a RugbyPass article, good enough to start ahead of Faf. Ben Smith has singled out Faf for special mention. It’s not as if he doesn’t have options, South Africa Describing his approach as an “NFL-style defence”, has six quality scrumhalves doing duty for clubs in Smith writes that it is causing headaches, clearly both Europe: on and off the field.
    [Show full text]
  • Match Summary Report
    MATCH SUMMARY TEAMS Sharks U21 vs Blue Bulls U21 VENUE Jonsson Kings Park DATE 16 August 2019 14:00 COMPETITION SA Rugby U21 Championship FINAL SCORE 25 - 44 HALFTIME SCORE 13 - 18 TRIES 4 - 6 PLAYER OF THE MATCH SCORING SUMMARY Sharks U21 Blue Bulls U21 PLAYER T C P DG PLAYER T C P DG Jeandre Labuschagne (J #7) 1 0 0 0 Mornay Smith (J #3) 1 0 0 0 Jaden Hendrikse (J #9) 0 1 1 0 Keagan Johannes (J #9) 1 0 0 0 Le Roux Malan (J #12) 1 0 0 0 Vaughen Isaacs (J #10) 0 1 2 0 Dj Falconer (J #13) 1 0 0 0 Sabastian Jobb (J #11) 2 0 0 0 Rynhardt Jonker (J #23) 1 0 0 0 Wian Van Niekerk (J #12) 1 0 0 0 Theo Boshoff (J #21) 1 3 0 0 LINE-UP Sharks U21 Blue Bulls U21 1 James Scott (J #1) 1 Kudzwai Dube (J #1) 2 Donovan Grant (J #2) 2 Werner Fourie (J #2) 3 Cleopas Kundiona (J #3) 3 Mornay Smith (J #3) 4 Jj Van Der Mescht (J #4) 4 Ryno Pieterse (J #4) 5 Emile Van Heerden (J #5) 5 Ruan Nortje (J #5) 6 Vian Andre Fourie (J #6) 6 Jaco Labuschagne (J #6) 7 Jeandre Labuschagne (J #7) 7 Hanru Sirgel (J #7) 8 Jacques Ackerman (J #8) 8 Muller Uys (J #8) 9 Jaden Hendrikse (J #9) 9 Keagan Johannes (J #9) 10 Murray Koster (J #10) 10 Vaughen Isaacs (J #10) 11 Asanda Sihle Kunene (J #11) 11 Sabastian Jobb (J #11) 12 Le Roux Malan (J #12) 12 Wian Van Niekerk (J #12) 13 Dj Falconer (J #13) 13 Marnus Potgieter (J #13) 14 Henk Cilliers (J #14) 14 Gers Mouton (J #14) 15 Thaakir Abrahams (J #15) 15 Richard Kriel (J #15) RESERVES Sharks U21 Blue Bulls U21 16 Mark Venter (J #16) 16 Llewellyn Classen (J #16) 17 Sean Barnes (J #17) 17 Etienne Janeke (J #17) 18 Tiaan De Jager
    [Show full text]
  • GULF TIMES FOOTBALL Man United Face
    GGOLFOLF | Page 3 FFOOTBALLOOTBALL | Page 7 Justin We can get Thomas even better, cruises to Guardiola WGC title warns rivals Tuesday, August 7, 2018 CRICKET Dhul-Qa’da 25, 1439 AH Das shines as GULF TIMES Bangladesh clinch T20 series vs Windies SPORT Page 2 SPOTLIGHT FOOTBALL Duhail star Ismail suff ers fractures, Stokes lost his ruled out for season control during brawl, court told The all-rounder had starred in England’s Test victory over India last week AFP pause for thought, to calm — he Bristol did exactly the same to Mr Ali. “Mr Ali received signifi cant in- juries including a fractured eye ngland cricketer Ben socket and required hospital treat- Stokes mocked two men’s ment.” “camp behaviour” before The three accused all sat togeth- Elosing his self-control and er in the dock. knocking two other men uncon- “This was not a trivial moment scious in a street fi ght last Sep- of unpleasantness. It was a sus- tember, a court heard yesterday. tained episode of signifi cant vio- Stokes — on trial for alleged af- lence that left onlookers shocked,” fray — acted in “revenge, retalia- Corsellis said. Duhail’s Ismail Mohamed (R) is helped by a teammate after he was tion or punishment” and was in- “A bottle was used at the begin- brought down by Al Shahania’s Nadir Awadh during their opening volved in a “sustained episode of ning by Mr Ali and a broken street QNB Stars League match on Sunday. signifi cant violence”, prosecutor sign brought into the fray towards Nicholas Corsellis told a jury at the end by Mr Hale.” Sports Reporter eral Manager Adnan Al Ali and Bristol Crown Court in southwest The court heard that Stokes had Doha Media Offi cer Mohamed Bashir England.
    [Show full text]
  • Chairperson's Annual Report: Period 08 March 2019 – 31 March 2020
    SAGCC: Chairperson’s Annual Report: Period 08 March 2019 – 31 March 2020 1. Membership: The SAGCC is growing from strength to strength. Where many Business Chambers are struggling to survive (some have even closed), the SAGCC has grown its membership the past year by a further 30%. The number of paid members currently stands at 47, with 02 new members soon to enrol. There have been two resignations from the SAGCC – Petro Kruger and Gerda Heyman - both for business reasons. Thanks: A special thanks to Petro Kruger and Gerda Heyman for their valued contributions and participation in the growth and well-being of the SAGCC. They will be missed – we wish them the best for the future. 2. Finances: Financially the SAGCC is in its healthiest position since establishment seven years ago. a. Payment of membership fees stand at +90%. Four members have not yet paid their 2018/2019 fees. The Deputy Chairperson is in contact with them. b. With all expenses paid and as of 27 March 2020, there is R25 395.37 on the Chamber’s FNB account. Most of the 2020 membership fees are still due, which further underlines the Chamber’s healthy financial position at the beginning of the 2020/21 financial year. c. Most Georgian Honorary Consuls in the SADC countries have enrolled as fully paid members of the SAGCC. The newly appointed Honorary Consul to Angola is expected to enrol soonest. d. During the past year the Chamber was able to pay for the flight tickets and accommodation of four of its members to participate in the Georgia Seminar held in Durban from 06 till 07 November 2019.
    [Show full text]
  • Match Summary
    MATCH SUMMARY TEAMS Vodacom Blue Bulls vs iCollege Pumas VENUE Loftus Versfeld Stadium DATE 14 September 2018 19:00 COMPETITION Currie Cup Premier Division FINAL SCORE 39 - 29 HALFTIME SCORE 27 - 17 TRIES 6 - 4 PLAYER OF THE MATCH SCORING SUMMARY Vodacom Blue Bulls iCollege Pumas PLAYER T C P DG PLAYER T C P DG Hanro Liebenberg (J #8) 1 0 0 0 Chris Smith (J #10) 0 3 1 0 Manie Libbok (J #10) 0 3 1 0 Marnus Schoeman (J #6) 1 0 0 0 Jade Stighling (J #14) 2 0 0 0 Marko Janse Van Rensburg (J #2) 1 0 0 0 Dayan Van Der Westhuizen(dnu) (J #3) 1 0 0 0 Neil Maritz (J #13) 1 0 0 0 Ivan Van Zyl (J #9) 1 0 0 0 Morne Joubert (J #14) 1 0 0 0 Jano Venter (J #19) 1 0 0 0 LINE-UP Vodacom Blue Bulls iCollege Pumas 1 Matthys Basson (J #1) 1 Khwezi Mona (J #1) 2 Jaco Visagie(dnu) (J #2) 2 Marko Janse Van Rensburg (J #2) 3 Dayan Van Der Westhuizen(dnu) (J #3) 3 Andrew Beerwinkel (J #3) 4 Hendre Stassen (J #4) 4 Le Roux Roets (J #4) 5 Eli Snyman (J #5) 5 Hugo Kloppers (J #5) 6 Ruan Steenkamp (J #6) 6 Marnus Schoeman (J #6) 7 Nick De Jager (J #7) 7 Stefan Willemse (J #7) 8 Hanro Liebenberg (J #8) 8 Willie Engelbrecht (J #8) 9 Ivan Van Zyl (J #9) 9 Stefan Ungerer (J #9) 10 Manie Libbok (J #10) 10 Chris Smith (J #10) 11 Duncan Matthews (J #11) 11 Ruwellyn Isbell (J #11) 12 Franco Naude (J #12) 12 Ryan Nell (J #12) 13 Johnny Kotze (J #13) 13 Neil Maritz (J #13) 14 Jade Stighling (J #14) 14 Morne Joubert (J #14) 15 Divan Rossouw (J #15) 15 Devon Williams (J #15) RESERVES Vodacom Blue Bulls iCollege Pumas 16 Edgar Marutlulle (J #16) 16 Simon Westraadt (J #16) 17 Conrad
    [Show full text]