Die Suidwaartse Ekspedisie Van Die Boere in Die Rigting Van
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
HOOFSTUK 15 was, behulpsaam te wees met die verdediging van DIE BOEREVELDTOG IN SUID-NATAL die hawe.1 1. BRITSE MAATREËLS TEEN ’N BOERE-INVAL Die troepemag waaroor die Engelse beskik het om die vyand te verhinder om Natal te oorstroom Die suidwaartse ekspedisie van die Boere in die en tot by Durban in besit te neem, was, na die rigting van Pietermaritzburg en Durban was vir insluiting van White in Ladysmith, maar swak. Te die Engelse geen verrassing nie. Hulle het dit van Colenso was daar, onder bevel van kol. C. D. die uitbreek van die oorlog af al verwag, en na die Cooper, slegs sowat 1,200 man met 8 kanonne. slag van Modderspruit en Nicholsonsnek en die Dit het bestaan uit die 2nd Royal Dublin Fusiliers insluiting van genl. White se troepemag in en ’n battery Natal Field Artillery, wat Ladysmith was dit vir hulle duidelik dat ’n groot- onmiddellik na die slag van Modderspruit deur skeepse Boere-inval in Suid-Natal aanstaande White daarheen gestuur is, ’n afdeling Natal was, en dat hulle hulle met alle mag daarop moes Naval Volunteers met twee negeponders, ’n voorberei. Koorsagtige voorbereidsels is dan ook eskadron Natal Carbineers, die Durban Light deur brigadier J. S. Wolfe-Murray, tydelike bevel- Infantry, ’n eskadron Imperial Light Horse en ’n voerder oor die Britse troepe buitekant Lady- 2 smith, in oorleg met die Natalse Goewerneur, wat afdeling van die berede Natalse Polisie. Agtertoe, veral baie bang vir ’n Boere-inval was, getref met 1 die oog op die verdediging van die Natalse Sien oor die aangeleentheid die volgende lêers in CO. 179/207: Natal nos. 29480, 32074, 32070, 29770, 30037, hoofstad. Ondertussen het genl. sir Redvers Buller 30035 en 33054; voorts die Britse amptelike History of met die Admiraliteit gereël om onmiddellik die the War in South Africa, I, pp. 262-264. oorlogsbodems Terrible en Forte na Durban te 2 Sien verslag van genl. J. Wolfe-Murray, d.d. Nov. 1899, stuur om die Tartar en Philomel, wat reeds daar in South Africa Despatches, I, pp. 16-17, par. 2, asook die Britse amptelike History of the War in South Africa, I, p. 262. Murray maak in sy verslag geen melding van die te Estcourt, was ’n eskadron Imperial Light spoedig moontlik na Natal gestuur sou word. Horse, sowat 60 man sterk, ’n afdeling Natal Hy moes dus alles wat moontlik was, doen om Naval Volunteers met twee negeponders, en die Colenso te behou totdat die troepe aankom.4 Natal Royal Rifles, sowat 140 man sterk, terwyl Kol. Cooper het egter slegs drie dae te Colenso te Pietermaritzburg die 2nd Border Regiment, ’n gebly. Hy het onmiddellik na sy aankoms aldaar berede kompanie 2nd King’s Royal Rifles en lt.- die nodige voorbereidings getref om ’n kol. Thorneycroft se “Mounted Infantry” — 3 Boereaanval die hoof te bied. Met die oog “still in the process of formation” — gelê het. daarop het hy die verdedigingswerke goed Natal ten suide van Ladysmith was dus feitlik opgeknap en uitgebrei, wat kort tevore deur die weerloos, en al wat Wolfe-Murray en die garnisoen aldaar gebou is ter beskerming van Natalse Goewerneur tot troos kon strek, was ’n die brûe oor die Tugela en Onderbroekspruit telegram wat hy op 2 Nov. 1899 uit Kaapstad onderskeidelik, t.w. Fort Wylie en Fort van sir Redvers Buller ontvang het, waarin aan Molyneux. Gedurende die namiddag van 2 Nov. hom meegedeel is dat ’n volle divisie so 1899 het die Vrystaters van die omgewing van Groblerskloof af sy verdedigingswerke ander eskadron Imperial Light Horse en die Natalse Polisie te kanonvuur begin te neem, en toe het hy, na Colenso nie oorlegpleging met brigadier Wolfe-Murray, 3 Sien verslag van genl. J. Wolfe-Murray, d.d. Nov.1899 - South Africa Despatches, I, pp. 16-18, par. 3 - asook die Britse amptelike History of the War in South Africa, I, p. 262. Die Britse amptelike History maak geen melding van die Imperial Light Horse en die Natal Naval Volunteers te Estcourt of van Thorneycroft's Mounted Infantry en die berede kompanie 2nd King's Royal Rifles 4 Britse amptelike History of the War in South Africa, I, p. te Pietermaritzburg nie 263 besluit om op Estcourt terug te val, wat hy instruksies uitgereik om voort te gaan met die dieselfde nag ook gedoen het.5 maak van ’n goeie verdedigingstelling te Pieter- maritzburg, want indien dit te Estcourt Terselfdertyd het Wolfe-Murray, wat nou onhoudbaar word, sou hy op Pietermaritzburg ernstig vir ’n aanval op Estcourt gevrees het, terugval, en daar tot die laaste man toe weer- met die troepe te Pietermaritzburg (uitgeson- stand bied, ooreenkomstig sir George White se derd Thorneycroft’s Mounted Infantry) noord- 8 waarts na Estcourt vertrek. Hy wou die vyand laaste bevele, gedateer 1 Nov. 1899. Sy plan daar probeer stuit met die sowat 2,300 man het hy aan Buller in Kaapstad gesein, wat dit goedgekeur dog hom tewens beveel het om nie waaroor hy aldaar sou beskik.6 Hierdie die veiligheid van Durban op die spel te plaas troepemag is egter op 13 en 14 Nov. 1899 deur ’n “over-prolonged defence of Maritzburg” aansienlik versterk, deur die aankoms te nie, wat hy nogtans so lank moes verdedig as hy Estcourt van die West Yorkshire Regiment en 9 twee twaalfponder-skeepskanonne met bedien- enigsins kon. ing.7 Die bevel te Pietermaritzburg het Murray, 2. DIE BESETTING VAN COLENSO DEUR DIE met sy vertrek na Estcourt, oorgedra aan kol. BOERE, 6 NOV. 1899 W. F. Noel — wat die hulp geniet het van maj. As die Boere besef het dat Natal op die tydstip Gaisford. Aan hulle het hy voor sy vertrek letterlik aan hul genade oorgelewer was, sou 5 hulle ongetwyfeld vinnig suidwaarts opgeruk en Verslag Wolfe-Murray, t.a.p., par. 2 tot 4; Britse amptelike History of the War in South Africa, I, pp. 263-264 8 Verslag Wolfe-Murray, t.a.p., par. 4 tot 5; Britse 6 Ibid amptelike History of the War in South Africa, I, pp. 7 C.O. 179/207, lêer Natal no. 34318, pp. 790-792, Diary 263-264 of Events, 13-14 Nov. 1899; ook p. 804, Genl. Hildyard 9 Britse amptelike History of the War in South Africa, I, p. aan Goewerneur, d.d. 13 Nov. 1899 264 die gebied tot by Durban van die vyand gesuiwer het ’n kommando Transvalers dieselfde dag by het. Hulle het dit egter nie besef of verwag nie hulle aangeslult.10 en, na die insluiting van Ladysmith aan die Die gesamentlike kommando het egter nie sy suidekant, het die voorste Vrystaters — ’n weg oopgesien om sonder instruksies verder kommando ander aanvoering van kmdt. de suidwaarts te beweeg nie, en het dus dadeloos Villiers — uiters stadig en behoedsaam in die daar gelê en wag totdat die groot kommando wat rigting van Colenso voortgetrek. Hul tog is nog die tog na Estcourt sou onderneem, ’n week later verder vertraag toe hulle op 5 Nov. 1899 tussen daar opgedaag het. Colenso en Ladysmith met ’n Britse gepantserde trein slaags geraak het, en ook met ’n groepie 3. DIE STERKTE EN POSISIES VAN DIE BRITSE Natal Carbineers, wat in ’n kloof stelling geneem MAGTE IN SUID-NATAL en klaarblyklik die trein vergesel of geleide Hierdie gedraal aan Boerekant het die posisie in gedoen het. Die versekering van vlugtende Suid-Natal vir die Engelse gered. Voor 8 Nov. Indiërs dat die vyand besig was om slote in die 1899 het die oorlogskepe Terrible en Forte in dorp te grawe en verskansings op te rig, het nog Durban aangekom en die toegang tot die stad van groter versigtigheid by hulle ingeskerp, en eers die binneland se kant af versper met 28 op die 6de het hulle tot hul grootste verrassing skeepskanonne van alle kaliber, wat haastig aan ontdek dat Colenso deur die Britse troepe wal gebring is. Verder is 35 skeepsoffisiere en ontruim was. Die troepe het so haastig padgegee 423 seesoldate aan wal geplaas om, in same- dat hulle vier wavragte met mondprovisie asook ’n klompie ammunisie daar agtergelaat het. 10 Hierdie buit is deur die kommando in besit K.G. 334, p. 296, Heliogram van genl. A. P. Cronjé aan geneem, wat die dorp nou beset en die spoorlyn kmdt.-genl. Joubert, d.d. 6 Nov. 1899; Leyds, 710, Telegram no. 28 d.d. 7 Nov. 1899 van Staatspresident, 500 tree ten suide daarvan opgebreek het. Hier Bloemfontein, aan Staatspresident, Pretoria werking met ’n infanteriebataljon (die Imperial toe die Kommandant-generaal op Maandag, 13 Light Infantry), wat intussen in Durban in die Nov. 1899, daar aankom met die kommando vir lewe geroep is, die stad teen aanslae van die die tog na Estcourt, moes hy tot sy ontsteltenis Boere te verdedig;11 en op die 11de het die eerste verneem dat daar in die omgewing van bataljon van ’n drietal infanteriebrigades wat Frerestasie ’n mag van etlike duisende Britse deur Buller as versterking na Natal gestuur is, in troepe saamgetrek was. Daar was soveel dat dit Durban aangekom. Gedurende die volgende paar ’n groot waagstuk sou wees om hulle met sy dae het ook die ander bataljons in die hawe kommando van hoogstens 1,600 Transvalers en aangekom, en teen 17 Nov. 1899 was daar nie 500 Vrystaters, vergesel van slegs twee kanonne, minder as ses bataljons infanterie en ’n brigade- te gaan aanpak. Volgens genl. A. P. Cronjé was divisie artillerie wat Natal oor Durban binnege- die sterkte van die vyandelike mag aldaar 5,000 kom het nie. Hierdie troepe is veral op twee man,13 terwyl ’n ander berig dit op so hoog as punte deur die verdedigings owerheid in Natal 7,000 gestel het.14 12 saamgetrek, naamlik Estcourt en Mooirivier.