2020 Journal
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
LIMOUSIN much more 2 joernaal INHOUD | CONTENT 2 / Raad/Council 33 / From business as usual to 62 / TKP 3 / Van die/from the President business unusual: Kuddes met beste TKP in hul Innovation in livestock farming verskillende kuddegroottes vir 2019 4 / Editorial/Redaksioneel 7 / EBVs 36 / 2019 Limousin Nationals 63 / Skoue/Shows Do Estimated Breeding Values Bloem Show really work? 68 / Awards/Toekennings 41 / Produksiestadia 17 / Optimising meat vir vleisbeeskoeie ten einde diere 70 / Veilings/Auctions production se genetiese potensiaal te ontgin through efficient protein nutrition 72 / Tegnologie in beef animals 44 / Champion of the World Laat tegnologie vir jou werk 46 / Moving towards 72 / Showing of cattle & Stud 20 / Understanding SNP parentage verification why and how to measure scrotal Breeding in SA size A perspective 51 / Feeding bulls during dry winter months is very 78 / Lede/Members 27 / Importance important of recording the performance of your cattle 55 / Beste produserende koeie Best producing cows ADVERTEERDERS | ADVERTISERS Angels Limousin 15 Knoetzekamma 40 Barnlab 16 LaRhone 10-11 Berlin Limousins 53 Molatek 50 BKB 24 Nutrifeeds IFC Coco Limousins IBC ProAgri 42 Cronus Boerdery 26 Sarnia Limousins 21 Dante Deo Limousins 49 Vleissentraal 54 Devlan Limousin 6 Wes-Transvaal Limousin Club 71 Jacré Limousin 42 Xourel Limousins 45 & OBC King Price 32 LIMOUSINBEESTELERSGENOOTSKAP/LIMOUSIN CATTLE BREEDERS’ SOCIETY 172 Benade Rylaan, Fichardtpark, Bloemfontein [T]: 051 444 5082 • [S]: 082 571 6709 • [E]: [email protected] [W]: www.limousinsa.co.za PRODUKSIE VAN JOERNAAL: Firefly Publications (Pty) Ltd Tel: (051) 821 1783 | Posbus 444 Brandfort 9400 | E-pos: [email protected] Ontwerp deur: Caria Vermaak LIMOUSIN much more Raad/Council Agter vlnr.: AJ du Toit (Voorsitter), Stefan Gerber, John Devonport Voor vlnr.: Derick le Roux (Vise-Voorsitter), Rehan van Niekerk AJ du Toit (Voorsitter) Derick le Roux (Vise-Voorsitter) 072 377 3792 079 602 5376 Stefan Gerber Rehan van Niekerk 084 515 6677 073 324 6336 John Devonport 083 454 3095 MELISSA BLOM: Administratiewe Klerk [T]: 051 444 5082 • [S]: 082 571 6709 • [E]: [email protected] Our short term Goal ... To grow our registered cattle numbers and breeders How are we going to do this? By restructuring our budget to make us financially sustainable so we can deliver services of value to our members into the future with more resources spent on marketing and promotion, herd visits and farmers days 4 joernaal LIMOUSIN much more Dit is vir my ‘n voorreg om kortliks verslag te Nampo was weer eens een van ons grootste doen rakende die werksaamhede van ons bemarkingsplatforms waar die Limousins en Genootskap gedurende die afgelope jaar. Limousin kruisings baie belangstelling gelok het. Baie dankie aan Rehan en Erpe en hul Die COVID-19 uitbraak het ons gedwing om helpers vir die vertoon van diere tydens hierdie die tegnologie in te span om ons AJV betyds te geleentheid. Goeie prestasies is ook deur ons kan afhandel – baie dankie vir almal se begrip lede behaal tydens Alfa Ekspo en Breedplan en samewerking in hierdie verband. Ons glo en kompetisies. ‘n Spesiale woord van gelukwense vertrou dat hierdie pandemie nie ‘n wesenlike aan Xourel Limousins wat aangewys is as die invloed op ons lede en Genootskap sal hê nie. Suid-Afrikaanse stoetteler van die jaar. Ons driejaarlikse Nasionale Kampioenskappe Ledegetalle en die aantal geregistreerde diere is verlede jaar met groot sukses tydens by talle Genootskappe toon tans ‘n dalende Bloemskou afgehandel. ‘n Totaal van 220 diere neiging. Ek wil ‘n ernstige beroep op u as is deur 19 vertoners ingeskryf. Die geleentheid teler doen om te verseker dat alle geboortes is gekenmerk deur die uitstaande kwaliteit van geregistreer word en soveel as moontlik data diere en ‘n uitstekende gees onder vertoners. ingestuur sal word ten einde te verseker dat Die Goue Beker vir die opperste kampioen ons ras sterk en kompeterend sal bly. vleisbees is ook deur die bul, Xourel Italia, eiendom van Xourel Limousins verower. Ons Die komende jaar gaan interessant wees – ras het deur die loop van die jaar uitstekend ook vir ons ras. Wees verseker dat ekself, die gevaar in die skouring, met die verowering van Limousinraad, asook die personeel alles in ons talle interraskampioenskappe en Goue Bekers. vermoë doen om op te tree in belang van ons bedryf, om te bly soek vir nuwe oplossings en Verskeie veilings is gedurende die afgelope 12 nie net die “status quo” te handhaaf nie. maande suksesvol onder beskerming van die Genootskap aangebied – baie dankie aan die Baie dankie aan my mede raadslede vir betrokke telers vir julle ondersteuning. Xourel hul insette en samewerking gedurende Italia het die hoogste prys van R300 000 die afgelope jaar, sowel as ons bekwame behaal tydens die Wes-Transvaal klubveiling. personeel vir hul toegewydheid. Ek wens almal net die beste toe vir die res van 2020, mag julle Terug na grondvlak is dit geen geheim dat Limousin kuddes van krag tot krag gaan. Limousin kruisings ‘n premie verdien tydens slagveeveilings nie. Ons ras bly gesog by die voerkraal en abattoir. As bedryf is daar baie suksesverhale – ons moet nie vergeet om dit te vertel nie. Voorsitters->> AJ du Toit verslag 5 journal LIMOUSIN much more >> MARTIN van Rooyen RedaksioneelEDITORIAL Wat sal ons sê oor die afgelope jaar? ‘n Jaar vol uitdagings, struikelblokke en ‘n baie baie lekker Nasionale skou. Ek wil begin deur dankie te sê aan ons Ek wil darem ook net vir Melissa baie dankie Skepper vir die mildelike reën wat onverdiend sê vir al haar hulp en bystand die afgelope 2 aan ons gegee is en die greep van die droogte jaar. Sy is voorwaar ‘n steunpilaar. Ons glo dat gebreek het in die grootse deel van ons land. dit ‘n goeie jaar vir julle veilings gaan wees. Die droogte was die afgelope seisoen ‘n groot Dankie ook vir my vrou Anne-marie en my bepalende faktor in boerderye gewees. dogtertjie Mia wat my altyd ondersteun en elke Soos u weet het die bek-en-klouseer ‘n dag met soveel liefde by die huis ontvang. Julle ongelooflike rol met baie uitdagings in die is ‘n seëning van God. veebedryf gespeel. Ons is dus dankbaar Baie dankie vir almal se insette in die ras en dat die verbod wel opgehef is. Net toe ons wat julle alles vir die Limousins doen. Ek hoop dink nou is ons weer op dreef, toe word die julle geniet die 2020 joernaal. ongekende beperkinge van die Covid-19 virus ingestel. Dit is ‘n baie duidelike bewys dat die Ek laat ‘n kort storie oor ons denkwyse by wêreld nie sportsterre, sangers, akteurs ens. julle en mag ons die jaar alle uitdagings met nodig het nie maar wel BOERE. Sonder Boere moed aanvat sodat ons die Limousins na nuwe is daar geen voedselsekuriteit nie. Baie dankie hoogtes kan neem. aan en elke boer vir jou bydra tot ons land se voedselsekuriteit en dat ons elke aand met ‘n vol maag kan gaan slaap. Baie sterkte aan die telers wat veilings gaan aanbied in die komende jaar. 6 joernaal LIMOUSIN much more THE OBSTACLE inIn ancient times, a Kingour had a boulder placed After the peasantPath went back to pick up his on a roadway. He then hid himself and watched vegetables, he noticed a purse lying in the to see if anyone would move the boulder out road where the boulder had been. of the way. Some of the king’s wealthiest The purse contained many gold coins and a merchants and courtiers came by and simply note from the King explaining that the gold was walked around it. for the person who removed the boulder from Many people loudly blamed the King for not the roadway. keeping the roads clear, but none of them did anything about getting the stone out of the way. Moral of the story: A peasant then came along carrying a load of Every obstacle we come across in life vegetables. Upon approaching the boulder, the gives us an opportunity to improve our peasant laid down his burden and tried to push circumstances, and whilst the lazy complain, the stone out of the road. After much pushing the others are creating opportunities through and straining, he finally succeeded. their kind hearts, generosity, and willingness to get things done. 7 journal joernaal LIMOUSIN much more Do Estimated Breeding Values (EBVs) Really Work? Estimated Breeding Values (EBVs) aim to these young sires have their own progeny) can predict the differences in the performance of be minimised. progeny for each trait but how accurately do HOW ARE EBVS EVALUATED? they actually predict these differences? A good way to evaluate EBVs is through a The EBVS produced by BREEDPLAN are progeny test program, as outlined in Figure calculated from a combination of pedigree 1. Some of the sires used in a progeny test information, individual performance information, program will have High EBVs (e.g. above breed progeny performance information and, in some average) and other sires will have Low EBVs breeds, from genomic information. (e.g. below breed average). Once the sires This Technical Note will discuss how EBVs are selected, they are then used to generate are evaluated, and will work through several progeny from cows of similar genetic merit and case studies using industry data to examine age. Where cows are not all of similar genetic the effectiveness with which EBVs can predict merit or age, bulls are randomly allocated to the progeny performance for a team of sires, cows to ensure bias is not introduced as it and for individual animals. Furthermore, this would be if High EBV sires were only mated to Technical Note will outline ways in which the High EBV cows, and Low EBV sires were only risks associated with using young sires with mated to Low EBV cows.