Badisa Matzi-Care, Vanrhynsdorp

Badisa Matzi-Care, Vanrhynsdorp

BADISA MATZI-CARE Adres Missie Voortrekkerstraat, Vanrhynsdorp- Ons missie is: Badisa Matzi-Care strewe daarna om tot eer van God mense in nood in totale gemeenskap te help tot Bedieningsgebied die ontwikkeling van hulle volle potensiaal. Ons doen dit Vanrhynsdorp en omliggende deur middel van omvattende gemeenskapsgebaseerde plase, Klawer en omliggende programme en in samewerking met ander rolspelers. plase, Trawal en omliggende plase, Vredendal en plase wes Doelstellings van die Olifantsrivier, Lutzville en • Bewusmaking en voorkoming - Om maatskaplike Uitsig. wanfunksionering te voorkom deur bewusmakings- en voorkomingsprogramme te loods aan teikengroepe wat Beheerraad kwesbaar is. Programme word in vennootskap met die Voorsitter: Me Huibrecht F Wiese gemeenskap gedoen. Teikengroepe word van soveel moontlike inligting voorsien ten einde verantwoordelike Onder-voorsitter: Ds Elmo Evert besluitneming en sosiaal aanvaarbare gedrag te bevorder. Ds Angelique S Esau • Vroeë intervensie - Ontwikkelingsgerigte en terapeutiese Mnr Joseph J Claase programme word gerig op teikengroepe waar risiko’s Me Linda M Smit geïdentifieer is. Mnr Martin Smuts • Statutêre intervensie - Statutêre prosesse word gevolg om Mev Hannie Pool die kliënt te beskerm, te beveilig of in alternatiewe sorg te plaas. Werknemers • Herintegrasie - Dienste wat op hierdie vlak gelewer V V V V V V V word, het ten doel om die individu terug te plaas in sy/ haar gesin en gemeenskap van oorsprong. Nasorg en ondersteuningsdienste word aan die individu en die gesin 7 PERMANENTE PERSONEEL gelewer ten einde optimale en onafhanklike funksionering 3 BRUIN 0 INDIËR te verseker. 4 WIT 0 SWART Hoogtepunte vir 2019/2020 Vrywilligers • Boksie vir Buksie • Pleegouergroepe 0 TOTALE AANTAL VRYWILLIGERS • Hoë Risiko Groepe Aantal vrywilligers wat direk betrokke • Kinderbeskermingsgroepe 0 is by dienste aan die kliëntsisteem, soos versorging van hare, huiswerk vir kinders • Gemeenskapsprojekte Aantal vrywilligers wat betrokke is by die • Bestuur van die HCBC projek in Klawer, Vanrhynsdorp, 0 administrasie, logistiek, bemarking en fonds werwing Lutzville, Koekenaap, Ebenhaeser en Doringbaai Aantal professionele persone wat 0 vrywillige dienste lewer, ingesluit lede op Fondswerwing sub-komitees Donasies ontvang van individue en besighede R0,00 Aantal internasionale vrywilligers 0 betrokke by program Toekennings ontvang van maatskappye, R0,00 trusts en stigtings Funksies aangebied R16 328,60 Inkomste-genererende projekte R0,00 Bemakings ontvang R0,00 Goedere-in-natura R3 175,00.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    1 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us