Vierjarige Sterf Tragies in Ongeluk
Pest Control Professionals cc 083 439 2535 018 293 2261 You name the pest... 23 Augustus 2018 TERMITES We do the rest!!! Prys: R5,80 TERMITE 35 YRS SERVICE!! EXPERTS Webblad: www.potchefstroomherald.co.za Sy plekkie is leeg Vierjarige sterf tragies in ongeluk Sakkie Buys was 'n vrolike, liefdevolle seuntjie. Foto: Facebook Batteries R50.00 per pkt UMBRELLA FREE HEARING SCREEN TEST Waterdigting produk met sy eie membraan, vorm ‘n elastiese Tel: (018) 294 5189/93 Basis. Dakseel , krippe, damme & selfs Shop 27, West Acres Mall, c/o Walter Sisulu & Retief Street, vir waterdigting op mure. Rekbaar Potchefstroom . 2 www.potchefstroomherald.co.za Potchefstroom Herald 23 Augustus 2018 Geliefde seun sterf twee dae na 21ste verjaarsdag Marianke Saayman huis. As hy van iewers af gekom het, het hy altyd eers kom vertel van sy dag. Nou ’n Jong Potchefstromer is Saterdag tra- is die huis te stil.” gies oorlede net twee dae na hy sy 21ste “Hy was ’n mense-mens en sy groot pas- verjaarsdag gevier het. sie was sy werk en motorfietse,” sê Stefan. Lucan Jansen van Vuuren het Saterdag- Lucan het sedert sy kleuterjare ’n liefde vir oggend 18 Augustus op die N12 tussen motorfietse gehad en het altyd saam met Klerksdorp en Potchefstroom vermoede- sy pa op sy motorfiets gery. Hy was ook deel lik beheer oor sy motorfiets verloor en van ’n motorfietsklub. Volgens sy ma het teen ’n boom gebots. hy diep in baie mense se harte gekruip. Volgens sy goeie vriend, Stefan Swane- Lucan se jonger broer, Lucas (15), is nog poel, word vermoed dat hy beheer verloor baie geskok oor die afsterwe van sy broer het as gevolg van ’n rukwind, maar dat nie- en hy praat nie eintlik daaroor nie.
[Show full text]