BADISA MATZI-CARE

Adres Missie Voortrekkerstraat, - Ons missie is: Badisa Matzi-Care strewe daarna om tot eer van God mense in nood in totale gemeenskap te help tot Bedieningsgebied die ontwikkeling van hulle volle potensiaal. Ons doen dit Vanrhynsdorp en omliggende deur middel van omvattende gemeenskapsgebaseerde plase, en omliggende programme en in samewerking met ander rolspelers. plase, Trawal en omliggende plase, en plase wes Doelstellings van die Olifantsrivier, en • Bewusmaking en voorkoming - Om maatskaplike Uitsig. wanfunksionering te voorkom deur bewusmakings- en voorkomingsprogramme te loods aan teikengroepe wat Beheerraad kwesbaar is. Programme word in vennootskap met die Voorsitter: Me Huibrecht F Wiese gemeenskap gedoen. Teikengroepe word van soveel moontlike inligting voorsien ten einde verantwoordelike Onder-voorsitter: Ds Elmo Evert besluitneming en sosiaal aanvaarbare gedrag te bevorder. Ds Angelique S Esau • Vroeë intervensie - Ontwikkelingsgerigte en terapeutiese Mnr Joseph J Claase programme word gerig op teikengroepe waar risiko’s Me Linda M Smit geïdentifieer is. Mnr Martin Smuts • Statutêre intervensie - Statutêre prosesse word gevolg om Mev Hannie Pool die kliënt te beskerm, te beveilig of in alternatiewe sorg te plaas. Werknemers • Herintegrasie - Dienste wat op hierdie vlak gelewer V V V V V V V word, het ten doel om die individu terug te plaas in sy/ haar gesin en gemeenskap van oorsprong. Nasorg en ondersteuningsdienste word aan die individu en die gesin 7 PERMANENTE PERSONEEL gelewer ten einde optimale en onafhanklike funksionering 3 BRUIN 0 INDIËR te verseker.

4 WIT 0 SWART Hoogtepunte vir 2019/2020 Vrywilligers • Boksie vir Buksie • Pleegouergroepe 0 TOTALE AANTAL VRYWILLIGERS • Hoë Risiko Groepe Aantal vrywilligers wat direk betrokke • Kinderbeskermingsgroepe 0 is by dienste aan die kliëntsisteem, soos versorging van hare, huiswerk vir kinders • Gemeenskapsprojekte Aantal vrywilligers wat betrokke is by die • Bestuur van die HCBC projek in Klawer, Vanrhynsdorp, 0 administrasie, logistiek, bemarking en fondswerwing­ Lutzville, , en

Aantal professionele persone wat 0 vrywillige dienste lewer, ingesluit lede op Fondswerwing sub-komitees Donasies ontvang van individue en besighede R0,00 Aantal internasionale vrywilligers 0 betrokke by program Toekennings ontvang van maatskappye, R0,00 trusts en stigtings

Funksies aangebied R16 328,60

Inkomste-genererende projekte R0,00

Bemakings ontvang R0,00

Goedere-in-natura R3 175,00