Lees ons en adverteer aanlyn - www.stellalander.co.za - like 7KH1X6KRS 95<%85* .8580$1 7HO )D[ 7HO )D[ 0DUNHW6WUHHW 3DOPJDWH6KRSSLQJ&HQWUH 32%R[9U\EXUJ +RRIVWUDDW .XUXPDQ )R[EDJV LQVWRFN $OOVL]HVDYDLODEOHIRU JLUOV ER\V /(66(66 Vrou van deposito beroof Stellalander-Vryburg – Die polisie hier ondersoek `n saak van gewapende roof nadat `n vrou helder oor dag van `n aansienlike bedrag kontant beroof is. Die voorval het op Vrydag (12 Januarie) om 15:30 plaasgevind. Dit word beweer dat die vrou die kontant by die bank getrek het en onderweg was na `n motorhandelaar om glo `n deposito te betaal. Buite die motorhandelaar het `n wit Audi met drie insittende mans langs haar hul verskyning gemaak en `n vuurwapen op haar gerig. Die mans het haar beveel om die sak met kontant vir hulle te gee. Hulle het dit gevat en op die vlug geslaan. Niemand is tydens die voorval beseer nie. Teen Auditdruktyd Bureau of Circulationsis niemand nog in verband of South Africa met die transparencysaak in you canhegtenis see geneem nie. Accurate. Believable. Consistent Audit Bureau of Circulations of South Africa transparency you can see Accurate. Believable. Consistent Gestig 1888 Tel: 053 927 3907/3747; Faks: 053 927 1044; POSBUS 443, MOLOPOWEG 33, VRYBURG www.stellalander.co.za E-POS:
[email protected] 17 JANUARIE 2018 R2-00 VAT INCL Terug skool toe Skoolklokke, roetine, boeke en pouses kondig vanjaar op Woensdag (17 Januarie) die nuwe skool jaar aan. Dit is een van die dae in die jaar wat almal met gemengde gevoelens laat. Mammas en pappas sien hul Graad eentjies met `n knop in die keel af op die eerste dag van skool, terwyl dié nuwelinge opgewonde jil en nie kan wag om klas toe te gaan of met hul nuwe maatjies te speel nie.