Die Boere Het Reg Geoordeel. Na Die Voltooiing Van Die Hulpbrug Oor Die
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
HOOFSTUK 6 ingslinie voor aan die voet van die rante en bulte DIE SLAG BY MAGERSFONTEIN geloop het wat uitgestrek het vanaf Langeberg tot by Magersfonteinkop. Daarby was dit glo ook 1. LORD METHUEN SE KENNIS VAN DIE aan hom bekend dat die Boere — wie se mag hy BOEREPOSISIES op 12,000 tot 15,000 man met 6 of 8 kanonne Die Boere het reg geoordeel. Na die voltooiing geskat het — buiteposte op die lae bult gehad het van die hulpbrug oor die Rietrivier op 7 Des. wat noord van Mossdrif tot digby Magers- 1899 en die aankoms van die laaste van die fonteinkop geloop het, dat hulle Mossdrif beset verwagte versterkings uit die Suide op die 10de, en afdelings ten suide van die Modderrivier nl. die bataljon 1st Gordon Highlanders, het lord gestasioneer gehad het, en dat daar laers van Methuen besluit dat die tyd aangebreek het om aanmerklike omvang naby Langeberg en sy opmars te hervat.1 Brownsdrif gestaan het.2 Volgens die Britse amptelike History of the Die Times History onderskryf nie hierdie War in South-Africa — en dit is ook die indruk getuienis nie. Die outeur daarvan kom tot die wat sy eie verslae wek — was Methuen ten volle slotsom dat baie min deur lord Methuen gedoen op hoogte van die posisies wat deur die Boere is om betroubare inligting in te win aangaande beset was. Rapporte wat by ontvang het van sy die vyand en die juiste ligging van die posisies spioene, patrollies en verkenningsafdelings, wat deur die Boere beset was; en die feit dat daar waaronder een van maj. G. E. Benson, die — afgesien van die enkele botsings wat reeds adjunk-assistent-adjudant-generaal wat die Boereposisies persoonlik verken het, het glo 2 Vgl. Britse amptelike History of the War in South- almal aangetoon dat die vyandelike verdedig- Africa, I, p. 309, en lord Methuen se “revised despatch”, d.d. 15 Feb. 1900, in South-Africa Despatches, I, pp. 1 Times History, II, pp. 389-390. 129-134. voorheen genoem is3 — sedert die slag van ligging van die vyandelike posisies gegee en in Tweeriviere geen skermutselings ten noorde van verband daarmee slegs vermeld dat die vyand in Modderrivier plaasgevind het nie, bevestig die besit was van die heuwelreeks wat van Langeberg juistheid van hierdie gevolgtrekking. Wel is daar in die weste tot by Magersfonteinkop in die ooste byna daagliks berede patrollies in die rigting van uitgestrek het, en dat hulle die hoër geleë terrein die Boerestellings uitgestuur om verkennings- tussen die Modder- en Rietriviere beset gehad werk te gaan doen dog hulle kon hulle nie te ver het.5 Van die besetting van die lae bult tussen van die kamp af waag nie. Derhalwe het hulle Mossdrif en Magersfonteinkop deur die Boere se maar min van die vyand gewaar, met die gevolg linkervleuel het hy klaarblyklik niks geweet of dat lord Methuen se kennis van die terrein vermoed nie, en van die feit dat die vyand voor beperk gebly het tot die onmiddellike omgewing die koppies en rante op die vlakte ingegrawe was, van sy kamp. Van die vyandelike stelling het hy ewe min. Trouens as hy dit geweet het, is dit baie nie meer geweet as wat met verkykers van ’n eienaardig dat hy dit in sy skriftelike instruksies veilige afstand af waargeneem kon word nie.4 van 10 Des. 1899 vir sy ondergeskikte bevel- voerders verswyg het. Dit was sake van die Hoe swak ingelig die Britse bevelvoerder werklik allergrootste gewig en die verswyging daarvan was aangaande die uitgestrektheid en ligging van kon slegs dien om sy offisiere te mislei — iets die vyandelike posisies wat hy besluit het om te waaraan hy hom as hoofbevelbevoerder tog seker gaan aanval, blyk duidelik uit die aanhef van die nie skuldig sou gemaak het nie. Sy hele krygsplan instruksies wat hy die oggend van 10 Des. 1899 aan sy generaals uitgereik het met die oog op die 5 Sien Britse amptelike History of the War in South- aanval. Hierin word daar ’n beskrywing van die Africa, I, p. 312, waar die instruksies in extenso aangehaal word, asook Bylaag by Methuen se 3 Sien Hoofstuk 5, paragraaf 6. oorspronklike verslag, d.d. 13 Des. 1899, in W.O. Box 4 Times History, II, pp. 391-392. 32/851, lêer no. 1127 (116) op mikrofilm A. 355. was dan ook slegs daarop gemik om die Boere te flank in die geval van ’n opmars langs die roete verdryf van die hoogtes wat van Magersfontein- blootgestel wees aan ’n Boereaanval vanuit die kop af tot by Langeberg uitgestrek het. Dit sou op rigting van Jacobsdal.6 so ’n wyse geskied dat die vyandelike afdelings Die tweede was om ’n frontaanval te doen op die ten suide van die Modderrivier hom nie in die hele uitgestrektheid van die Boereposisie vanaf regterflank sou kon aantas nie en uiteindelik ook Langeberg tot by Magersfonteinkop. Hy het dit noordwaarts sou moes terugwyk. egter ook as onprakties verwerp omdat dit ’n 2. DIE BRITSE KRYGSPLAN opmars in verspreide orde oor ’n baie breë front aan weerskante van die spoorweg en oor ’n gelyk By die uitwerk van die krygsplan is verskillende vlakte sou meebring. Hy het gevrees dat die Boere projekte oorweeg oor wat die beste wyse van wat by soos reeds gemeld op 12,000 tot 15,000 optrede sou wees om die Boerestelling te verower man geskat het, sy troepe oor die breë front nie en die vyand op die doeltreffendste wyse te alleen baie hoe verliese sou toebring nie maar verslaan. moontlik selfs bresse in sy linie sou kon slaan. Die eerste was om met die spoor langs op te ruk Ook sou hulle vanuit hul stellings ten suide van wat noord van Mertonhalte tussen die rante ten Modderrivier ’n teenaanval op sy kamp kan loods noordweste van Magersfonteinkop deur gegaan en hom in die regterflank aantas.7 het. Dit is egter verwerp omdat gevrees is dat die Boere die hoogteposisies daar aan weerskante van die spoorweg en verder terug by Scholtznek en 6 Scholtzkop sterk beset gehad het. So ’n beweging Vgl. lord Methuen se verslag, d.d. 13 Des. 1899, in W.O. Box 32/851, lêer no. 1127(116), op mikrofilm A. 355, en sou dus slegs met baie swaar verliese vir sy leër W. Baring Pemberton, Battles of the Boer War, p. 83. deurgevoer kon word. Bowendien sou sy regter- 7 Vgl. Britse amptelike History of the War in South- Africa, I, p. 309. Die derde was om die Boere se regtervleuel by Boere se linkervleuel te gaan en besit te neem van Langeberg te omvleuel en die vyand in die die hoër geleë terrein suidoos van Magersfontein- regterflank en rug aan te val, maar gebrek aan kop en van die hoogtes wat in die omgewing van water op die terrein aan daardie kant het hom van Spytfontein in die rug van die Boerestellings die projek laat afsien. Veral sy berede troepe wie geleë was. Met hierdie heuwels as basis kon hy se perde elke twee uur water moes kry, sou aan dan teen Magersfonteinkop en die daaraan geleë daardie kant nie behoorlik kon fungeer nie. Ook Boerestellings opereer. Daardeur sou hy die Boere moes daar rekening gehou word met die dwing om front na die suidooste toe te maak en linkerflank van die Boeremag en met die hul swak afdelings ten suide van die Modderrivier vyandelike afdelings ten suide van Modderrivier. terug te trek, ten einde te voorkom dat hulle Hulle sou ongetwyfeld van die afwesigheid van afgesny word. Ook sou so ’n beweging hom in sy troepe gebruik maak om ’n aanval op sy kamp staat stel om die vyand die terugtog na die rante en sy verbindingslinies te waag, en kon sy leër by Spytfontein af te sny wat agter die hoogtes van daardeur ernstig ontwrig.8 Magersfontein geleë was.9 Die tweede alternatief was om reguit na die lang bult suidoos van Hy was dus aangewese op ’n beweging teen die Magersfonteinkop op te ruk en daarvandaan af die linkervleuel van die Boere wat soos aangetoon aanval op die Boerestellings ten noord-weste volgens sy inligting op Magersfonteinkop geleë daarvan te loods. Terwyl by daarmee besig was, was. Hierdie stelling wou hy van die oostekant af kon ’n deel van sy troepemag verder noordwaarts oprol. In die verband kon hy een van drie weë opruk om die rante by Spytfontein en Scholtznek volg: Die eerste weg was om deur ’n wye omtrek- te beset met die doel om die vyand wanneer by beweging by Brownsdrif of verder oos om die 9 Sien Britse amptelike History of the War in South- 8 Vgl. Ibid.; ook W. Baring Pemberton, p. 83. Africa, I, pp. 309-310, en Times History, II, p. 392. terugval, daaruit te weer. Die derde weg wat by blykens die Britse amptelike History of the kon volg, was om onder dekking van die nag War in South-Africa in oorleg met sy staf direk op Magersfonteinkop af te marsjeer en dit gedoen. met die aanbreek van die dag deur ’n stormaanval Volgens Britse bronne het hy die eerste van die te verower. Met die kop as basis kon hy teen die drie alternatiewe op aandrang van die hoof van Boerestellings ten noordweste daarvan opereer, sy staf verwerp. Die het gevrees dat die Boere terwyl ’n deel van sy mag na Abonsdam optrek spoedig sou ontdek dat sy troepe na Brownsdrif om daarvandaan af dit vir die terugvallende onderweg was en dan skielik op Modderrivier- vyand onmoontlik te maak om in die rante by kamp met sy voorrade en op sy verbindings- Spytfontein en Scholtznek opnuut weerstand te linies sou toeslaan, want hy sou nie genoeg bied.