Angelo Davids Ons 1Ste Blitzbok!
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 3/2019 March/April IN THIS ISSUE Stellies got Talent • 6 • Swimming • 16 • Angelo Davids Hokkie • 18 • Ons 1ste Blitzbok! 2 Stellenberg High School Newsletter • March/April 2019 Erekleure Baie geluk aan die volgende leerders wat op 7 Mei 2019 hulle erekleure of junior-kleure ontvang: Landloop Tennis Basketball René Steyn Gideon Anderson Thina Campbell Pieter Fourie Atletiek Nèo Sauls Gymnastics Javier Davids Hanell Fourie Chaney van Niekerk Dejean Tolmie Jhoané Jonker Hanrike de Bruyne Taneeka Carstens Lianke Potgieter MMA Anja Esterhuysen Reece Frye Wessel Joubert Wentzel Kriek Nadia Olsen Tweekamp Emma Arendse Amica Nieuwoudt Stefani du Plessis Nadia Olsen KULTUUR Nicola Middleton Brendan Oosthuizen René Steyn Walter de Jongh Public Speaking Liska Cilliers Nicke van Rensburg Suané Vorster Francois Joubert Daleen Laurence Jenna van der Watt Ingeborg Louw Anita van Niekerk Ténica Mearns Retief Ochse Musiek Niel Nelson Thomas Fowler Philip Marais Gabrielle Lazarus (Hoogste Jaco Wolstenholme Marné de Wet Toekenning) Elzahn Swanepoel Bianca van der Vyver Skaak Andrea van der Merwe Petrie de Wit Courtney van Heerden Helandi van der Merwe Danté Eaton (Hoogste Toekenning) Jean-Jacques van Schalkwyk Stefani du Plessis Emil Schnabel Emma Thom Stephan de Wit Gholf Suané Vorster Jemma Louw Luke Hay Courtney Hiscock Reece Frye Swem Nicolene Smuts Juan Boshoff Marethe Honey Kiaan Terblanche Jaco Wolstenholme Brendan Oosthuizen BUITE SPORT Walter de Jongh Action Netball BUITE KULTUUR Tania Nel Mika Lourens Lené Coetzee Koor Ténica Mearns Luhani Engelbrecht Hip Hop Shuné van Zyl Duits-Olimpiadewenner Baie geluk aan Celeste Calitz wat saam met haar klasmaats verlede Oktober aan die olimpiade deelgeneem het en eerste in die land is! Nou wag ons om te hoor wanneer sy haar Duitslandreisprys gaan onderneem. Mikela Linde is in die vierde plek. Lynné Luüs, Kirsten Mostert and Lee-Anne Harmse are amongst the top 20. Congratulations! 3 Stellenberg High School Newsletter • March/April 2019 CROSS Linz Exchange reik uit na Laerskool Simonsberg Ons Crossleiers het Woensdag 10 April die kindertjies by die Laerskool Simonsberg se harte baie bly gemaak toe ons gaan paaseiers uitdeel het. Dis moontlik gemaak deur die Stellies wat hul harte (en beursies) oopgemaak het en honderde bokse paaseiers skool toe gebring het die eerste week van die kwartaal. Ons het saam met die ‘I am special’-bedieningsgroep gewerk om die paaseiers vir hulle in te samel, wat hulle dan oor die paastyd 18 Stellies are taking part in the Linz exchange programme this year. We hosted the by verskeie skole gaan learners from the International School in Linz, Austria from the 30th January to the uitdeel. Dit gaan saam 9th February this year. We went on different excursions each day, to places like the met ‘n treffende drama Ostrich Farm, Table Mountain, the Cheetah Outreach, Robben Island, Cape Point, a wat die paasboodskap van game farm and the aquarium. The Linz students also enjoyed watching our MTBS verlossing uitbeeld, en by opening and wanted to stay at the event for longer, as they don’t have an equivalent die skole opgevoer word. of it over there. Baie dankie vir die They especially loved seeing the beauty of our landmarks and animals, tasting our samewerking van die national food and learning about our culture. We, as Stellies, had the chance to go on adminklasse, vir elke boks, some of the excursions with them and experience places we wouldn’t usually visit. string of selfs enkel-paaseier wat julle gebring het. During those few days, we became a small family and the Linz students’ departure was a bittersweet moment. Alleen kan ons nie veel doen nie, maar saam kan ons ‘n We are busy with the final arrangements to visit our new Austrian friends on our massiewe verskil maak. exchange during the June holidays. 4 Stellenberg High School Newsletter • March/April 2019 Gr. 11-Taalstrukture-kompetisie Twee van ons graad 11-leerders, Monya Prinsloo en Vernette Burggraaff, het hulle kennis van taalkunde by die Kunssentrum gaan toets. Nie net kon hulle hul taalvaardighede verbeter nie, maar kon hulle met graad 11-leerders uit verskillende oorde sosialiseer. Hulle het hul gate uit geniet en sommer baie geleer! Woza, Albert! “Woza! Albert” is a journey that the Matric Drama class of 2019 embarked on, on the 27th of February. They went in blind, having no previous knowledge of what the play entailed. Not only did they leave with goosebumps and an eagerness to discuss the play with one another, they left with a heavy feeling of realisation. The two actors had done something they had never seen before. They took a part of our grim history and added a comedic twist while still maintaining character, concentration, energy and awareness of their surroundings and of one another. The matrics left not only learning more about Apartheid, but also with how one can create an entire play with only two actors and a few ambiguous props.” 5 Stellenberg High School Newsletter • March/April 2019 1ste: Tribal Vision - David Hattingh Fotografieklub Die tema van die aand was: ‘Portraiture’ (kleur of swart-en-wit) Al die wenfoto’s is swart-en-wit. Ons was bevoorreg om Alicia Greyling as beoordelaar te kon hê. Sy het ook ‘n baie interessante inleidende praatjie gelewer. Hier is die wenners van die April- kompetisie – Portrette Eerste: Tribal Vision van David Hattingh Tweede: Generations Framed van Dorian Ellis Derde: I was once what you are now van Dorian Ellis Die volgende byeenkoms is 14 Mei. Tema: Abstrak (kleur) 2de: Generations Framed - Dorian Ellis 3de: I was once what you are now - Dorian Ellis 6 Stellenberg High School Newsletter • March/April 2019 Stellies Got Talent Na weke se oefen, voorbereiding, oudisies, wenke, repetisies Die items was almal van hoogstaande gehalte en die gehoor en harde werk het die Stellies Got Talent 2019-finaal op was tot en met die uitslae bekend gemaak is onseker oor wie 13 Maart aangebreek. 10 optredes is uit die aanvanklike die prysgeld sou wen. 45 inskrywings gekies om aan die finaal deel te neem. Die En die wenners is… organiseerders het hierdie jaar ‘n fotografie- en kuns- kategorie by die kompetisie ingesluit en ons is opgewonde Fotografie: oor dié nuwe kategorieë. Dorian Ellis (Happiness in sugar) Die deelnemers aan die eerste helfte was Amber Hartley, Kuns: sangsolo, Damian Beer en Tommy met ‘n buikspraakoptrede, Kristian Agenbag Zoë Quickfall en Soso Vazi (Urztruly) met ‘n oorspronklike Opvoerings: komposisie, die AcaStella’s, ‘n graad 8-vokale ensemble en Derde plek: Édin & Arian Bianca de Villiers met ‘n sangsolo. Tweede plek: Damian & Tommy Na pouse het ons na Arian Helm en Édin du Toit se sang en Eerste plek: Meow! kitaar geluister, asook na Pitch not so Perfect, ‘n graad 9- Baie geluk aan al die wenners! vokale ensemble, Suané Vorster met ‘n sang-en-kitaarsolo, Joané van Wyk met ‘n dansitem en laastens na Meow!, die Baie dankie aan almal wat deelgeneem en ondersteun het. drumline se ritme-en-mimiek-skets. Kristian Agenbag Dorian Ellis (Happiness in sugar) 7 Stellenberg High School Newsletter • March/April 2019 8 Stellenberg High School Newsletter • March/April 2019 Ansbach maak kennis met Stellenberg Deur Nicola Janse van Rensburg Woensdag, 20 Februarie, staan 19 Suid-Afrikaanse tieners Gedurende die twee dae wat hulle saam met ons klas met kleurvolle plakkate, balonne en blomme in die hand geloop het, is hulle blootgestel aan skooldrag en periodes en wag vir die nuwe lewenservaring wat oor twintig minute van 55 minute. Hulle het een middag saam met leerders gaan begin wanneer die outomatiese skuifdeure oopgaan. van die Hoërskool Stellenberg na Delft gegaan en met die kinders daar gespeel. Dit was vir hulle ‘n nuwe ervaring, Twintig minute oor twee stap 19 leerders van Ansbach, maar definitief ‘n ervaring wat ‘n warm gevoel in die hart Duitsland, in en groet vir die eerste keer persoonlik hulle gelaat het. Suid-Afrikaanse broer of suster. As jy vir enige van die Duitsers vra wat die beste ding van Gedurende hulle besoek van twee weke aan Suid-Afrika Suid-Afrika is, dan het almal vir jou gesê: “It’s warmer het die onderwysers van Stellenberg en Tygerberg baie here!” moeite gedoen om uitstappies te reël. Hulle het Kaapstad uit alle hoeke leer ken: van Seinheuwel, Kaappunt en Hulle het elke dag met breër glimlagte huis toe gekom. Tafelberg tot by ons skitterwit strande; van ‘n vlootdorpie Dit was ‘n ongelooflike ondervinding vir beide partye en tot ‘n voormalige gevangeniseiland; van die middestad tot lewenslange vriendskappe is gevestig. die buitewyke van die Kruger Nasionale Park. In die vroeë oggendure van 4 Maart het 38 leerders met Hulle het ons diverse land elke dag beter leer ken en verlief tranerige oë en klam wange in die Kaapstad Internasionale geraak daarop. Lughawe gestaan. Totsiens sê was nie maklik nie! Die dae word aan beide kante reeds afgetel totdat Suid- Afrikaner en Duitser herenig sal word. 9 Stellenberg High School Newsletter • March/April 2019 Graad 8-braai Op 9 April het die graad 8’s in hul massas opgedaag vir hul graad se eerste sosiale geleentheid. Hulle het lip lekker pizza geniet, mekaar leer ken en gedans totdat hul kuite kramp. The night was a success and a foreshadowing of what is to come. They are a grade which shows excitement for everything they get to take part in, and they are constantly making the school proud! We would like to wish all the grade 8’s the best of luck with their first high school exam. Hou so aan en onthou: hand in hand our fire will expand. Durbanville-uitruil Die studenteraad het hierdie kwartaal aan ‘n uitruil met Hoërskool Durbanville se studenteraad deelgeneem. Die SR van Durbanville het ‘n dag in die lewe van ‘n Stellie geniet en was opgewonde om vir een dag deel te wees van so ‘n groot skool.