In Hierdie Uitgawe

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

In Hierdie Uitgawe 1 Uitgawe 43 Januarie / Februarie 2013 R7.50 In hierdie uitgawe Foto met komplimente van www.namaquawestcoast.com ;( fotograaf: Tania Fouché) Outa kry R7,8 m. Transhex betrokke in gemeenskappe DA raadslede besoek Sedibeng wateraanleg Zuma is reg en tog is hy ook so verkeerd Dankie NamaKhoi! Die DA in Namakwaland het sy oog op `n doelwit Fonteintjie skoonmaak `n sukses Afrikaanse musiekfees in Amsterdam CSA en Leliefontein inwoners betoon hul liefde vir die veld In hierdie uitgawe 1 Kontakbesonderhede: [email protected] / 0832362152 / 027 8211 669 2 Geestelike voedsel 2 Kerk op Brazil, naby Kleinzee LOSGEDAGTES Die meeste mense, so lyk dit vir my, het die nuwe jaar nie soos ʼn maraton begin nie. Nee eerder asof hulle die 100-meter gaan hardloop. Met ʼn spoed het hulle uit die blokke gekom en kort voor lank is hulle stokflou voor die einde van die eerste maand. Vasgevang in die greep van gejaagdheid. Skielik is daar nie meer tyd vir ander noodsaaklike sake soos byvoorbeeld jou lewensmaat, jou kinders en gesin, vriende en familie nie. Die werk kom eerste. En natuurlik daardie sogenaamde werkverwante aangeleenthede soos onthale en partytjies Woensdagmiddag se potjie gholf of tennis met sakevennote. Jou tyd is Oefen jouself in naderhand so in beslag geneem deur al hierdie dinge dat die mense naby jou Huisreëls vir wonder of jy nog vir hulle omgee. Jy het nie genoeg tyd om ook nog vir hulle in te 2013 in op die pas nie. Jy jaag net voort. 2013 So het dit in ʼn sekere pastorie gegaan. Die pa het as dominee van die gemeente - Wees altyd eerlik. roete van wysheid: alles vir die gemeente gegee. Hy het om baie keer afgesluit in die studeerkamer om Doen dit deur jou Spr 12:22 te studeer en preke te maak. Hy het omtrent in elke kommissie en raad in die - Dink voor jy praat. lewe elke dag gemeente en gemeenskap gedien. Saans was hy haastig om weg te kom vir Spr 18:21 opnuut aan die Here vergaderings en besoekwerk aan die lidmate. Dit het dikwels gebeur dat sy gesin al - Tel jou seëninge. weg te gee. geslaap het as hy by die huis kom. Ps 34:15 Doen dit deur Van die lidmate het ook dikwels hom besoek om die een of ander probleem of saak - Dra mekaar se laste. “askies” op jou tong met hom te bespreek. En as dit dalk bots met ʼn gesinssaak, het die lidmaat voorkeur Gal 6:2 te laai. Gebruik gekry. - Vergewe en vergeet. hierdie woord ruim Sy dogter wat in haar tienerjare was, het vergeefs probeer om haar probleem met Miga 7:15 voor God en tussen hom te bespreek. “Jammer my kind, ek het nie nou tyd nie”, was die standaard - Hou jou beloftes. ander as jy die antwoord. Rom 4:21 wysheidsroete Op ʼn dag het sy poskantoor toe gegaan en van die tiekieboks af die pastorie - Ondersteun mekaar. byster geraak het. geskakel. Haar pa antwoord. Hy het haar stem nie herken nie. “Dominee”, vra sy, Hand 20:35 Stel jouself daarop “mag ek asseblief vanmiddag so 3-uur vir u kom sien? Daar is ʼn probleem wat ek - Wees vrygewig. in om ‟n lewende met u wil bespreek.” Deut 15:11 seën te wees deur “Maar natuurlik! Jy is baie welkom. Ek het nou wel reeds ʼn afspraak vir 3-uur, maar - Behandel ander soos in elke situasie te dit kan ek maklik uitskuif na later die middag”, sê hy vir haar. jy behandel wil word. vra wat is Stiptelik om 3-uur lui sy die deurklokkie. Hy is verbaas om haar te sien en sê Matt 7:12 opbouende gedrag sommer dadelik dat hy wag vir iemand wat nou met hom ʼn afspraak het. Die belangrikste: wat die Here tot eer “So, verskoon my asseblief, die persoon kan enige tyd nou opdaag. - Wees lief vir mekaar strek. Leef dit daar “Wag pa, jy het 3-uur met my ʼn afspraak. Ek het vanoggend gebel en hierdie met n rein hart. op die plek uit. afspraak met jou gemaak.” Hy word bleek in die gesig en skielik weet hy nie wat om te sê nie. Hy draai om en stap na sy studeerkamer, nooi haar in en maak die deur toe. Hy gaan sit agter sy lessenaar met sy hande onder sy kop. Die trane drup vrylik op die Bybel wat voor hom lê. Hy besef dat hy teenoor sy kinders en gesin ʼn onreg gepleeg het. Kom ons maak hierdie jaar ʼn omgee-jaar. Kom ons ruim tyd in om aan die dierbares rondom ons te bestee. Kom ons wys aan mekaar, dat ons vir mekaar omgee. En dit is nie die kwantiteit (hoeveelheid) tyd wat belangrik is nie, maar die kwaliteit (gehalte) van daardie tyd. Wouter De Vos op FB Twee pêrels van wysheid wat Oom Angus vanoggend in die boodskap op TBN gedeel het: 1) As jy twyfel, dan is dit verkeerd. Stap weg. 2) Moenie dat iemand jou in „n blik druk en dwing om „n oorhaastige besluit te neem nie. Daai stel jou op om „n fout te maak, want hy wil hê jy moet iets doen, voor jy mooi besef wat AL die gevolge van jou optrede sal wees. The woodpecker might have to go! Ek deel dit veral met my jong vriende, vir wie daar nog baie besluite voorlê. 2 Kor 12:9: Watter hoërskool? Watse vakke? Watter ou / meisie? Sal ek,of sal ek nie? My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle Watter college / universiteit? Watter loopbaan? werking wanneer jy swak is. Daarom sal ek2 liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my As jy nie weet watter opsie om te kies nie, bid daaroor en vra die Here vir leiding. beskutting kan wees. Hy SAL jou antwoord. 2 2 3 Algemene Pitkos Unieke foto van Lady Di Vreemde gesegdes ʼn Nuwe jaar God gee neute aan die man sonder ʼn Nuwe jaar het begin. Drie honderd vyf en sestig opgeveil tande. dae wag vir ons. Arabiese gesegde van ironie. Daar's nie 'n koei op die ys nie. Ons het laasnag almal verskillende emosies belewe Geen rede tot paniek - Sweeds. toe die gelui van klokke, die blaas van motortoeters Ek gaan waar die Tsaar te voet en die geknal van klappers en vuurpyle die jaar gaan. ingelui het. En in Hillbrow en Seepunt en Durban Badkamer toe gaan, omdat dit glo die het duisende mense die aanbreek van 2013 met enigste plek was waarheen die Tsaar uitbundige jolyt en vreugde gevier. nie 'n koets gebruik het nie. - Russies. Om ou koeie uit die sloot te grawe. Daar is natuurlik diegene wat die begin van ʼn nuwe Om iets op te haal wat liefs jaar gelate aanvaar het; amper ʼn soort houding dat vergete moet bly. - Afrikaans. God‟s water vir die volgende drie honderd vyf en Hy druk suurlemoene uit. sestig dae maar oor God‟s akker moet vloei. Dan Hy nooi homself. - Hindi was daar weer daardie persone wat beangs en bevrees gevoel het. Wat gaan hierdie jaar GOEIE VRAAG oplewer?, het hulle stilweg gewonder. En dan tot Die pa besoek sy seun op universiteit. die slotsom gekom dat dit, in die lig van ons huidige Hy word 'n laboratorium gewys, waar omstandighede, niks goed voorspel nie. Dit lyk of dit verskeie studente met proefbuise en maar ʼn slegte jaar gaan wees. dinge besig is. "Wat doen hulle?" vra die pa. Maar dan is daar ook daardie mense wat met "Ons probeer om 'n universele dankbaarheid terug gekyk het op die ou jaar met sy oplosmiddel te ontdek," sê die seun. seëninge en terugslae, hoogte en laagte punte en "Wat is dit?" suksesse en mislukkings. Hierdie mense kyk egter "Dis 'n vloeistof wat enigiets sal ook met verwagting en doelgerigtheid vorentoe om (RR Auction, AP) oplos." die uitdagings (nie probleme nie) wat 2013 gaan Amherst – „n Foto wat Diana Spencer voordat sy Die pa het 'n rukkie staan en bied, te aan te gryp en dit in geleenthede te die Prinses van Wallis geword het, sal deel wees dink en vra toe: "En waarin gaan julle omskep. van „n veiling wat later vandeesmaand in New die vloeistof aanhou?" Hampshire gehou sal word. Aan die begin van hierdie jaar moet ons nie vra: RR Auction sê dis moontlik dat dié foto, waarin die Wat gaan die nuwe jaar oplewer nie? Ons moet toekomstige prinses saam met „n jong vriend sit, Werksoek duur onsself eerder afvra watter bydrae ons kan en moet nooit vantevore in die openbaar aanskou is nie, lewer om van 2013 ʼn suksesvolle jaar te maak. Jou aangesien dit met “moenie gepubliseer word” jare, toon opname bydrae elke dag, oral en altyd, gaan uiteindelik gemerk is. 'n Kwart van werklose mense in die bepaal of hierdie jaar iets gaan oplewer. Die jaar Die foto is in 1981 geneem. Dis dieselfde jaar wat land soek al langer as vyf jaar werk, gaan wees wat ek en jy daarvan maak. Charles, die Prins van Wallis, en Lady Di maande toon 'n opname wat Woensdag (Dr.K. Victor) se bespiegeling tot „n einde gebring het en vrygestel is. aangekondig het dat hulle beplan om te trou. "Die kanse om werk te kry nadat jy Die paartjie het op 29 Julie 1981 na die kansel langer as vyf jaar sonder werk is, of gestap en in 1996 geskei, waarna die prinses in nog nooit gewerk het nie, is skraal in 1997 in „n motorongeluk in Parys, Frankryk, 'n arbeidsmark wat baie lae en gesterf het.
Recommended publications
  • South Africa
    SOUTH AFRICA 14 Gender, elections and the media workshops February to March 2004 Synopsis This report covers the Gender, Elections and Media workshops that took place in South Aifrica, w th the supportof NIZA, betw een 17 February and19 March 2004 in three provinces , Gauteng, Western Cape a ndKwa Zulu-Nata l. The programmes for the workshops are attached at Annexes B, H,KandN. They consisted of: x A one day w orkshopon Gender, Elections and the Media that focused on key g ender issuesinthe then upcoming elec tions in partnership with the South Afr ican National Editors Forum (SANEF). x Four newsrooms training worksh op with key print and electro nic media, i ncluding Kaya FM, E-TV (Johannesburg) K-FM (Cape Town) and SABC (Kwa Zulu Natal) x Two tertiary institutions where training was given to postgraduate students in the Media Studies Department (University of Stellenbosch and the Durban Institute of Technology). x Two one day media skills training workshop for women in politics (in Cape Town and Kwa Zulu Natal). Participants Workshop M F Unknown TOTAL Gender, media and elections 7 6 0 13 Gauteng – Onsite Train ing Gender, media and elections 1 22 0 23 IDASA Gender, media and elections 6 16 0 22 Cape Town – Onsite Training Gender, media and elections 2 8 0 10 KZN - DIT Women in Politics 1 36 0 37 KZN - IEC Gender, media and elections 2 15 0 17 KZN – SABC Onsite Training Gender, media and elections 18 23 14 55 Rhodes University Onsite Training Total 37 12614 177 % 21% 71% 8% 100% 15 Context % of women % of women in % of women in cabinet parliament councillors National assembly Region 18.0%19.
    [Show full text]
  • EASTERN CAPE NARL 2014 (Approved by the Federal Executive)
    EASTERN CAPE NARL 2014 (Approved by the Federal Executive) Rank Name 1 Andrew (Andrew Whitfield) 2 Nosimo (Nosimo Balindlela) 3 Kevin (Kevin Mileham) 4 Terri Stander 5 Annette Steyn 6 Annette (Annette Lovemore) 7 Confidential Candidate 8 Yusuf (Yusuf Cassim) 9 Malcolm (Malcolm Figg) 10 Elza (Elizabeth van Lingen) 11 Gustav (Gustav Rautenbach) 12 Ntombenhle (Rulumeni Ntombenhle) 13 Petrus (Petrus Johannes de WET) 14 Bobby Cekisani 15 Advocate Tlali ( Phoka Tlali) EASTERN CAPE PLEG 2014 (Approved by the Federal Executive) Rank Name 1 Athol (Roland Trollip) 2 Vesh (Veliswa Mvenya) 3 Bobby (Robert Stevenson) 4 Edmund (Peter Edmund Van Vuuren) 5 Vicky (Vicky Knoetze) 6 Ross (Ross Purdon) 7 Lionel (Lionel Lindoor) 8 Kobus (Jacobus Petrus Johhanes Botha) 9 Celeste (Celeste Barker) 10 Dorah (Dorah Nokonwaba Matikinca) 11 Karen (Karen Smith) 12 Dacre (Dacre Haddon) 13 John (John Cupido) 14 Goniwe (Thabisa Goniwe Mafanya) 15 Rene (Rene Oosthuizen) 16 Marshall (Marshall Von Buchenroder) 17 Renaldo (Renaldo Gouws) 18 Bev (Beverley-Anne Wood) 19 Danny (Daniel Benson) 20 Zuko (Prince-Phillip Zuko Mandile) 21 Penny (Penelope Phillipa Naidoo) FREE STATE NARL 2014 (as approved by the Federal Executive) Rank Name 1 Patricia (Semakaleng Patricia Kopane) 2 Annelie Lotriet 3 Werner (Werner Horn) 4 David (David Christie Ross) 5 Nomsa (Nomsa Innocencia Tarabella Marchesi) 6 George (George Michalakis) 7 Thobeka (Veronica Ndlebe-September) 8 Darryl (Darryl Worth) 9 Hardie (Benhardus Jacobus Viviers) 10 Sandra (Sandra Botha) 11 CJ (Christian Steyl) 12 Johan (Johannes
    [Show full text]
  • National List
    NATIONAL LIST 1 Otta Helen Maree 2 Mmoba Solomon Seshoka 3 Lindiwe Desire Mazibuko 4 Suhla James Masango 5 Joseph Job Mcgluwa 6 Andrew Grant Whitfield 7 Semakaleng Patricia Kopane 8 Gregory Allen Grootboom 9 Dion Travers George 10 David John Maynier 11 Desiree van der Walt 12 Gregory Rudy Krumbock 13 Tarnia Elena Baker 14 Leonard Jones Basson 15 Zisiwe Beauty Nosimo Balindlela 16 Annelie Lotriet 17 Dirk Jan Stubbe 18 Anchen Margaretha Dreyer 19 Phumzile Thelma Van Damme 20 Stevens Mokgalapa 21 Michael John Cardo 22 Stanford Makashule Gana 23 Mohammed Haniff Hoosen 24 Gavin Richard Davis 25 Kevin John Mileham 26 Natasha Wendy Anita Michael 27 Denise Robinson 28 Werner Horn 29 Ian Michael Ollis 30 Johanna Fredrika Terblanche 31 Hildegard Sonja Boshoff 32 Lance William Greyling 33 Glynnis Breytenbach 34 Robert Alfred Lees 35 Derrick America 36 James Robert Bourne Lorimer 37 Terri Stander 38 Evelyn Rayne Wilson 39 James Vos 40 Thomas Charles Ravenscroft Walters 41 Veronica van Dyk 42 Cameron MacKenzie 43 Tandeka Gqada 44 Dianne Kohler 45 Darren Bergman 46 Zelda Jongbloed 47 Annette Steyn 48 Sejamotopo Charles Motau 49 David Christie Ross 50 Archibold Mzuvukile Figlan 51 Michael Waters 52 John Henry Steenhuisen 53 Choloane David Matsepe 54 Santosh Vinita Kalyan 55 Hendrik Christiaan Crafford Kruger 56 Johanna Steenkamp 57 Annette Theresa Lovemore 58 Nomsa Innocencia Tarabella Marchesi 59 Karen De Kock 60 Heinrich Cyril Volmink 61 Michael Bagraim 62 Gordon Mackay 63 Erik Johannes Marais 64 Marius Helenis Redelinghuys 65 Lungiswa Veronica James
    [Show full text]
  • Wits Journalism Report SA Newsrooms 2013
    STATE OF THE NEWSROOM SOUTH AFRICA2013 Disruptions and Transitions Glenda Daniels Lead Researcher and Project Co-ordinator: Dr Glenda Daniels For Wits Journalism: Prof Anton Harber and Prof Franz Krüger Wits Journalism student researchers: Kagiso Ledikwa, Taurai Maduna, Ebrahim Moolla, Mackson Muyambo and Camilla Bath Copy editor: Gill Moodie/Grubstreet Design and Layout: Hothouse South Africa Proof reader: Ruth Becker Photography: TJ Lemon, Pheladi Sethusa, Madelene Cronje, Liesl Frankson Special thanks: to Dr Julie Reid, Kelly Hawkins (both from Unisa), Joe Thloloe and Dr Johan Retief for information on the Press Council and Ombudsman rulings, to Jenny Tennant from Big Media for reading and commenting, and to Dinesh Balliah for general help. Publisher: Wits Journalism, University of the Witwatersrand Electronic copies can be accessed at: journalism.co.za/newsroom2013 CONTENTS PREFACE iii EXECUTIVE SUMMARY v 01 THE MEDIA LANDSCAPE 1 The Print Media Circulation Cutting Costs Ownership New Developments Transformation Community Media and Independent Publishing The Broadcast Landscape Television Audience Figures The Move to Digital Terrestrial Television (DTT) Radio The Internet, Paywalls, Apps and Mobis 02 THE LEGAL, POLITICAL AND REGULATORY LANDSCAPE 15 The Protection of State Information Bill/Secrecy Bill Amendments and Outstanding Problems Other Laws Impacting on Journalism From Self-regulation to Independent Co-regulation Freedom of Expression 03 RACE AND GENDER TRANSFORMATION 22 A Look Back in Time Employment Equity Policies Race and
    [Show full text]
  • Gender Elections and the Media Training Report
    Southern Africa Gender elections and the media training Report Feb 2005 CONTENTS Overview 3 Country Reports SouthAfrica 14 Malawi 63 Mozambique 91 Botswana 101 Namibia 120 Angola 135 Mauritius 149 2 OVERVIEW “Why should women be equally represented in parliament?” a middle age, white male journalist demanded. “What evidence is there that they want to be in parliament? They should be staying at home. If they did, we would have fewer social problems.” “I have a different question,” a young black woman journalist working for the same media house said. “Why should we have to prove that women make a difference for them to be equally represented in parliament? Men do not have to show that they make a difference!” These responses are among several divergent views encountered by Gender Links during on-site engagements with media houses, organised in collaboration with the South African National Editors Forum (SANEF) in the run up to South Africa’s April 2004 elections. They illustrate both the progress that has been made, and the challenges in confronting the deeply-rooted attitudes towards gender in Southern African newsrooms. This report is an account of workshops conducted by GL and the Southern African Media Services Organisation (SAMSO) in seven Southern African countries that held or are expected to hold elections in 2004 and 2005 with the support of the Netherlands Institute of Southern Africa (NIZA). The countries, in order in which the workshops took place, are: South Africa, Malawi, Botswana, Namibia, Mozambique, Angola and Mauritius. Details of what happened in each country are provided under the country chapters.
    [Show full text]
  • Faheema Bava
    DEMOCRATIC ALLIANCE SHADOW CABINET – OCTOBER 2015 Portfolio Shadow Minister Shadow Deputy Minister Additional Member Agriculture, Forestry & ANETTE STEYN ZELDA JONGBLOED Fisheries 082 323 0027 081 532 5979 Arts & Culture WINSTON RABOTAPI ALLEN GROOTBOOM DR 082 464 2651 076 886 8262 Basic Education GAVIN DAVIS DESIREE VAN DER WALT SONJA BOSHOFF 082 528 7903 082 452 0444 082 429 0280 Communications PHUMZILE VAN DAMME VERONICA VAN DYK 074 462 1279 083 236 2152 Co-operative Governance & KEVIN MILEHAM NQABA BHANGA DAVID MATSEPE Traditional Affairs 083 463 8858 071 410 0902 071 330 2955 Defence & Military Veterans KOBUS MARAIS SHAHID ESAU 084 448 3838 082 704 5378 Economic Development MICHAEL CARDO DR PATRICK ATKINSON 082 323 9296 083 445 2059 Energy GORDON MACKAY PIETER VAN DALEN 060 507 2009 083 655 2203 Environmental Affairs THOMAS HADEBE JóHNI EDWARDS 081 357 7153 082 568 3044 Finance DAVID MAYNIER ALF LEES MALCOLM FIGG DR 071 534 6398 082 806 4340 084 581 5584 Appropriations MALCOLM FIGG DR ALAN MCLOUGHLIN ‘084 581 5584 ‘060 525 8977 Health WILMOT JAMES DR HEINRICH VOLMINK DR LUNGISWA JAMES 082 824 8879 082 458 6867 083 398 5371 Higher Education & Training BELINDA BOZZOLI PROF YUSUF CASSIM 082 802 5110 083 788 5088/ 073 422 5662 Home Affairs HANIFF HOOSEN ARCHIBOLD FIGLAN 072 206 5273 071 678 9675 Human Settlements MAKASHULE GANA TANDEKA GQADA TARNIA BAKER 082 773 4755 083 349 9184 076 521 2711 International Relations & Co- STEVENS MOKGALAPA SANDY KALYAN operations 083 275 1779 082 578 5207 Justice & Correctional Services GLYNNIS BREYTENBAC
    [Show full text]
  • Women's Rights
    MAKING YOUR FUTURE WORK BETTER – Learning from Madiba The official newsletter of the Parliament of the Republic of South Africa Vol.Vol. 12 12 ISSUE ISSUE 7 5 AugustISSUE June 7 20122018 Protecting Women’s Rights Parliament recognises the role of women in society Vision An activist and responsive people’s Parliament that improves the quality of life of South Africans and ensures enduring equality in our society. Mission Parliament aims to provide a service to the people of South Africa by providing the following: • A vibrant people’s Assembly that intervenes and transforms society and addresses the development challenges of our people; • Effective oversight over the Executive by strengthening its scrutiny of actions against the needs of South Africans; Provinces of Council National of • Participation of South Africans in the decision-making of National Assembly National of processes that affect their lives; • A healthy relationship between the three arms of the State, Black Rod Mace Mace that promotes efficient co-operative governance between the spheres of government, and ensures appropriate links with our region and the world; and • An innovative, transformative, effective and efficient parliamentary service and administration that enables Members of Parliament to fulfil their constitutional responsibilities. Strategic Objectives 1. Strengthening oversight and accountability 2. Enhancing public involvement 3. Deepening engagement in international fora 4. Strengthening co-operative government 5. Strengthening legislative capacity HEADING Contents 12 18 22 14 5. Land expropriation opens up24 historical wounds 20. Parliament Youth Summit: ‘Young people must 7. Women’s rights include right sustain freedom and democracy’ to land: Women MPs share their views 22.
    [Show full text]
  • Zelda Jongbloed: Dept of Fisheries Needs a DG, Not a General Honourable Minister Something Stinks in the Fisheries Sector's Le
    Zelda Jongbloed: Dept of Fisheries needs a DG, not a General Honourable Minister something stinks in the fisheries sector’s leadership ranks. The Deputy Director General (DDG) of fisheries did not last a year in the post before returning to Pretoria, leaving the running of this key economic sector for the umpteenth time in the hands of an acting DDG. The Director General is about to retire. The Deputy Minister, ‘General’ Bheki Cele doesn’t seem to have a taste for Agriculture, Forestry and Fisheries. He has been hinting that he would rather be a police commissioner than attend to runaway corruption in the fisheries sector, the challenges with the-much lauded small scale fisheries plan and the chaos in coastal communities. While the honourable Cele is meddling in the affairs of the actual Police Commissioner, Rhiya Phiyega, our marine resources are being pillaged on an almost daily basis by poachers with seeming impunity. Pleks dat hy sy energie en ervaring met polisiëring daaraan wy om leiding te gee om ‘n werkbare plan teen stropers te help uitwerk. Die departement het geen effektiewe teen-stroping strategie nie en dit skyn asof daar nòg die kapasiteit, nóg die wil is om die stropers aan bande te lê . Ons hoor op byna weeklikse grondslag van toenemende beslaglegging op duisende tonne gestroopte perlemoen, en’n aanduiding is van hoe oneffektief wetstoepassing ter see in werklikheid is. We need our abalone in the sea, not in warehouses for poached marine resources. It is a free-for-all out there while compliance has collapsed and the infamous brown envelope has become an integral part of the endemic corruption in the fisheries sector.
    [Show full text]
  • Reis Na Vrede Bron: SAPD Grafika24 Een Nag Laas Week Kon Ds
    R13,00 (BTW ingesluit) >> Namibië N$14,00 BTW en aksynsbelasting ingesluit >>www.rapport.co.za POEDELKAALPOEDELKAAL OP OP PERD PERD VIR VIR PREDIKANT PREDIKANT SE SE WYN WYN 44 97 71017 NET ÁL STYWER THEUNS, KURT STRY 165006 OM MALEMA 2 OOR LOSLAPPIE 3 > 021 406 2934 Telefoon: 021 406 3514 | Faks: . Pieter Malan | e­pos: [email protected] | WeekliksSONDAG 25 03 12 REDAKTEUR: ::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::::: 6 Die nie so legendariese (en jonger) Dylan op pad? is ons 25 MAART 2012 Waarheen UITGAWE 4 Openbare finansies jaar sedert die grafie verander in die 17 Demo BBP Hoe het Suid-Afrika Buitelandse regeringskuld as % van Is dit slegter of beter? ANC aan bewind gekom het? Bevolking statistieke, uitgereik Wat sê die koue syfers? Hierdie RUBRIEK: vir Rasseverhoudinge, is bedoel 258,3% deur die SA Instituut % Miskien maak 30,8 te verhelder en jou te laat nadink. KAAl op ’n fieTS om is Of dalk besef jy net die land 1994 2011 dit jou kwaad of bly. 4,3% 1994 2011 1,2% as wat jy gedink het. 51 miljoen DRA veel meer kompleks 39 miljoen 1994 WWE21,9% RS HET Inkomste as % 12,8% 1994 2,9% -27,6% 24,7% Geboortes as % van BBP M2011EER SEKS Ekonomie van totale bevolking 2011 2,1%
    [Show full text]
  • Minutes of Proceedings National Assembly
    184 Thursday, 23 August 2018] No 25 – 2018] FIFTH SESSION, FIFTH PARLIAMENT REPUBLIC OF SOUTH AFRICA ____________ MINUTES OF PROCEEDINGS OF NATIONAL ASSEMBLY ____________ THURSDAY, 23 AUGUST 2018 1. The House met at 14:01. 2. House Chairperson Mr C T Frolick took the Chair and requested members to observe a moment of silence for prayer or meditation. 3. [14:01] The Chief Whip of the Majority Party moved: That the House – (1) notes with sadness the passing of African National Congress (ANC) Member of Parliament (MP), Mr Goodwill Sibusiso Radebe, who succumbed to injuries sustained from being shot during an attempted hijacking in Roodepoort, Gauteng, on Tuesday evening, 21 June 2018; (2) remembers that the 40-year-old Radebe became an MP in 2009 and served on the Portfolio Committee on Higher Education and Training, the Portfolio Committee on Energy and the Portfolio Committee on Transport; (3) recalls that in his earlier political career, he served in various structures of the Mass Democratic Movement in Mpumalanga; (4) understands that he served as Deputy Secretary of the Congress of South African Students (COSAS) in Mpumalanga in 1994; and in 1998, he served as Chairperson of the South African Students Congress (SASCO) at the Tshwane University of Technology (TUT), formerly known as Pretoria Technikon; MINUTES: NATIONAL ASSEMBLY NO 25 – 2018 185 [Thursday, 23 August 2018 (5) further understands that in 2002, he was part of the task team tasked with establishing branches of the Young Communist League in Mpumalanga and was elected as one
    [Show full text]
  • Constituency Head Area Group GEOGRAPHICAL NAME WARDS
    Constituency Head Area Group GEOGRAPHICAL NAME WARDS PROVINCIAL OFFICE EC ALL ALL Dorah Nokonwaba Matikinca EC ECMPL Alfred Nzo Including Mbizana, Ntabankulu, Umzimvubu and Matatiele Zisiwe Beauty Nosimo Balindlela EC ECMP Amahlathi-Kei Border 2 Including Amahlathi and Great Kei Municipalities Ross Kriel Purdon EC ECMPL Ntsikana Border 1 Including Nxuba, Nkonkobe and Ngqushwa Municipalities Kevin John Mileham EC ECMP Buffalo City Metro East London and Mdantsane and all Coastal Wards Terri Stander EC ECMP SB Farrow King Williams Town, Dimbaza, Zwelitsha and all Rural Wards Andrew Grant Whitfield EC ECMP Frontier Frontier including Makana and Ndlambe Municipalities Annette Theresa Lovemore EC ECMP Karoo Karoo including Camdeboo and Ikwezi Municipalities Malcolm John Figg EC ECMP Baviaans Baviaans Elizabeth Van Lingen EC ECMP Tsitsi-Kouga Kouga and Koukamma Municipalities Vicky Knoetze EC ECMPL Zuurberg Zuurberg including Sundays River and Blue Crane Municipalities Celeste Heloise Barker EC ECMPL Chris Hani Border (3) including Lukhanji, Emalahleni, Sakhisizwe, Engcobo and Intsika Yethu Municipalities Jacobus Petrus Johannes Botha EC ECMPL EC Midlands Including Inxuba Yethemba, Tsolwana and Inkwanca Municipalities Annette Steyn EC ECMP New Horizon New Horizon including Gariep, Maletswai, Senqu and Elundini Municipalities Bennet Mzwenqaba Bhanga EC ECMP Ngqura 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 30 36 54 Marshall Roberto Von Buchenroder EC ECMPL Winterhoek 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 Peter Edmund Van Vuuren EC ECMPL PE Northern
    [Show full text]
  • Die Aanbieding Van Politiek As Nuusonderwerp In
    Die aanbieding van politiek as nuusonderwerp in SARIE, rooi rose en Fair Lady (1994-2005) C.H. Boshoff Hons. BA Verhandeling voorgele vir die graad Magister Artium in Kommunikasiestudies aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit Studieleier: Prof. Lynnette Fourie Hulpstudieleier: Me. Thalyta Swanepoel Potchefstroom 2009 ii Dankbetuigings My innige en opregte dank gaan aan: • Die Here • Familie en vriende, in besonder my ma Ronel, pa Ters en Stephanus Cloete • My studieleiers, prof. Lynnette Fourie en me. Thalyta Swanepoel iii Opsomming Hierdie verhandeling bespreek die aanbieding van politiek as nuusonderwerp in die Suid-Afrikaanse vrouetydskrifte Fair Lady, rooi rose en SARIE in geselekteerde jare van demokratisering vanaf 1994 tot 2004. Die sentrale aanname in die studie is dat die media in 'n demokrasie, veral waar vroue se politieke kennisvlakke laer is as die van mans, die pertinente funksie het om die samelewing in te lig en op te voed om effektief in die bestel te funksioneer. Vanwee die feit dat vrouetydskrifte gewilde leesstof is onder vroue is dit uniek geposisioneer om politieke inligting aan hulle te verskaf, hoewel dit tradisioneel nie hierdie rol vervul het nie. Die aanbeveling is dat die uitgangspunte van die aanlynevalueringsmodel, skemateorie en agendastellingsteorie in inligtingseleksie en -aanbieding in ag geneem moet word om politieke kennisvlakke by die vrou te verhoog. Volgens eersgenoemde leer die meeste mense op toevallige wyse van politiek omdat hulle nie aktief na die inligting soek nie. Volgens die skemateorie word al die inligting oor'n bepaalde onderwerp saamgegroepeer en be"lnvloed hierdie kennisstrukture hoe mense nuwe inligting opneem, verwerk en hoe reaksies na aanleiding daarvan gevorm word.
    [Show full text]