Tel: 017 712 1274/5 • 082 448 3045/072 075 1930
Navrae Tel: 017 712 1354 of Sel: 083 268 2446 www.kvd.co.za 27 July 2018 www.standertonadvertiser.co.za 017-712-2204 Braai loop lelik Jong man Parkrunners skeef na bakkie geleentheid navigate misty uitbrand weens gegun om sy conditions at braaier agterop vaardighede te weekly parkrun slyp NUUS Bladsy 2GEMEENSKAP Bladsy 3 SPORT Page 11 HOOFFOTO: Mnr. Tshepo Mathe staan waar sy voordeur was voordat vlamme sy huis en besittings verswelg het. INLAS: Mnr. Mathe se nuwe tuiste wat deur die familie opgerig is. Vlamme verswelg gesin se huis Alida Lake plastiekkraan op 15 Julie vervang is, is dit Volgens hom, was die Standerton Mnr. Mandla Mazibuko het gesê dat hulle weer gebuit. Brandweer reeds op die toneel met sy die Standerton-gemeenskap, asook KVD, Mnr. Tshepo Mathe, ’n beampte van Mnr. Mathe is vas oortuig dat die oorsaak terugkeer, maar niks kon gedoen word om sy ewig dankbaar is vir die hulp, skenkings en Kasselman Veiligheidsdienste (KVD), is op van die brand aan die vorige dae se diefstal besittings te red nie. bystand. 16 Julie, terwyl hy die dorp patrolleer het, gekoppel kan word. Sy familie het op 17 Julie begin om met ’n Saak van brandstigting en opsetlike deur ’n vriend geskakel en ingelig dat sy Hy het gesê dat hy om 4.30nm werk toe die opruim- en herbouproses te help. saakbeskadiging is by die Standerton Polisie huis in vlamme verswelg is. gegaan het en sy vrou, me. Lillian Hadebe, Volgens mnr. Simon Mazibuko, ’n geopen. Hy het onraad vermoed nadat iemand op was in dié tyd by haar suster se huis gewees.
[Show full text]