Joubero Malherbe
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
MISCELLANEA GENEKALIA 17 UNISA Joubero Malherbe Universiteit van Suid-Afrika, Pretoria © 1995 Universiteit van Suid-Afrika Eerste uitgawe, eerste druk 1995 Eerste uitgawe, tweede druk 1997 ISBN 0 86981 901 1 Uitgegee deur Unisa Uitgewers, Universiteit van Suid-Afrika, Posbus 392, 0003 Pretoria Geset deur Pretoria Setters, Pretoria Gedruk deur Nasionale Boekdrukkers, Kaapstad Uitgewersredakteur: Sarie Moolman Uitleg en omslag: Karin Maul © Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag op enige manier - hetsy meganies of elektronies, met inbegrip van plaat- en bandopnames en fotokopiëring - gereproduseer word sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer nie, met die uitsondering van die redelike gebruik van aanhalings vir navorsings- of resensiedoeleindes. 'n Geldelike bydrae van die Unisa Transnet Musiekstigting word met dank erken. Van die sketse het onder die titel 'Ricordare’ in Musicus verskyn en word met die goedgunstige toestemming van die redakteur in Refrein opgeneem. u I I ) l-----3 Tito Qobbi 1 Cecilia Wessels 7 c Qary Karr 16 Elsie Hall 20 Mimi Coertse 25 Hennie Joubert 33 Helena Strauss 39 Dirkie de Villiers 44 Betty Pack 48 Marina de Gabarain 56 Suna Korat 60 Qé Korsten 63 Philip McLachlan 69 Emma Renzi 75 Stephen Eyssen 81 Blanche Qerstman 85 Hannes Uys 90 Babsita Moolman 95 Dawid Roode 99 Irmgard Seefried 103 Steven de Groote 107 Joyce Barker 112 Albrecht Lewald 116 Marita riapier 122 Hubert du Plessis 126 Qeorge Fourie 129 Musiekkompetisies 131 Beoordelaars 136 Johan Coetsee 138 Joyce Cooper 142 Mozart 144 Van orrels en orreliste 149 Joubero Malherbe 157 Haamregister 160 Doodsberigte fassineer my nog al die jare, maar elke keer as 'n beroemde kunste- naar se naam verskyn, besef 'n mens met 'n skok hoeveel van die wêreld se be- Miskien moet ek die woning vir u beskryf. roemdste musici se stemme al stil geword Dit was 'n groot grys gebou met netjiese het. Daarom wil ons onthou ... simmetriese grasperke voor, omring deur Een van die grotes - groot van gees met smal blombeddings. Die vensters was enorme talent - was seker die bariton Tito groot en vierkantig. In die voorportaal Gobbi. was daar reuseplante. Dit was vir my so 'n skrille kontras met die ou ruïnes van die Vir baie jare was hy 'n huishoudelike ewige stad Rome. naam in menige huis. Deur sy rolprente, waarvan daar 27 of 28 gemaak is omdat Een van die treffendste opmerkings wat hy destyds nie werk kon kry nie, het hy Gobbi tydens hulle gesprekke oor Tosca hom kom tuismaak by ons. Wie onthou gemaak het, was 'Die rol van Scarpia is so nie The Glass Mountain en die talle opera- 'n groot stuk werk dat jy 'n leeftyd nodig rolprente nie? het om dié rol te verstaan.' Met sy besoek aan Suid-Afrika as lid van Volgens Meels Hansen was Gobbi iemand 'n Italiaanse operagroep in 1952, kon wat gesoek en gedelf het na verborge din- mens maar net van 'n afstand na hom ge in die opera. Hy het honderde verwy- luister en hom bewonder, maar toe Truk singspunte gehad. Histories kon hy elke Tito Gobbi in 1971 genooi het om die be- gebeurtenis musikaal of toneelmatig uit- langrike rol van Scarpia in La Tosca van wys presies soos Puccini dit wou gehad Puccini te kom sing, was die geluksgodin het. So was Gobbi baie gesteld daarop dat aan ons kant. Die opgewondenheid was wanneer hy as Scarpia sy eerste versky- groot ... dat ons almal nader kennis kon ning in die kerktoneel maak, almal op die maak met hierdie reus van die operawê- verhoog moet vries. Ongelukkig het twee reld was wonderlik. figurante die aand met die kleedrepetisie Meels Hansen, die bekende regisseur, voor 'n genooide gehoor die bevel veront- moes Tosca afrig. Omdat Tito Gobbi eers agsaam en so die ontsettende vreesgevoel twee dae voor die openingsaand in Suid- vir Scarpia versteur. Met sy welluidende Afrika sou aankom, het Meels na Rome ge- baritonstem kom dit toe: 'And where are vlieg om die opera met Gobbi te bespreek. you going?' Die Gobbi's het hulle harte en huis oopge- Ja, Qobbi was streng met jong kunste- gooi, en in die ruim woning is Tosca tot in naars, maar dan was hy nog strenger met die fynste besonderhede ontleed. homself. Hy het 'n wonderlike invloed uitgeoefen, hy het medekunstenaars Dit was asof daar op die verhoog die geïnspireer en dan het hy 'n buitengewone aand 'n magiese krag uit Qobbi se hand instink gehad vir dit wat toneelmatig was, gevloei het en voor ek my kon kry 'n instink waarmee hy ryklik geseënd was. het ek in angs en bewing voor hom ge- Dit was ook geen wonder dat sy meester- kruip net soos die rol dit verg/ vertel klasse so in aanvraag was nie. Qeorge. Qeorge Kok, die tenoor wat die rol van Hog 'n moment in hierdie opera waar Qob- Spoletta, Scarpia se handlanger, vertolk bi met sy wonderbaarlike speeltalent al het, was een van die gelukkiges wat son- die deelnemers hulle asems laat ophou het, was nadat Caravadossi skree van die der om daarvoor te vra onverwags privaat- pyn van die foltering en Tosca dan sis 'As- onderrig van Qobbi ontvang het. sasino!' Qobbi het sy hand opgetel, byna Om sesuur die aand het Qobbi vir Qeorge soos 'n klou, so asof hy Tosca wou verbry- gevra om in die Pretoriussaal by die Preto- sel. Almal het verstyf ... stadig het hy sy riase Stadsaal te kom repeteer aan die arm laat sak en eers toe hy die krom vin- eerste bedryf. Hy het 'n stoel in die middel gers laat ontspan, is die geweldige span- van die saal gesit en gesê: 'As ek by die ning verbreek. stoel verby is dan is dit twaalf tree ... jy Miskien kan ons hier maar die bekende moet sorg dat jy nege tree agter my bly. storietjie inlas oor sy eerste optrede as Dit moet die hele tyd so bly want jy is my Scarpia. Hy het sy hele familie uitgenooi skaduwee. As ek staan, staan jy, maar die na die opvoering en na die tyd het hy hul- moment wat ek na vore draai moet jy ag- le almal na 'n restourant geneem. Hy was ter my inglip ... soos 'n skadu op 'n muur nog so in sy rol verdiep dat hy al die kel- wanneer jy nader aan die straatlig be- ners gehiet en gebied het met dreigemen- weeg, en onthou, jy beweeg geruisloosl' te totdat sy vader hom op die skouer ge- Dit het volgens Qeorge presies so gewerk tik het met: 'Jy is nie meer Scarpia nie, jy op die verhoog, want toe Qobbi gaan is Tito/ staan, was dit twaalf tree. Hoe 'n soort mens was Tito Gobbi? Hy was In 'n ander toneel in hierdie opera gee nederig, 'n fyn mens sonder enige preten- Scarpia vir Spoletta so 'n harde oorveeg sies, met 'n ontspanne persoonlikheid wat dat hy moet val. George was bekommerd met 'n vriendelike geskerts spanning kon oor hoe hy moes val en het Qobbi daarna breek en almal op hulle gemak laat voel. uitgevra. 'Toe maar,' het Qobbi geant- So was daar met die eerste orkesrepetisie woord, 'jy sal weet hoe om te val as ons 'n bietjie spanning en toe die dirigent vir op die verhoog is.' Qobbi vra om in die tweede bedryf na 2 Tito Gobbi in die rol van Scarpia in Tosca van Puccini 3 hom te kyk vir die moeilike inval saam vertolk moet maak. Dit is bekend dat daar met die Franse horings, was Qobbi se ver- sekere rolle was waaraan Qobbi byna 'n weer: 'Jy sien, ek kan jou in elk geval nie jaar gewerk het. Een van sy metodes was sien nie want ek repeteer sonder bril ... om op straat mense te betrag en te bestu- dus, wanneer ek reg is vir die inval sal ek deer en al hulle maniertjies en aanwend- my sakdoek uithaal en waai! Hoe klink sels aan te teken. dit?' Qrimering was vir Qobbi van die grootste Dit was my voorreg om vir Tito Qobbi en belang. Om sesuur die aand van 'n opvoe- sy sjarmante vroutjie, want sy was klein ring kon jy hom al in sy kleedkamer aan- van gestalte, te neem na die Hdebele-stat tref, besig om tydsaam te grimeer en te en met 'n omweg na die Hartbeespoort- akklimatiseer. dam en terug. Ek weet ook nie in hoeverre dit bekend is Dit was Juiie/Augustus en die Gobbi's kon nie, maar voordat Qobbi hier op die ver- nie uitgepraat raak oor die 'colores' van hoog gestap het, het hy altyd eers op sy die bome en struike en die pragtige ko- knieë geval en vir byna 'n minuut gebid raalbome wat daardie jaar besonder mooi om die Heer se seën te vra. was nie. Hy was die aand by ons ook entoesiasties Ek het toe soos die spreekwoordelike oor die someroperaskool wat hy in Florence 'fools rush in' 'n waterverfskilderytjie van geloods het en wat so suksesvol was. Ek 'n koraalblomtak gemaak en aan die Qob- hoor nog madame Qobbi skertsend sê: 'Ail bi's gegee met hulle vertrek ... net om uit those students in adoration of Qobbi! Poor te vind dat Qobbi op 'n stadium in sy lewe things!' nie kon besluit of hy moes skilder of sing Hy het vertel hoe hy een aand in 'n opera nie! saam met Tito Schipa moes sing. Schipa Later was hulle toe vir ete by ons aan was nie meer so jonk nie en kon nie meer huis. Waaroor gesels 'n mens op so 'n die hoë note sing nie. Sonder om vir Gobbi aand? Dit was een van die stimulerendste te sê het hulle die hele opera met l j tone aande in jare.