Vierjarige Sterf Tragies in Ongeluk

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

Vierjarige Sterf Tragies in Ongeluk Pest Control Professionals cc 083 439 2535 018 293 2261 You name the pest... 23 Augustus 2018 TERMITES We do the rest!!! Prys: R5,80 TERMITE 35 YRS SERVICE!! EXPERTS Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Sy plekkie is leeg Vierjarige sterf tragies in ongeluk Sakkie Buys was 'n vrolike, liefdevolle seuntjie. Foto: Facebook Batteries R50.00 per pkt UMBRELLA FREE HEARING SCREEN TEST Waterdigting produk met sy eie membraan, vorm ‘n elastiese Tel: (018) 294 5189/93 Basis. Dakseel , krippe, damme & selfs Shop 27, West Acres Mall, c/o Walter Sisulu & Retief Street, vir waterdigting op mure. Rekbaar Potchefstroom . 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 23 Augustus 2018 Geliefde seun sterf twee dae na 21ste verjaarsdag Marianke Saayman huis. As hy van iewers af gekom het, het hy altyd eers kom vertel van sy dag. Nou ’n Jong Potchefstromer is Saterdag tra- is die huis te stil.” gies oorlede net twee dae na hy sy 21ste “Hy was ’n mense-mens en sy groot pas- verjaarsdag gevier het. sie was sy werk en motorfietse,” sê Stefan. Lucan Jansen van Vuuren het Saterdag- Lucan het sedert sy kleuterjare ’n liefde vir oggend 18 Augustus op die N12 tussen motorfietse gehad en het altyd saam met Klerksdorp en Potchefstroom vermoede- sy pa op sy motorfiets gery. Hy was ook deel lik beheer oor sy motorfiets verloor en van ’n motorfietsklub. Volgens sy ma het teen ’n boom gebots. hy diep in baie mense se harte gekruip. Volgens sy goeie vriend, Stefan Swane- Lucan se jonger broer, Lucas (15), is nog poel, word vermoed dat hy beheer verloor baie geskok oor die afsterwe van sy broer het as gevolg van ’n rukwind, maar dat nie- en hy praat nie eintlik daaroor nie. mand werklik weet wat gebeur het nie. “Lucan het geleef vir sy boetie. Hy het al- Lucan was die vorige aand in Klerks- les vir hom probeer doen en was altyd daar dorp by ’n vergadering van ’n motorfiets- wanneer hy hom nodig gehad het,” sê Ste- klub en het tussen 01:00 en 02:00 Sater- fan. Lucan se pa, wat op 22 Augustus ver- dagoggend alleen teruggery Potchef- jaar het, vat dit baie moeilik. stroom toe. “Deur al die hartseer wil ek sê sy lewe Stefan sê iemand het eers omstreeks was ’n ride. Hy het voluit geleef en sy lewe 06:00 daardie oggend op hom afgekom en geniet,” sê Willemien. die ambulansdienste en polisie ontbied. Lucan se begrafnisdiens is op Vrydag 24 Lucan was in Hoërskool Die Wilge en Augustus om 10:00 vanuit die Nederduit- het die afgelope paar jaar saam met sy pa se Hervormde Kerk-Suid. Jan as ’n ketelmaker by Sea Engineering Die gesin bedank almal vir hul onder- (Real Steel) gewerk. steuning en wat skenkings aan die gesin “Die huis is baie stil sonder Lucan,” sê gegee het. “Dankie aan al Lucan se vriende sy ma, Willemien. Sy beskryf hom as ’n vir julle bystand en boodskappe in die tyd. spontane jong man met ’n sagte hart. “Hy En dankie aan almal wat nog steeds daar was maar die ou babbelbekkie in ons is vir sy kleinboet Lucas,” sê Willemien. Lucan Jansen van Vuuren. Foto: Facebook Aardklop se nuwe selfoontoep nou op jou vingerpunte Aardklop sit nie sommer agteroor of toegang tot `n interaktiewe feespro- rek na die toep gestuur, as jy die kode gangsfooi tot die feesterrein is slegs raak ouderwets nie, nee nie sommer gram en resensies van alle produksies. op jou foon inskandeer. Dit is lag-lag R30 per persoon en kinders onder 12 nie. Hierdie jaar stel die fees van alle Jy kan jou eie feeskalender aanme- die maklikste toegang tot die beste fees. kom gratis in! Produksiekaartjies is feeste hul spiksplinternuwe selfoon- kaarslaan en hy waarsku jou selfs oor Aardklop is natuurlik nie net toneel, beskikbaar by Ticketpro. toep bekend. Die toepassing gee jou moontlike botsings! musiek en kultuur nie, daar is ook die * Vir meer inligting besoek ons Verder laat die toepassing jou ook toe feesterrein. Ons toepassing staan jou webblad www.aardklop.co.za of volg om deur die feesprogram te loer, kaart- by om uitstallers op die feesterrein te ons op Facebook. Amira by Lentekonsert jies te koop met jou kredietkaart en vind deur van interaktie- vertonings tot jou koopmandjie te voeg. we navigasie en foto’s ge- Suzette Wilkens Produksies bied Vry- Dit is baie eenvoudig, jy daag slegs by bruik te maak. dag en Saterdag 7 en 8 September om vertonings op en jou kaartjies word di- Almal is deel van die 19:00 weer die jaarlikse Lentekonsert fees en alle feesnuus in die NG Kerk Miederpark, Potchef- voor en tydens die fees stroom aan. word direk na jou toe- Die Produksie heet Tydloos/Timeless passing gestuur, so kan en bied voorwaar tydlose musiek aan. jy jou vinger op die pols Ons is trots om aan te kondig dat die hou van alles wat gebeur. internasionaal bekroonde sangeres Die Aardklop-toepas- Amira, as gaskunstenaar by vanjaar se sing is gratis verkryg- konsert gaan optree. baar in die Apple App Gunstelinge wat die toets van tyd Store vir iPhone en ook deurstaan het en ons soliste Vita Wil- die Google Play store in- kens (Sopraan), Chantall Brand(Alt), KITSGRAS dien jy `n Android-foon Dewald Grobler (Bariton), Johan Schle- het. Tik slegs “AARD- busch (Bariton) en Marco Basson (Te- • Bestel by 086 123 5296 of KLOP” in en laai die toe- noor) se stemme uitstekend pas. www.trompiegroup.co.za passing af. Ons maak van uitstekende instru- Aardklop morfeer en mentaliste gebruik en dus geen klank- • Kaartfasiliteite en Lawndressing innoveer elke jaar en ons bane nie. ook beskikbaar. sien uit na die hierdie Kaartjies vir die konsert kos R100 en toevoeging tot ons diens- is vanaf 1 Augustus by AJR Mooirivier • Selflaai: Ma - Vry (8:00 - 16:30) lewering. Mall, Frik Kirsten by Tuinhuis, swpro- Aardklop vind vanjaar [email protected] en by die deure die en Sat. op bestelling. van 2-7 Oktober in Pot- aande van die vertonings te koop. chefstroom plaas. In- Die Aardklop toep is nou beskikbaar vir ieder en elk. It has been agreed between the Advertiser and Media24 that the Advertiser is solely responsible for the correctness off all details concerning its advertisement placed herein, including compliance with all relevant legislation. Therefore, Media24 does not accept any liability for any damage resulting from any advertisement placed herein. Die adverteerder en Media24 het ooreengekom dat die adverteerder volle verantwoordelikheid aanvaar vir die nakoming van relevante wetgewing in die plasing van korrekte inligting ten opsigte van sy advertensie hierin geplaas. Derhalwe, aanvaar Media24 geen aanspreeklikheid vir enige skade opgeloop voortspruitend uit die plasing van enige advertensie hierin nie. Delivery: Service centre: Ombudsman Tel: 086 188 8989 Kopiereg: Geen redaksionele materiaal of advertensie mag gereproduseer word sonder the toestemming van Media24, ooreenkomstig artikel 12(7) van die Wet op Kopiereg van 1978. E-pos: [email protected] Ombudsman Senior bestuurder: Tel: 018 293 0750 / Operating hours: 08:00 - 16:30 Ons nooi lesers uit om kommentaar te lewer oor die koerant se inhoud en sal foute so gou as moontlik regstel. Stuur Thys Foord Faks: 018 293 0759 Delivery services: asseblief kommentaar aan die redakteur by [email protected] of skakel 018 293 0750. Redakteur: E- pos nuus: De Wet Coertzen Rapporteer foute in berigte aan Media24 se Gemeenskapspers-ombudsman, Prof. George Hennie Stander [email protected] 083 278 1802 Advertensiebestuurder: Wilgepark, Claassen, by [email protected], of skakel 021 8513232 of 0835432471. Antoinette Badenhorst h/v Piet Uysstraat en Govan Mbekirylaan, Persraad Rekeningnavrae: Potch, Bus 515, Gestig 1908 Lihana Moos No.7889 Ons onderskryf die Etiese Kode van die Suid-Afrikaanse Druk- en Aanlynmedia, wat ons verbind Potchefstroom, 2520 om joernalistiek te beoefen wat gegrond is op die waarheid, wat akkuraat, regverdig, gebalan- Sirkulasiesyfers word deur die Sirkulasie seerd is, en onafhanklik ingesamel is. Indien ons nie voldoen aan die vereistes van die Perskode webwerf: Oudit Buro (ABC) gewaarmerk. Moet nie enige ander syfers glo nie, bring dit asseblief, binne 20 dae ná publikasie, onder die aandag van die Persombudsman by nie, skakel ons kantore vir die korrekte syfers. Gedruk deur 0114843612/8, faks 0114843619, of [email protected]. www.potchefstroomherald.co.za Paarl Coldset (Edms) Bpk, 83 Heidelberglaan, City Deep. 23 Augustus 2018 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Sakkie Buys het altyd 'n glimlag op sy gesiggie gehad. Marianke Saayman geneem, maar Sakkie het aan sy beserings beswyk. Salomi is na Netcare Milpark-hospitaal in Johan- “Sy plekkie is leeg, sy rakkie is leeg en ons harte is nesburg geneem waar sy steeds behandel word. Vol- baie seer.” gens Mossie het sy swelling en bloeding op die brein So sê Trudie Botha, eienaar van Tjokkerplaas, die gehad. Sy is nog nie heeltemal bewus van wat om kleuterskool in Potchefstroom wat verlede week een haar aangaan nie en weet ook nog nie dat haar seun- van hul geliefde seuntjies in ’n tragiese motoronge- tjie oorlede is nie. luk verloor het. Sy ma, wat saam met hom in die Sakkie sou op 13 September sy vierde verjaars- motor was, weet nog nie dat hy dood is nie. dag gevier het. Sakkie se pa, Isak Buys, is byna pre- Sakkie Buys (3) was Donderdag 16 Augustus om- sies ’n jaar gelede aan ’n hartaanval dood. Trudie streeks 18:00 saam met sy ma, Salomi Lubbe, op sê Sakkie was ’n opgewekte, intelligente, gehoorsa- pad terug van Klerksdorp na Potchefstroom. Salo- me seuntjie wat nooit geskroom het om vir die on- mi se vriend, Mossie Mostert, het met sy motorfiets derwysers by die skool te vertel as ’n ander leerder agter hulle gery.
Recommended publications
  • Twee Studente Beseer
    Pest Control Professionals cc 083 439 2535 018 293 2261 You name the pest... 30 Augustus 2018 TERMITES We do the rest!!! Prys: R5,80 TERMITE 35 YRS SERVICE!! EXPERTS Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Domestic ‘Fotsek Venters- Bylae: Dis violence dorp to a second Afri- total heerlike worst in kaans’ standstill lente! country Pg2 Bl.5 Pg4 Bl.15-17 Mesaanvalle Bl.3Bl.3 Twee studente beseer Albert Radford sterk tans in Mediclinic Potchefstroom aan. Foto: Dustin Wetdewich 18 PROMOSA ROAD – POTCH INDUSTRIA – POTCHEFSTROOM (NEXT TO STAALBEER) 018 293 0379 FOLLOW US ON FACEBOOK ULP95 10PPM ULP93 50PPM CAR WASH 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 30 Augustus 2018 30 Augustus 2018 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Volgens hom het hy homself teëgesit Saterdagoggend omstreeks 05:00 in en een van die mans met die vuis begin Eleazerstraat beroof en met ’n mes ge- slaan. Die ander man het hom met ’n steek. Volgens Dire was hy op pad terug mes begin steek. na sy woonstel nadat hy tot laat op kam- “Gelukkig het daar ’n bakkie gestop pus aan ’n opdrag gewerk het. toe hulle sien wat gebeur,” vertel hy. “Ek het drie mans gesien aan die oor- Die drie mans wat slegs Radford se kant van die pad, maar ek het my nie selfoon kon steel, het in hulle voertuig regtig gesteur aan hulle nie,” het Dire ge- geklim en weggejaag. sê. Die bestuurder van die bakkie wat ge- Volgens hom het hy kort nadat hy ver- stop het, het Mooirivier Beskerming ge- by hulle geloop het, voetstappe gehoor.
    [Show full text]
  • Programa Vs. Lions Final
    bienvenidos Queremos que tengan todos quiénes nos visitan una cordial bienvenida a nuestro país, para jugar contra Jaguares, que afrontan su tercera temporada en el Personal Super Rugby. Para todos quienes conformamos la UAR es muy estimulante y representa también una gran responsabilidad participar en este certamen, que tiene el rugby de mayor nivel que hoy existe y se juega en el mundo. Tenemos la posibilidad de ver en cancha a los mejores jugadores del Hemisferio Sur. Esta es la oportunidad que nos brinda este certamen. Y podemos verlos desde febrero a junio, tanto acá como en el exterior. La participación de los jugadores más destacados de Nueva Zelanda, Sudáfrica y Australia le da brillo y renombre. Son los jugadores que forman a los All Blacks, Springboks, Wallabies y Los Pumas y que también nos visitan en el Personal Rugby Championship. Como miembros plenos de Sanzaar, tenemos por tercera vez la posibilidad de disfrutar del Personal Super Rugby que además, es no sólo ver el mejor rugby sino un espectáculo deportivo de enorme prestigio y que encarna a lo más granado de nuestro deporte. Como miembros plenos de Sanzaar, tenemos por tercera vez la posibilidad de disfrutar del Super Rugby que además, es no sólo ver el mejor rugby sino un espectáculo deportivo de enorme prestigio. El Super Rugby representa a lo más granado de nuestro deporte. Todo el rugby nacional, representado por nuestras 25 uniones y sus clubes, los dirigentes amateurs y los miembros profesionales de la UAR, trabajamos todos, todo el tiempo, para que el rugby argentino dé pasos hacia adelante, siempre en pos de mejorar la cantidad y calidad de los torneos, de los entrenadores y jugadores y de todos los actores que conforman la gran familia de nuestro rugby.
    [Show full text]
  • Match Summary
    MATCH SUMMARY TEAMS Pumas vs Tafel Lager Griquas VENUE Transnet Saldanha Stadium, Saldanha Bay DATE 23 June 2019 14:30 COMPETITION SuperSport Rugby Challenge FINAL SCORE 13 - 28 HALFTIME SCORE 8 - 16 TRIES 2 - 3 PLAYER OF THE MATCH SCORING SUMMARY Pumas Tafel Lager Griquas PLAYER T C P DG PLAYER T C P DG Chris Smith (J #10) 0 0 1 0 George Whitehead (J #10) 0 2 3 0 Devon Williams (J #15) 2 0 0 0 Anthony Volmink (J #15) 1 0 0 0 Aj Le Roux (J #2) 1 0 0 0 Eduan Keyter (J #22) 1 0 0 0 LINE-UP Pumas Tafel Lager Griquas 1 Andrew Beerwinkel (J #1) 1 Khwezi Mona (J #1) 2 Corniel Els (J #2) 2 Aj Le Roux (J #2) 3 Marné Coetzee (J #3) 3 Ewald Van Der Westhuizen (J #3) 4 Stefan Willemse (J #4) 4 Ian Groenewald (J #4) 5 Cameron Lindsay (J #5) 5 Victor Sekekete (J #5) 6 Jeandre Rudolph (J #6) 6 Gideon Van Der Merwe (J #6) 7 Phumzile Maqondwana (J #7) 7 Sias Koen (J #7) 8 Willie Engelbrecht (J #8) 8 Will Wilson (J #8) 9 Reynier Van Rooyen (J #9) 9 Zak Burger (J #9) 10 Chris Smith (J #10) 10 George Whitehead (J #10) 11 Ruwellyn Isbell (J #11) 11 Enver Brandt (J #11) 12 Ryan Nell (J #12) 12 Andre Swarts (J #12) 13 Neil Maritz (J #13) 13 Michal Haznar (J #13) 14 Morne Joubert (J #14) 14 Ederies Arendse (J #14) 15 Devon Williams (J #15) 15 Anthony Volmink (J #15) RESERVES Pumas Tafel Lager Griquas 16 Marko Janse Van Rensburg (J #16) 16 Khwezi Mkhafu (J #16) 17 De-jay Terblanche (J #17) 17 Nico Oosthuizen (J #17) 18 Carel Du Preez (J #18) 18 Johan Momsen (J #18) 19 Marco Palvie (J #19) 19 Conway Pretorius (J #19) 20 Ashlon Davids (J #20) 20 Chriswill September
    [Show full text]
  • SUPER RUGBY 2017 - Page 1
    SCORERS - PLAY OFF GAMES - SUPER RUGBY 2017 - Page 1 Tries scored by Team # Points scored by Team # Ngani Laumape (Hurricanes) Hurricanes 15 Elton Jantjies (Lions) Lions 190 Vince Aso (Hurricanes) Hurricanes 14 Curwin Bosch (Sharks) Sharks 151 James Lowe (Chiefs) Chiefs 11 Lionel Cronje (Kings) Kings 136 Makazole Mapimpi (Kings) Kings 11 Damian McKenzie (Chiefs) Chiefs 120 Rieko Ioane (Blues) Blues 10 Marty Banks (Highlanders) Highlanders 120 Cheslin Kolbe (Stormers) Stormers 9 Reece Hodge (Rebels) Rebels 118 Courtnall Skosan Lions 9 Wharenui Hawera Brumbies 118 Dillyn Leyds Stormers 9 Bernard Foley Waratahs 113 Eto Nabuli Reds 9 Richie Mo'unga Crusaders 111 Israel Folau Waratahs 9 Fred Zeilinga Cheetahs 108 Waisake Naholo Highlanders 9 Jordie Barrett Hurricanes 104 David Havili Crusaders 8 Nicolás Sánchez Jaguars 89 George Bridge Crusaders 8 Tian Schoeman Bulls 80 Malcolm Marx Lions 8 Piers Francis Blues 79 Henry Speight Brumbies 7 Aaron Cruden Chiefs 78 Julian Savea Hurricanes 7 Robert du Preez Stormers 78 Kwagga Smith Lions 7 Ngani Laumape Hurricanes 75 Seta Tamanivalu Crusaders 7 Quade Cooper Reds 74 Sikhumbuzo Notshe Stormers 7 Vince Aso Hurricanes 70 Damian McKenzie Chiefs 6 SP Marais Stormers 66 Jaco Kriel Lions 6 Niel Marais Cheetahs 65 Jordie Barrett Hurricanes 6 Ihaia West Blues 61 Kobus van Wyk Sharks 6 Beauden Barrett Hurricanes 60 Malakai Fekitoa Highlanders 6 Jono Lance Force 60 Malcolm Jaer Kings 6 Mitchell Hunt Crusaders 60 Manasa Mataele Crusaders 6 Cheslin Kolbe Stormers 57 Marika Koroibete Rebels 6 James Lowe Chiefs
    [Show full text]
  • Match Summary
    MATCH SUMMARY TEAMS Phakisa Pumas vs Tafel Lager Griquas VENUE Mbombela Stadium DATE 04 December 2020 19:00 COMPETITION Carling Currie Cup FINAL SCORE 22 - 17 HALFTIME SCORE 15 - 7 TRIES 2 - 2 PLAYER OF THE MATCH SCORING SUMMARY Phakisa Pumas Tafel Lager Griquas PLAYER T C P DG PLAYER T C P DG Ginter Smuts (J #9) 0 1 1 0 Eduan Keyter (J #11) 2 0 0 0 Luther Obi (J #14) 1 0 0 0 Tinus De Beer (J #10) 0 2 1 0 Daniel Maartens (J #6) 1 0 0 0 PENALTY TRIES 1 LINE-UP Phakisa Pumas Tafel Lager Griquas 1 Dewald Maritz (J #1) 1 Mox Mxoli (J #1) 2 Simon Westraadt (J #2) 2 Hj Luus (J #2) 3 Ignatius Michael Prinsloo (J #3) 3 Ewald Van Der Westhuizen (J #3) 4 Le Roux Roets (J #4) 4 Adre Smith (J #4) 5 Darrien Landsberg (J #5) 5 Cameron Lindsay (J #5) 6 Daniel Maartens (J #6) 6 Cj Velleman (J #6) 7 Phumzile Maqondwana (J #7) 7 Stefan Willemse (J #7) 8 Willie Engelbrecht (J #8) 8 Johan Momsen (J #8) 9 Ginter Smuts (J #9) 9 Zak Burger (J #9) 10 Devon Williams (J #10) 10 Tinus De Beer (J #10) 11 Etienne Taljaard (J #11) 11 Eduan Keyter (J #11) 12 Ali Mgijima (J #12) 12 Jonathan Charles Francke (J #12) 13 Erich Cronje (J #13) 13 Berton Klaasen (J #13) 14 Luther Obi (J #14) 14 Daniel Kasende (J #14) 15 Tapiwa Mafura (J #15) 15 James Verity-amm (J #15) RESERVES Phakisa Pumas Tafel Lager Griquas 16 Marko Janse Van Rensburg (J #16) 16 Monde Hadebe (J #16) 17 Wikus Groenewald (J #17) 17 Andrew Beerwinkel (J #17) 18 Brandon Valentyn (J #18) 18 John Roy Jenkinson (J #18) 19 Ewart Potgieter (J #19) 19 Mzwanele Zito (J #19) 20 Chriswill September (J #20) 20 Carl Els
    [Show full text]
  • Protects Family Against Armed Robbers
    26 Julie 2018 Prys: R5,80 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Heroic mother protects family against armed robbers The police with one of the suspects who were arrested. Bekende Volkies onnie se eerstes verlaat pronk Potch Bl.10 Bl.28 GRAND OPENING NUWE EIENAARSKAP Kom kuier by ons opening 1 Augustus om 18:00 te Tel: 018 294 8184 Retiefstraat 44, Potchefstroom Louis: 083 881 9669 RSVP teen 30 Julie Epos: [email protected] 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 26 Julie 2018 Man dies after mob justice attack Selogile Leshage crowd of people with the badly injured transport the critical man to Potchef- justice take its course. They should man, Edward Kleinhans. He was un- stroom Hospital. He died in the inten- apprehend the suspects without har- An angry mob beat a man (36) to a conscious and bleeding from his nose sive care unit as a result of his exten- ming them and call the police to enact pulp in Marikana-Promosa because and mouth. He was naked and had sive injuries,’ she said. the arrests,’ she stated. they believed he was a burglar. He pas- bruises on his body,’ said Trom. Trom has condemned this incident Trom says there has been a spate sed away in hospital last Wednesday. She added that there were stolen and says the police are investigating a of mob justice attacks in the last four According to Sgt Kelebogile Trom, items that were allegedly found in his murder case. months where community members the Ikageng spokesperson, the police shack next to the unconscious man.
    [Show full text]
  • Match Summary
    MATCH SUMMARY TEAMS DHL Western Province vs Xerox Golden Lions VENUE DHL Newlands DATE 21 October 2017 17:00 COMPETITION Currie Cup Premier Division FINAL SCORE 19 - 5 HALFTIME SCORE 13 - 5 TRIES 1 - 1 PLAYER OF THE MATCH SCORING SUMMARY DHL Western Province Xerox Golden Lions PLAYER T C P DG PLAYER T C P DG Wilco Louw (J #3) 1 0 0 0 Jaco Van Der Walt(dnu) (J #10) 1 0 0 0 Robert Du Preez Jnr (J #10) 0 1 4 0 LINE-UP DHL Western Province Xerox Golden Lions 1 Jc Janse Van Rensburg (J #1) 1 Jacques Van Rooyen (J #1) 2 Bongi Mbonambi (J #2) 2 Robbie Coetzee (J #2) 3 Wilco Louw (J #3) 3 Jacobie Adriaanse (J #3) 4 Chris Van Zyl (J #4) 4 Andries Ferreira (J #4) 5 Jd Schickerling (J #5) 5 Marvin Orie (J #5) 6 Jaco Coetzee (J #6) 6 Leon Massyn (J #6) 7 Kobus Van Dyk (J #7) 7 Cyle Brink (J #7) 8 Nizaam Carr (J #8) 8 Kwagga Smith (J #8) 9 Dewaldt Duvenage (J #9) 9 Ross Cronje (J #9) 10 Robert Du Preez Jnr (J #10) 10 Jaco Van Der Walt(dnu) (J #10) 11 Ruhan Nel (J #11) 11 Courtnall Skosan (J #11) 12 Huw Jones (J #12) 12 Harold Vorster (J #12) 13 Ew Viljoen (J #13) 13 Rohan Janse Van Rensburg (J #13) 14 Seabelo Senatla(dnu) (J #14) 14 Aphiwe Dyantyi (J #14) 15 Dillyn Leyds (J #15) 15 Andries Coetzee (J #15) RESERVES DHL Western Province Xerox Golden Lions 16 Ramone Samuels (J #16) 16 Malcolm Marx (J #16) 17 Alistair Vermaak (J #17) 17 Dylan Smith (J #17) 18 Frans Van Wyk (J #18) 18 Ruan Dreyer (J #18) 19 Jan De Klerk (J #19) 19 Rhyno Herbst (J #19) 20 Sikhumbuzo Notshe (J #20) 20 Sylvian Mahuza (J #20) 21 Jano Vermaak (J #21) 21 Marco Janse Van Vuren
    [Show full text]
  • Match Summary
    MATCH SUMMARY TEAMS Phakisa Pumas vs Xerox Lions VENUE Mbombela Stadium DATE 02 January 2021 14:00 COMPETITION Carling Currie Cup FINAL SCORE 25 - 33 HALFTIME SCORE 17 - 13 TRIES 3 - 3 PLAYER OF THE MATCH Tiaan Swanepoel (Xerox Lions ) SCORING SUMMARY Phakisa Pumas Xerox Lions PLAYER T C P DG PLAYER T C P DG Willie Engelbrecht (J #8) 1 0 0 0 Jaco Visagie (J #2) 1 0 0 0 Ginter Smuts (J #9) 0 2 2 0 Elton Jantjies (J #10) 0 3 0 0 Simon Westraadt (J #2) 1 0 0 0 Tiaan Swanepoel (J #15) 2 0 4 0 Erich Cronje (J #13) 1 0 0 0 LINE-UP Phakisa Pumas Xerox Lions 1 Morgan Naude (J #1) 1 Dylan Smith (J #1) 2 Simon Westraadt (J #2) 2 Jaco Visagie (J #2) 3 Ignatius Michael Prinsloo (J #3) 3 Wiehahn Herbst (J #3) 4 Darrien Landsberg (J #4) 4 Willem Alberts (J #4) 5 Pieter Jansen Van Vuuren (J #5) 5 Marvin Orie (J #5) 6 Daniel Maartens (J #6) 6 Jaco Kriel (J #6) 7 Phumzile Maqondwana (J #7) 7 Vincent Tshituka (J #7) 8 Willie Engelbrecht (J #8) 8 Leon Massyn (J #8) 9 Ginter Smuts (J #9) 9 Andre Warner (J #9) 10 Devon Williams (J #10) 10 Elton Jantjies (J #10) 11 Etienne Taljaard (J #11) 11 Courtnall Skosan (J #11) 12 Ali Mgijima (J #12) 12 Dan Kriel (J #12) 13 Erich Cronje (J #13) 13 Wandisile Simelane (J #13) 14 Luther Obi (J #14) 14 Stean Pienaar (J #14) 15 Tapiwa Mafura (J #15) 15 Tiaan Swanepoel (J #15) RESERVES Phakisa Pumas Xerox Lions 16 Aj Le Roux (J #16) 16 Jan-henning Campher (J #16) 17 Eddie Swart (J #17) 17 Ruan Dreyer (J #17) 18 Brandon Valentyn (J #18) 18 Carlu Sadie (J #18) 19 Francois Kleinhans (J #19) 19 Reinhard Nothnagel (J #19) 20 Chriswill
    [Show full text]
  • MP Calls for Suspending Transactions for Indians
    SUBSCRIPTION THURSDAY, DECEMBER 3, 2015 SAFAR 21, 1437 AH www.kuwaittimes.net Lawmakers ‘No forgiveness’ New dad Sixers beat endorse draft as Pak hangs Zuckerberg Lakers to end for new school massacre to give away losing skid; juvenile5 law convicts7 fortune27 LeBron18 stunned MP calls for suspending Min 16º Max 29º transactions for Indians High Tide 03:38 & 18:03 Workers’ union wants to abolish kafeel system Low Tide 11:07 & 23:37 40 PAGES NO: 16716 150 FILS By B Izzak MPs: Prosecute Amir patronizes KFAS awards KUWAIT: MP Kamel Al-Awadhi yesterday called on the Interior Ministry to suspend all residency transactions 24 ex-officials for the Indian community in retaliation to the Indian Embassy’s KD 700 deposit rule for domestic helpers. over Dow deal Awadhi, who has been campaigning against the Indian embassy decision, called on the interior ministry to sus- By B Izzak pend family visits for Indians living in Kuwait, but insist- ed that he “respected Indians”. KUWAIT: The National Assembly called on the gov- The row was triggered after the Indian embassy in ernment yesterday to refer 24 former oil officials to Kuwait implemented a decision by the Indian govern- the public prosecution for legal action over the joint ment that every employer of Indian domestic helpers venture with US firm Dow Chemical which was must deposit KD 700 at the embassy to ensure regular scrapped, and as a result, Kuwait paid a $2.2 billion payment of salaries and fair treatment of the workers. penalty. A parliamentary probe report charged the Awadhi said that Kuwaiti authorities should not allow officials, including two former oil ministers and ex- the Indian embassy to act as a court and let disputes be top executives, of squandering public funds and solved by the Kuwaiti judiciary.
    [Show full text]
  • Ikageng Riddled with Rubbish
    12 April 2018 Prys: R5,80 Webblad: www.potchefstroomherald.co.za RowersRowersRowers 33 skietskietskiet studentstudentstudent virvirvir niksniksniks Die parkeerarea waar Magda Geldenhuys (21) geskiet is. Volgens haar is dit ‘n wonderwerk dat sy nie ernstig beseer is nie Inlas: Die wond wat die kooël in gegaan het. Foto’s: Felix Dlangamanda/Netwerk24 Skoolkind byna ontvoer 2 Potch se 8- GemeenskapGemeenskapGemeenskap treurtreurtreur jarige ‘vlieënier’ oorooroor vermoordevermoordevermoorde papapa 2 mik hoog 7 Water canal claims another young life 2 Siemens batteries R40.00 per pkt FREE HEARING SCREEN TEST Tel: (018) 294 5189/93 Shop 27, West Acres Mall, c/o Walter Sisulu & Retief Street, Potchefstroom 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 12 April 2018 Gemeenskap treur oor vermoorde pa Dustin Wetdewich veelvuldige steekwonde aan sy bors en oor wat gebeur het. maag gevind. “Ons is baie hartseer, maar ons staan Boodskappe van meegevoel vanuit alle Dit lyk of hy ook met ’n swaar voor- saam, soos wat Christo altyd by ons ge- oorde van die gemeenskap het gister in- werp oor die kop geslaan is, het Mohut- staan het,” het hy gesê. gestroom aan die familie van ’n ver- siwa gesê. Christo laat twee dogters van onder- moorde pa. Weens die aard van sy beserings kon skeidelik 5 en 2 jaar, ‘n seun van 11 Dit volg nadat ’n lyk wat Sondagmid- die polisie hom nie in daardie stadium jaar, drie broers, Anthony, Barend en dag, 8 April omstreeks 12:30 deur die identifiseer nie. Erwin, asook sy ouers, Anna en Ernest polisie gevind is, as dié van Christo Volgens Shane Snyers, Malgas se na.
    [Show full text]
  • Wednesday, August 11, 2021 Home-Delivered $1.90, Retail $2.20 It’S Spud in Page 6 Olympians Fallout from a Bucket Seek Exemption Blackout Time Again to Attend
    TE NUPEPA O TE TAIRAWHITI WEDNESDAY, AUGUST 11, 2021 HOME-DELIVERED $1.90, RETAIL $2.20 IT’S SPUD IN PAGE 6 OLYMPIANS FALLOUT FROM A BUCKET SEEK EXEMPTION BLACKOUT TIME AGAIN TO ATTEND PAGE 3 FUNERAL PAGE 8 Gisborne’s new Countdown store is a step closer to opening a bigger carpark, with demolition of the old store well progressed. “We’re hoping to have demolition of the old store completed in late August to early COMING September,” store manager Jess Stubbs said. “The exact timing of this will depend on how we get on with weather conditions.” The new store opened in June with the old store due to be demolished to make way for parking. “We’re aiming to have an additional 25 car parks ready for customers around this time, too, but again it will depend on the weather,” Mr Stubbs said. “We thank the community for their patience as we work through this stage of the project and we’re looking forward to having the carpark at full capacity DOWN as soon as possible.” Picture by Ben Cowper Councillors to vote on their preferred structure by Alice Angeloni should look in Tairawhiti. More than 300 respondents to the The council also conducted 25 council’s survey wanted to reduce THE rejig of representation community meetings and hui-a-iwi. the number of councillors but Ward in Tairawhiti that includes the The basic breakdown of the staff report says retaining 13 introduction of Maori wards has councillors — eight general ward councillors was appropriate. reached the next stage with the and five Maori ward — is based on Most respondents thought their release of proposed Tairawhiti’s electoral population.
    [Show full text]
  • Aanval Op Student Met Bottel
    Pest Control Professionals cc 083 439 2535 018 293 2261 You name the pest... 13 September 2018 TERMITES We do the rest!!! Prys: R5,80 TERMITE 35 YRS SERVICE!! EXPERTS Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Geskend Aanval op student met bottel JP van der Westhuizen, kort nadat hy ver- lede Donderdag met 'n bottel in die gesig gesteek is. Foto: Verskaf Quattro Fuels bedien ‘n groot gedeelte van die Landbou, Mynbou en Industriële sektore in Noord-Wes en is seker ons kan u ook help. Puik dienslewering en goeie pryse is waaraan Quattro geken word! Kontak ons vandag vir ‘n kwotasie: -Landbou -Mynbou -Delwers -Vervoerders Vir enige navrae en inligting skakel: Chilli: 083 627 3334 / Mariaan 082 925 6919 / Nicia 072 974 5650 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 13 September 2018 Man dankbaar hy leef na motorfietsongeluk Marianke Saayman sy been gekry en kort daarna met fisioterapie be- gin. ’n Potchefstroomse pa is dankbaar dat hy leef na- “Dit is baie seer, maar ek kan darem my been dat hy verlede week met sy motorfiets in ’n ernsti- gebruik om rond te beweeg,” sê hy. ge ongeluk betrokke was. Alisha sê hul nege- en driejarige seuns hanteer Quinton Nell is nog in Potchefstroom Hospitaal die gebeure goed en dat hulle darem al vir hul pa en het die femur in sy regterbeen gebreek. Hy en in die hospitaal kon gaan kuier. Alisha sê hulle sy vrou, Alisha, is egter positief dat hy binnekort is baie dankbaar vir almal wat na die ongeluk ge- ten volle sal herstel. help het.
    [Show full text]