AHS Stroom-Op 2E Uitg2018web
STROOM OP AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL TWEEDE UITGAWE 2018 LEEFWYSE Die reaksie op Affies se GEE-WEEK in die tweede kwartaal was oorweldigend. Daar is vyf groot bakkievragte kos en klere by Laerskool Generaal Nicolaas Smit afgelewer. Van links op die foto is Christian Joubert, Manie Maritz, Henré Louw, Nathan Redelinghuys, Wian van den Berg, Alex Greyling en Steffan Henning. OUD-AFFIES Reusebanier verras rugbyskare – bl. 2 Affies se negende Springbok, Ivan van Zyl, saam met sy 2012 en 2013 Wit Bulle-spanmaat, RG Snyman – Affies se Springbok nommer tien. Die foto is net na die eerste toets teen Engeland op die Emirates Airline Park in Johannesburg deur mnr. Billy Brown geneem. (Foto: erkenning aan Rugby 15) Nog twee oud-Affies, Jack Hart en Schalk Erasmus, is ook onlangs vir die O/20 Bokkies gekies. Rekordgetal AKADEMIE aansoeke Bladsy vir 2019 3 Die graad agts moes oudergewoonte ‘n makarapa vir Skeppende Kuns maak en Xander Leeb het vanjaar behoorlik sy slag gewys met híérdie innoverende skepping. REDAKSIONEEL EN NUUS 2 TWEEDE UITGAWE 2018 Redaksioneel Ruben Els Méér as net ‘n skool In ons vyf jaar by Affies aan ons onderwysers was daar min tot geen en veral dr. Edwards, 65 dae waarin ons niks wat al die lesse by ons geleer het nie. Affies het ingeskerp het, dankie nie net op akademiese aan ons broers wat al die vlak ons kennis verbreed jare deur dik en dun by nie, maar het ook vir ons ons gestaan het. Affies lewenslesse geleer. Frases het vir ons geleenthede soos “vuurmaakhout vir die gebied om onsself te oudag” tot “akademiese verbeter op álle terreine prestasie is nie alles in die van die lewe.
[Show full text]