State of the Art Breast Reconstruction the Birth of Venus by Sandro Botticelli
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
November 2009 Fakulteit Gesondheidswetenskappe Faculty of Health Sciences TYGER Universiteit Stellenbosch University land Landelike Kliniese Skool vir US Confronting the TB Crisis Pyn in die virtuele ruimte State of the Art Breast Reconstruction The Birth of Venus by Sandro Botticelli. It depicts the goddess Venus, having emerged from the sea as a full grown woman, arriving at the sea-shore (Venus Anadyomene mo- tif). The painting is currently in the Uffizi Gallery in Florence. This large picture may have been painted around 1482, or even before. TYGER land InhoudContents Bl. 4: Landelike Kliniese skool op Worcester 2 From the Dean’s Desk Landelike Opleiding 4 Landelike opleiding inspireer ‘selfvertroue, nederigheid en empatie’ 5 Kliniese Skool vir Worcester 6 Ukwanda makes a quantum leap 44: Faculty’s prize winning wine- Nuut op die Kampus maker 8 Nuwe hiperbariese drukkamer Research 9 Elsevier analysis: SU a global leader in Health Redakteur Focusing on TB Sybelle Albrecht 10 A formidable research platform Bladontwerp 11 The problem with TB Mandi Barnard 12 At the forefront of drug development Sybelle Albrecht 13 Drug resistant TB studied to develop new drugs 14 A TB partnership with Germany and Russia Druk en bind 15 Nuwe TB-handleiding Shumani Print World 16 Paediatric tuberculosis: When necessity is the mother of invention 18 New laboratory accelerates TB diagnosis 19 Zamstar 20 Gedeelde kundigheid: Internasionale werkswinkel oor Pediatriese TB Tygerland word uitgegee deur die 21 Community interaction: Kicking a goal for TB Afdeling Bemarking en Kommuni- kasie van die Universiteit Stellen- Fokus op MIV / Vigs bosch se Fakulteit Gesondheids- 22 Die Fakulteit se MIV-benadering wetenskappe. Die tydskrif word 23 Searching for a new approach to keep immune cells alive gratis aan oudstudente van die 18 Care and treatment of infants with HIV fakulteit en ander belanghebbendes Articles gestuur. Indien u kommentaar wil lewer op die inhoud van die tydskrif, 26 Assessing the quality of asthma care of voorstelle maak ivm toekomstige 30 Wanneer pyn in die virtuele ruim verdwyn uitgawes, kontak ons gerus. As u 32 Breast surgery and reconstruction Tygerland gratis wil ontvang, stuur 35 New in breast conservation surgery asseblief u pos- en e-pos adres aan: 36 Genetika van hartsiektes ontrafel 38 Nuut in opleiding Mandi Barnard, 40 Our students from Africa Fakulteit Gesondheidswetenskappe, 41 Tygerberg Poison Information Centre Posbus 19063, Tygerberg, 7505. 42 Mixing medicine and wine Faks: 021 931 0088 43 Waking up sleeping genes epos: [email protected] 44 In memoriam Tygerland 2009 Om ’n werkbare Afrika-model te vind vir GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPLEIDING ie meeste akademiese inrigtings wat betrokke is by Worcester, waar verskeie ander US-fakulteite ook voorsien om gesondheidswetenskappe-opleiding – of hulle in Suid- projekte te bedryf. As sulks, sal die nuwe kampus ongeëwenaar- Afrika of in die buiteland is – word vandag gekonfronteer de geleenthede bied vir interfakulteits- en interdissiplinêre na- met unieke vraagstukke en uitdagings ten opsigte van die vorsing, opleiding en gemeenskapsinteraksie en -ontwikkelings- Dwyse waarop hulle klinici en ander gesondheidswerkers oplei, en geleenthede. of hierdie opleiding tred hou met die wyse waarop samelewings Die mikpunt van die Universiteit is om ’n volhoubare lan- verander. delike ontwikkelingsprojek tot stand te bring en uitsluitlik te Met die eise en uitdagings wat gesondheidsorg in Suid-Afrika fokus op alle aspekte van menslike sekuriteit op die platteland – aan ’n instansie soos die US Fakulteit Gesondheidswetenskappe onder meer die ontwikkeling van plaaslike vaardighede en kun- stel, het hierdie Fakulteit oor die afgelope dekade deurlopend digheid tot voordeel van die hele streek. Ander fakulteite wat ’n innoverende aanpassings gemaak – aan ons kurrikula, studente rol sal speel is, onder meer, Agriwetenskappe, Teologie, Lettere profiel en die wyse waarop ons studente opgelei word. en Sosiale Wetenskappe en Opvoedkunde. Van hierdie fakultei- Hoewel ons reeds in 2002 begin het om voorgraadse oplei- te is reeds betrokke by volhoubaarheidsprojekte in die streek. ding gedeeltelik uit die akademiese hospitaal te verskuif na plat- (Sien bl. 5). telandse hospitale, klinieke en ander gesondheidsinstansies, het Die Fakulteit is reeds besig om grond aan te koop vir die dit toenemend duidelik geword dat die Fakulteit, deur die uit- oprigting van die akademiese gebou, wat na verwagting in die breiding van landelike opleidings- en navorsingsinisiatiewe, ’n loop van 2011 voltooi sal word. Verblyfgeriewe vir studente wat wesenlike bydrae tot die gesondheid en welsyn van mense op vir lang periodes kliniese opleiding daar sal ontvang, is ook deel die Wes-Kaapse platteland kan maak. van die beplande infrastruktuur ontwikkeling. Op grond van ons ondervinding op hierdie gebied, en ná Die Skool sal nie net uniek wees in Suid-Afrika nie, maar dit heelwat navorsing, konsultasie en onderhandeling met die Uni- het ook die potensiaal om as unieke laboratorium te dien vir ’n versiteit en eksterne vennote is daar derhalwe besluit om ’n werkbare Afrika-model vir gesondheidswetenskappe-opleiding Landelike Kliniese Skool, waarskynlik aangrensend tot die aan- in ’n omgewing met beperkte hulpbronne. sienlik opgegradeerde streekshospitaal in Worcester te vestig. Die Skool sal nie net landelike opleidings- en navorsingsge- A remarkable growth in research leenthede vir studente en akademiese personeel van die FGW It is with immense satisfaction that the Faculty and its research- skep nie, maar dit sal waarskynlik die middelpunt vorm van ’n ers can look back at our research achievements of the past few plattelandse satellietkampus van die Universiteit Stellenbosch in years. Apart from sustained growth and a remarkable increase in 2 Tygerland 2009 From the Dean’s Desk research outputs between 2004 and 2008, the quality and depth stad en die Universiteit van Würzburg in Duitsland, ’n unieke of these outputs have won the Faculty international recognition navorsingsopleidingsgroep in Afrika geloods. Hierdie projek, wat as world leaders in fields such as TB, mental health and diseases gerig is op die groei van navorsingskapasiteit en die ontwikkeling studied within the context of brain imaging (see article on p9). van eersterangse navorsers vir die land, behels onder andere In terms of a SBA calculation, Stellenbosch University currently studiebeurse vir ses PhD-kandidate van die US en ses van die has the largest publications output in terms of publication units Universiteit Kaapstad (bl. 38). per senior lecturer. While publication output has remained Ons is terselfdertyd betrokke by talle akademiese en kliniese static and even declined at many universities in South Africa, the samewerkingsprojekte met die UK, sowel as die Universiteit van number of research papers published in peer reviewed scientific Wes-Kaapland en Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie, journals by academic staff of our Faculty have increased by 33% op gebiede soos Noodgeneeskunde, Kerngeneeskunde, Geneti- over the last 3 years. ka, die opleiding van Tandheelkundestudente en verpleegsters, International funding is also making an important contribu- breinbeelding en navorsingsprojekte deur individuele navorsers tion to our research achievements. Large research grants, pre- van die verskillende departemente en afdelings in die FGW. dominantly from international sources and amounting to more than half a million rand per project, have grown from about R20/ Samewerking met die privaatsektor R30 million in 2004 to more than R110 million in 2008. At the Fakulteitsvennootskappe met die privaatsektor gaan steeds same time, researchers also received smaller grants from lo- voort en behels, onder meer, vennootskappe wat deur die drie cal and international organizations. Most international research grootste private hospitaalmaatskappye in die land befonds word. funding agencies focus their resources on multi-institutional and Befondsing van hierdie aard dra nie net by tot nagraadse oplei- multi-disciplinary projects, rather than funding single-researcher ding vir Suid-Afrikaanse studente nie, maar in 2008 het dit ook research initiatives. Thus, much of the research currently con- gehelp om studentegetalle uit Afrika te verstewig – tot so ’n ducted at the SU Faculty of Health Sciences, involves coopera- mate dat Afrikastudente tans bykans 10% van ons nagraadse stu- tion with international institutions or other South African uni- dentekorps behels. Lees op bl. 40 meer oor hierdie studente en versities – examples of which abound in this edition of Tygerland. hoe hulle hul opleiding aan die US ervaar. As our reputation for research excellence grows, international institutions increasingly show a keen and abiding interest in In this edition of Tygerland working with FHS scientists and clinicians on projects ranging Focusing on two of the strongest areas of research in the Fac- from HIV and TB to mother and child health and various others. ulty, articles in this edition of Tygerland provides you with an The expertise offered by our researchers, as well as the Faculty’s overview of new research and other initiatives in the areas of tu- infrastructure and sophisticated research facilities and its close berculosis and HIV (p. 10 - p. 25). We also feature, among others, proximity to a wide range of both diseases of life style (increas- an interesting article on groundbreaking plastic surgery tech- ingly) and diseases of poverty, including the epidemics of TB