STROOM OP AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL TWEEDE UITGAWE 2018

LEEFWYSE

Die reaksie op Affies se GEE-WEEK in die tweede kwartaal was oorweldigend. Daar is vyf groot bakkievragte kos en klere by Laerskool Generaal Nicolaas Smit afgelewer. Van links op die foto is Christian Joubert, Manie Maritz, Henré Louw, Nathan Redelinghuys, Wian van den Berg, Alex Greyling en Steffan Henning.

OUD-AFFIES

Reusebanier verras rugbyskare – bl. 2 Affies se negende Springbok, , saam met sy 2012 en 2013 Wit Bulle-spanmaat, RG Snyman – Affies se Springbok nommer tien. Die foto is net na die eerste toets teen Engeland op die Emirates Airline Park in Johannesburg deur mnr. Billy Brown geneem. (Foto: erkenning aan Rugby 15) Nog twee oud-Affies, Jack Hart en Schalk Erasmus, is ook onlangs vir die O/20 Bokkies gekies. Rekordgetal AKADEMIE aansoeke Bladsy vir 2019 3 Die graad agts moes oudergewoonte ‘n makarapa vir Skeppende Kuns maak en Xander Leeb het vanjaar behoorlik sy slag gewys met híérdie innoverende skepping. REDAKSIONEEL EN NUUS 2 TWEEDE UITGAWE 2018

Redaksioneel Ruben Els Méér as net ‘n skool In ons vyf jaar by Affies aan ons onderwysers was daar min tot geen en veral dr. Edwards, 65 dae waarin ons niks wat al die lesse by ons geleer het nie. Affies het ingeskerp het, dankie nie net op akademiese aan ons broers wat al die vlak ons kennis verbreed jare deur dik en dun by nie, maar het ook vir ons ons gestaan het. Affies lewenslesse geleer. Frases het vir ons geleenthede soos “vuurmaakhout vir die gebied om onsself te oudag” tot “akademiese verbeter op álle terreine prestasie is nie alles in die van die lewe. Nou, aan lewe nie” hoor ons byna die begin van die einde elke dag by dr. Edwards. van ons 2018-matrieks se Ons is ook geleer om loopbaan by Affies, gelukkig te wees met wat kan ons met dankbaar- ons het; om deur swaar tye heid terugkyk en weet te kom en ons koppe hoog dat ons reg is vir dít wat te hou; dat tyd kosbaar is voorlê. Waar almal nou en dat jy elke oomblik en binnekort verskillende geleentheid moet benut. Al lewenspaaie gaan kies en hierdie waardevolle miskien onseker is oor wyshede kon ‘n mens wat voorlê, moet ons bloot net inneem. veral die woorde wat dr. Na vyf jaar wat voor Edwards altyd uit Romeine ons oë verbygevlieg het, 8 aanhaal, onthou: “Niks het ons soveel om voor kan ons van die liefde van dankbaar te wees. Dankie God skei nie.” JAAR JONK! Redaksie Dr. Edwards het op 23 Mei 65 geword Ruben Els Ruben Els (redakteur), Christoph van Eetveldt en dié geleentheid is vanjaar met (adjunkredakteur), Rynhard van Zijl (adjunkredakteur), besondere groot geesdrif gevier, omdat LT de Jager, Craig Kleingeld, Dylan Lee, Johan Muller, dit sy laaste verjaarsdag by Affies is. Waldo Pienaar, Albert Retief, Braham van der Walt en Die saalopening vroegoggend het die Luhan van Heerden trant vir die res van die feestelike dag be- paal. Die orkeste, koor en daarna die hele skool het hom met ‘n verrassingsitem of ‘n “flash mob” verras waarna die seuns ‘n Mega-dok Edwards en onderwysers na ‘n skyfievertoning van sy lewe kon kyk. trek die aandag Die Affie-ma’s het vroegoggend ‘n wavrag verjaarsdagkolwyntjies kom laaste matriekgroep van die aflaai waaraan die seuns pouse kon smul “Proud Edwards Army” is. (foto regs). Die hoof en personeel het ná Die matrieks het die foto skool op hulle beurt ‘n outydse kermis van Dok op die internet bygewoon met eet- en drinkgoed eie aan gekry en dit met die hulp dié geleentheid wat in die sewentigs en van ‘n app of toepassing tagtigs deel van die Affie-kalen- na ‘n “popkuns-beeld” der uitgemaak het. verander. Hulle het hierdie beeld op mnr. Philip van Emmenis se rekenaar gelaai en dit toe deur die Wêreldkoorspele: Koor digitale projektor in die kunsklas op ‘n groot lap geprojekteer. Die buitelyne naaswenners in kategorie is toe afgeteken en die deeltjies met rooi, geel of Rynhard van Zijl groen strepies gemerk om Die Affiekoor was die Die matrieks van 2018 aan te dui hoe dit ingekleur afgelope vakansie die het vriend en vyand tydens moet word. Die seuns het die Grey-derby verras met die lap toe op die vloer naaswenners van die ‘n yslike banier met dr. neergesit en daarvolgens kategorie vir jongmanne- Edwards se gesig op. Die begin inkleur. kore by die Wêreldkoor- reuse kunswerk is tydens die Volgens mnr. Van spele wat van 4 tot 14 tweedespanwedstryd van Emmenis was die eindpro- Julie in Pretoria plaas- die dak van die westelike duk van hierdie projek van gevind het en het met pawiljoen gehang en het die die matrieks merkwaardig die punt wat hulle behaal oorkantste skare se monde en was mense verstom oor het, ‘n goue medalje laat oophang. die detail en akkuraatheid verdien. Chris van Gass, Ximus van die gesig, veral omdat Die eerste plek in du Plooy en Pieter-Colés dit so moeilik is om die dié afdeling is deur die Lourens (matriek) het met verhoudings op so ‘n groot Guangdong-koor uit Sjina die idee vorendag gekom skaal reg te kry. “Op die verower en die koor van en het met die hulp van vloer in die klas is daar nou Paul Roos Gimnasium het nóg matrieks die projek ‘n effense spookbeeld van die derde plek behaal. aangepak en afgehandel. dr. Edwards se gesig, omdat St Alban’s, St. David’s en Hulle wou spesifiek iets die seuns aan die begin ver- Jeugland is die ander drie met dr. Edwards se gesig geet het om koerantpapier Suid-Afrikaanse jong- doen omdat hy vanjaar onder die kunswerk te mannekore wat ook aftree en hulle nou die sit,” lag hy. Foto: Mnr. Billy Brown deelgeneem het.

NUUS 3 TWEEDE UITGAWE 2018

HONDERDE STROOM NA OPEDAG LT de Jager Honderde ouers en voornemende ke bied aan almal die geleentheid jong Affies het vanjaar na die om ekstra inligting in te samel oor opedag op 25 April gestroom en dít wat die spesifieke individu onderwysers, leerlinge en oud-Af- interesseer. Die program het vanjaar fies moes bontstaan om die skool ook soos voorheen ‘n bekend- aan dié groot groep besoekers stellingsfilm en kooroptrede bekend te stel. ingesluit en die hoof het die AHS het kort na die opedag reeds ouers en voornemende Affies 415 aansoeke ontvang wat fisies toegespreek. Affies se Swing- by die skool ingehandig is. In 2019 ensemble en ‘n stryk-ensemble het gaan daar egter net plek wees vir tot die gemoedelike en feestelike sowat 270 tot 280 nuwe Affies. ‘n atmosfeer bygedra. Die Oud-Affie- Plek in die koshuis is ook gesog, bond staan ook jaarliks hul plek vol met 124 voornemende graad 8’s om alle oud-Affies met hul spruite wat om 75 plekke meeding. te ontmoet. Volgens mnr. Dirk Taljard wil dit “Dit is altyd moeilik om die voorkom of die formaat waarin die presiese hoeveelheid besoekers te opedag nou reeds vir die afgelope bepaal, maar te oordeel aan die paar jaar aangebied word, steeds in hoeveelheid lêers en inligtingstukke sy doel slaag. Begeleide toere gee wat ons verpak en uitgedeel het, aan die besoekers ‘n geheelbeeld het ons meer as 600 ouerpare van die skool en die onderskeie met hul seuns by Affies ver- aktiwiteit-stalletjies en inligtingstuk- welkom,” sê mnr. Taljard. Eerste Lucas Maree Kilimanjaro se steiltes skrik Liedjiewerkswinkel dié twee nie af Mnr. Colin Fouché en me. Hermi portiere, twee gidse, ‘n kok en ‘n kon tóg die kruin haal. “Ons weet van by Affies aangebied Pelser het tydens die wintervakansie kelner – die kruin bereik. twee ander groepe uit die buiteland ‘n spesiale uitdaging aangepak om Volgens mnr. Fouché was hulle die wat moes terugdraai omdat hulle siek die hoogste berg in Afrika aan te geword het. ‘n Mens weet ongelukkig Die ATKV en Coenie de Villiers met Lize Beekman en Elvis Blue durf. nie vooraf hoe vinnig jou liggaam by se eerste Lucas Maree Liedjie- in die Atterbury Teater optree. Volgens mnr. Fouché het hy ‘n paar die dun lug gaan aanpas nie en jy is werkswinkel is van 25 tot 27 Mei Volgens me. Leanie Nel van jaar gelede besluit dat hy die jaar bloot gelukkig as jy nie te erg by Affies aangebied en volgens die Affie 100 Trust wat die wat hy 25 word, Kilimanjaro wil uit- daardeur geaffekteer word nie. alle aanduidings was dit ‘n groot organisasie saam met klim. Hy het in die personeelkamer Die gidse monitor jou vordering en sukses. dr. Wouter Kirstein en mnr. oor dié voorneme van hom gepraat gesondheidstoestand heeltyd en stap Nege bekende kunstenaars Dirk Taljard by Affies behartig en toe me. Pelser dít hoor, was sy elke tree saam met jou. (Een van die en Afrikaanse liedjieskrywers, het, was die organiseerders vuur en vlam om saam te gaan. Die gidse wat ons gehad het, doen dié waaronder Coenie de Villiers, baie opgewonde oor die eerste twee het ‘n reisagent gaan spreek werk al vir 22 jaar en het die kruin al Lize Beekman, Elvis Blue en werkswinkel en hoop hulle om wat die reëlings kon tref, en het meer as 500 keer bereik.) Anna Davel het die sowat 30 dit volgende jaar weer aan elkeen ‘n goeie paar stapskoene, ‘n “Ek sou beslis dié ervaring vir kursusgangers oor die naweek te bied. rugsak en stapstokke aangeskaf. ander mense aanbeveel. ‘n Mens in die kuns van liedjieskryf As voorbereiding het hulle stap die grootste deel van die roete touwys gemaak. bakstene in hul rugsakke gesit en – daar is net een deel wat jy regtig Die liedjieskrywers het ‘n paar keer met Tom Jenkinsstraat moet klim. Die uitdaging lê dus geleentheid gehad om langs tot bo-op Meintjeskop geloop. meer in jou kop as wat dit ‘n fisiese ná die werkswinkel In die Aprilvakansie het hulle Majuba probleem is. Die uitsig van bo is on- hul beste liedjie Mnr. Colin Fouché en me. Hermi Pelser met gaan uitklim. gelooflik – jy sien uiteindelik die hele in te skryf en dit die Affie-vlag op 5 895 m bo seespieël Mnr. Fouché en me. Pelser het hul Tanzanië voor jou lê. Ek is baie bly word tans deur tog op 25 Junie aangepak en met laaste ent tot bo baie naar van die ons het die avontuur aangepak Coenie de Villiers, ‘n geselskap van tien mense – ses verandering in lugdruk, maar hulle – ‘n mens het net een lewe.” Anna Davel en Lize Beekman beoordeel. Die finaliste sal dan op Kunstekampus wen AB en kie se 9 September saam derde toekenning trommel maak opslae Affies se besondere kunstekampus het onlangs ‘n nasionale merietetoekenning van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Argitekte ontvang. Dit is sedert verlede jaar die derde argiteksprys wat dié gebou deur die argiteksfirma Mathews en vennote losslaan. Die Pretoria Instituut vir Argitektuur het die gebou verlede jaar as die beste opvoedkundige gebou aangewys en dit ook met ‘n meriete- toekenning beloon.

Die toevallige ontdekking van AB de Villiers en Coenie de Villiers maak ‘n paar kursusgangers touwys. Op die foto bo is die sewe skoolmaats se “geheime trommel” tydens sewe Affies en oud-Affies wat die liedjiewerkswinkel bygewoon het. Agter die bouwerk en uitgrawings by Affies, het in is Herman Hendriks, Franco Coetzee, Jonathan Birch (matriek 2017) en Junie landswyd opslae in die Afrikaanse Ruan Hoogendoorn en voor sit Jacques Badenhorst, Chrisjan Naudé en pers gemaak. Dié storie was voorbladnuus Jurgens Naudé (matriek 2013). in Beeld, Die Burger en Volksblad. KULTUUR 4 TWEEDE UITGAWE 2018

JÊM VIR DIÉ AFFIE-BEKKE Craig Kleingeld Toneel breëbors

Affies het vanjaar vier sprekers wat na die landswye in Bloem Craig Kleingeld finaal van die ATKV Affies se toneelstuk, Klub fees deelneem en daar was Redenaarskompetisie SINK, is die afgelope vakansie vanjaar 12 inskrywings vanoor deurgedring het – ‘n nuwe as die beste produksie by die hele land. Die Jeugfees rekord! Nie minder nie as die Reza de Wet Jeugfees in maak deel uit van Bloemfon- dertien manne het in Mei by Bloemfontein aangewys. tein se kunstefees, die Vryfees. Menlopark Hoërskool aan Kyle Jonker het die prys Voor hul vertrek na die halfeind deelgeneem. gewen vir beste akteur in ‘n Bloemfontein was die toneel- LT de Jager (graad 11), ondersteunende rol en me. groep vroeg in Julie op ‘n Waldo Pienaar (graad 10) en Ronel de Beer en haar span, oefenkamp, waarna hulle in Hanno Prinsloo (graad 12) sal me. Adéle McLachlan, me. Nylstroom opgetree en die Affies in die senior voorberei- Hybré Schoeman en mnr. plaaslike toneelliefhebbers aan de afdeling verteenwoordig. Willem Pretorius het die toe- die skater gehad het. Katleho Molakeng in graad kenning vir beste regie Dié groep Affie-akteurs 8 neem deel aan die junior ontvang. het ook einde Mei ‘n A++ voorbereide afdeling Gladdebek redenaars Hanno Prinsloo, LT de Jager, Waldo Pienaar en Katleho Molakeng Slegs nuutgeskrewe stukke by die Pretoria Eisteddfod (addisionele taal). Hulle is • Vier Affie-redenaarspanne het ook vanjaar op 8 Junie in die finaal van die Artisticulta mag aan dié besondere jeug- verwerf. tans hard aan die oefen en Redenaars se noordelike provinsies-afdeling meegeding. Dit is die eerste jaar wat die skool hoop om in Augustus by aan dié kompetisie deelneem en die graad 9-span, bestaande uit Albert Retief, Paul Sweers, Buffelspoort hul heel beste Franco Lottering en Dillon Smith, stap met ’n tweede plek weg. Die graad 10- en graad op nasionale vlak te lewer. 11-spanne behaal ’n gesamentlike vyfde plek en die graad 8-span ’n vierde plek. Debatteerders maak reg vir finaal

Vyf uit die agt In die senior afdeling Interessante feite: LT de Jager Gautengspanne wat was drie Affiespanne en in Augustus aan die een span van Helpmekaar • Meer as 1 300 leerders van regoor die land debatteer landsfinaal van die ATKV- bo-aan die puntelys. deesdae saam in die skoledebatskompetisies en die getal debatskompetisie Die Affies wat in deelnemers het die afgelope dekade feitlik verdubbel. deelneem, kom uit hierdie afdeling gaan • Die laaste vyf jaar het 67% (20 uit 30) van die nasionale Affies. Dit is vanjaar die deelneem, is LT de Jager podiumplekke (senior en junior kompetisies gesamentlik) vyftiende keer agtereen- en Christiaan Swanepoel; uit Gauteng gekom. volgens dat een of meer Henri van der Westhuizen • Die afgelope drie jaar was die nasionale senior wenspan spanne van Affies die en Reuben Coetzer; en telkens uit Gauteng afkomstig. eindronde haal. Ian McDonald en Die halfeindronde van Adriaan van Wyk. Jan-Daniël Naudé en Craig Kleingeld in ‘n toneel uit Klub SINK. die ATKV-debatskompe- In die juniorkompetisie tisie het in Junie by AHS het twee Affie-spanne plaasgevind en 24 senior na die finaal deurgedring. Meer as 100 Affies neem en 18 junior spanne Hulle is Wilhelm van regoor Gauteng het Warmenhoven, Jan aan Eisteddfod deel Rynhard van Zijl mekaar oor twee dae die Wiese en Rudolph-Johan stryd aangesê. Cilliers en ook Christiaan Volgens mnr. Dirk Taljard Snyman, John Hartslief (organiseerder) word en Kyle van Niekerk. die kompetisie elke jaar Die finaal vind vanjaar strawwer, met meer op 18 Augustus skole wat hulle op goeie by Buffelspoort debatsafrigting toespits. plaas. KORTLIKS • De Wet Groenewald (graad 8) en Stephan Geyser (graad 12) het deurgedring na die finale ronde van die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. Meer as ‘n 100 perkussiespelers en hout- en koperblasers van Affies • Cor né le Roux het Gauteng in Julie by die Tri Colour Voor is Wilhelm Warmenhoven, Reuben Coetzer en Rudolph-Johan Cilliers. het in Mei hul staal gewys by die individuele afdeling van die Games in Italië in para-atletiek verteenwoordig. Agter hulle is Kyle van Niekerk, Jan Wiese, Henry van der Westhuizen en Pretoria Eisteddfod. Ian Visser deel die trofee as die beste sakso- • Ruben Els (graad 12) het Suid-Afrika van 10 tot 15 John Hartslief. Heel agter is Adriaan van Wyk, Ian McDonald, LT de Jager, foonspeler. Ook die konsertorkes, strykorkes en Swing-ensem- Julie by die IAAF se O/20 Wêreldkampioenskap in Christiaan Snyman en Christiaan Swanepoel. ble (foto bo) het deelgeneem en was kategoriewenners. Finland verteenwoordig. • Henré Louw is in die Suid-Afrikaanse span opgeneem wat later vanjaar aan die FINA Junior Oopwaterkam- pioenskap in Israel gaan deelneem. Hy is die enigste ‘n Musikale aand swemmer uit Gauteng wat gekies is. • Stefan Henning het aan twee swemkompetisies in met Affies en Grey Italië deelgeneem en baie goed gevaar. Hy was onder Braham van der Walt andere vierde in die 50 m vlinderslag. • Jaco du Toit het die afgelope vakansie die SA Die kultuuraand van Die gehoor is ouder- Kadette (o/17) stoeikampioen geword vir die Affies en Grey is nou gewoonte vermaak afdeling Grieks Romeins, 92 kg. reeds gevestig as ‘n met optredes deur die • Philip Blignault (graad 11) het in Julie die SA-titel belangrike deel van kore, sanggroepe en verwerf in houtwapens en het ook drie silwermedaljes die derby wat jaarliks orkeste van alle soorte. verower in Kata, Kumite en lemwapens in die kategorie om die beurt by dié Op die foto regs swart gordels 15 tot 17 jaar oud. Ruan Cilliers (graad twee skole aangebied is die bekende 11) het in dieselfde kategorie ‘n silwer medalje in word. Dit was weer ‘n “gumboot-dansers” aaneenlopende vegkuns verower. wonderlike geleentheid van Grey saam met • Ntandu Mahlangu het einde Julie deelgeneem aan die om talentvolle leerders ‘n paar van Affies se Müller Gedenkspele in Londen. in aksie te sien. musikante. AKADEMIE EN LEEFWYSE 5 TWEEDE UITGAWE 2018

Rynhard van Zijl Jan-Daniël Naudé (graad 11), het ‘n wonderlike ervaring, veral omdat van 11 tot 16 Mei die Internasionale dit my eerste keer in die buiteland Cannes Filmfees in Frankryk byge- was. woon. Hy is een van die akteurs in Die hoogtepunt van die filmfees was Die Stropers, ‘n Suid-Afrikaanse film natuurlik die rooitapytfunksie met oor die konserwatiewe Afrikanerkul- die vertoning wat ons in ons deftige tuur, wat aan die buitelandse pakke moes bywoon. Ons is in afdeling van die filmfees groot swart motors aangery deelgeneem het. en is toe soos Jan-Daniël het die beroemdes op die skerm in hierdie rooi tapyt van alle kragtige en trotse kante afgeneem. Suid-Afrikaanse “Die film is met Silwer- ‘n staande ovasie skerm-meester- ontvang. Ons het stuk gedeel met daarna ‘n ander Suid- skemerkelk- Afrikaanse akteurs onthaal op die soos Morné Visser. dak van die gebou Hy het aan Stroom- bygewoon en was toe op vertel dat hy na dié by nóg ‘n partytjie by ‘n ervaring ‘n diep liefde vir film deftige hotel. ontwikkel het en dat hy baie opge- Die dag voordat ons teruggevlieg wonde is oor wat in die Suid- het, het ek darem kans gehad om in Afrikaanse filmbedryf gebeur. die Middelandse See te swem en met “Die hele ondervinding was ongeloof- ‘n boot op dié helder water te vaar. Jan-Daniël (heel links) saam met sy mede-akteurs in Die Stropers op die rooi tapyt in Cannes. Brent Vermeulen, Lilly Bertish, lik en ek het só baie geleer. Die Stropers word in 2019 in Alex van Dyk en Joshua Anderson is almal skoolkinders uit die Paarl-omgewing. Op die foto links staan hy met ‘n Affie-banier en die Middellandse See in die agtergrond. “Die reis na Frankryk was natuurlik Suid-Afrika vrygestel. Graad neges wys sakevernuf Veldwerk by Rietvlei Albert Retief Die graad 10’s wat Lewenswetenskap as vak neem, het onlangs praktiese werk in die Rietvlei-natuurreservaat gedoen. Hulle moes bepaal in watter FINALE UITSLAG: bioom die reservaat val en het die invloed van die tipografie op die plantegroei ondersoek. Die seuns het in groepe ekosisteme afgemeet en • Die stalletjie wat die edafiese faktore (grond) ontleed en organismes geïdentifiseer. Met hier- die meeste geld die inligting word voedselkettings saamgestel en toepassings oor die gemaak het: bewaring van die natuur gemaak. Lazar-sleutelhouers (R4 090) • Die stalletjie waar dit die “lekkerste” gegaan het: Eiergooi • Die mees unieke stal- letjie: Gholf • Die oorspronklikste idee: Boxer-slaap- broeke • Die stalletjies wat die vinnigste uitverkoop het: cinnabuns en McFlurries • Die stalletjies met die mooiste grafiese Die graad neges met die oorspronklikste idee was die Boxer Broers. Agter is Hancke van der Westhuizen, KP Steenkamp, Stephan Botha en Jeremiah Peake. Voor is Wessel van Heerden materiaal: Billabois en en CJ Lotter Steakburgers Die graad 9’s het hulle op 18 wát. “Uiteindelik het ons op box- April behoorlik van hul taak ge- er-slaapbroeke besluit omdat dit kwyt en alles van Affie-boxer- uniek en goedkoop is en ook en broeke en sleutelhouers tot maklik is om te verkoop.” Amerikaanse corn dogs en KP Steenkamp het bygevoeg dat cinnabuns by die entrepreneurs- hulle grootliks onderbeman was vir mark te koop aangebied. die groot hoeveelheid klante wat Van die graad 9’s met wie tougestaan het. Stroom-op gepraat het, was Die stalletjie met die Affie-sleu- maande lank besig met idees en telhouers was uiteindelik die voorbereiding vir hierdie groot dag. winsgewendste. Een van die Volgens Reinhard Prenzler, wat groeplede, Richard Bulkin, sê hulle die besige cinnabun-stalletjie help was oorbluf toe die aankondiging beman het, is ‘n entrepreneurs- gemaak is, terwyl Johnty Bleeker dag ‘n goeie leerskool van hoe dit sê: “Ek het dit nie geglo nie.” werklik in die werkplek gaan wees. Meyer Basson se kommentaar was “‘n Mens moet vinnig kan dink en dat hy net asemgehaal het. Hulle die geld reg hanteer,” sê hy. voeg ook by dat hulle sleutel tot Nóg ‘n gewilde stalletjie was die sukses (no pun intended) goeie Affie-boxers-slaapbroeke. Volgens bemarking en genoeg voorraad die woordvoerder vir die groep, was. Ludwig Ankiewicz het die Hancke van der Westhuizen, volgende raad vir toekomstige wou hulle graag “Affie-merch” graad 9’s: “Affie-produkte verkoop, maar die vraag was verkoop altyd goed!” OUD-AFFIES EN ALGEMEEN 6 TWEEDE UITGAWE 2018

Oud-Affie skiet loot in wynbedryf Galpille en Jy kry ‘n Affie sowaar in feitlik enige MBA gedoen en word toe bedryf! Daarvan getuig die loopbaan redakteur by Wineland Media Rockspiders van oud-Affie Edo Heyns (matriek 2003) en later hoof van kommunikasie Affies en Boys High se rugbyspanne sal vanjaar vir wat nou reeds vir baie jare deel is van die by VinPro. Uiteindelik was ek die 114e keer kragte meet en die wedstryd tussen kreatiewe wêreld van wyn. Hy werk uit nege jaar by dié maatskappy dié twee beroemde seunskole Stellenbosch en ook uit Montpellier in die werksaam. Sedert Maart het veral in die vroeë jare Suide van Frankryk. 2017 werk ek vir die Franse vir groot wedywering Hoe het jy as oud-Gautenger in die maatskappy AdVini as hoof en onderonsies wynbedryf beland? van strategiese ontwikkeling gesorg. Ek wou ná matriek veearts word, maar en kommunikasiebestuur in Me. Engela ‘n mens moes in daardie tyd eers ‘n jaar Suid-Afrika. Hechter (argivaris) BSc doen voordat jy vir die kursus by Wat maak ‘n Franse wyn- het die volgende Onderstepoort kon aansoek doen. Ek het maatskappy in Suid-Afrika? stukkie oor dié besluit om vir ‘n verandering van omge- Die Suid-Afrikaanse wynbedryf wedywering in die wing vir dié jaar Stellenbosch Universiteit brei internasionaal baie uit. Die skool se geskiedenis toe te gaan en moes toe ek daar aankom wetgewing hier stel wynmakers aangestuur: op ‘n spesifieke BSc-rigting besluit. in staat om baie kreatief en Dié twee seunskole se jaarlikse rugbybotsing het Wingerd- en wynkunde het interessant innoverend te wees, wat Suid- spoedig in ‘n kwaai onderlinge kompetisie ontwik- Hoe sien jy die toekoms van die gelyk en ek het daarvoor ingeskryf. Afrika vir die Franse besonder aantreklik kel, waarby die meisieskole ook nie onbetrokke wynbedryf in SA? Omdat ek adjunkredakteur van Stroom- maak. Die rand/euro-wisselkoers tel gestaan het nie. Aanvanklik was dit slegs die eerste Ek is baie positief. Ek dink egter wel spanne wat betrokke was, maar vanaf 1933 sou op was, het ek geweet hoe om ‘n berig natuurlik ook in hul guns. dat die wynstreke weens droogte baie saam te stel en het toe die wynrubriek vir Hoe vergelyk ons wyn met dié ook ander spanne betrek word. Boys High-seuns het gaan verander en meer oos sal beweeg. die AHS-seuns die “Rockspiders” of “Hairy backs” die studentekoerant Die Matie geskryf. uit Europa, Australië en Amerika? Dan is daar sowat 8 000 wynprodukte in genoem, terwyl die Afrikaanse seuns weer na dié Min het ek geweet hoe dít alles my lewe Ek dink ons kan saampraat met die Suid-Afrika wat na my mening te veel is. opponente as die “Galle”, die “Galpille” of die en my planne sou verander!” bestes, maar ons kan beslis meer Ek dink dit sal in die toekoms konsolideer. “Rooinekke” verwys het. “Rockspider” is ‘n ou uit- Ek het my kursus uiteindelik só geniet, sigbaar wees en Suid-Afrikaanse wyn Hoe kan ‘n Affie by die wynbedryf drukking wat soms deur Engelssprekendes gebruik dat ek besluit het om in Stellenbosch aan sukkel om pryspunte te behaal. Op betrokke raak? is om die Afrikaners se gewaande konserwatisme te te bly en die graad in Wingerd- en Wyn- die internasionale mark reflekteer ‘n Goeie wenk is miskien om in ‘n beskryf. kunde te voltooi. Ek het in die wynbedryf ons pryse dus met ander woorde nie restaurant met ‘n baie goeie wynlys te Dit is onseker waarvandaan en presies wanneer begin werk, maar is kort daarna deur die noodwendig die kwaltiteit van die wyne gaan werk en daar soveel as moontlik “Galle” en “Galpille” ontstaan het. Daar is twee organisasie VinPro genader om by die wat ons produseer nie. Die toekenning kennis op te doen. Maar dit kan seker ‘n moontlikhede waarvan die tweede waarskynlik die redaksie van hul Wineland-publikasie aan van internasionale wynpryse speel egter probleem wees as jy nog nie 18 is nie. sterkste is: AHS se Latyn-onderwyser, mnr. Krüger, te sluit, omdat ek saam met my tegniese ‘n groot rol om ons bedryf wêreldwyd Wat weet jy vandag wat jy graag was in die vroeë twintigerjare ‘n speler in die skool kennis oor die wynbedryf ook ‘n meer sigbaar te maak. sou wou weet toe jy 18 was? se eerste span en later die afrigter daarvan. Dis joernalistieke agtergrond gehad het. Wat is jou gunstelingwyn? Vind jou individualiteit en die eien- moontlik dat die benaming rondom hom ontstaan Ek het eintlik gedink ek gaan net sowat Ek dink my gunsteling is Chardonnay. Ek skappe wat jou uniek maak. Wees het na aanleiding van Julius Caesar se veldtog ‘n jaar vir die tydskrif werk, maar het ‘n hou ook baie van ‘n goeie Pinotage. jouself. teen ‘n deel van Groot Brittanje, genaamd die “Gael(ic)”-ekspedisie en waarvan in matriek geleer is. Vroeë spotprente in die skooljaarblad vertoon byvoorbeeld Caesar se naam saam met die woord Christiaan loop op Mozart “Gal”. ‘n Sterker moontlikheid is dat dié benaming van elders ingevoer is. Pa le Roux was ’n leerling van Hoër Jongenskool Paarl en dit is bekend dat ook na se spoor in Salzburg Engelstalige leerlinge van dáárdie heelwat ouer skool as die “Galle” verwys is. Die oorsprong van “Gal” Christiaan Willemse (matriek 2015) is kan dus moontlik aan mnr. Le Roux te danke wees reeds sedert Oktober 2016 ‘n student wat self in die beginjare vir die eerste span uitgedraf by die Universität Mozarteum in het. Salzburg, Oostenryk, waar hy studeer Dit is natuurlik ook interessant om te weet dat vir ‘n graad in komposisie. Lennons-medisyne vir dekades galpille (‘n natuurlike Dié oud-Affie (en adjunkredakteur lakseermiddel) op die mark gehad het, wat dalk van Stroom-op) het in die middel van óók ‘n rol in dié benaming vir die manne van sy graad 11-jaar die somer-akademie Boys High gespeel het. by die Mozarteum gaan bywoon en het toe besluit dat hy graag hier sou wou studeer. Om te kwalifiseer moes hy van sy komposisies aanstuur vir voorleg- ging. Christiaan is toe vir ‘n oudisie na Salzburg genooi, waar hy op die eerste dag teorie-eksamens en gehoortoetse moes slaag voordat hy op dag twee sy praktiese viooloudisie kon doen. Nadat hy deur die universiteit as student aanvaar is, is Christiaan in 2016 saam met sy ouers na Salzburg om blyplek te soek, in te trek en sy voete te vind. “Toe my ouers na twee weke terugkom Suid-Afrika toe, het ek maar redelik verlate gevoel. Net sowat 40% van die studente wat dié kursus loop, is Oostenrykers. Die res kom vanoor die hele wêreld – elk met sy eie kultuur en Christiaan langs die Salzachrivier in Salzburg. In die agtergrond is die Hohensalzburg-kasteel. Op die manier van doen. foto bo is Christiaan tydens sy onlangse besoek by sy eertydse teorie-onderwyser me. Friena Maritz. Die grootste aanpassing was natuur- lik die Duitse taal. Al het ek Duits as ‘n matriekvak gehad, was die vinnige “n Mens pas gelukkig gou aan. Na so biltong en Zoo-koekies. gepraat in die musiekgeskiedenislesings twee maande het ek goeie vriende gemaak “Ek glo dat Affies my bemagtig het om vir my Grieks. Ek het dit toe maar met en was die taal nie meer ‘n groot probleem in vreemde omstandighede aan te pas. my selfoon opgeneem, sodat ek dit in nie. Daar is ‘n plek vir elkeen – maak nie saak die aande kon ontsyfer en aanteke- Ek mis wel my familie en vriende tuis en wie jy is of wat jou belangstellings is Spotprent in die Stroom-op van Julie 1989 ninge kon maak. ook die Suid-Afrikaanse humor, beskuit, nie. Ek het myself by Affies gevind.” SPORT 7 TWEEDE UITGAWE 2018

Om ‘n man se ware karakter die toernooi aangewys is. Luan Gholf van krag tot krag te ontdek, speel saam met hom is ook reeds ingesluit in die gholf – P.G. Wodehouse Gauteng-Noord Skolespan wat AHS se gholfspanne het reeds aan die Nasionale Kampioenskap Waldo Pienaar vanjaar hope Affie-guts op die gaan deelneem. baan gewys, met toernooie soos Affies se drie gholfspanne het die Woodlands Junior Masters en ook die interskole teen Grey die Voorsitterstrofee in die sak. Kollege en Pretoria Boys High Die Woodlands-toernooi is in School gewen. Mei by Ebotse Golf and Country In die finaal van die Voorsitters- Estate aangebied met negentien trofee (die eerste liga-toernooi skole wat elk ses spelers per span van die jaar) behaal AHS ‘n ingeskryf het. Dean Sanders is as weghol-oorwinning teen die individuele wenner van die TuksSports High School. toernooi aangewys. Die jaarlikse Affie Gholf- Die manne het daarna ook kampioenskap op 22 Mei ‘n eerste plek by die op die Dienste Gholfbaan het Gauteng-Noord Skole vanjaar ‘n merkwaardige 60 Kampioenskap ingepalm waar deelnemers gelok en Dean Luan Bester op sy beurt as die Sanders het as wenner uit beste individuele speler van die stryd getree. Luhan Bester in aksie tydens die Voorsitterstrofee. Foto: Mnr. Billy Brown Tennisspelers Affies loop voor in Spur-reeks Lohan van Heerden presteer in Op 12 Mei het 71 Affie-fietsryers aan die Spur-reeks in Vereeniging deelgeneem. Affies is tans die algehele Albert Retief voorlopers in hierdie kompetisie. Henno Harding het KZN ‘n vierde plek in die o/14-afdeling behaal en in die o/16-afdeling was Pieter-Jan Pretorius derde en Estiaan Schoeman vierde. • Wian Nelson en Will Botha in gr. 12 is die eerste twee skoliere wat die Sani2c as ‘n span gery het. Hulle eindig 89ste uit 599 spanne. Blou Bulle ‘n Groot getal Affies is verlede kwartaal vir die onder- skeie Blou Bul-spanne gekies: O/16 Grant Khomo Reinhardt Ludwig, Willie Potgieter en Björn van Wyk O/16B-span Keagan Potgieter, Tian van Zyl, Andras Oelofsen, Kyle Liebenberg, Beorn Graham en Jahno Bester O/16C-span Ruben Barkhuizen, Johan du Toit, Dienoldt Snyders en Nico Muller O/18 Cravenweek Foto: Mnr. Billy Brown Dewald Donald, , Regardt Roets, Christian Kamffer, Dian Nordier en Sarel Joubert Die eerste tennisspan het van 24 tot 27 Mei aan die O/18 Cravenweek XV-tal jaarlikse Kearsney Tennistoernooi in KZN deelgeneem. Adolph Visser, George Oosthuysen, Stephin Alberts, Christiaan Worst, André Snyman, Gustav Hefer, Dian Dieter Crafford Forrester, Johan Fourie en Wian van den Berg vaar O/18 Akademiespan Jaques-Lois du Toit, Steyn van der Spuy, Zhander uitstekend en eindig algeheel derde ná ‘n uitspeel- Schmidt en Landi Mahlangu ronde van 5 wedstryde teen 1 teen PBHS. Christiaan Afrigters Worst (foto bo) en André Snyman word tydens die O/18 Cravenweek XV-tal – mnr. Jan-Hendrik Hattingh, toernooi aangewys as die beste nommer een en agterspeler-afrigter Déhan Smith wys sy slag tydens die derbie teen Grey Kollege twee spelers. O/18 Akademiespan – mnr. Jaco Koch, hoofafrigter Langasems begin seisoen op hoë noot Lohan van Heerden

Die landloopseisoen eerste en derde kom. Die Westhuizen, Sebastiaan het in die tweede kwar- seniorspan behaal kort Els, Schalk Ludick en Nico taal met die Engelse liga hierna ‘n tweede plek by Kleynhans word gekies afgeskop. By die aflos- die Inter Liga-byeenkoms vir die Interdistrikspan byeenkoms by Bryanston by die Rietvlei Natuur- wat by PBHS aan ‘n High was die seniorspan reservaat. wedloop deelneem. eerste en het die juniors Luan Munnik, Edmund Tydens die laaste ‘n derde plek behaal. du Plessis, Johan Koen, aflosbyeenkoms van die Nog drie ligas volg met Friedrich Joubert, kwartaal by Menlopark die senior- en juniorspan Gerhard Bezuidenhout, Hoërskool was die wat onderskeidelik weer Herman van der seniorspan derde.

Vyf en twintig landlopers was die afgelope vakansie saam met meisies van AHMP op ‘n oefen- kamp by Klein-Kariba en is slaggereed vir die AGN-liga wat in die derde kwartaal voorlê. Van links is Schalk Ludick, Tian Postma, Riaan Boer, Marco Franze, Evert Daling, Ian Rothman, Nico Kleynhans, Ruan Koekemoer en Jason van Antwerpen in die ysbad na ‘n harde oefensessie. STROOM OP SPORT 8 TWEEDE UITGAWE 2018

Daan van der Walt Die Wit Bulle het vanjaar die onderspit teen Grey se bete teruggeveg en het selfs vir ‘n gedeelte Seisoenstatistiek eerste span gedelf, maar hulle het die oorwinning be- van die wedstryd voorgeloop. Hierdie wedstryd het slis nie vir hul Vrystaatse teenstanders maklik gemaak vir naelbyt-oomblikke gesorg en die Wit Bulle het nie. ware Affie-guts gewys met hulle poging. Grey het Grey het met ‘n vaart weggespring en vinnig ‘n egter vyf minute voor die einde ‘n drie aangete- 23% voorsprong van 21 – 0 opgebou. Affies het egter ver- ken en só die wedstryd gewen.

Verloor

1% Gelykop

76% Wen

Affies se rugbykrag word bevestig deur hul vertoning teen Grey Kollege – ons sterkste teenstander wat ons in ‘n derby die stryd aangesê het. Veertien spanne het hulle wedstryde teen Grey Kollege gewen. Die beste van die wedstryde teen Grey is egter altyd die goeie gees waarin dit plaasvind. Die rugbyspelers gee alles vir hulle onderskeie spanne en die ouers en ander toeskouers geniet elke oomblik! Die statistiek toon aan dat Affies tot voor die vakansie uit `n moontlike 193 wedstryde 147 gewen, 45 verloor en in een gelykop gespeel het. AHS bly een van die groot kragte in Suid-Afrikaanse skolerugby en bied terselfdertyd steeds speelgeleentheid aan elke skoolseun met ‘n passie vir rugby.

Van links is Steyn van der Spuy, Zander Schmidt (met die bal) en Adolph Visser in aksie teen Grey Kollege. In die agtergrond is Jason Scheepers. Dewald in SA skolespan

Daan van der Walt

AHS het vanjaar ‘n volle sewentien spanne wat teen Glenwood, maar dis die 2-0 pakslae wat ons in vyf verskillende ligas deelneem, wat beteken dat groot teenstanders Grey Kollege op die Plaas gekry sowat 240 manne só die geleentheid kry om in het, wat as ‘n besondere hoogtepunt uitstaan. wedstryde vir Affies uit te draf. Volgens me. Martinette Mans begin Affie-hokkie Al die A-spanne het na die semi-finale rondes in om al hoe meer sy stempel af te druk en die laer hulle onderskeie ligas deurgedring. spanne begin nou ook baie goed vaar. ”Ek dink die Wat die interskole-derbies betref, wen AHS se feit dat ons A- tot D-spanne ook op astro kan eerste hokkiespan teen Paarl Gimnasium sowel as oefen, maak ‘n groot verskil aan ons uitslae.” Dewald Donald (graad 12) is vanjaar ingesluit in die Suid-Afrikaanse Skolespan.

Affies het vanjaar elf Noord-Gauteng hokkiespelers opgelewer. Agter is Dirk van Niekerk (o/16B), Johan Muller (Noord-Gauteng skeidsregter), Estiaan Matthee (o/18A), Herco Roesch (o/18A) en Christoff van Niekerk (o/18B). In die middel is Wihan Engelbrecht Foto: Mnr. Billy Brown (o/18B), Hanco Coetzee (o/18A) en Henco Badenhorst (kaptein van o/16B). Voor is Juan Schoeman (o/14A), Kieron du Plessis (o/14B), Jaensch Kritzinger (o/14B) en Dian Theron (o/14A). Me. Martinette Mans is aangewys as spanbestuurder van die Vir die hokkiemanne staan die 2-0-oorwinning teen Grey uit as een van die hoogtepunte. o/16A-seunspan en afrigter van die o/14A-dogterspan.