26 • KLERKSDORP RECORD 22 NOVEMBER 2013 sport

LUIPERDS PALM toekennings by hulle jaareindfunksie in in. Agter is Jan Fourie (ere-president), André May (president), kaptein Brendon Snyman (Voorspeler van die Jaar), Adriaan Engelbrecht (Agterspeler van die Jaar), Elardus Venter (Mees Belowendste Speler van die Jaar) en James Stoffberg (Direkteur: NWU-Puksport). Voor is Sylvian Mahuza (o/21 Speler van die Jaar), Bernie van Rooyen (Spelers se Speler van die Jaar), Edmar Marais (Vodacombeker Speler van die Jaar), Edgar Marutlulle (Luiperds se Speler van PRESIDENT VAN Luiperd Rugby-unie, André May, oorhandig die Luiperd die Jaar) en Dean Stokes (o/19 Speler van die Jaar). Speler van die Jaar trofee aan Edgar Marutlulle. Edgar is Luiperd van die jaar ie vurige haker, Edgar Marutlulle, is Die 25-jarige Marutlulle was duidelik in sy twee jaar SA skolespan gehaal waarna die SA slot, Brendon Snyman, beseer was. Volgens Vrydagaand 15 November tydens ’n skik met sy nuutgevonde status as Speler onder 19 span gevolg het waar hy ’n MBW president van Luiperd Rugby-unie, André Dglansgeleentheid in Potchefstroom as van die Jaar. Sielkunde student by die Pukke was. Dan het May, was daar ’n paar uitblinkers vanjaar, die Luiperd Rugby-unie se Speler van die Jaar Dié produk van Potch Boys High het al hy die SA studentespan ook drie jaar verteen- maar was daar min twyfel om Marutlulle as aangewys. menigte toekennings en prestasies en het woordig. die Speler van die Jaar aan te wys. Hy noem trots dat hy in 2010 een van die Ander toekennings die aand was dat Engel- drie spelers was wat genomineer was vir die brecht aangewys is as agterspeler van die Varsity Cup se Speler van die Jaar toekenning. Jaar en het Maandag 18 November reeds saam In dieselfde jaar word hy ook aangewys as met Obi in Johannesburg met Johan Acker- UJ se 2010 Speler van die Jaar. Vir hom is die mann se troepe begin oefen. Snyman is as Speler van die Jaar toekenning by die Luiperds die voorspeler van die Jaar aangewys terwyl baie bevredigend na amper 12 jaar se insette. voorryman Elardus Venter as die mees belo- Dat alles tot iets kom nadat hy vanaf 2002 as wendste speler vereer is met die drieëvraat, onder 15 speler by Boys High betrokke was Edmar Marais, wat met die Vodacombeker tot hy verlede jaar weer by die Luiperds. Speler van die Jaar titel bekroon is. Hy voel geëerd noudat sy naam saam met Flank Bernie van Rooyen is as die Spelers die van bekende spelers soos Gert Smal, An- se Speler van die Jaar aangewys en het R2 000 dré Markgraaf en Eugene Hare op die ge- hiervoor verdien. Dean Stokes is dan ook as sogte beker pryk. ’n Meer onlangse naam op die o/19 Speler van die Jaar benoem terwyl dié trofee is die van Jonathan Mokoena, wat Sylvian Mahuza met die onder 21 trofee weg- die titel in 2005 gewen het en Marutlulle het gestap het. na hom en ander spelers soos Ronnie Cook May het 2013 se hoogtepunte beskryf met en Bertus Swanepoel opgekyk. Hy volg Ro- Obi en Mahuza wat die SA o/20 span gehaal bert Kruger op wat in 2012 die titel ingepalm het vir die IRB Junior Wêreldbeker in Frank- het. ryk. Dan was Martin Dreyer, Hoffman Maritz, Vir Marutlulle wat in Vosloorus gebore en Engelbrecht en Snyman ook in die wenspan al Superrugby vir die Kings en Leeus gespeel by die Tbilisi Cup in Georgië. Daarbenewens het, is die titel net een van talle doelwitte wat het Nomsa Mokwai ook die vroue SA 15 span hy vir hom as rugbyspeler gestel het. gehaal waarna sy ook in die SA 7’s span in- Die woelige speler het ook vanjaar as kap- gesluit is wat later dié maand in ’n uitnodi- tein vir die Luiperds diens gedoen nadat die gingstoernooi in Dubai sal meeding.