Mpumalanga Laat Eindig
Navrae Tel: 017 712 1354 of Sel: 083 268 2446 www.kvd.co.za 1 June 2018 www.standertonadvertiser.co.za 017-712-2204 Hitchhikers Eskom Skills Academy overpower plows back FC wins derby motorist in into farming at Sakhile Charl Cilliers community Stadium NEWS Page 2COMMUNITY Page 7 SPORT Page 12 Inwoner sterf op sypaadjie Alida Lake Sy het gesê dat hy deurmekaar gelyk het en dit wou voorkom of hy die pad wou oorsteek. Mnr. Dollie Smit is op 21 Mei “Hy het egter terug na die dood verklaar op ’n sypaadjie sypaadjie gegaan en agteroor in Beyers Naudéstraat op geval,” het me. Van Rooyen Standerton. ook gesê. Die vermoede is Daar was veelvuldige beserings sterk dat hy sukkel-sukkel aan sy kop, bloed op die toneel teen die palissade gaan en paramedici van Standerton, sit het. Mnr. Chris Hare, asook Jeria Ambulansdienste, het ’n veiligheidsbeampte onverpoos met kardiopulmonêre van Kasselman resussitasie (KPR) vir meer as ’n Veiligheidsdienste (KVD), uur aangehou. het hom daar aangetref. Hy is omstreeks 4nm dood Mnr. Hare het die nodige verklaar. mediese personeel ontbied Volgens me. Nellie du Preez, en nooddienste was vinnig mnr. Smit se lewensmaat van 17 op die toneel, asook die jaar, was hy onderweg na mense Standerton Polisie. Me. Du van die kerk wat in dieselfde Preez het Standerton en Jeria straat woonagtig is. Ambulansdienste vir al hul “Ek het bekommerd begin raak moeite bedank. want hy was baie lank weg,” het “Ek weet hulle het alles in me. Du Preez emosioneel gesê. hulle vermoë gedoen om hom Volgens haar, was hy ’n baie te help.” het me.
[Show full text]