Pest Control Professionals cc 083 439 2535 018 293 2261 You name the pest... 23 Augustus 2018 TERMITES We do the rest!!! Prys: R5,80 TERMITE 35 YRS SERVICE!! EXPERTS Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Sy plekkie is leeg Vierjarige sterf tragies in ongeluk Sakkie Buys was 'n vrolike, liefdevolle seuntjie. Foto: Facebook Batteries R50.00 per pkt UMBRELLA FREE HEARING SCREEN TEST Waterdigting produk met sy eie membraan, vorm ‘n elastiese Tel: (018) 294 5189/93 Basis. Dakseel , krippe, damme & selfs Shop 27, West Acres Mall, c/o Walter Sisulu & Retief Street, vir waterdigting op mure. Rekbaar Potchefstroom . 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 23 Augustus 2018 Geliefde seun sterf twee dae na 21ste verjaarsdag Marianke Saayman huis. As hy van iewers af gekom het, het hy altyd eers kom vertel van sy dag. Nou ’n Jong Potchefstromer is Saterdag tra- is die huis te stil.” gies oorlede net twee dae na hy sy 21ste “Hy was ’n mense-mens en sy groot pas- verjaarsdag gevier het. sie was sy werk en motorfietse,” sê Stefan. Lucan Jansen van Vuuren het Saterdag- Lucan het sedert sy kleuterjare ’n liefde vir oggend 18 Augustus op die N12 tussen motorfietse gehad en het altyd saam met Klerksdorp en Potchefstroom vermoede- sy pa op sy motorfiets gery. Hy was ook deel lik beheer oor sy motorfiets verloor en van ’n motorfietsklub. Volgens sy ma het teen ’n boom gebots. hy diep in baie mense se harte gekruip. Volgens sy goeie vriend, Stefan Swane- Lucan se jonger broer, Lucas (15), is nog poel, word vermoed dat hy beheer verloor baie geskok oor die afsterwe van sy broer het as gevolg van ’n rukwind, maar dat nie- en hy praat nie eintlik daaroor nie. mand werklik weet wat gebeur het nie. “Lucan het geleef vir sy boetie. Hy het al- Lucan was die vorige aand in Klerks- les vir hom probeer doen en was altyd daar dorp by ’n vergadering van ’n motorfiets- wanneer hy hom nodig gehad het,” sê Ste- klub en het tussen 01:00 en 02:00 Sater- fan. Lucan se pa, wat op 22 Augustus ver- dagoggend alleen teruggery Potchef- jaar het, vat dit baie moeilik. stroom toe. “Deur al die hartseer wil ek sê sy lewe Stefan sê iemand het eers omstreeks was ’n ride. Hy het voluit geleef en sy lewe 06:00 daardie oggend op hom afgekom en geniet,” sê Willemien. die ambulansdienste en polisie ontbied. Lucan se begrafnisdiens is op Vrydag 24 Lucan was in Hoërskool Die Wilge en Augustus om 10:00 vanuit die Nederduit- het die afgelope paar jaar saam met sy pa se Hervormde Kerk-Suid. Jan as ’n ketelmaker by Sea Engineering Die gesin bedank almal vir hul onder- (Real Steel) gewerk. steuning en wat skenkings aan die gesin “Die huis is baie stil sonder Lucan,” sê gegee het. “Dankie aan al Lucan se vriende sy ma, Willemien. Sy beskryf hom as ’n vir julle bystand en boodskappe in die tyd. spontane jong man met ’n sagte hart. “Hy En dankie aan almal wat nog steeds daar was maar die ou babbelbekkie in ons is vir sy kleinboet Lucas,” sê Willemien. Lucan Jansen van Vuuren. Foto: Facebook Aardklop se nuwe selfoontoep nou op jou vingerpunte Aardklop sit nie sommer agteroor of toegang tot `n interaktiewe feespro- rek na die toep gestuur, as jy die kode gangsfooi tot die feesterrein is slegs raak ouderwets nie, nee nie sommer gram en resensies van alle produksies. op jou foon inskandeer. Dit is lag-lag R30 per persoon en kinders onder 12 nie. Hierdie jaar stel die fees van alle Jy kan jou eie feeskalender aanme- die maklikste toegang tot die beste fees. kom gratis in! Produksiekaartjies is feeste hul spiksplinternuwe selfoon- kaarslaan en hy waarsku jou selfs oor Aardklop is natuurlik nie net toneel, beskikbaar by Ticketpro. toep bekend. Die toepassing gee jou moontlike botsings! musiek en kultuur nie, daar is ook die * Vir meer inligting besoek ons Verder laat die toepassing jou ook toe feesterrein. Ons toepassing staan jou webblad www.aardklop.co.za of volg om deur die feesprogram te loer, kaart- by om uitstallers op die feesterrein te ons op Facebook. Amira by Lentekonsert jies te koop met jou kredietkaart en vind deur van interaktie- vertonings tot jou koopmandjie te voeg. we navigasie en foto’s ge- Suzette Wilkens Produksies bied Vry- Dit is baie eenvoudig, jy daag slegs by bruik te maak. dag en Saterdag 7 en 8 September om vertonings op en jou kaartjies word di- Almal is deel van die 19:00 weer die jaarlikse Lentekonsert fees en alle feesnuus in die NG Kerk Miederpark, Potchef- voor en tydens die fees stroom aan. word direk na jou toe- Die Produksie heet Tydloos/Timeless passing gestuur, so kan en bied voorwaar tydlose musiek aan. jy jou vinger op die pols Ons is trots om aan te kondig dat die hou van alles wat gebeur. internasionaal bekroonde sangeres Die Aardklop-toepas- Amira, as gaskunstenaar by vanjaar se sing is gratis verkryg- konsert gaan optree. baar in die Apple App Gunstelinge wat die toets van tyd Store vir iPhone en ook deurstaan het en ons soliste Vita Wil- die Google Play store in- kens (Sopraan), Chantall Brand(Alt), KITSGRAS dien jy `n Android-foon Dewald Grobler (Bariton), Johan Schle- het. Tik slegs “AARD- busch (Bariton) en Marco Basson (Te- • Bestel by 086 123 5296 of KLOP” in en laai die toe- noor) se stemme uitstekend pas. www.trompiegroup.co.za passing af. Ons maak van uitstekende instru- Aardklop morfeer en mentaliste gebruik en dus geen klank- • Kaartfasiliteite en Lawndressing innoveer elke jaar en ons bane nie. ook beskikbaar. sien uit na die hierdie Kaartjies vir die konsert kos R100 en toevoeging tot ons diens- is vanaf 1 Augustus by AJR Mooirivier • Selflaai: Ma - Vry (8:00 - 16:30) lewering. Mall, Frik Kirsten by Tuinhuis, swpro- Aardklop vind vanjaar [email protected] en by die deure die en Sat. op bestelling. van 2-7 Oktober in Pot- aande van die vertonings te koop. chefstroom plaas. In- Die Aardklop toep is nou beskikbaar vir ieder en elk. It has been agreed between the Advertiser and Media24 that the Advertiser is solely responsible for the correctness off all details concerning its advertisement placed herein, including compliance with all relevant legislation. Therefore, Media24 does not accept any liability for any damage resulting from any advertisement placed herein. Die adverteerder en Media24 het ooreengekom dat die adverteerder volle verantwoordelikheid aanvaar vir die nakoming van relevante wetgewing in die plasing van korrekte inligting ten opsigte van sy advertensie hierin geplaas. Derhalwe, aanvaar Media24 geen aanspreeklikheid vir enige skade opgeloop voortspruitend uit die plasing van enige advertensie hierin nie. Delivery: Service centre: Ombudsman Tel: 086 188 8989 Kopiereg: Geen redaksionele materiaal of advertensie mag gereproduseer word sonder the toestemming van Media24, ooreenkomstig artikel 12(7) van die Wet op Kopiereg van 1978. E-pos: [email protected] Ombudsman Senior bestuurder: Tel: 018 293 0750 / Operating hours: 08:00 - 16:30 Ons nooi lesers uit om kommentaar te lewer oor die koerant se inhoud en sal foute so gou as moontlik regstel. Stuur Thys Foord Faks: 018 293 0759 Delivery services: asseblief kommentaar aan die redakteur by [email protected] of skakel 018 293 0750. Redakteur: E- pos nuus: De Wet Coertzen Rapporteer foute in berigte aan Media24 se Gemeenskapspers-ombudsman, Prof. George Hennie Stander [email protected] 083 278 1802 Advertensiebestuurder: Wilgepark, Claassen, by [email protected], of skakel 021 8513232 of 0835432471. Antoinette Badenhorst h/v Piet Uysstraat en Govan Mbekirylaan, Persraad Rekeningnavrae: Potch, Bus 515, Gestig 1908 Lihana Moos No.7889 Ons onderskryf die Etiese Kode van die Suid-Afrikaanse Druk- en Aanlynmedia, wat ons verbind Potchefstroom, 2520 om joernalistiek te beoefen wat gegrond is op die waarheid, wat akkuraat, regverdig, gebalan- Sirkulasiesyfers word deur die Sirkulasie seerd is, en onafhanklik ingesamel is. Indien ons nie voldoen aan die vereistes van die Perskode webwerf: Oudit Buro (ABC) gewaarmerk. Moet nie enige ander syfers glo nie, bring dit asseblief, binne 20 dae ná publikasie, onder die aandag van die Persombudsman by nie, skakel ons kantore vir die korrekte syfers. Gedruk deur 0114843612/8, faks 0114843619, of [email protected]. www.potchefstroomherald.co.za Paarl Coldset (Edms) Bpk, 83 Heidelberglaan, City Deep. 23 Augustus 2018 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Sakkie Buys het altyd 'n glimlag op sy gesiggie gehad. Marianke Saayman geneem, maar Sakkie het aan sy beserings beswyk. Salomi is na Netcare Milpark-hospitaal in Johan- “Sy plekkie is leeg, sy rakkie is leeg en ons harte is nesburg geneem waar sy steeds behandel word. Vol- baie seer.” gens Mossie het sy swelling en bloeding op die brein So sê Trudie Botha, eienaar van Tjokkerplaas, die gehad. Sy is nog nie heeltemal bewus van wat om kleuterskool in Potchefstroom wat verlede week een haar aangaan nie en weet ook nog nie dat haar seun- van hul geliefde seuntjies in ’n tragiese motoronge- tjie oorlede is nie. luk verloor het. Sy ma, wat saam met hom in die Sakkie sou op 13 September sy vierde verjaars- motor was, weet nog nie dat hy dood is nie. dag gevier het. Sakkie se pa, Isak Buys, is byna pre- Sakkie Buys (3) was Donderdag 16 Augustus om- sies ’n jaar gelede aan ’n hartaanval dood. Trudie streeks 18:00 saam met sy ma, Salomi Lubbe, op sê Sakkie was ’n opgewekte, intelligente, gehoorsa- pad terug van Klerksdorp na Potchefstroom. Salo- me seuntjie wat nooit geskroom het om vir die on- mi se vriend, Mossie Mostert, het met sy motorfiets derwysers by die skool te vertel as ’n ander leerder agter hulle gery.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages28 Page
-
File Size-