Gedenktekens in Suid-Afrika
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
GEDENKTEKENS IN SUID-AFRIKA Opgestel deur Jackie Grobler. Hierdie lys bevat hoofsaaklik gedenktekens wat vir die Afrikanergemeenskap van belang is. Die lys is vanselfsprekend nie volledig nie. Indien ek ‘n belangrike gedenkteken weggelaat het, laat my asb weet by [email protected] Afkortings wat in hierdie dokument gebruik word: ABO - Anglo-Boereoorlog (1899-1902) GRA - Genootskap van Regte Afrikaners (1875) GTE - Groot Trek Eeufees (1938) KK - Konsentrasiekamp van die ABO NGK - Nederduits Gereformeerde Kerk OVS - Republiek van die Oranje-Vrystaat (1854-1902) VOC - Verenigde Oos-Indiese Kompanjie WO - Wêreldoorlog/Wêreldoorloë (1914-1918 en 1939-1945) ZAR - Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaalse Republiek, 1857-1902) GAUTENG GEDENKTEKENS Alberton NGK Benewens die kerkgebou self is daar ‘n GTE-gedenkteken (kerk self?) asook waspore in sement. Hoogs sigbaar van snelweg af (ek dink Penzancestraat) GTE-gedenkteken en gedenksaal Klipstapel opgerig deur die Germiston-Alberton Dingaansfees-kommissie op 6 Desember 1938 tydens besoek van die Transvaalse Hooftrek. By die Dingaan/Geloftefeesterrein in Alberton. (Moontlik die Eeufeesterrein hoek van Eeufeesstraat en Charl Cilliersstaat) Benoni Republiekmonument Op terrein van Laerskool Brentwoodpark Hoek van High Rd en Vryburg Rd Groot Trek Eeufeesgedenkplaat By die Gereformeerde Kerk in Benoni. Groot Trek Eeufeesgedenkteken By die Hoërskool Brandwag in Benoni, 7th Street near corner 7 th Ave Boksburg N.G. Kerk Boksburg-Noord, ook genoem die “Voortrekker-gedenkkerk” Charl Cilliersstraat 47, Boksburg-Noord ** Hoeksteen gelê op 8 Desember 1938 deur H.J. Klopper, Hoofleier van die Gedenktrek . ** Gedenksteen gelê op 8 Desember 1938 deur ds G.J.J. Boshoff , eerste leraar van die gemeente ** Loodglasvenster wat Geloftekerk in PMB uitbeeld . 1 ** Gedenksteen onthul met inwyding van die kerkgebou op 20 Mei 1939 . ** Waspore van die Sarel Cilliers-wa in sement . ** Wawiele teen die oostelike muur van die kerk ** Perdespore van die 1949 Rapportryers op pad na die Voortrekkermonument-inwyding. N.G. Moederkerk, Boksburg. Hoek van Voortrekker- en Grachtstraat ** Hoeksteen gelê op 1912-01-27. ** Graf van ds J.M. Louw (1869-1939) en sy eggenote G.J. Louw (gebore Joubert) asook gedenksteen vir mev J.M. Louw as medestigter en jarelange voorsitster van die Transvaalse Vroue Sendingvereniging. ** Anglo-Boereoorlog Burgermonument ter nagedagtenis van offisiere (waaronder generaal Gert Gravett) en burgers van Boksburg wat in die oorlog gesneuwel het. ** Rapportryersbesoek 9 Des 1949, perdespore in beton ** Waspore in beton, Sarel Cillierswa 8 Des 1938 Hoërskool Voortrekker, Boksburg . Voortrekkerstraat ** Voortrekkergedenkpaneel in basreliëf wat ’n trektoneel voorstel onder die vensters teen die muur van die Voortrekkersaal. Beeldhouer Anton van Wouw. - Groot Trek Eeufeesklipstapel. - Bolyfbeeld van generaal C.F. Beyers - Standbeeld van twee Voortrekkerkinders Eerste Wêreldoorlog-gedenkteken, Boksburg . Noordoostelike hoek van Bank- en Commissionerstraat Brakpan Groot Trek Eeufees-gedenkmonument Gepak tydens besoek van die Sarel Cilliers-trek, 1938/12/07. By die Stadsaal in Brakpan, in Kingsway-laan. Second World War Cenotaph Garden of Remebrance, Hosking Park, corner of Prince George Ave and Abercorn Avenue. Bronkhorstspruit Eerste Vryheidsoorlog grafte en gedenkteken Op die terrein waar die geveg by Bronkhorstspruit tydens die Eerste Vryheidsoorlog van 1880-81 op 20 Desember 1880 plaasgevind en die Boere ‘n groot oorwinning behaal het. Daar is enkele grafte en gedenktekens ‘n paar kilometer suid van die dorp. Carletonville Groot Trek Eeufeesklipstapel Gepak tydens besoek van die Sarel Cilliers-trek, 1938/11/30. By Wonderfontein. Centurion Rooihuiskraal-slagveld (gedeelte van) Terrein van geveg tydens Eerste Vryheidsoorlog op 12 Feb 1881. Oos van Rooihuiskraal Road Sytze Wierda-brug Waar Ou Johannesburgpad (R101) die Sesmylspruit oorsteek 2 Daleside Japie Greyling-monument asook Johan le Roux-monument By Laerskool Japie Greyling, hoek van Blousysie- en Witkruisarendstraat De Wildt Jopie Fourie-gedenknaald Langs R513 Eikenhof Danie Theron se graf Elsburg Groot klipgedenkteken In begraafplaas, Nege grafte van die eerste inwoners van die dorp (o.a. Sarel Johannes Smit) is tydens die besoek van die waens (Sarel Cilliers-trek, 1938/12/09) herstel en skoongemaak en ’n groot klipgedenkteken met ’n toepaslike inskripsie is by die grafte aangebring. – miskien twee gedenktekens Groot Trek Eeufeesgedenkteken Waspore in sement by die Elsburg-skool Germiston Stadsaal van Germiston Suidekant van Presidentstr, tussen Lambert- en Spilsburystrate ** Groot Trek-eeufees gedenkpaneel (in die voorportaal). Eerste Wêreldoorlog Senotaaf, Germiston Noordoostelike hoek van President- en F.H. Odendaalstraat Goeiehoek (tussen Vereeniging en Heidelberg) Voortrekkerbegraafplaas Langs ’n plaaspad naby Goeiehoek-spoorwegstasie ** Gedenkhek ** Graf van kommandant Pieter Daniël Jacobs en sy eggenote ** Graf van Nicolaas J.G. van der Westhuijsen en sy eggenote ** Grafstene van twee Jacobs-kindertjies ** Grafsteen van Gerhardus Stefanus Greyling en sy eggenote Hammanskraal Mandela Statue On a traffic isle named Mandela Square in an unnamed street between the D734 and D2757 in Hammanskraal Proper, west of the N1 Heidelberg A.G. Visser-bolyfbeeld en Visser-huis-museum Hoek van H.F. Verwoerd- en Van der Westhuizenstraat 3 Begraafplaas ** Nuwe gedenksteen vir swart en blanke konsentrasiekampe van Heidelberg ** Ou gedenksteen vir blanke konsentrasiekampslagoffers ** Ou blanke konsentrasiekamp-begraafplaas Driemanskapmonument Voor stadsaal Kloofbegraafplaas : * Burgermonument : * Britse grafte Laer Volkskool, Heidelberg * Hoeksteen word op 27 Oktober 1906 deur die gewese vise-president van die ZAR, Schalk Burger gelê. * By die hoofingang na die Laer Volkskool Heidelberg is inskripsies in marmer waarop diegene uit die Heidelbergdistrik gehuldig word wat tydens die oorlog in 1899-1902 omgekom het. * Weerskante van die deur van die gedenksaal verskyn die name van die offisiere en manskappe van die Heidelbergkommando wat gesneuwel het. Hoek van Voortrekker- en Begemanstraat NG-kerk Klipkerk Hoek van Ueckermann- en H.F. Verwoerdstraat Let op na saal onder die kerk en na die hoeksteen, 1890 deur Piet Joubert gelê. Hekpoort Barton se blokhuis Irene Irene Konsentrasiekamp-begraafplaas Stopford Rd / Bruceweg Jan Smuts House Jan Smuts Ave, Doornkloof Jan Smuts Koppie End of a road turning north from Jan Smuts Ave, Doornkloof [KB 81 CJ 124] Johannesburg Johannesburg – Braamfontein Braamfontein Cemetery Corner of Smit Street and Graf Street. ** Enoch Sontonga Memorial Park and Monument ** Memorial, victims of Modderfontein Dynamite Explosion 1896 ** The General British ABW Memorial ** Grave of Cornelis Broeksma Gold Miner’s Monument Corner of De Kort Street and Rissik Street. 4 Johannesburg – Cottesloe Oudstrydersmonument Die twee meter hoë reghoekige monument is ter ere van Oudstryders opgerig wat aan die Anglo- Boereoorlog (1899-1902) deelgeneem het. Naby die New Nation skool in Cottesloe, oostelike end van Eerste-straat, oorkant die Hervormde Kerk. Johannesburg – Fairland Groot Trek Eeufeesmonument Piramiedvormige klipgedenkteken. By die Laerskool Fairland . Johannesburg – Herman Eckstein Park The Anglo-Boer War Memorial (Formerly: Rand Regiments War Memorial)and the SA Museum of Military History Entrance from western end of Eastwold Way Johannesburg – Kensington SA War Memorial Hoek van 9 th Ave en Kitchener Ave George Harrison Statue Corner Broadway & Allum streets, Kensington Johannesburg – Langlaagte De la Rey commemorative plaque ’n Bronsplaat ter ere van genl. De la Rey wat op 14 Desember 1914 daar naby doodgeskiet is. Teen die muur langs die ingang na die Langlaagte Metrorail Stasie. Groot Trek Eeufeesgedenktekens ’n Gedenkplaat asook waspore van die waens, asook die spore van die klein Rachel de Beer- waentjie. Voor die Abraham Kriel-weeshuis se gedenksaal by Langlaagte. H/V Marais en Kamp Straat, Paarlshoop Tel.: 011 839-3058 Johannesburg – Linden Groot Trek Eeufeesgedenktekens Emma Park Koppie, hoek van 5de Laan en Salerno-weg Johannesburg – Melville Wespark Begraafplaas Corner of West Park Road and Beyers Naude Drive - Herman Charles Bosman grave - Johannes van der Walt se graf (FAK 1989: 142) - Joe Modise grave - In the SADF and Jewish Military Plot, graves of 24 SADF members who died in action between 1975 and 1990 as well as a monument (it seems, of black granite. Johannesburg – Orchards Dirkie Uys Reliëf-ruitermonument 5 By Dirkie Uys-skool in Orchards Johannesburg-Sentraal Carl von Brandis-standbeeld Noord-oostelike hoek van Pritchard- en Von Brandisstraat. Cenotaph Square between Market Street, Harrison Street, President Street and Simmonds Street. Johannesburg – Suideroord Turffontein Konsentrasiekamp-gedenktuin Kliprivierberg-begraafplaas, hoek van Maritz St North & Nantesstraat Groot Trek 150-gedenkteken Kemptonpark Van Rhyneveld-Brand-standbeeld Die standbeeld van die twee vlieëniers, genl. sir Pierre van Ryneveld en sir Quintin Brand, gedenk hulle pioniersvlug toe hulle met drie vliegtuie die vlug van Londen na Suid-Afrika in 1920 in 44 dae afgelê het. By O.R. Tambo Internasionale Lughawe op die uitkykdek? Krugersdorp Paul Kruger-standbeeld asook J.G. Strijdom-bolyfbeeld Hoek van Paardekraal Drive en Beginstr (of Market Straat) Paardekraal Monument Market Street of dalk eerder Memorial Ave Blokhuis Hoek van Sarel Oosthuizen- en Potgieterstraat, Monument Burgershoop Begraafplaas - Grafte van die Jameson-invalslagoffers