PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT (Published Every Friday) (Verskyn Elke Vrydag)
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Provincial Provinsiale Gazette Koerant Free State Province Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 66 FRIDAY, 15 NOVEMBER 2013 NO. 66 VRYDAG, 15 NOVEMBER 2013 PROCLAMATIONS PROKLAMASIES 30 Declaration of Township: Bloemfontein, Extension 227 ……….... 2 30 Dorpsverklaring: Bloemfontein, Uitbreiding 227 ……...….……….. 2 31 Amendment of the Town-Planning Scheme of Bloemfontein …... 7 31 Wysiging van die Dorpsaanlegskema van Bloemfontein …..…..... 7 32 Declaration of Township: Bloemfontein, Extension 229: 32 Dorpsverklaring: Bloemfontein, Uitbreiding 229: 10 Erven ……………………………………………………………… 8 10 Erwe …………………………………………………………......... 8 PROVINCIAL NOTICES PROVINSIALE KENNISGEWINGS 95 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): 95 Wet op Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 van Bloemfontein (Bainsvlei): Plot 12, Rayton Small 1967): Bloemfontein (Bainsvlei): Restant van Hoewe 12, Holdings …………………………………………………………….. 12 Rayton Kleinplase ………………………………………..………… 12 96 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): 96 Wet op Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 van Sasolburg (Extension 21): Erf No. 15530 ………………….……. 13 1967): Sasolburg (Uitbreiding 21): Erf No. 15530 ………………. 13 97 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): 97 Wet op Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 van Bloemfontein, Extension 46: Erf 6688 (Dan 1967): Bloemfontein, Uitbreiding 46: Erf No. 6688 (Dan Pienaar) ………………………………………………………..……. 13 Pienaar) ……………………………………………………………… 13 98 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): 98 Wet op Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 van Heidedal Extension 11: Erf 5118 (Bloemside Phase 2) ….…..… 13 1967): Heidedal, Uitbreiding 11: Erf 5118: (Bloemside Fase 2) 13 99 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): 99 Wet op Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 van Bloemfontein, Extension 52: Erf 7217 (Bayswater) ……….……. 14 1967): Bloemfontein, Uitbreiding 52: Erf 7217 (Bayswater) ...…. 14 100 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): 100 Wet op Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 van Bloemfontein (Waverley): Portion 4 of Erf 24943 ………………. 14 1967): Bloemfontein (Waverley): Gedeelte 4 van Erf 24943 ..…. 14 101 Removal of Restrictions act, 1967 (Act No. 84 of 1967): 101 Wet op Opheffing van Beperkings, 1967 (Wet No. 84 van Botshabelo (Section H): Portions 4 – 14 (of 3) of Erf 1 and 1967): Botshabelo (Afdeling H): Gedeeltes 4-14 (van 3) van Portion 15 (of 3) of Erf 1 ……………………………………….….. 15 Erf 1 en Gedeelte 15 (van 3) van Erf 1 ………………………….. 15 MISCELLANEOUS Applications For Public Road Carrier Permits: Advert 140 ………..... 16 NOTICE PLEASE TAKE NOTE: THE LAST PUBLICATION OF THE PROVINCIAL GAZETTE FOR THE YEAR 2013 WILL BE ON 13 DECEMBER 2013. THE NEXT PUBLICATION WILL BE ON 10 JANUARY 2014 ……..……….. 83 2 PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 15 NOVEMBER 2013 / 15 NOVEMBER 2013 PROCLAMATIONS PROKLAMASIES ________ ________ [NO. 30 OF 2013] [NO. 30 VAN 2013] DECLARATION OF TOWNSHIP: BLOEMFONTEIN, EXTENSION 227 DORPSVERKLARING: BLOEMFONTEIN, UITBREIDING 227 By virtue of the powers vested in me by section 14(2) of the Townships Kragtens die bevoegdheid my verleen by artikel 14(2) van die Ordinance, 1969 (Ordinance No. 9 of 1969), I, S.M. Mlamleli, Member Ordonnansie op Dorpe, 1969 (Ordonnansie No. 9 van 1969), verklaar of the Executive Council of the Province responsible for Cooperative ek, S.M. Mlamleli, Lid van die Uitvoerende Raad van die Provinsie ver- Governance, Traditional Affairs and Human Settlements hereby antwoordelik vir Samewerkende Regering, Tradisionele Sake en declare the area represented by General Plan S.G. No 165/2012, as Menslike Nedersettings hierby die gebied voorgestel deur Algemene approved by the Surveyor General on 11 April 2012, to be an approved Plan L.G. No 165/2012 soos goedgekeur deur die Landmeter-Generaal township under the name Bloemfontein, Extension 227, subject to the op 11 April 2012 tot ‘n goedgekeurde dorp onder die naam conditions as set out in the Schedule. Bloemfontein, Uitbreiding 227, onderworpe aan die voorwaardes soos in die Bylae uiteengesit. Given under my hand at Bloemfontein this 28th day of October 2013. Gegee onder my hand te Bloemfontein op hede die 28ste dag van Oktober 2013. S.M. MLAMLELI S.M. MLAMLELI MEMBER OF THE EXECUTIVE COUNCIL: LID VAN DIE UITVOERENDE RAAD: COOPERATIVE GOVERNANCE, SAMEWERKENDE REGERING, TRADITIONAL AFFAIRS AND HUMAN SETTLEMENTS TRADISIONELE SAKE EN MENSLIKE NEDERSETTINGS CONDITIONS OF ESTABLISHMENT AND OF TITLE STIGTINGS- EN EIENDOMSVOORWAARDES The township Bloemfontein Extension 227 (Raceway Park) is Die dorp Bloemfontein Uitbreiding 227 (Raceway Park) is geleë op situated on Portion 32 (of 13) of the Farm Sunnyside 2620, District Gedeelte 32 (van 13) van die plaas Sunnyside 2620, Distrik Bloemfontein, Province Free State and consists of 245 erven Bloemfontein, Provinsie Oranje-Vrystaat en bestaan uit 245 erwe numbered 36451 to 36695 and 10 streets numbered 36696 to 36705 genommer 36451 tot 36695 en 10 strate genommer 36696 tot 36705 as indicated on the General Plan S.G. No. 165/2012. soos aangedui op Algemene Plan LG No. 165/2012. A. CONDITIONS OF ESTABLISHMENT A. STIGTINGSVOORWAARDES 1 Provision of Services 1 Voorsiening van dienste Services are provided in accordance with the Services Dienste sal voorsien word in ooreenstemming met die Dienste Agreement between the township developer and Mangaung Verslag gesluit tussen die dorpsontwikkelaar en Mangaung Local Municipality. Plaaslike Munisipaliteit. 2 Streets 2 Strate 2.1 The township owner shall at his costs, provide streets from 2.1 Die dorpsontwikkelaar, sal op eie koste, strate voorsien wat which access will be given to all erven in the township in toegang verleen tot alle erwe in die dorp in ooreenstemming met accordance with the plans and specifications of the Local die planne en vereistes van die Plaaslike Munisipaliteit. Municipality. 3 PROVINCIAL GAZETTE / PROVINSIALE KOERANT, 15 NOVEMBER 2013 / 15 NOVEMBER 2013 2.2 The township owner shall at his costs, provide a complete storm 2.2 Die dorpsontwikkelaar, sal op eie koste, ‘n volledige stormwater water drainage system for the township, in accordance with the dreineringssiteem voorsien ooreenkomstig die planne en plans and specification of the Local Municipality. The said spesifikasies van die Plaaslike Munisipaliteit. Die genoemde system shall be adequate to collect and drain the storm water sisteem moet voldoende wees om stormwater wat veroorsaak caused by rain falling in the township to a point beyond the word deur reën te versamel en te dreineer na ‘n punt buite die boundaries of the township approved by the Minister. grense van die dorp soos goedgekeur deur die Minister. 2.3 Upon completion of the streets and storm water drainage 2.3 Na finalisering van die strate en die stormwater dreinering- system and after expiry of any period of retention and after sisteem en na die verval datum van enige attenuasie periode en proclamation of the township, the Municipality shall be na proklamasie van die dorp, sal die Munisipaliteit verant- responsible for the maintenance and upkeep thereof. woordelik wees vir die instandhouding en onderhoud daarvan. 3. Access 3. Toegang The townships owner shall, at his own costs, register the Die dorpseienaar, sal op eie koste, die volgende serwituut following servitude, in order to provide access to the township, registreer ten einde toegang tot die dorp te voorsien naamlik: namely: 3.1 Right-of-way servitude over Portion of the Remainder of 3.1 Reg-van-weg serwituut oor Gedeelte van die Restant van Onder- Subdivision 13 of the Farm Sunnyside 2620, as indicated on S.G. verdeling 13 van die Plaas Sunnyside 2620, soos aangedui op Diagram SG No. 331/2013. LG Plan No. 331/2013. 4. Electricity 4. Elektrisiteit The township owner shall arrange with the Local Municipality Die dorpseienaar sal reëlings tref met die Plaaslike Munisipaliteit and/or supplier of electricity in the area, for the supply and en/of die voorsiening van grootmaat elektrisiteit in die area vir die installation of electricity to the township on such conditions as voorsiening en installering van elektrisiteit na die dorp, soos agreed upon. ooreengekom. 5. Water 5. Water The Township Owner shall arrange with the Local Municipality Die dorpseienaar sal reëlings tref met die Plaaslike Munisipaliteit and/or supplier of water in the area for the supply and installation en/of die voorsiening van water in die area vir die voorsiening en of water to the township on such conditions as agreed upon. installering van water na die dorpsgebied, soos ooreengekom. 6. Sanitary Services and the Removal of Household Refuse 6. Sanitasie diense en die verwydering van huishoudelike vullis 6.1 The Township Owner shall at his cost and in accordance with the 6.1 Die dorpseienaar sal, op eie koste, en in ooreenstemming met plans and specifications of the Local Municipality, provide an die planne en spesifikasies van die Plaaslike Munisipaliteit ‘n internal waterborne sewerage system and an installed sewerage interne water riool sisteem en ‘n uitvalriool met pompe installeer, main with pumps if necessary, of an adequate capacity, to ensure met voldoende kapasiteit, om volledige verwydering van alle riool the complete disposal of all sewerage effluent emanating from the afval afkomstig van die dorp na die huidige riool suiwerings township into the existing sewerage purification works. werke te verseker. 6.2 The Township Owner is responsible for a proportional 6.2