DE WAAL Stamboom
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
DIE NAGESLAG VAN JOHANNES (JAN) DE WAAL 1692 – 1768 DIE DE WAAL FAMILIE SE GESKIEDENIS OOR 350 JAAR IN SUID-AFRIKA NAVORSING: JC DE WAAL BYWERKING & VERWERKING: H DE W LOUW SAGTEWARE: FAMILY ORIGINS 10 & GEN2SA Foto geneem van ‘n DE WAAL wapen voor ‘n huis in Nederland deur Eksteen DE WAAL (2003) Foto van die beroemde Frans Hals, 1627 Maaltijd van officieren van die St. Jorisdoelen te Haarlem skildery. Gerestaureerd in 1987 Haarlem, Frans Halsmuseum. Afgeneem deur Eksteen DE WAAL in Nederland (2003) – Voor in Geel baadjie: Michiel DE WAAL Verklaring van simbole en afkortings Die karakters, simbole en afkortings wat hier gebruik word is in ooreenstemming met die goedgekeurde standaarde vir genealogie deur die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika. Simbool/ afkorting: Verklaring: a1 Eerste geslag, stamvader nommer 1 (eerste geslag in Suid-Afrika) b5 Tweede geslag, kind nommer 5 (bv. a1b5) c3 Derde geslag, kind nommer 3 (bv. a1b5c3 of a1b2c3 ens.) [gn] vir aangetroudes se genealogiese nommer (bv [h6]) * vir geboorte (plek en datum) ~ vir doop (baptism) (plek en datum) ≈ vir doop (christening) (plek en datum) ñ vir noemnaam (bynaam) ç vir aangeneem (ouers, plek en datum) β vir beroep (beskrywing, plek en datum) δ vir siekte of genetiese afwyking (beskrywing, plek en datum) † vir sterfte (plek en datum) Ω vir begrawe (plek en datum) ω vir verassing (plek en datum) x vir getroud, eerste huwelik (plek, datum en persoon) xx vir getroud, tweede huwelik (plek, datum en persoon) xxx vir getroud, derde huwelik (plek, datum en persoon) ens. ÷ vir geskei (plek en datum) æ vir gemeenskap met ’n gevolglike nageslag (plek en datum) datum volgens formaat dd.mm.jjjj waar: dd = dag, bv. 03 of 29 mm = maand, bv. 02 of 11 jjjj = jaar, bv. 1792 ± vir ongeveer by datum (bv. ±__.__.1761 of ±__.05.1721) < vir voor die datum (bv. <__.__.1761 of <__.05.1721) > vir na die datum (bv. >__.__.1761 of >__.05.1721) ? vir geskatte datum (bv. ?__.__.1761 of ?__.05.1721) ≡ vir berekende datum (bv. ≡__.__.1761 of ≡__.05.1721) − vir van tot datum (bv. 23.10.1906 - 16.03.1907) / vir tussen datums (bv. 25/26.07.1823 of 28.12.1831/32) » vir notas en bron aanwysings α vir algemeen ƒ vir familie ø vir bronne »* vir geboortenotas »∼ vir doopnotas (baptism) »≈ vir doopnotas (christening) »ñ vir noemnaamnotas »ç vir aanneemnotas »β vir beroepnotas »δ vir siekte notas »† vir sterftenotas »Ω vir begrafnisnotas »ω vir verassingnotas »x vir huweliksnotas »÷ vir skeinotas »æ vir buite-egtelike notas »α vir algemenenotas »ƒ vir familienotas »ø vir gebeurtenisbronne »» vir verder inligting (bv verwysend na kinders) (nn/xx) vir die ouers se verwysingsnommer nn en huweliksgetal xx (bv 286/xxx) nn vir individu se verwysingsnommer met sy/haar eggenoot (bv. 1326) <rn> vir die rekenaar rekordnommer (bv <2678>) {ti} vir titelbeskrywing van persoon (voor en na) bv. {Dr., Geneesheer} #idn# vir ID-nommer bv. #5403154031000# Kinders(n) vir aantal kinders wat deur n aangedui word gevolg deur die verwysingsnommer van elke kind !! vir die weglaat van elke lyn in die notas wat met hierdie karakters begin (M) Manlik (V) Vroulik NN nomen nescio (naam, d.i. stamnaam, onbekend) PN praenomen nescio (voornaam onbekend) a. aankoms bej. bejaard ca. circa (ongeveer) dg. dogter dist. distrik ds. dominee d.v. dogter van geb. gebore HOIC Hollandse Oost-Indische Compagnie HOIK Hollandse Oos-Indiese Kompanjie m.v. moeder van sn. seun s.v. seun van v.d. van die v.d.K. van die Kaap (van ’n ander ras) vgl. vergelyk VOC Verenigde Oost-Indische Compagnie v.v. vader van wed. weduwee wed.v. weduwee van wew. wewenaar KAB Kaaplandse Argiefbewaarplek NAB Natalse Argiefbewaarplek SAB Sentrale Argiefbewaarplek TAB Transvaalse Argiefbewaarplek VAB Vrystaatse Argiefbewaarplek GEN Genealogies (Begraafplase) HER Heraldiek MAN Manuskripte RSA Landswyd MHG Meester van die Hooggeregshof Transvaal en Vrystaat MOOC Meester van die Hooggeregshof Kaap (Master office and orphan chamber) MSCE Meester van die Hooggeregshof Natal Argiefverwysings: Formaat: Bewaarplek Bron Bandnommer : Verwysing Datum(s) Voorbeelde: KAB MOOC 13/1/1:18 (1709-1711). en TAB MHG 0:1976/38 1938. Volgens die navorsing wat gedoen is deur A. F. van Beurden is die voorgeslagte van Johannes (Jan) DE WAAL wat na Suid-Afrika gekom het soos volg in Nederland. (Ek moet dadelik onverskoning vra, sommige name op die fotostaat is net te onduidelik om die naam reg te spel, ook die outydse skrif maak dit op die staduim vir my moeilik om name korrek te spel) a Jan de Wael, van Rozenburg, ca. 1473 b3 Michiel, c1, Jan, 1520, Magistraat te Haarlem d1, Michiel de Waal, = 1527, Kaptein in die Burgery tydens die beleg van Haarlem 1573, x Anna Hasselaar, = 1537 e1 Jan, Burgemeester 1597, x Cornelia Juijst f2 Johan, = 1594, Burgemeester Haarlem 1627, Kolonel 1633 g2 Jan, = 1622 h1 Michiel, Advokaat en Regter te Amsterdam i1 Jan (Johannes), 1692 – 1768, Stamvader van De Waals in S.A. arr. 1715, x Elizabeth van Eck Opsomming van Beurden (1900, 1906) en Arthur De Waal (1935) se navorsing: a Jan (Rozenburg) b1 Jacob c1 Frans c2 Jan d7 Michiel (1527 x Anna Hasslaar, xx Geertruijd Egbertz) c3 Volkje c4 Dirk c5 Aeffje b2 Aleijdis b3 Michiel c1 Jan (1520 Magistraat te Haarlem) d1 Michiel (1527 x Anna Hasslaar, xx Geertruijd Egbertz) e1 Jan (Burgermeester 1597 x Cornelia Juijst xx Agatha van Hoorn) f1 Guurtje f2 Johan * 1594, Burgermeester Haarlem 1627, Kolonel 1633, + 23.9.1633 x 15.2.1620 Aaltje van der Horst * 14.9.1597 + 16.10.1678 (Volgens sommige bronne – argief navrae, was hulle kinderloos) g1 Johannes = 2.8.1620 + jonk g2 Jan = Jul 1622 x c. 1645 (slegs een seun) h1 Michiel (Advokaat & Regter Amsterdam – 3 seuns) i1 Jan * 3.1.1692 i2 Dirk i3 Cornelis f3 Antony f4 Geertruijd f5 Michiel * Mei 1596, kaptein 1624, 1656 Kolonel x Canera van Baersdorp en ook die een in die Frans Halsskildery (8 kinders) f6 Cornelis f7 Magtildus ? f8 Cornelia e2 Anneken e3 Guurtje d2 Wiebout? d3 Guurtje b4 Frank (Die 2 Michiel’s is dus dieselfde persoon * 1527 en is die voorvader van Jan wat Kaap toe gekom het. Hy was Kaptein in die Burgery 1573 tydens die beleg van Haarlem en daarna vermis. Of ons Suid-Afrikaanse DE WAAL’s nou afstam vanaf b1 – Jacob of b3 – Michiel, dit is egter baie seker dat Jan van Rozenburg wel beide se voorvader is.) Daar is natuurlik ander wat verskil en tans is daar mense in Nederland wat vir my help om te kyk of ons die raaisel kan oplos. Volgens Ds. P. DE WAAL net die volgende uit sy verkorte en verbeterde weergawe van sy DE WAAL register en ek haal net so uit sy werke aan, met erkening aan Ds. P de Waal. “Die DE WAAL - geslag is van ‘n baie ou adelstand sover terug bekend as 1345 in GENT. Die latere raadsheer Jan Franz DE WAAL was die gevolmagtigde van keiser Karel IV en het volgens patentbrief, 1 Aug 1739 die titel van BARON ontvang. Onder hulle was senatore, advokate, ‘n professor in die teologie (Antonius DE WAAL 1573 – 1639, Leiden), beroemde skilders van die Vlaamse skool, t.w. Lucas, Cornelius en Johann (c. 1622 – 1631), soos hul beelde te sien is in Rome en Munich en hul skilderye te Berlyn, Weenen, Amsterdam en Florence. Sommige het later ook ‘n aktiewe deel in die Protestantse stryd in Nederland geneem en een is te Utrecht op die markplein onthoof vir sy geloof. Oorsprong van die Naam – Name is dikwels afkomstig van die woningsoord of benaming van die plaas van die eienaars en so het die landgoed “DER WALE” of “WALLONE” geheet, met ‘n latere toegepaste naam van DE WAAL aan die bewonders self. Die naam het in Suid-Nederland ontstaan, later versprei in alle lande van Europa in verskillende vorme, soos De Waele, De Wael, De Wal (frankryk), Walen, De Waal en eindelik in 1715 na Suid-Afrika. Die Geslag in Nederland Ons noem hulle agtereenvolgens met net enige aanmerkings by die name:- 1. Johan DE WAAL – ‘n Ryk koopman van Amsterdam wat in 1473 die voortreflike landgoed Rosenburg aangekoop het. Hierdie pragtige plek was geleë te Voorschoten by Den Haag. 2. Jacob DE WAAL – Woonagtig te Rosenburg. Koopman, raadslid en regter. Later te woonagtig te Haarlem, waar hy in 1521 burgermeester geword het. Oorl. 1524. 3. Michiel DE WAAL – Van Haarlem, in 1573 kaptein van die burgermag. 4. Jan DE WAAL – Burgermeester van Haarlem, 1597 5. Jan DE WAAL – Burgermeester van Haarlem, 1627 en nog neëntien maal daarna. Later woonagtig te Amsterdam. Oorl. 1678 6. Johan DE WAAL – Miskien is dit die kleinseun van hierdie stamvader wat na Suid- Afrika vertrek het. Die skakel is hier enigsins onduidelik. 7. Johan DE WAAL – Oorl. 1691. Miskien is die Jan wat na Suid-Afrika in 1715 gekom het hierdie Johan se seun. A. F. van Beurden, ‘n deskundige van Nederland meen egter dat die Kaapse Jan ‘n Michiel tot Vader had.” DE WAAL 23 Augustus 2003 09:24 9 c6 Johannes DE WAAL (3/x), ∗ 1750, ≈ 23.08.1750 »» Kinders (9): 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 20 1 a1 Johannes (Jan) DE WAAL ∗ Amsterdam, Nederland x Petronella Aletta WYDENAAR 03.01.1692, † Kaapstad 26.01.1768 »α Johannes (Jan) DE WAAL kom met die skip “Doornik” na die Kaap in 10 d1 Aletta Petronella DE WAAL (9/x), ∗ 1772, 1715 in diens van H.O.I.K., kwartiermeester en later ≈ 22.08.1772 x 25.08.1793, Jacobus ARKENHOUT, koster van die Kaapse Kerk. Tree uit diens uit. Baie ∗ Van Enkhuizen »α ”Kapitein ter zee” welgestelde man, besit baie huise waaronder Jan de Waal huis in Breestraat, Kaapstad.