Jaargang XV Maand 12
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
SA-GENEALOGIE Poslys Argiewe 2018 Jaargang XV Maand 12 Desember 2018 Saamgestel deur: Elorina du Plessis KWYTSKELDING Hierdie argief is nie ’n amptelike, wetlike dokument nie, maar ’n samestelling van die e-posse van verskillende lede van die SA Genealogie Gesprekslys soos dit gedurende die tydperk ingestuur was. Die lyseienaars en hulle bestuurspan aanvaar dus geen aanspreeklikheid vir die korrektheid van gegewens, sienings oor bepaalde gebeure, interpretasie en samestelling van familieverwantskappe, of vir enige aksies of verlies wat daaruit mag voortspruit nie, en stel voor dat persone wat hierdie bron gebruik, self eers die gegewens kontroleer. Desember 2018 Bundels (Wintermaand) Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 8586 Datum: Thu Nov 29, Fri Nov 30, Sat Dec 1, 2018 Daar is 15 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1a Re: Cornelia Margaretha Joubert by "Marietta van Zyl" mariettavanzyl 1b Re: Cornelia Margaretha Joubert by "Marietta van Zyl" mariettavanzyl 2 Afsterwe van Paddie Moolman by "Johan Moolman" 3a Slavic ancestors of Afrikaners by "G. Pansegrouw" 3b Slavic ancestors of Afrikaners by "G. Pansegrouw" 4a Re: Afsterwe van Paddy Moolman by "Naas Olivier" 5 [Press] The Mercury 28 Nov 2018 by "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac 6 Jeremias VISTER by johann.hanekom 7 [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 30 November 2018 by "Hester Marx" 8 [PRESS] Kouga Express 29 Nov 2018 by "Hester Marx" 9 [PRESS] The Herald 29 November 2018 by "Hester Marx" 10 [Press] The Mercury Fri 30 Nov 2018 by "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac 11 [Press] The Mercury Fri 30 Nov 2018 CREDITORS ... by "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac 12 [Press] The Mercury Thurs 15 Nov 2018 by "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac 13 (Press) Independent on Saturday 17 Nov 2018 by "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac Messages 1a Re: Cornelia Margaretha Joubert Thu Nov 29, 2018 2:40 am (PST) . Posted by: "Marietta van Zyl" mariettavanzyl Natie ek kry die in die Joubert boek wat ek het, maar geen doop vir die datum genoem nie. Wel een * 12.10.1884 en doop Ermelo 22.2.1885 wat ek direk na jou sal stuur. Dis nou die ouers genoem by g5 se kind. Dis nou as ek die groen man opsoek g5 Johannes Jacobus Francois * Lady Grey 5.10.1851 ≈ Graaff-Reinet 16.11.1851 † Tanzanië - voorheen Tanganjika c. 1919 x Anna Aletta BURGER † Tanzanië h1 Johannes Stephanus * Middelburg, Tvl c. 1881 † 6.4.1902 h2 Cornelia Margaretha * Ermelo 13.10.1883 † Johannesburg 3.7.1962 x Jacobus Johannes MALAN * Franschhoek, KP 19.1.1881 † Ngare-Nanyuki, Arusha, Tangenjika c. 1936 h3 Cornelia Maria du Toit * Ermelo 13.5.1891 † 4.10.1964 x Hermanus Richard LEMMER h4 Anna Aletta * Ermelo 27.1.1902 † Tanganjika 23.5.1962 x Sarel Eloff DU TOIT * Pietersburg 28.7.1892 ≈ Middelburg, Tvl 28.10.1892 † 22.5.1952 h5 Johannes Jacobus Francois * Oldonyo Sambo, Meru, Tanganjika c. 1888 † Graskop 26.2.1964 As ek die geel vrou opsoek, kry ek die volgende: (datums so min of meer) g7 Gideon * Lady Grey 3.10.1855 ≈ Somerset-Oos, Kaap 2.12.1855 † Tanzanië - voorheen Tanganjika c. 1908 x Cornelia Margaretha BURGER * Lydenburg c. 1857 † Elandshoek, Arusha, Tanganyika 31.7.1938 h1 Cornelia Margaretha * Ermelo 1882 ? x Jozef Heinrich Godlieb Cornelius VON LANDSBERG * 15.12.1863 die grys doop is nie te vinde in Ermelo of datums rondom nie maar die paartjie het wel n seun gedoop in 1882= Johannes Stephanus * 27.5.1882 Ek sien geen ander dope met ouers Joubert x Burger behalwe die ene genoem vanaf 1880-5. Marietta From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: Thursday, November 29, 2018 11:12 AM To: Sagenealogie Subject: [SA-Gen] Cornelia Margaretha Joubert Vir die wat belangstel hier is die inligting van Cornelia Margaretha Joubert se ouers soos ek dit gekry het. Die volgende kom uit Dr Peet Joubert se boek "Die Jouberts in Suid Afrika. Beste groete, John Fairfield Stockholm Sien aangehegde document. Dan van Andrew Kok CM Joubert * ca 1882 Ermelo, dv Johannes Jacobus Francois Joubert, * 03/10/1855 Lady Grey, + ca 1908 Elandshoek, Arusha En Cornelia Margaretha Burger, * ca 1857 Lydenburg, + 31/07/1938 Elandshoek, Arusha Groete Andrew Kok of die twee verskil maar hulle het beide die selfde geboorte datums. Dankie Natie 1b Re: Cornelia Margaretha Joubert Thu Nov 29, 2018 3:33 am (PST) . Posted by: "Marietta van Zyl" mariettavanzyl Ek sien my kleure het nie ingepas, maar vra maar as jy nie verstaan wat ek bedoel. Ek het die woorde nou probeer kleur. From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: Thursday, November 29, 2018 12:20 PM To: [email protected] Cc: 'Natie Smith' Subject: RE: [SA-Gen] Cornelia Margaretha Joubert Natie ek kry die in die Joubert boek wat ek het, maar geen doop vir die datum genoem nie. Wel een * 12.10.1884 en doop Ermelo 22.2.1885 wat ek direk na jou sal stuur. Dis nou die ouers genoem by g5 se kind. Dis nou as ek die groen man opsoek g5 Johannes Jacobus Francois * Lady Grey 5.10.1851 ≈ Graaff-Reinet 16.11.1851 † Tanzanië - voorheen Tanganjika c. 1919 x Anna Aletta BURGER † Tanzanië h1 Johannes Stephanus * Middelburg, Tvl c. 1881 † 6.4.1902 h2 Cornelia Margaretha * Ermelo 13.10.1883 † Johannesburg 3.7.1962 x Jacobus Johannes MALAN * Franschhoek, KP 19.1.1881 † Ngare-Nanyuki, Arusha, Tangenjika c. 1936 h3 Cornelia Maria du Toit * Ermelo 13.5.1891 † 4.10.1964 x Hermanus Richard LEMMER h4 Anna Aletta * Ermelo 27.1.1902 † Tanganjika 23.5.1962 x Sarel Eloff DU TOIT * Pietersburg 28.7.1892 ≈ Middelburg, Tvl 28.10.1892 † 22.5.1952 h5 Johannes Jacobus Francois * Oldonyo Sambo, Meru, Tanganjika c. 1888 † Graskop 26.2.1964 As ek die geel vrou opsoek, kry ek die volgende: (datums so min of meer) g7 Gideon * Lady Grey 3.10.1855 ≈ Somerset-Oos, Kaap 2.12.1855 † Tanzanië - voorheen Tanganjika c. 1908 x Cornelia Margaretha BURGER * Lydenburg c. 1857 † Elandshoek, Arusha, Tanganyika 31.7.1938 h1 Cornelia Margaretha * Ermelo 1882 ? x Jozef Heinrich Godlieb Cornelius VON LANDSBERG * 15.12.1863 die grys doop is nie te vinde in Ermelo of datums rondom nie maar die paartjie het wel n seun gedoop in 1882= Johannes Stephanus * 27.5.1882 Ek sien geen ander dope met ouers Joubert x Burger behalwe die ene genoem vanaf 1880-5. Marietta From: [email protected] <mailto:[email protected]> [mailto:[email protected]] Sent: Thursday, November 29, 2018 11:12 AM To: Sagenealogie Subject: [SA-Gen] Cornelia Margaretha Joubert Vir die wat belangstel hier is die inligting van Cornelia Margaretha Joubert se ouers soos ek dit gekry het. Die volgende kom uit Dr Peet Joubert se boek "Die Jouberts in Suid Afrika. Beste groete, John Fairfield Stockholm Sien aangehegde document. Dan van Andrew Kok CM Joubert * ca 1882 Ermelo, dv Johannes Jacobus Francois Joubert, * 03/10/1855 Lady Grey, + ca 1908 Elandshoek, Arusha En Cornelia Margaretha Burger, * ca 1857 Lydenburg, + 31/07/1938 Elandshoek, Arusha Groete Andrew Kok So die twee verskil maar hulle het beide die selfde geboorte datums. Dankie 2 Afsterwe van Paddie Moolman Thu Nov 29, 2018 3:46 am (PST) . Posted by: "Johan Moolman" Baie dankie lede vir meegevoel betuig. Johan Moolman. 3a Slavic ancestors of Afrikaners Thu Nov 29, 2018 8:17 am (PST) . Posted by: "G. Pansegrouw" Hallo alle moontlike belangstellendes, Ek stuur die nuutste artikel van Mariusz Kowalski aan julle ingeval julle sou belangstel. Hy het my nadat ek sy artikel oor Polish Boer families in 2006 gelees het en ek toe met hom in verbinding getree het, baie gehelp met die Kitshoff-familie en my aangewys waarop ek met my navorsing in die Britse nasionale argief in Kew moes soek. Groetnis, René Pansegrouw (geb. Kitshoff) 3b Slavic ancestors of Afrikaners Sat Dec 1, 2018 1:34 am (PST) . Posted by: "G. Pansegrouw" Hallo Charlie, Stuur sommer vir jou die nuwe artikel. Ek moet verder om verskoning vra aan lede van SAGenealogie, want ek het vergeet dat geen aangehegte lêers aangestuur kan word nie. Dennis sou my stellig daaraan herinner het! Maar op 83 vergeet ‘n mens soms. Groetnis, René 4a Re: Afsterwe van Paddy Moolman Thu Nov 29, 2018 8:38 am (PST) . Posted by: "Naas Olivier" Hallo Johan:- Sterkte vir jou en die familie. Groete Naas Olivier <mailto:[email protected]> [email protected] JEFFREYSBAAI Navorsing:- Olivier/Burger - Pretorius/Steenkamp - Human/Vermeulen -Sounes From: [email protected] [mailto:[email protected]] Sent: 28 November 2018 08:17 PM To: [email protected] Cc: Francois Moolman Subject: [SA-Gen] Afsterwe van Paddy Moolman Beste lede My vrou het aan die begin van hierdie jaar altzheimer begin ontwikkel en is op die 16de van hierdie maand oorlede. Ons het amper 56 geseende jare saam deurgemaak waarvoor ek baie dankbaar is. Ons het 1 seun en 3 dogters, 12 kleinkinders waarvan die oudste en jonkste se ouderdomme 25 jaar verskil en ook 1 agterkleinkind. Ek sal bly wees as die lyslid in beheer van die sterfkennisse my van die lys af sal skakel asb. Groetnis Johan Moolman. 5 [Press] The Mercury 28 Nov 2018 Thu Nov 29, 2018 10:55 am (PST) . Posted by: "Aletta Magerita Quebbemann" alettaqea9fac Dag vriende QUICKQUIP:-" Politics is the art of looking for trouble, finding it everywhere, diagnosing it incorrectly and applying the wrong remedies." - Groucho MARX. US comidian and writer. ON THIS DAY:-1582:- In Stratford-upon- Avon, William SHAKESPEARE and Anne HATHAWAY marry. 1663:- The first report of giraffe in South Africa by a European is made by Jonas de la GUERRE, whose expedition to Namaqualand finds them at Spoegrivier, 190km south of the Orange River.