1 Uitgawe 43 Januarie / Februarie 2013 R7.50 In hierdie uitgawe Foto met komplimente van www.namaquawestcoast.com ;( fotograaf: Tania Fouché) Outa kry R7,8 m. Transhex betrokke in gemeenskappe DA raadslede besoek Sedibeng wateraanleg Zuma is reg en tog is hy ook so verkeerd Dankie NamaKhoi! Die DA in Namakwaland het sy oog op `n doelwit Fonteintjie skoonmaak `n sukses Afrikaanse musiekfees in Amsterdam CSA en Leliefontein inwoners betoon hul liefde vir die veld In hierdie uitgawe 1 Kontakbesonderhede: [email protected] / 0832362152 / 027 8211 669 2 Geestelike voedsel 2 Kerk op Brazil, naby Kleinzee LOSGEDAGTES Die meeste mense, so lyk dit vir my, het die nuwe jaar nie soos ʼn maraton begin nie. Nee eerder asof hulle die 100-meter gaan hardloop. Met ʼn spoed het hulle uit die blokke gekom en kort voor lank is hulle stokflou voor die einde van die eerste maand. Vasgevang in die greep van gejaagdheid. Skielik is daar nie meer tyd vir ander noodsaaklike sake soos byvoorbeeld jou lewensmaat, jou kinders en gesin, vriende en familie nie. Die werk kom eerste. En natuurlik daardie sogenaamde werkverwante aangeleenthede soos onthale en partytjies Woensdagmiddag se potjie gholf of tennis met sakevennote. Jou tyd is Oefen jouself in naderhand so in beslag geneem deur al hierdie dinge dat die mense naby jou Huisreëls vir wonder of jy nog vir hulle omgee. Jy het nie genoeg tyd om ook nog vir hulle in te 2013 in op die pas nie. Jy jaag net voort. 2013 So het dit in ʼn sekere pastorie gegaan. Die pa het as dominee van die gemeente - Wees altyd eerlik. roete van wysheid: alles vir die gemeente gegee. Hy het om baie keer afgesluit in die studeerkamer om Doen dit deur jou Spr 12:22 te studeer en preke te maak. Hy het omtrent in elke kommissie en raad in die - Dink voor jy praat. lewe elke dag gemeente en gemeenskap gedien. Saans was hy haastig om weg te kom vir Spr 18:21 opnuut aan die Here vergaderings en besoekwerk aan die lidmate. Dit het dikwels gebeur dat sy gesin al - Tel jou seëninge. weg te gee. geslaap het as hy by die huis kom. Ps 34:15 Doen dit deur Van die lidmate het ook dikwels hom besoek om die een of ander probleem of saak - Dra mekaar se laste. “askies” op jou tong met hom te bespreek. En as dit dalk bots met ʼn gesinssaak, het die lidmaat voorkeur Gal 6:2 te laai. Gebruik gekry. - Vergewe en vergeet. hierdie woord ruim Sy dogter wat in haar tienerjare was, het vergeefs probeer om haar probleem met Miga 7:15 voor God en tussen hom te bespreek. “Jammer my kind, ek het nie nou tyd nie”, was die standaard - Hou jou beloftes. ander as jy die antwoord. Rom 4:21 wysheidsroete Op ʼn dag het sy poskantoor toe gegaan en van die tiekieboks af die pastorie - Ondersteun mekaar. byster geraak het. geskakel. Haar pa antwoord. Hy het haar stem nie herken nie. “Dominee”, vra sy, Hand 20:35 Stel jouself daarop “mag ek asseblief vanmiddag so 3-uur vir u kom sien? Daar is ʼn probleem wat ek - Wees vrygewig. in om ‟n lewende met u wil bespreek.” Deut 15:11 seën te wees deur “Maar natuurlik! Jy is baie welkom. Ek het nou wel reeds ʼn afspraak vir 3-uur, maar - Behandel ander soos in elke situasie te dit kan ek maklik uitskuif na later die middag”, sê hy vir haar. jy behandel wil word. vra wat is Stiptelik om 3-uur lui sy die deurklokkie. Hy is verbaas om haar te sien en sê Matt 7:12 opbouende gedrag sommer dadelik dat hy wag vir iemand wat nou met hom ʼn afspraak het. Die belangrikste: wat die Here tot eer “So, verskoon my asseblief, die persoon kan enige tyd nou opdaag. - Wees lief vir mekaar strek. Leef dit daar “Wag pa, jy het 3-uur met my ʼn afspraak. Ek het vanoggend gebel en hierdie met n rein hart. op die plek uit. afspraak met jou gemaak.” Hy word bleek in die gesig en skielik weet hy nie wat om te sê nie. Hy draai om en stap na sy studeerkamer, nooi haar in en maak die deur toe. Hy gaan sit agter sy lessenaar met sy hande onder sy kop. Die trane drup vrylik op die Bybel wat voor hom lê. Hy besef dat hy teenoor sy kinders en gesin ʼn onreg gepleeg het. Kom ons maak hierdie jaar ʼn omgee-jaar. Kom ons ruim tyd in om aan die dierbares rondom ons te bestee. Kom ons wys aan mekaar, dat ons vir mekaar omgee. En dit is nie die kwantiteit (hoeveelheid) tyd wat belangrik is nie, maar die kwaliteit (gehalte) van daardie tyd. Wouter De Vos op FB Twee pêrels van wysheid wat Oom Angus vanoggend in die boodskap op TBN gedeel het: 1) As jy twyfel, dan is dit verkeerd. Stap weg. 2) Moenie dat iemand jou in „n blik druk en dwing om „n oorhaastige besluit te neem nie. Daai stel jou op om „n fout te maak, want hy wil hê jy moet iets doen, voor jy mooi besef wat AL die gevolge van jou optrede sal wees. The woodpecker might have to go! Ek deel dit veral met my jong vriende, vir wie daar nog baie besluite voorlê. 2 Kor 12:9: Watter hoërskool? Watse vakke? Watter ou / meisie? Sal ek,of sal ek nie? My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle Watter college / universiteit? Watter loopbaan? werking wanneer jy swak is. Daarom sal ek2 liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my As jy nie weet watter opsie om te kies nie, bid daaroor en vra die Here vir leiding. beskutting kan wees. Hy SAL jou antwoord. 2 2 3 Algemene Pitkos Unieke foto van Lady Di Vreemde gesegdes ʼn Nuwe jaar God gee neute aan die man sonder ʼn Nuwe jaar het begin. Drie honderd vyf en sestig opgeveil tande. dae wag vir ons. Arabiese gesegde van ironie. Daar's nie 'n koei op die ys nie. Ons het laasnag almal verskillende emosies belewe Geen rede tot paniek - Sweeds. toe die gelui van klokke, die blaas van motortoeters Ek gaan waar die Tsaar te voet en die geknal van klappers en vuurpyle die jaar gaan. ingelui het. En in Hillbrow en Seepunt en Durban Badkamer toe gaan, omdat dit glo die het duisende mense die aanbreek van 2013 met enigste plek was waarheen die Tsaar uitbundige jolyt en vreugde gevier. nie 'n koets gebruik het nie. - Russies. Om ou koeie uit die sloot te grawe. Daar is natuurlik diegene wat die begin van ʼn nuwe Om iets op te haal wat liefs jaar gelate aanvaar het; amper ʼn soort houding dat vergete moet bly. - Afrikaans. God‟s water vir die volgende drie honderd vyf en Hy druk suurlemoene uit. sestig dae maar oor God‟s akker moet vloei. Dan Hy nooi homself. - Hindi was daar weer daardie persone wat beangs en bevrees gevoel het. Wat gaan hierdie jaar GOEIE VRAAG oplewer?, het hulle stilweg gewonder. En dan tot Die pa besoek sy seun op universiteit. die slotsom gekom dat dit, in die lig van ons huidige Hy word 'n laboratorium gewys, waar omstandighede, niks goed voorspel nie. Dit lyk of dit verskeie studente met proefbuise en maar ʼn slegte jaar gaan wees. dinge besig is. "Wat doen hulle?" vra die pa. Maar dan is daar ook daardie mense wat met "Ons probeer om 'n universele dankbaarheid terug gekyk het op die ou jaar met sy oplosmiddel te ontdek," sê die seun. seëninge en terugslae, hoogte en laagte punte en "Wat is dit?" suksesse en mislukkings. Hierdie mense kyk egter "Dis 'n vloeistof wat enigiets sal ook met verwagting en doelgerigtheid vorentoe om (RR Auction, AP) oplos." die uitdagings (nie probleme nie) wat 2013 gaan Amherst – „n Foto wat Diana Spencer voordat sy Die pa het 'n rukkie staan en bied, te aan te gryp en dit in geleenthede te die Prinses van Wallis geword het, sal deel wees dink en vra toe: "En waarin gaan julle omskep. van „n veiling wat later vandeesmaand in New die vloeistof aanhou?" Hampshire gehou sal word. Aan die begin van hierdie jaar moet ons nie vra: RR Auction sê dis moontlik dat dié foto, waarin die Wat gaan die nuwe jaar oplewer nie? Ons moet toekomstige prinses saam met „n jong vriend sit, Werksoek duur onsself eerder afvra watter bydrae ons kan en moet nooit vantevore in die openbaar aanskou is nie, lewer om van 2013 ʼn suksesvolle jaar te maak. Jou aangesien dit met “moenie gepubliseer word” jare, toon opname bydrae elke dag, oral en altyd, gaan uiteindelik gemerk is. 'n Kwart van werklose mense in die bepaal of hierdie jaar iets gaan oplewer. Die jaar Die foto is in 1981 geneem. Dis dieselfde jaar wat land soek al langer as vyf jaar werk, gaan wees wat ek en jy daarvan maak. Charles, die Prins van Wallis, en Lady Di maande toon 'n opname wat Woensdag (Dr.K. Victor) se bespiegeling tot „n einde gebring het en vrygestel is. aangekondig het dat hulle beplan om te trou. "Die kanse om werk te kry nadat jy Die paartjie het op 29 Julie 1981 na die kansel langer as vyf jaar sonder werk is, of gestap en in 1996 geskei, waarna die prinses in nog nooit gewerk het nie, is skraal in 1997 in „n motorongeluk in Parys, Frankryk, 'n arbeidsmark wat baie lae en gesterf het.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages32 Page
-
File Size-