Augustus 2007 Bundels Onderwerp: [SA-Gen] Bundel Nommer 2845 Datum: Wed Aug 1, 2007 Daar is 9 boodskappe in hierdie uitgawe Onderwerpe in hierdie bundel: 1. Rebellie 1914 en SWA From: Hetta Scholtz 2a. Pretoria Argiewe From: Annelie Els 3a. Janse van Rensburg navorsing From: Annelie Els 4a. Re: plaasgeskiedenisse / aktes From: Ursulah 4b. Re: plaasgeskiedenisse / aktes From: Charl van Tonder 5. (Koerant) Beeld 01 Aug. 2007 From: Fanie Blignaut 6a. Re: Jamie Uys From: Willeen Olivier 6b. Re: Jamie Uys From: Annemarie van den Doel 7. RE [SA-Gen] Jamie Uys en sy gesin From: Johann De Bruin Boodskap 1. Rebellie 1914 en SWA Posted by: "Hetta Scholtz"
[email protected] hester_scholtz Tue Jul 31, 2007 6:12 pm (PST) Lyslede, Hier is 'n webwerfmet name van al die ongevalle tydens die Rebellie 1914 en die oorlog met Duitsland in SWA(Namibië) http://www.geocities.com/Heartland/Ridge/2216/text/SA1914.TXT Groete Hetta Scholtz, Rooihuiskraal Boodskap 2a. Pretoria Argiewe Posted by: "Annelie Els"
[email protected] engelkind2000 Tue Jul 31, 2007 8:38 pm (PST) Hallo Jacques, Die Argief is glad nie meer op `n Saterdag oop nie. Groetnis Annelie Valhalla Boodskap 3a. Janse van Rensburg navorsing Posted by: "Annelie Els"
[email protected] engelkind2000 Tue Jul 31, 2007 9:13 pm (PST) More Medegeners veral die RENSBURG mense, Skies dat ek nou eers antwoord, was van Donderdag laas week tot en met gisteraand laat in Durban gewees. Ek was laas Maandag by Emmerentia aan huis gewees. Sy vertrek, of het reeds, vir 3 maande na haar dogter oorsee.