Simmentaler Pulse
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
July 2021 Rewind www.simmentaler.org [email protected] / +27 51 446 0580 / 2 pulse Cover Photo | July 2021 Majesto Simmentaler Stud, Delmas Gulland Simmentalers MAD1225 Gulland Cherryl from the Gulland Simmentaler stud, Koster district with heifer calf Cherry MAD2121. Content 2 From the President's Pen 3 From the CEO 4 From the Office (SA & NA) 5 Farmer’s Weekly - 30 July 2021 6 Simmentalers: Suid-Afrika se voerkraalbees 7 Bayern se Grootkampioen 8 Ken Jou Beesboerdery Boeredag 9 HerdMASTER Ambassador 9 ABRI Launch New Website 10 The Best Simmentaler Show Ever 11 ‘n Legende Word Gegroet 13 Branded Simmentaler Body Warmers Muirland Simmentaler Stud, Franklin 14 Prosim Simmentaler Show - 19-20 Oct 2021 15 Sale Results - Gulland Simmentalers 15 Sale Results - Lovedale Stud Auction 15 Sale Results - Tri-Bull Sale 16 Sale Results - OTVL Ram & Bull Sale 16 Gauteng North Simmentaler Show - 26-27 Aug ‘21 17 Photos from #Simmentaler on Instagram 18 Events & Auctions Line-up - August & September 19 Lewenslus & Odensim - 3 Aug 2021 20 Kuruman Ram- & Bulveiling - 6 Aug 2021 21 Namibia Genetics Auction - 10 Aug 2021 22 Namibia Genetics Auction - 10 Aug 2021 23 EG Bull Sale - 17 Aug 2021 24 Ashtonvale Simmentalers - 20 Aug 2021 25 Werk Met Lust Simmentalers - 26 Aug 2021 26 Vlensburg Simmentalers - 26 Aug 2021 27 Gauteng Noord Simmentalers - 26 Aug 2021 27 Prosim Veiling - 21 Okt 2021 28 Central Select Bull Auction - 7 Sep 2021 Woodsgift Simmentaler Stud, Selous 29 Malemba Boerdery - 15 Sep 2021 30 Missed an issue? If you would like to contribute anything to the Pulse, please drop us an 31 Steps to becoming a Simmentaler breeder e-mail at [email protected]. Let us know how we're doing. 32 Contact details A S A S , Simmentaler O E C Holliday | President, Simmentaler C J J Phillip Lee | From e From e CEO President’s Pen Julie 2021 sal ongelukkig onthou word vir al die verkeerde redes. Net weereens is ons as produdente daarin herinner hoe uitgelewer ons is, aan sosio, ekonomiese en politiese faktore, We are in the middle of a very cold season for waaroor ons geen beheer het nie. Ons het die effek van die our cattle, simultaneously we had a very onluste, vervoernetwerk en infrastruktuur verlamming direk disturbing time in South Africa with looting gevoel, en sal ons, in alle waarskynlikheid vir 'n wyle nog occurrences that made a significant impact on simptome dra van Julie 2021 se gebeure. Voeg daarby our economy. ongekende veldbrande in die sentrale gedeelte van ons land, waar derduisende hektare verloor is en baie diere dood is of Needless to say the political landscape is uitgesit moes word. Ons harte en gebede gaan uit aan ons volatile. produsente wat geraak is in die ramp. COVID-19 remains a challenge! My sincere Julie het gelukkig ook sy soet deel gehad. Die personeel wat condolences to all our breeders who has lost deurgeloop het onder Covid is gesond en terug op hulle pos, waarvoor ons dankbaar is, veral gegewe die omvang van die loved ones, family and friends over the past statistiek wat ons tydens die derde vlaag beleef het. Dit is egter month. I request you to take the appropriate met leedwese dat ons verneem het van die afsterwe van Kobus actions to safeguard yourselves from this Danhauser, wat aan julle goed bekend was. Nog 'n stukkie goeie horrible pandemic. Discipline is a key factor. nuus wat Julie gebring het, was die verligting van die inperkingsregulasies, en dan juis die heropening deur die What is very important is the fact that we are regering van lewendehawe veilings. Ons is veral opgewonde oor entering a severe shortage of food in the die groot aanvraag na Simmentaler vroulike diere, soos wat months to come and therefore I want to weerspieël is in die pryse wat onlangs behaal is by die Gulland en encourage you to keep on breeding with your Lovedale produksieveilings. Hierdie is 'n voortsetting van die fantastic Simmentalers. It is anticipated that momentum wat ons gesien het vroeër vanjaar by die Nelberg the red meat prices will rise as soon as the produksieveiling. Nog goeie nuus vir ons as produsente is dat shortage starts to impact the lives of normal AMT se weeklikse verslag 'n positiewe prys voorspelling aandui vir Augustus. Volgens AMT is daar 'n 70% waarskynlikheid dat people in the street . die speenkalf prys kan styg van die Julie vlakke na Augutus en 'n 74% waarskynlikheid dat September se pryse kan verbeter op Do remember that meat is a necessity not a die Augustus vlakke. (AMT Beef Outloot Review Report – July) commodity – people must EAT, poor or rich! Ons hoop julle geniet die Julie uitgawe van die Pulse – hou asb I am looking forward to see more and more ons kalender dop, en boek nou reeds die veilingsdatums. Koop Simmentalers! ook gerus die 30 Julie “Farmers Weekly”, wat tans op die rakke is, u sal daarin 'n uiters sinvolle artikel vind van Willem Botha “WHEN GOD MEASURES A MAN, HE PUTS (Tendele Simmentalers), puik vertoonstuk van ons ras, en die A TA P E A R O U N D H I S waarde van ons koeie as die basis tot suksesvolle HEART, NOT HIS HEAD” - vleisproduksie. Ten slotte nooi ons u hartlik om ons te nader vir Howard G. Hendricks enige inhoudelike voorstelle sou daar 'n bepaalde behoefte wees en ook om ons te help met die kontak inligting van kommersiële boere in u kontrei aan wie ons die Pulse God Bless, kan versprei, om daardeur ons Jan Simmentaler familie te groei. Beste Wense Phillip Lee From the Office July 2021 Dear Simmentaler breeders of Southern Africa, Our personnel has returned to the Simmentaler Office | 6 CP Hoogenhout Street, Langenhovenpark office. Since Monday 26 June 2021 we have been back at the office and can be contacted on our usual landline number - (+27) 051 446 0580/2. With the auction season under way, please ensure that your animal/s comply with the rules when entering an auction that is being held under the rules of the society. A complete guide to the rules can be found on our website under the Sales menu (Sales > Sales Under the Rules of the Society) Please refer to this document to refresh your memory regarding the sale date guidelines, indemnities, requirements for offer, Erna de Swardt Antoinette Jacobs liabilities of seller, sale pamphlets, sale services and the Financial Manager Senior Administrative Officer +27 (0) 82 688 6484 +27 (0) 82 853 5943 Simmentaler sale rules. [email protected] [email protected] Don’t forget that bulls on offer at an auction need to be sire verified by DNA. The South African laboratories are experiencing a backlog of DNA samples that need to processed due to Covid-19. Please take this into account and send your samples as soon as possible to avoid any issues. The compilation of the September issue of SIMM-biosis is in progress. Remember that advertising material needs to reach PlaasMedia by 5 August 2021. A friendly reminder about the AGM on 14 October in Lichtenburg. Chantel Viljoen Christel Herbst Data Analyst (G-U) Financial Assistant +27 (0) 83 790 5332 +27 (0) 72 848 8745 Stay safe and healthy. [email protected] [email protected] Best wishes, Simmentaler office Skoudatums 2021 Die Namibiese Skoue gaan voort vir 2021. Nuwe telers gaan vanjaar kom skou en ons sien uit na ‘n lekker sterk Marguerite Fouché Hennie Kruger Data Analyst (A-F & V-Z) Namibian Office kompetisie en mooi Simmentalers in die skouring. [email protected] [email protected] +27 (0) 79 503 8100 +264 (0) 81 296 4280 GROOTFONTEIN 21 tot 24 September GOBABIS 21 tot 23 September Beoordelaars - Kiep Lepen en Friedhelm Günzel WINDHOEK 24 September tot 1 Oktober Kinnear Geldenhuys Simmentaler SA Simmentalers word beoordeel op 29 September Technical Advisor www.simmentaler.org [email protected] Find us on Facebook, Beoordelaars - Willem Volschenk, Kinnear Geldenhuys en +27 (0) 76 191 4318 Instagram and Twitter Bianca Lueesse In the 30 July 2021 issue of Farmer’s Weekly, Simmentaler stud owner Willem Botha from the eastern Free State explains why superior cows are the bedrock of beef production. Botha believes that high- quality female animals are a key element in a commercial breeding herd. Simmentalers: Suid-Afrika se voerkraalbees Deur Marisa Beeton | 23 Julie 2021 | Landbouweekblad Die moderne Simmentaler kom ook uit ’n mediumraam koei wat maklik kalf, en groei dat dit bars. Die Simmentaler is een van die beste rasse vir die voerkraal. Meer as honderd jaar later word die Simmentaler as Suid- Afrika se voorste voerkraalbees beskou met koeie wat Om vleisbeeste vir wins groot te maak, is ’n bevredigende geteel word om in alle gebiede van Suid-Afrika aan te pas onderneming, maar om dit volhoubaar te doen moet jy jou en te presteer. hulpbronne, soos grond, arbeid, kapitaal en voer bestuur en ook die mark in gedagte hou. Dit help nie om met ’n bees te 'n Ras met goeie groei en melk boer wat die mark, en veral die voerkraal, nie wil hê nie. Wat die Simmentaler so besonders maak, is dat dié bees vir Meer as 80% van Suid-Afrika se speenkalwers word jaarliks sowel sy melkvermoë as sy groeitempo geteel is – ’n ware voerkraal toe gestuur. Om in die voerkraal te presteer moet dubbeldoelras. Die Simmentaler het sy plek in die ’n bees kan groei (ten minste 2 kg per dag), ’n goeie vleisbeesbedryf begin volstaan toe die resultate van ’n tien voeromsetting hê (verkieslik onder 6 kg), ’n goeie jaar lange navorsingsprogram by die Omatjenne- temperament hê, asook siektes kan weerstaan.