AHS Stroom-Op 2E Uitg2018web

AHS Stroom-Op 2E Uitg2018web

STROOM OP AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL TWEEDE UITGAWE 2018 LEEFWYSE Die reaksie op Affies se GEE-WEEK in die tweede kwartaal was oorweldigend. Daar is vyf groot bakkievragte kos en klere by Laerskool Generaal Nicolaas Smit afgelewer. Van links op die foto is Christian Joubert, Manie Maritz, Henré Louw, Nathan Redelinghuys, Wian van den Berg, Alex Greyling en Steffan Henning. OUD-AFFIES Reusebanier verras rugbyskare – bl. 2 Affies se negende Springbok, Ivan van Zyl, saam met sy 2012 en 2013 Wit Bulle-spanmaat, RG Snyman – Affies se Springbok nommer tien. Die foto is net na die eerste toets teen Engeland op die Emirates Airline Park in Johannesburg deur mnr. Billy Brown geneem. (Foto: erkenning aan Rugby 15) Nog twee oud-Affies, Jack Hart en Schalk Erasmus, is ook onlangs vir die O/20 Bokkies gekies. Rekordgetal AKADEMIE aansoeke Bladsy vir 2019 3 Die graad agts moes oudergewoonte ‘n makarapa vir Skeppende Kuns maak en Xander Leeb het vanjaar behoorlik sy slag gewys met híérdie innoverende skepping. REDAKSIONEEL EN NUUS 2 TWEEDE UITGAWE 2018 Redaksioneel Ruben Els Méér as net ‘n skool In ons vyf jaar by Affies aan ons onderwysers was daar min tot geen en veral dr. Edwards, 65 dae waarin ons niks wat al die lesse by ons geleer het nie. Affies het ingeskerp het, dankie nie net op akademiese aan ons broers wat al die vlak ons kennis verbreed jare deur dik en dun by nie, maar het ook vir ons ons gestaan het. Affies lewenslesse geleer. Frases het vir ons geleenthede soos “vuurmaakhout vir die gebied om onsself te oudag” tot “akademiese verbeter op álle terreine prestasie is nie alles in die van die lewe. Nou, aan lewe nie” hoor ons byna die begin van die einde elke dag by dr. Edwards. van ons 2018-matrieks se Ons is ook geleer om loopbaan by Affies, gelukkig te wees met wat kan ons met dankbaar- ons het; om deur swaar tye heid terugkyk en weet te kom en ons koppe hoog dat ons reg is vir dít wat te hou; dat tyd kosbaar is voorlê. Waar almal nou en dat jy elke oomblik en binnekort verskillende geleentheid moet benut. Al lewenspaaie gaan kies en hierdie waardevolle miskien onseker is oor wyshede kon ‘n mens wat voorlê, moet ons bloot net inneem. veral die woorde wat dr. Na vyf jaar wat voor Edwards altyd uit Romeine ons oë verbygevlieg het, 8 aanhaal, onthou: “Niks het ons soveel om voor kan ons van die liefde van dankbaar te wees. Dankie God skei nie.” JAAR JONK! Redaksie Dr. Edwards het op 23 Mei 65 geword Ruben Els Ruben Els (redakteur), Christoph van Eetveldt en dié geleentheid is vanjaar met (adjunkredakteur), Rynhard van Zijl (adjunkredakteur), besondere groot geesdrif gevier, omdat LT de Jager, Craig Kleingeld, Dylan Lee, Johan Muller, dit sy laaste verjaarsdag by Affies is. Waldo Pienaar, Albert Retief, Braham van der Walt en Die saalopening vroegoggend het die Luhan van Heerden trant vir die res van die feestelike dag be- paal. Die orkeste, koor en daarna die hele skool het hom met ‘n verrassingsitem of ‘n “flash mob” verras waarna die seuns ‘n Mega-dok Edwards en onderwysers na ‘n skyfievertoning van sy lewe kon kyk. trek die aandag Die Affie-ma’s het vroegoggend ‘n wavrag verjaarsdagkolwyntjies kom laaste matriekgroep van die aflaai waaraan die seuns pouse kon smul “Proud Edwards Army” is. (foto regs). Die hoof en personeel het ná Die matrieks het die foto skool op hulle beurt ‘n outydse kermis van Dok op die internet bygewoon met eet- en drinkgoed eie aan gekry en dit met die hulp dié geleentheid wat in die sewentigs en van ‘n app of toepassing tagtigs deel van die Affie-kalen- na ‘n “popkuns-beeld” der uitgemaak het. verander. Hulle het hierdie beeld op mnr. Philip van Emmenis se rekenaar gelaai en dit toe deur die Wêreldkoorspele: Koor digitale projektor in die kunsklas op ‘n groot lap geprojekteer. Die buitelyne naaswenners in kategorie is toe afgeteken en die deeltjies met rooi, geel of Rynhard van Zijl groen strepies gemerk om Die Affiekoor was die Die matrieks van 2018 aan te dui hoe dit ingekleur afgelope vakansie die het vriend en vyand tydens moet word. Die seuns het die Grey-derby verras met die lap toe op die vloer naaswenners van die ‘n yslike banier met dr. neergesit en daarvolgens kategorie vir jongmanne- Edwards se gesig op. Die begin inkleur. kore by die Wêreldkoor- reuse kunswerk is tydens die Volgens mnr. Van spele wat van 4 tot 14 tweedespanwedstryd van Emmenis was die eindpro- Julie in Pretoria plaas- die dak van die westelike duk van hierdie projek van gevind het en het met pawiljoen gehang en het die die matrieks merkwaardig die punt wat hulle behaal oorkantste skare se monde en was mense verstom oor het, ‘n goue medalje laat oophang. die detail en akkuraatheid verdien. Chris van Gass, Ximus van die gesig, veral omdat Die eerste plek in du Plooy en Pieter-Colés dit so moeilik is om die dié afdeling is deur die Lourens (matriek) het met verhoudings op so ‘n groot Guangdong-koor uit Sjina die idee vorendag gekom skaal reg te kry. “Op die verower en die koor van en het met die hulp van vloer in die klas is daar nou Paul Roos Gimnasium het nóg matrieks die projek ‘n effense spookbeeld van die derde plek behaal. aangepak en afgehandel. dr. Edwards se gesig, omdat St Alban’s, St. David’s en Hulle wou spesifiek iets die seuns aan die begin ver- Jeugland is die ander drie met dr. Edwards se gesig geet het om koerantpapier Suid-Afrikaanse jong- doen omdat hy vanjaar onder die kunswerk te mannekore wat ook aftree en hulle nou die sit,” lag hy. Foto: Mnr. Billy Brown deelgeneem het. NUUS 3 TWEEDE UITGAWE 2018 HONDERDE STROOM NA OPEDAG LT de Jager Honderde ouers en voornemende ke bied aan almal die geleentheid jong Affies het vanjaar na die om ekstra inligting in te samel oor opedag op 25 April gestroom en dít wat die spesifieke individu onderwysers, leerlinge en oud-Af- interesseer. Die program het vanjaar fies moes bontstaan om die skool ook soos voorheen ‘n bekend- aan dié groot groep besoekers stellingsfilm en kooroptrede bekend te stel. ingesluit en die hoof het die AHS het kort na die opedag reeds ouers en voornemende Affies 415 aansoeke ontvang wat fisies toegespreek. Affies se Swing- by die skool ingehandig is. In 2019 ensemble en ‘n stryk-ensemble het gaan daar egter net plek wees vir tot die gemoedelike en feestelike sowat 270 tot 280 nuwe Affies. ‘n atmosfeer bygedra. Die Oud-Affie- Plek in die koshuis is ook gesog, bond staan ook jaarliks hul plek vol met 124 voornemende graad 8’s om alle oud-Affies met hul spruite wat om 75 plekke meeding. te ontmoet. Volgens mnr. Dirk Taljard wil dit “Dit is altyd moeilik om die voorkom of die formaat waarin die presiese hoeveelheid besoekers te opedag nou reeds vir die afgelope bepaal, maar te oordeel aan die paar jaar aangebied word, steeds in hoeveelheid lêers en inligtingstukke sy doel slaag. Begeleide toere gee wat ons verpak en uitgedeel het, aan die besoekers ‘n geheelbeeld het ons meer as 600 ouerpare van die skool en die onderskeie met hul seuns by Affies ver- aktiwiteit-stalletjies en inligtingstuk- welkom,” sê mnr. Taljard. Eerste Lucas Maree Kilimanjaro se steiltes skrik Liedjiewerkswinkel dié twee nie af Mnr. Colin Fouché en me. Hermi portiere, twee gidse, ‘n kok en ‘n kon tóg die kruin haal. “Ons weet van by Affies aangebied Pelser het tydens die wintervakansie kelner – die kruin bereik. twee ander groepe uit die buiteland ‘n spesiale uitdaging aangepak om Volgens mnr. Fouché was hulle die wat moes terugdraai omdat hulle siek die hoogste berg in Afrika aan te geword het. ‘n Mens weet ongelukkig Die ATKV en Coenie de Villiers met Lize Beekman en Elvis Blue durf. nie vooraf hoe vinnig jou liggaam by se eerste Lucas Maree Liedjie- in die Atterbury Teater optree. Volgens mnr. Fouché het hy ‘n paar die dun lug gaan aanpas nie en jy is werkswinkel is van 25 tot 27 Mei Volgens me. Leanie Nel van jaar gelede besluit dat hy die jaar bloot gelukkig as jy nie te erg by Affies aangebied en volgens die Affie 100 Trust wat die wat hy 25 word, Kilimanjaro wil uit- daardeur geaffekteer word nie. alle aanduidings was dit ‘n groot organisasie saam met klim. Hy het in die personeelkamer Die gidse monitor jou vordering en sukses. dr. Wouter Kirstein en mnr. oor dié voorneme van hom gepraat gesondheidstoestand heeltyd en stap Nege bekende kunstenaars Dirk Taljard by Affies behartig en toe me. Pelser dít hoor, was sy elke tree saam met jou. (Een van die en Afrikaanse liedjieskrywers, het, was die organiseerders vuur en vlam om saam te gaan. Die gidse wat ons gehad het, doen dié waaronder Coenie de Villiers, baie opgewonde oor die eerste twee het ‘n reisagent gaan spreek werk al vir 22 jaar en het die kruin al Lize Beekman, Elvis Blue en werkswinkel en hoop hulle om wat die reëlings kon tref, en het meer as 500 keer bereik.) Anna Davel het die sowat 30 dit volgende jaar weer aan elkeen ‘n goeie paar stapskoene, ‘n “Ek sou beslis dié ervaring vir kursusgangers oor die naweek te bied. rugsak en stapstokke aangeskaf. ander mense aanbeveel. ‘n Mens in die kuns van liedjieskryf As voorbereiding het hulle stap die grootste deel van die roete touwys gemaak. bakstene in hul rugsakke gesit en – daar is net een deel wat jy regtig Die liedjieskrywers het ‘n paar keer met Tom Jenkinsstraat moet klim.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    8 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us