Curriculum Vitae Van Fransjohan Pretorius - Maart 2006
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
1 CURRICULUM VITAE VAN FRANSJOHAN PRETORIUS - MAART 2006 I. ALGEMENE BESONDERHEDE 1. NAAM: Fransjohan Pretorius 2. GEBOORTEDATUM: 25 Januarie 1949 3. GEBOORTEPLEK: Johannesburg 4. IDENTITEITSNOMMER: 4901255012085 5. WERKADRES: Dept. Historiese en Erfenisstudies Universiteit van Pretoria 0002 Pretoria Tel. 012-420-2323 of 012-420-2667 e-pos: [email protected] 6. WOONADRES: Johnstraat 176 Muckleneuk 0002 Pretoria Tel. 012-3433553 Sel. 082-7756911 7. AKADEMIESE OPLEIDING: BA (met lof), UP, 1969. Hoofvakke: Geskiedenis, Grieks en Latyn BA (Hons) in Geskiedenis, UP, 1971 MA in Geskiedenis (met lof), UP, 1976 Drs Litt in Geskiedenis, Rijksuniversiteit van Leiden, 1976 D Litt et Phil in Geskiedenis, Unisa, 1989 8. LOOPBAAN: 1970-1972: Tydelik voltydse junior lektor in geskiedenis, Universiteit van Pretoria 1973-1975: Voltydse student, Rijksuniversiteit van Leiden 1976-1988: Lektor (1976-1980) en senior lektor (1980-1988) in geskiedenis, Universiteit van Suid-Afrika 1989-: Senior lektor (1989-1991), medeprofessor (1992-1995) en professor (sedert 1996) in geskiedenis, Universiteit van Pretoria 1995: Gasdosent en gasnavorser, Vrije Universiteit, Amsterdam 9. GESIN: Getroud met Laurette, professor in Rekenaarwetenskap aan Unisa. Drie kinders: Laurette (18), Nicolaas (16) en Hermann (14) 2 II. PUBLIKASIES 1. BOEKE 1976: Die eerste dryfjag op hoofkmdt. C.R. de Wet. Gepubliseerde M.A.-verhandeling, as nr. 4 van die Christiaan de Wet-Annale, Bloemfontein, S.A. Akademie vir Wetenskap & Kuns, 1976, 220 p., kaarte, illustr., register. 1985: Die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, Kaapstad, Don Nelson Publishers, 1985, 96 p., kaarte, illustr., register. OOK IN ENGELS GEPUBLISEER: The Anglo- Boer War, 1899-1902, Cape Town, Don Nelson Publishers, etc., 1985. 1991: Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902, Kaapstad, Human & Rousseau, 1991, 491 p., kaarte, illustr., register. 1992: Op Kommando. Die lewe in die veld tydens die Anglo-Boereoorlog 1899- 1902, Pretoria, Makro Boeke, 1992, 108 p., illustr. 1996: J.S. Bergh, O.J.O. Ferreira, F. Pretorius, J.E.H. Grobler & W.A. Stals (reds), Ad destinatum III 1983-1992. ‘n Geskiedenis van die Universiteit van Pretoria, Pretoria, 1996, 573 p., illustr., register. 1998: Die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, Kaapstad, Struik Uitgewers, 1998, 96 p., kaarte, illustr., register. OOK IN ENGELS GEPUBLISEER: The Anglo-Boer War, 1899-1902, Cape Town, Struik, etc., 1998. DIT IS DIE TWEEDE (HERSIENE) UITGAWE VAN DIE BOEK WAT IN 1985 BY DON NELSON PUBLISHERS VERSKYN HET. 1999: Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902, Kaapstad, Human & Rousseau, 1999, 491 p., kaarte, illustr., register. TWEEDE UITGAWE VAN DIE BOEK WAT IN 1991 VERSKYN HET. Life on commando during the Anglo-Boer War 1899-1902, Cape Town, Human & Rousseau, 1999, 479 p., maps, illustr., index. ENGELSE UITGAWE VAN DIE AFRIKAANSE WERK VAN 1991 EN 1999. F. Pretorius & G. Torlage (eds), Darrell Hall, The Hall handbook of the Anglo- Boer War, Pietermaritzburg, University of Natal Press, 1999, 272 p., illustr., register. 2000: Hendrik Ver Loren van Themaat en die Anglo-Boereoorlog 1899-1902. Genl. J.B.M. Hertzog Gedenklesing, Pretoria, 4 Oktober 2000. Monografie, uitgegee deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. 3 2001: F. Pretorius (red), Verskroeide aarde, Kaapstad, Human & Rousseau, 2001, 292 p. kaarte, illustr., register. OOK IN ENGELS GEPUBLISEER: Scorched earth, Cape Town, Human & Rousseau, etc. The great escape of the Boer Pimpernel. Christiaan de Wet - the making of a legend, Pietermaritzburg, University of Natal Press, 2001, 210 p., maps, illustr., index. Op kommando. Die lewe in die veld tydens die Anglo-Boereoorlog 1899- 1902, Pretoria, Protea Boekhuis, 2001, 96 p., illustr., register. TWEEDE (NUWE) UITGAWE VAN DIE BOEK WAT IN 1992 BY MAKRO BOEKE VERSKYN HET. Só wil ons hê dit moes wees! Mites rondom die Anglo-Boereoorlog 1899- 1902. C.J. Langenhoven Gedenklesing, Universiteit van Port Elizabeth. 21 September 2000. 18 p. Monografie, uitgegee deur die Universiteit van Port Elizabeth, 2001. 2. HOOFSTUKKE IN BOEKE 1971: “Geloftedag deur die jare”, in A.P. van der Colf (red), Hier staan ons, Pretoria, 1971, pp. 65-69. Illustr. 1980: “Life on commando”, in Peter Warwick & S.B. Spies, (eds), The South African War. The Anglo-Boer War, 1899-1902, London, Longman, 1980, pp. 103-120. Illustr. 1985: “Die alleenloper. Danie Theron”, in Leopold Scholtz (red), Beroemde Suid-Afrikaanse krygsmanne, Kaapstad, Rubicon-Pers, 1985, pp. 89-99. Illustr. “Die Leeu van Wes-Transvaal. Genl. Koos de la Rey”, in Leopold Scholtz (red), Beroemde Suid-Afrikaanse krygsmanne, Kaapstad, Rubicon-Pers, 1985, pp. 117-132. Illustr. “The French Revolution”, hoofstuk in T. van Wijk & M.C. van Zyl (eds), Europe, 1555-1848, Pretoria & Cape Town, Academica, 1985, pp. 331-371. “Napoleon Bonaparte”, hoofstuk in T. van Wijk & M.C. van Zyl (eds), Europe, 1555-1848, Pretoria & Cape Town, Academica, 1985, pp. 372-405. Kaart. 1986: “Kommandolewe tydens die oorlog”, vinjet van ongeveer 800 woorde In T. Cameron & S.B. Spies (eds), Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika in woord en beeld, Kaapstad & Pretoria, Human & Rousseau, 1986, p. 202. OOK IN ENGELS GEPUBLISEER. 4 1989: “Danie Theron”, in M.J. Swart (red), Afrikanerbakens, Johannesburg, FAK, 1989, pp. 147-149. “J.H. de la Rey”, in M.J. Swart (red), Afrikaner-bakens, Johannesburg, FAK, 1989, pp. 158-159. 1992: “Duitse deelname aan die oorlogspoging van die Boere”, in S. Brink e.a. (reds), Die kultuurhistoriese bydrae van die Duitssprekendes in Suid-Afrika, Bundel met kongresreferate, Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis, Pretoria, 1992, pp. 265-291. 1993: “The creation of myths around the Anglo-Boer War”, in R. Sadowsky et al (eds), Mythology and symbol, Pretoria, Unisa, 1993, pp. 86-95. “C.R. de Wet, De strijd tusschen Boer en Brit, Hoofstukke XVII en XVIII” in A. Wessels et al (reds), Egodokumente. Persoonlike ervaringe uit die Anglo- Boereoorlog 1899-1902. Bloemfontein, Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, 1993, pp. 25-51. 1994: “The Boer combatant and his environment during the Anglo-Boer War, 1899- 1902”, in P.S. Hattingh & G.D.H. Wilson (eds), Human-environment interaction: themes from the humanities, Department of Geography, University of Pretoria, 1994, pp. 83-91. 1995: “Uniform and not so uniform: Boer combatants in the Second Anglo-Boer War, 1899-1902”, in E. Schmidl (ed), Freund oder Feind? Kombattanten, Nichtkombattanten und Zivilisten in Krieg und Bürgerkrieg seit dem 18.Jahrhundert, Frankfurt/M, Peter Lang, 1995, pp. 45-87. 1997: “Afrikaner perspective on the aftermath of the Jameson Raid”, in The Jameson Raid and beyond, Proceedings of a symposium, the Brenthurst Library, Johannesburg, 1997, pp. 240-244. 1999: “Die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902”, in J.S. Bergh (red), Geskiedenisatlas van Suid-Afrika. Die vier noordelike provinsies, Pretoria, J.L. van Schaik, 1999, pp. 50-56 & 247-257. 2000: “Boer Attitudes to Africans in Wartime”, in D. Lowry (ed), The South African War reappraised, Manchester & New York, Manchester University Press, 2000, pp. 104-120. “The experience of the Bitter-ender Boer in the Guerrilla Phase of the South African War”, in J. Gooch (ed), The Boer War. Direction, experience and image, London, Frank Cass, 2000, pp. 166-183. 2001: “The besiegers”, in Iain R. Smith (ed), The siege of Mafeking, Johannesburg, 5 Brenthurst Press, 2001, Vol. 1, pp. 63-108. Drie hoofstukke, nl. “Die Anglo-Boereoorlog: ‘n oorsig” (pp. 10-35), “Die lot van die Boerevroue en –kinders” (pp. 36-59) & “Besinning” (pp. 266-281), in F. Pretorius (red.), Verskroeide aarde, Kaapstad, Human & Rousseau, 2001, 292 p. kaarte, illustr., register. OOK IN ENGELS GEPUBLISEER: “The Anglo- Boer War: an overview” (pp. 10-35), “The fate of the Boer women and children” (pp. 36-59) & “Reflection” (pp. 266-281), in F. Pretorius (ed), Scorched earth, Cape Town, Human & Rousseau, 2001, 292 p., maps, illustr., index. Vyf hoofstukke, nl. “President M.T. Steyn”, “General P.J. Joubert”, “General Louis Botha”, “General C.R. de Wet” & “General J.H. de la Rey”, in G. Torlage (red.), Leaders of the Anglo-Boer War 1899-1902, Johannesburg, Ravan, 2001, 57 p., illustr. “Boers, blacks and the Boer War. Racial attitudes of the Boers on commando 1899-1902”, in R. Ströh (ed), Centennial commemoration of the battle of Spioenkop, Winterton, Winterton Historical Association, 2001, pp. 31-33. 2002: “Afrikaner nationalism and the burgher on commando”, in G. Cuthbertson, A. Grundlingh & M.L. Suttie (eds), Writing a wider war. Rethinking gender, race, and identity in the South African War, Athens, Ohio University Press, 2002, pp. 67-84. 2003: “Die invloed van landskap op die Anglo-Boereoorlog”, in Schalk le Roux en André de Villiers (eds), Nege landskappe. Essays oor die Suid-Afrikaanse landskap, Dept. Argitektuur, Universiteit van Pretoria, 2003, pp. 35-47. 2006: “Introduction” tot A.D. Lückhoff, Woman’s endurance, Pretoria, Protea Book House, 2006, pp. iii-ix. 3. ARTIKELS 3a. IN SUBSIDIE-DRAENDE TYDSKRIFTE 1972: “Die eerste dryfjag op genl. C.R. de Wet”, Historia, 17(3), September 1972, pp. 182-202. Kaart. 1973: “Die twee skermutselinge van C.R. de Wet op 19 Julie 1900”, Christiaan de Wet-Annale, 2, Bloemfontein, pp. 148-160. Kaarte. “Danie Theron buit ‘n trein op Holfontein, 3 Augustus 1900”, Historia, 21(1), Mei 1976, pp. 55-65. Illustr., kaart. 1977: “‘n Diskussie sonder end. Leopold Scholtz versus Fransjohan Pretorius”, Historia, 22(1), Mei 1977, pp. 12-26. 6 1978: “C.R. de Wet se bewegings noord van die Magaliesberg en sy beroemde ontsnapping”, S.A. Historiese Joernaal, Nr. 10, November 1978, pp. 49-64. Illustr., kaarte. 1989: “Fisieke ontspanning op kommando gedurende die Tweede Anglo-Boereoorlog, 1899-1902”, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Kultuur- en Kunsgeskiedenis, 3(3), Julie 1989, pp. 186-194. “‘n ‘Broederskap van selfopoffering en diens’? Verhoudinge tussen die burgers op kommando gedurende die Anglo-Boereoorlog van 1899-1902”, Historia, 34(2), November 1989, pp. 94-107. 1990: “Rustige tydverdryf op kommando gedurende die Tweede Anglo-Boereoorlog, 1899-1902”, Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis, 4(1), Januarie 1990, pp.