2 NUUS HERALD 7 FEBRUARIE 2020 Heilbron waterkrisis: Munisipaliteit en Randwater vat hande eilbron het verlede week weer 'n verduidelikings te gee en oplossings te uitgevoer sal word sodat inwoners kan “Heilbronners moet egter aanvaar en ernstige waterkrisis beleef toe vind. Daar het dit geblyk dat die klep wat beplan vir die periode wanneer daar 'n verstaan dat die dorp se aanvraag tans krane in sommige areas vir tot drie water uit die hoofpyplyn na Heilbron tekort aan water sal wees. 'n gelyk aan, of selfs groter is as die daeH dolleeg was. Dit was die soveelste deurlaat na Kragbron, weer die sondebok Opvolgvergadering sou eersdaags gehou beskikbare pompkapasiteit” sê raadslid keer in 'n relatief kort tyd dat die water was. Die klep word deur Randwater gestel word om die datum van installasie te Van der Merwe. Randwater gaan verder opgeraak het en inwoners was met reg om 4 megaliter per dag na Kragbron deur bepaal en inwoners sal vroegtydig daarvan behulpsaam wees om 'n meer akkurate hewig ontsteld. Die krisis het egter hierdie te laat, maar vibrasies op die pyplyn in kennis gestel word. beraming van die dorp se waterbehoefte te keer 'n positiewe wending gehad. Dít veroorsaak dat die klep verder oopgaan en Nog goeie nuus is dat Randwater pas 'n maak sodat kort- en langtermynplanne om nadat VF Plus raadslid, Phillip van der meer water na Kragbron deurlaat, wat bystand-kragopwekker vir sy pompstasie die beskikbaarheid van water te verseker, Merwe van Heilbron, by die Burgemeester veroorsaak dat minder water Heilbron bekom het – 'n kragonderbreking in gemaak kan word. Randwater is reeds aangedring het dat sy 'n krisiskomitee bereik. het ook bygedra tot die onlangse besig is met die beplanning van 'n nuwe waarop al die Heilbron raadslede dien, Om dié voortdurende probleem te krisis. Die opwekker is reeds ge-installeer pypleiding vir Kragbron wat na verwagting moes saamstel om met amptenare van oorkom het Randwater onderneem om die maar sekere elektoniese koppelings moet teen Junie 2021 voltooi sal wees, daarna Randwater samesprekings te hou en betrokke klep te vervang met 'n beter nog in die volgende paar dae gedoen word. sal die volume water per dag beskikbaar antwoorde te eis waarom die dorp kort- vloeibeheerklep. Installasie sal minstens 6 Daarna sal kragonderbrekings geen verdere vir Heilbron van 4 megaliter toeneem na kort van te min water voorsien word. ure neem en daar sal vir daardie periode invloed hê op die pompstasie se vermoë 12 megaliter. Volgens raadslid Van der Merwe is 'n nie water gepomp kan word nie. Die om water te pomp nie. Beter kommunikasie Heilbronners moet egter beskikbare “krisisberaad” gevolglik verlede Vrydag in komitee het ooreengekom dat Randwater sal voortaan tussen die partye geskied water oordeelkundig gebruik, aangesien Heilbron gehou waar senior amptenare sal voortgaan met die vervanging, maar sodat inwoners, waar moontlik, ook vroeër watergebruik deurentyd weens ontwik- van Randwater teenwoordig was om vroegtydig sal aandui wanneer die werk van moontlike tekorte verwittig kan word. keling en groei verhoog.

Oudituitkomste in Ngwathe verbeter - Het jy dienslewering op grondvlak nie geweet ?... 'n Spekboon is 'n inheemse Suid- • Phillip van der Merwe Die munisipaliteit het gedurende die verliese gehou word nie. Daar is dus geen Afrikaanse plant en is oorspronklik vanaf VF Plus-raadslid: 2018/19-finansiële jaar 'n netto verlies van manier waarop daar bereken kan word die Oos-Kaap. Die plant beveg lugbesoede- Ngwathe-plaaslike munisipaliteit meer as R200 miljoen getoon en sy laste het hoeveel water en elektrisiteit in dié ling en klimaatsverandering en is 10 keer sy bates met R1,28 miljard oorskry. Dit munisipaliteit verlore gaan nie. meer effektief om koolstofdioksied uit die lhoewel oudituitkomste van die neem die munisipaliteit gemiddeld 1245 Die grootste mislukking van die ANC- lug te verwyder as die Amasone. Die plant Ngwathe-plaaslike munisipaliteit dae om skuld aan krediteure te vereffen. regering is die stand van munisipaliteite en groei baie maklik, breek 'n steggie af en (, , Heilbron, , Dit is betreurenswaardig dat uitstaande die oudituitkomste bevestig dat dié druk dit in die grond om te groei. 'n Edenville)A vir die 2018/2019-finansiële jaar skuld aan Eskom met sowat R128 miljoen munisipaliteit geen uitsondering is nie. Spekboom kan tot en met 200 jaar leef en 5 van 'n weerhouding na 'n gekwalifiseerde verhoog het na R1,06 miljard. Skuld aan die Die VF Plus is van mening dat munisipa- meter hoog groei. Met 'n besonderse mening verbeter het, is die bevindinge steeds Departement van Waterwese beloop sowat liteite tot op dorpsvlak moet verklein ten meganisme kan die spekboom aanpas tot kommerwekkend. R108,5 miljoen. einde te verseker dat dienste direk en meer enige omgewing en seisoen en maak sy Die Ngwathe-plaaslike munisipaliteit effektief aan inwoners gelewer kan word. stomata oop en toe soos benodig. Hierdie oortree Art. 41(1)(b) van die Munisipale Dit kan voorkom dat belastingbetalers- plant is nie net sappig en lekker vir renoster, Briewe aan: Stelselswet van Suid-Afrika deurdat daar fondse wanaangewend word. olifante en kudus nie, maar kan deur die geen rekord van water- en elektrisiteits- Kontaknommers: 082 380 0753 mens ook geëet word. Redakteur Die volgende skrywe is ontvang van Heléne Howell van Huis Bron-van-Heil gerig aan die redakteur. Tydens die storm ter see (ons ken almal die gebeure) met Jesus aan boord en aan Heilbron Fynproewers open die slaap, met Sy dissipels by Hom, het 'n ie Heilbron Fynproewers skop 2020 kan smul aan al die lekker geregte. Van die Oupa se kiere, perdryspore, kruisbande en 'n groot storm oor hulle heen gebars (en die af met hul jaarlikse verrassingsaand geregte op die tafel was: skaapkerrie, houtblokkie waarop pruimtwak gekerf is, Woord sê Sy dissipels het geskree van op 31 Januarie. Tydens die skaapboud, skaapafval, bobotie, hoeder- saamgebring. Selfs 'n staaltjie oor destydse vrees). Hulle kon maar net nie glo dat Hy byeenkomsD bring lede enige gereg wat 'n pastei, hoender-casserole, patatgebak, Huisgenoot Bollie-stories is ook vertel. dan kan slaap en nie omgee dat hulle familie-resep of trefferresep is, onder andere aartappels, pampoenkoekies en cous-cous Chris en Carien Labuschagne asook Jacques vergaan nie (hulle siening daarvan). Seker is Ouma Blacky se hoenderresep wat begin slaai. Daar was ook vir die soettande en Wilanda van Rooyen is as nuwe lede ten einde raad besluit het om hulle vrees met “Vat een jong kapokhaantjie, kap sy kop Malvapoeding en vla bedien, roomystert en tydens die geleentheid ingehuldig. Die uit te skree dat Hy tog kan hoor, dat hulle af en maak hom skoon” ook bedien. So word Pula se tert. Enige koningsmaal word Fynproewers sien uit na nog 'n jaar waar in gevaar verkeer. “Meneer, gee U dan nie jarelange familieresepte in die oorspronklike afgerond met 'n koppie koffie. Dit was nie daar lekker rondom die tafels met heerlike om dat ons vergaan nie?” Hoe kon hulle handskrif deur kleinkinders bewaar. net die familie resepte wat tydens die kosse en goeie geselskap gekuier gaan word. dan geglo het dat hulle onveilig is, in Sy Gelukkig is geslagte hoenders deesdae geleentheid bespreek is nie, lede kon Die volgende byeenkoms vind Mei maand teenwoordigheid! Het hulle dan vergeet makliker verkrybaar! Al die geregte word erfstukke met 'n storie saambring. So was plaas en die tema vir die geleentheid is van Sy Grootheid en Almag en Sy dan op die tafels uitgepak waar almal saam daar geërfde borsspelde, armbande en Kerrie. getrouheid! Hulle het tog soms in hulle eie lewe Sy Grootheid en Sy Almag aanskou, maar al wat hulle nou sien is net woeste golwe en gevaar en Jesus wat slaap, met 'n donker”bril”, vergeet hulle van die Vashou tye, en die getrouheid van die Here, wat hulle teen vaskyk, en nie kan sien die trouheid van die Here. Groot was hulle verbasing toe Hy die storm, en die wind gebied om te bedaar. Wie’s Hy dat selfs die storm en die wind Hom gehoorsaam is? Sulke donker oomblikke kom daar ook soms op mense se lewenspad, dat hulle ook soms seker wonder waar is Hy, gee Hy nie om dat ons vergaan nie! Dan eendag stuur Hy Lig op daardie donker pad, en ons hulle, Hy was steeds die Getroue Heer, en “Hy was nie aan die slaap nie.” Jos 1 : 5,9. “Ek sal jou nie begewe en jou nie verlaat nie. Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie, want die Here jou God is met jou, oral waar jy heen gaan en Jes. 49: 15,16. Ingestuur deur Heléne Howell. Op die foto: Jeff en Non Roos (Voorsitter en Sekretaresse), Jacques en Wilanda van Rooyen (nuwe lede), Chris en Carien Labuschagné (nuwe lede) en Alwyn en Izerka Swart (Gildemeesters).