Twee Studente Beseer
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Pest Control Professionals cc 083 439 2535 018 293 2261 You name the pest... 30 Augustus 2018 TERMITES We do the rest!!! Prys: R5,80 TERMITE 35 YRS SERVICE!! EXPERTS Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Domestic ‘Fotsek Venters- Bylae: Dis violence dorp to a second Afri- total heerlike worst in kaans’ standstill lente! country Pg2 Bl.5 Pg4 Bl.15-17 Mesaanvalle Bl.3Bl.3 Twee studente beseer Albert Radford sterk tans in Mediclinic Potchefstroom aan. Foto: Dustin Wetdewich 18 PROMOSA ROAD – POTCH INDUSTRIA – POTCHEFSTROOM (NEXT TO STAALBEER) 018 293 0379 FOLLOW US ON FACEBOOK ULP95 10PPM ULP93 50PPM CAR WASH 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 30 Augustus 2018 30 Augustus 2018 Potchefstroom Herald www.potchefstroomherald.co.za 3 Volgens hom het hy homself teëgesit Saterdagoggend omstreeks 05:00 in en een van die mans met die vuis begin Eleazerstraat beroof en met ’n mes ge- slaan. Die ander man het hom met ’n steek. Volgens Dire was hy op pad terug mes begin steek. na sy woonstel nadat hy tot laat op kam- “Gelukkig het daar ’n bakkie gestop pus aan ’n opdrag gewerk het. toe hulle sien wat gebeur,” vertel hy. “Ek het drie mans gesien aan die oor- Die drie mans wat slegs Radford se kant van die pad, maar ek het my nie selfoon kon steel, het in hulle voertuig regtig gesteur aan hulle nie,” het Dire ge- geklim en weggejaag. sê. Die bestuurder van die bakkie wat ge- Volgens hom het hy kort nadat hy ver- stop het, het Mooirivier Beskerming ge- by hulle geloop het, voetstappe gehoor. skakel waarna ER24 ontbied is. “Dit het geklink of iemand na my toe Radford wys van die bloed wat steeds op Letlhogonolo Dire is gelukkig dat hy nie te “’n Mens is eintlik so naïef. Toe die hardloop. Ek het omgedraai en gesien sy hande was na die aanval. Foto: Dustin Wet- ernstig beseer is nie Foto: Marianke Saayman voertuig stop het ek aanvanklik gedink een van die drie ouens hardloop reguit dewich hulle wil my ’n rygeleentheid aanbied,” op my af,” vertel hy. Dustin Wetdewich & Marianke Saayman vertel hy. Dire het eers begin om weg te hard- voertuig in die pad gesien het. Paramedici van ER24 het met die erg loop, maar het besef dat die man hom “Dit was ’n Nigeriër wat vir my gevra Twee studente van die Noordwes-Uni- beseerde Radford na Mediclinic Pot- gaan vang. het wat hulle gesteel het. Hy het gesê hy versiteit (NWU) is dié week tydens roof- chefstroom gejaag. “Ek het omgedraai, waarna ek hom gaan hulle soek, maar het nooit terugge- togte met messe aangeval. Een van sy longe het ’n gat in waar die met my rugsak begin slaan het,” vertel kom nie,” vertel hy. Gelukkig was dit nie Albert Radford (23) ’n derdejaar stu- man hom in die bors gesteek het. Hy het hy. nodig vir Dire om hospitaal toe te gaan dent in geoktrooieerde rekenmeester- ook groot snye op sy been en arm. Kort daarna het een van die ander nie. skap, was Dinsdagoggend omstreeks ’n Groep vriende wat by Radford in die mans hom met ’n mes begin steek. Dire Ao. Mpho Manyoba, polisiewoord- 03:00 te voet op pad huis toe na ’n aand hospitaal gaan kuier het, het vertel dat het probeer terugbaklei en nie dadelik voerder, het die voorval bevestig. Vol- uit, toe drie mans in ‘n wit voertuig hom hulle van ten minste nog vyf onlangse sy rugsak laat gaan nie. gens haar is niemand nog in hegtenis ge- voorgekeer het. voorvalle weet waar studente met ver- “Ek dink die derde keer wat hy my neem nie. ’n Saak van rooftog word on- “Dit was so onwerklik. Twee van hulle skeie wapens, insluitend vuurwapens, met die mes gesteek het, het ek maar dersoek. het uitgespring en dadelik hulle hande beroof is. laat gaan. Hulle het in die bosse in ge- Teen druktyd het Radford, wat nog in in my sakke begin druk,” vertel Rad- In ‘n ander voorval is Letlhogonolo Di- vlug,” vertel hy. die hospitaal is, nog nie ’n klag by die po- ford. re (20) ’n tweedejaar onderwysstudent Dire het om hulp geskree toe hy ’n lisie gaan lê nie. Ma besef nog nie regtig haar seun is dood nie Susan Cilliers Sakkie is uit die voertuig geslinger en loop vir 8 September om 10:00 in Pot- het kort daarna weens kopbeserings chefstroom, ter nagedagtenis aan Sak- Die dood van haar driejarige seun het gesterf. Hy word op 4 September – en- kie. Dit kos R30 per persoon. Die geld nog nie by ’n ma van Potchefstroom in- kele dae voordat hy vier jaar oud sou sal aan Deo Gloria Bedieninge se Son- gesink nie. word, begrawe. dagskoolfonds geskenk word. Salomi Lubbe (29) sal ook nog nie ge- Salomi word sedert die ongeluk in Sakkie word op Dinsdag 4 Septem- sond genoeg wees om haar seun, Sak- die Netcare Milpark-hospitaal in Jo- ber om 11:00 by die Klerksdorp be- kie Buys, se begrafnis volgende Dins- hannesburg behandel en sal na verwag- graafplaas begrawe. dag by te woon nie. ting binnekort na ’n rehabilitasiesen- Die kerkdiens is om 12:00 by die Ge- “Sy is nog baie deurmekaar weens trum oorgeplaas word. reformeerde Kerk Klerksdorp-Noord die kopbeserings wat sy twee weke gele- Salomi se geheue was aanvanklik so in Pastorielaan, Wilkoppies. de opgedoen het in dieselfde motoron- erg aangetas weens bloeding en swel- geluk waarin Sakkie dood is,” sê Linda ling op haar brein, dat sy nie eens haar Lubbe, haar suster. familie herken het nie. Sakkie Buys en sy ma, Salomi Lubbe. Foto: “Toe ek haar vertel het klein Sakkie “Sy herken ons nou, weet wie sy is en Facebook is dood, was sy baie geskok en hartseer. waar sy werk,” sê Linda. ” Maar gou daarna het sy weer gesê ek Sakkie se pa, Isak Buys, is Dinsdag moet mooi na hom kyk. Ander kere presies ’n jaar gelede aan ’n hartaanval weer vertel sy hy is reeds begrawe. Ons dood. Hy was ’n paramedikus, net soos Batteries is baie tevrede met die vordering wat Salomi. Die paartjie het beplan om te R50.00 per pkt sy tot dusver gemaak het.” trou. Die noodlottige ongeluk het op die Trudie Botha, bestuurder van die N12-hoofweg tussen Potchefstroom en Tjokkerplaas-kleuterskool in Potchef- Klerksdorp gebeur toe ’n vragmotor stroom waar Sakkie sedert sy babadae van agter vasgery het in die voertuig was, sê hulle is besig om ’n herinne- FREE HEARING SCREEN TEST waarin Salomi en Sakkie was. ringsboek vir Salomi te maak. Daarin “Die vragmotorbestuurder het nie is al Sakkie se werke, boodskappe van Tel: (018) 294 5189/93 hul voertuig gesien nie, omdat die son sy maatjies en hul ouers, asook foto’s Shop 27, West Acres Mall, c/o Walter Sisulu & Retief Street, hom verblind het,” sê Louise Smit, van Sakkie wat by die kleuterskool ge- Sakkie se tante. neem is. Tjokkerplaas reël ook ’n pret- Potchefstroom VERLENGDE KLINIEKURE Maandag tot Vrydag 07:30 - 19:00 Saterdag 08:00 - 18:00 Sondae en openbare vakansiedae: 08:00 - 18:00 NA URE: Skakel (018) 293 7800 MEDICROSS NUWE KLINIEKURE: 1 September 2018 Maandag tot Vrydag: 07:30 – 19:00 (Na-ure vanaf 17:00) Saterdae: 08:00 – 17:00 (Na-ure vanaf 13:00) Sondae & Publieke Vakansiedae: 08:00 – 14:00 (Na-ure Voldag) NEW CLINIC HOURS: 1 September 2018 Monday to Friday: 07:30 – 19:00 (After hours from 17:00) Saturdays: 08:00 – 17:00 (After Hours from 13:00) Sundays & Public Holidays: 08:00 – 14:00 (After Hours full day) MEDIESE SENTRUM POTCHEFSTROOM H/v James Moroka & Peter Mokaba Ave Tel: 018-293-7800, Faks: 018 297 0658 4 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 30 Augustus 2018 ‘We condemn the destruction of property’ While we note that any individual has This is money that we should be using will receive free monthly basic services a right to protest, we condemn the to uplift the lives of our people and to such as water, electricity and refuse re- current destruction of property in accelerate service delivery. moval. Ventersdorp. Currently, the municipality’s collec- We also called for all communities I must state that we held various tion rate stands at 85 per cent. If we that owe the municipality for municipal public meetings since last year across drop below this, we will experience a services to come forward and make ar- Ventersdorp, including mayoral im- financial crisis. We must collect reve- rangements for services to remain unin- bizos. We involved all stakeholders, nue to continue rendering services. terrupted. including farmers and business com- We will continue to cut services to Currently we have more than 13 000 munities, with the decision on the all households, government depart- people registered as indigents and we 95/5 electricity hike and credit cont- ments, schools and businesses that will be embarking on an outreach pro- rol policy of JB Marks. are overdue. gramme to register communities as we Council resolved at its sitting in We have called on all individuals have established a free basic services May to implement the credit control without income, pensioners and task team. policy and debt collection in Venters- those earning below R3200 to come We are pleading that all our residents dorp. forward and register as indigents on refrain from connecting electricity ille- As a municipality, we are losing mil- our database. gally and to report bribery of our wor- lions to the illegal use of electricity. Anyone registered as an indigent kers. Mayor Kgotso Khumalo Ventersdorp to a total standstill until the NW premier comes with solutions Selogile Leshage Ventersdorp poses a threat to vulnera- are in a terrible state, sewage is overflo- ble residents.