OKTOBER 1959 KOEBS

DEEL XXVII No. 4

GENL. KOOS DE LA REY, DIE KRYGSMAN.

22 Oktober is die geboortedag van Pieter de la Rey, as ongetroude jongman genl. Koos de la Rey, wat van dag tot na Suid-Afrika gekom het en alhier met ons heldeverlede behoort. Vanjaar n Afrikaanse nooi, Hester Nel, getroud gedenk ons ook op 11 Oktober die uit- is, het baie daartoe bygedra dat die De breek van die Tweede Vryheidsoorlog, la Reys feitlik uit die staanspoor vuur- sestig jaar gelede. Daarom wil ek graag warm Afrikaners geword het. Pieter de by hierdie geleentheid die persoon van la Rey, wat hom eers as onderwyser in Koos de la Rey in herinnering roep die Oudtshoornse distrik gevestig het, en by wyse van hierdie artikel hulde het in dieselfde distrik ’n vooruitstre- bring aan hom wat God aan ons volk wende boer geword. Aangesien hy ’n gegee het op ’n tydstip toe sulke manne ontwikkelde man was, is hy kort na sy dringend noodsaaklik was; ’n man wat huwelik deur die Britse outoriteite as in die ure van dood en benoudheid lei- veldkomet aangestel, ’n pos wat hy ding kon gee; ’n man sonder wie ons enkele jare daam a weer bedank het om- volksgeskiedenis beslis armer sou gewees dat hy sy aandag uitsluitlik aan sy het. Aangesien hy by uitstek krygsman boerdery wou wy. Hierdie Pieter het en veldheer was en aangesien Oktober ook as heemraad gedien en as ouderling vanjaar in die atmosfeer van die uit- het hy toegewyde en hooggewaardeerde breek van die Tweede Vryheidsoorlog diens aan die gemeente van George van die Afrikaner staan, wil ons veral gelewer. Pieter en Hester se agste aan hom as krygsman dink. kind is op 25 Desember 1812 gebore — Generaal Jacobus Herculas de la Adrianus Johannes Gysbertus. Toe hy Rey het vanaf sy 29ste jaar, toe hy met ’n volgroeide man was, het sy groot lig- Jacoba Greeff in die huwelik getree het, gaamsbou en krag hom die naam tot met sy dood op 67-jarige ouderdom Lang Adriaan de la Rey besorg. Hy in die Lichtenburgse distrik gewoon. was bestem om die vader van Koos de Hy was lid van die derde geslag De la la Rey te wees. Adriaan het midde in Reys, wie se stamvader hom tussen die lewe van sy volk gestaan en die 1789 en 1798 in Suid-Afrika kom vestig Afrikanerstryd saam met sy volksgenote het. Die feit dat hierdie stamvader, gestry. In 1845 het hy en sy vrou,

KOERS 125 Adriana (geb. Van Rooyen) die Karoo sou word. In 1876 moes hy sy voorge- verlaat en hulle in die Vrystaat in die nome huwelik uitstel om as opgekom- nabyheid van op die plaas mandeerde burger en veldkomet aan Doornfontein gaan vestig. Kort daama die Sekoekoeni-oorlog deel te neem, ter- moes hy in die Slag van Boomplaas wyl hy ook gedurende die Eerste Vry­ (1848) aan die eerste oorlog vir die heidsoorlog by nuwe vryheid van sy volk deelneem en toe hy roem as krygsman verwerf het, sodat hy ook daama geweier het om die Britse later as kommandant aangestel is. Hier­ gesag oor die Vrystaat te erken, het hy die amp het hy in 1893 neergelê toe hy soos ander sy goed opgepak en oor die as lid van die Eerste van die Vaal getrek — Transvaal toe — waar hy Z.A.R. vir Lichtenburg gekies is. Sy hom na heelwat omswerwinge met sy laaste optrede in militêre hoedanigheid familie uiteindelik op die plaas Dela- voor die uitbreek van die Tweede Vry­ Reyskraal in die Schweizer-Reneke-dis- heidsoorlog was sy deelname aan die trik gevestig het. Lang Adriaan de la onderdrukking van die Jameson-inval in Rey het gedurende sy Transvaalse ver- 1896. blyf ook krygsdiens verrig deur vanaf As jongman was Koos de la Rey 1848 aan feitlik al die Kafferoorloë deel eintlik transportryer van beroep. Na te neem. In 1880/1881 was hy ook ’n sy huwelik in 1876 het sy bekwaamhede vrywilliger wat sy deel tot die Boere- aan hom verskeie regeringsaanstellings saak in die Eerste Vryheidsoorlog byge- besorg, soos verantwoordelike persoon dra het; in 1882 het hy ook as vrywil­ vir die opmeet van plase (d.w.s. land- liger aan die stryd op die wesgrens van meter) en naturellekommissaris vir Transvaal deelgeneem en het hy die pos Wes-Transvaal. As transportryer, veld- van onder-voorsitter van die bestuur kornet, kommandant, landmeter en natu­ van die Stellalandse Republiek tot 1885 rellekommissaris het Koos de la Rey van beklee. Dit was die Afrikaneragter- die Wes-Transvaalse veld met sy inwo- grond waaruit Koos de la Rey, sesde ners, blank sowel as nie-blank, en van kind van Adriaan en Adriana, gespruit regeringsake ’n intieme kennis opge- het. doen. Hierdie kennis en ervaring Koos de la Rey is vroeg in sy lewe verklaar dan ook tot ’n groot mate (1) tot die krygsdiens geroep. Op 19-jarige die geslaagde aanvoerderskap van genl. leeftyd vind ons hom alreeds tussen die De la Rey in die Tweede Vryheidsoorlog Vrystaatse burgers in ’n Basoeto-oor- en (2) die vermoë wat hy gedurende dié log en wel as veldkomet, wat ’n hoë stryd aan die dag gelê het om die onderskeiding vir so ’n jong knaap was. naturelle in sy gebied te kalmeer en Van hom is gesê dat hy in hierdie stryd o-nder beheer te hou. Saamvattend kan nie -alleen moed aan die dag gelê het nie, die sukses van De la Rey se krygsman­ maar ook beleid, twee kenmerke van sy skap in die Tweede Vryheidsoorlog krygsmanskap wat hom sy hele lewe hoofsaaklik toegeskryf word aan (a) sy lank sou bybly en in die Tweede Vry­ krygsmanservaring en krygsmanstalent, heidsoorlog tot ’n hoogtepunt gevoer (b) sy godsvertroue en geloof in die

126 KOERS regverdigheid van die saak van die gegee moes word nie. Sy optrede na die Boerevolk, (c) sy kennis van en liefde uitbreek van die oorlog bewys dit, want vir die Boerevolk en (d) sy kennis en toe het hy hom met al die vuur waaroor besondere voorliefde vir die Afrikaanse hy beskik in die stryd gewerp en tot die veld en veldlewe. bitter einde toe met voile mag en krag Na die Jameson-inval was De la Rey gestry vir die behoud van die anaf- saam met die ander voormanne van die hanklikheid van sy volk. volk oortuig dat ’n oorlog met Engeland Teen die einde van September 1899 onvermydelik in die naaste toekoms gelê was dit duidelik dat die oorlog baie het. Hy was egter ewe vas oortuig dat naby was. Britse troepe het al nader die tyd vir die Z.A.R. baie ongeleë was, aan die grense van die Republiek saam- aangesien die Republiek nog besig was getrek en kmdt.-genl. , om, soos hy dit gestel het, op te groei. opperbevelhebber van die Republikeinse Minstens 10 tot 15 jaar, ten koste van krygsmag, moes ook sy burgers saam- wat ook al, moes nog eers verloop voor- trek om vir gebeurlikhede gereed te dat die Republiek daaraan sou kon dink wees. Die Republiek het egter voor een om die wapens teen 'n Europese moond- groot probleem te staan gekom, en dit heid op te neem. Hierdie oortuiging was dat daar met uitsondering van was dan ook daarvoor verantwoordelik genls. Joubert en Piet Cronje geen hoof- dat hy alles in sy vermoë gedoen het om offisiere was om aan die spits te staan die oorlog te probeer voorkom. Die nie. Die probleem is opgelos deur ’n bewering is ook gemaak dat De la Rey paar vooraanstaande politieke figure as saam met o.a. in die Volks- veggeneraals te benoem en dan maar te raed teen die stuur van ’n ultimatum hoop dat hulle ’n sukses van die onder- aan Brittanje gestem het. Dit bly egter neming sou maak. So gebeur dit dan net ’n bewering, want die betrokke dat volksraadslid Koos de la Rey op 27 notule van die geheime volksraadsitting September 1899 sy opwagting by kmdt.- waarop hierdie saak bespreek is, kan nie genl. Joubert maak op laasgenoemde se teruggevind word om presies te bepaal bevel. Kort en saaklik is aan hom wat daar plaasgevind het nie. Maar, al meegedeel dat Piet Cronje as generaal sou Koos de la Rey ook teen die stuur vir die westelike gebiede aangestel is en van die ultimatum gestem het, was dit dat De la Rey as veggeneraal en advi- alleen omdat hy op daardie stadium seur van Cronje benoem word. Van oortuig was dat sy land en volk nog nie hierdie benoeming het De la Rey later vir ’n oorlog gereed was nie. Hy sou dit self gesê dat dit hom baie moeilik geval alleen gedoen het om die belange van het om hom dit te laat welgeval, omdat sy volk en vaderland ten beste te dien. hy die oorlog baie swaarmoedig tege- Dit was nie 'n kwessie dat De la Rey moet gegaan het. Dit was ’n saak wat teen ’n oorlog met Brittanje as sodanig De la Rey, getrou aan sy aard, nie lig gekant was nie; dit was ook nie ’n opgeneem het nie, maar toe hy eenmaal kwessie dat hy van gedagte was dat aan besluit het om aan die roepstem van sy die eise van Brittanje sonder meer toe- volk en vaderland, wat vir hom ook die

KOERS 127 roepstem van God was, gehoor te gee, verongeluk het. Weliswaar was dit nie kon niks hom meer keer nie en het die ’n groot slag nie maar die betekenis oorlog spoedig getoon dat die keuse van daarvan was groot: dit was beslis ’n De la Rey as veggeneraal ’n uiters skok vir die Britse outoriteite in Kim­ gelukkige en goeie keuse was. Vir hom berley, wat nie verwag het dat die het die stryd toe ’n geloofsaak geword Boere handelend sou optree nie. Daar en tot die einde toe het hy geveg in die by het dit die weg geopen vir die inname oortuiging dat die saak van die Boere van deur die Boere, maar bo eg was en dat die Boere uiteindelik as alles het dit die burgers van die Z.A.R. oorwinnaars uit die stryd sou tree. geweldig bemoedig en het dit die naam Genl. Koos de la Rey het hom uit die van De la Rey bekend gemaak — ’n staanspoor as ’n versiende militêr en naam wat nie weer in die vergetelheid as ’n meester van taktiek geopenbaar. sou raak nie. Inderdaad het hy dan ook uit die Twee­ Op 28 November 1899 sou De la Rey de Vryheidsoorlog getree as grootste die eerste werklike geleentheid kry om taktikus in die oorlogsgeskiedenis van sy veldheerskap te bewys. Enkele dae Suid-Afrika. Daartoe het sy intieme tevore het die slae van Belmont en kennis van die veld beslis baie bygedra. Graspan besuide Kimberley plaasgevind, Sommer aan die begin van die oor­ waar die Boeremagte nie daarin kon log het gnl. De la Rey met sy bevel- slaag om die Engelse leërmag wat op voerder (genl. Cronje) in botsing ped was om Kimberley te gaan ontset gekom, omdat Cronje nie so ’n helder te stuit nie. De la Rey was by hierdie insig in sake soos De la Rey gehad het slae nie in bevel nie. Die aanrukkende nie en nie na raad wou luister nie. Engelse magte moes egter gekeer word. Cronje was naamlik ten gunste daarvan Vir die doel het De la Rey die omge­ om ’n klein Engelse besettingsmag wat wing van die Modderrivier uitgekies. Hy hulle van Mafeking meester gemaak het was egter versigtig genoeg om die fout te beleër. De la Rey se standpunt was te vermy wat die Boereaanvoerders by dat dit ’n vermorsing van krygskrag en Belmont en Graspan gemaak het deur al tyd van die Republiiek was en dat die op die heuwels langs stelling in te neem, vyand baie gouer en meer doeltreffend want die heuwelkruine was pragtige ten onder gebring sou word deur al die skywe vir die Britse artillerie. Daarom toevoerweë vanuit die Kaapkolonie af te het hy sy burgers al langs die walle van sny. Cronje wou egter nie De la Rey die rivier laat stelling inneem. Die se raad aanvaar nie, waarop De la Rey Slag van Modderrivier het dan ook sy bevelvoerder versoek het om hom deeglik bewys dat die stelling nie beter suidwaarts te stuur na die omgewing gekies en dat taktiek en strategic nie van Kimberley. Voor hy egter daarheen beter beplan kon gewees het nie, want vertrek het, was De la Rey vir die eerste hoewel die Engelse een na die ander groot sukses van die oorlog verantwoor- stormloop van stapel gestuur het, kon delik, nl. die Slag by Kraaipan (13 hulle eenvoudig net nie daarin slaag om Oktober), toe hy ’n gepantserde trein die Boere uit hulle stellings te verdryf

KOERS nie. Die aanslae van die Engelse is generaal met Wes-Transvaal as sy be- met baie groot verliese vir hulle afge- sondere verantwoordelikheid. Die suk­ slaan en De la Rey was oortuig dat die ses wat hy behaal het om Wes-Transvaal Boere die volgende dag ’n klinkende weer tot die stryd te reorganiseer en om oorwinning sou behaal. Daardie aand sy kommando's selfs in die donkerste kom die bevel egter van genl. Cronje, dae tot ’n gevreesde aanvallende mag wat intussen ook suidwaarts beweeg om te skep, moet in die allereerste plek het, dat die stellings ontruim moes word aan sy geloof in die uiteindelike oor­ en dat die Boere moes terug trek. Vir winning van die Boere toegeskryf word. De la Rey was dit ’n ontsettende teleur- Daarby het hy oor die vermoë beskik stelling en hy was maar te dankbaar om daardie burgers op moedverloor se toe hy bevel ontvang het om na Coles- vlakte tot dieselfde idealisme te oortuig berg te gaan om daar teen die magte en hulle met nuwe moed te besiel. En van genl. French op te tree. Hoewel hy om alles te kroon kon hy as gebore daarna nog aan ’n hele aantal gevegte organiseerder ook weer orde stel in deelgeneem het, waarvan sommige met toestande wat haas aan wanorde sukses, was Koos de la Rey eintlik nie gegrens het. In die uitvoering van die man vir ’n stereotiepe oorlogvoering hierdie taak het Koos de la Rey weer deur middel van stellinggevegte en langs eens, soos talle kere tevore en ook vaste linies nie. Sy ware militêre genie daarna, getoon dat hy geen drywer was het eers vorendag getree na die inname nie, maar wel die leier. Hierdie feit dat van die Republieke deur die Britse hy altyd gelei het, het veroorsaak dat magte, toe stellinggevegte iets van die sy burgers hom graag gevolg het en per verlede was en die guerillakryg ’n aan- slot van rekening verklaar dit tot ’n vang geneem het. Toe het hy hom grooot mate die skitterende suksesse geopenbaar as die ruitergeneraal, die wat hy as militêre aanvoerder behaal organiseerder sonder weerga, die takti- het. kus van groot formaat, die meester van Gedurende die tydperk van die gue- beweeglike oorlogvoering. rillastryd het die roem wat De la Rey Na die val van Pretoria, vroeg in reeds verwerf het nuwe hoogtes inge- Junie 1800, het moedeloosheid oor baie styg. Dit was veral in hierdie tydperk burgers, ook in die verskillende Wes- wat hy hom as die uiters bekwame en Tramsvaalse distrikte toegesak. Vir beweeglike ruitergeneraal geopenbaar hulle was die stryd verlore; hulle het het, en as die ontwerper van ’n nuwe hulle kommando’s verlaat, sommige het taktiek wat die vyandelike magte meer wapens neergelê en huis toe gegaan. as een keer baie duur te staan gekom Dit is aan genl. De la Rey opgedra om het. Hierdie taktiek wat op meesterlike na Wes-Transvaal te gaan om hierdie wyse deur hom toegepas is, kan as die burgers te bemoedig en hulle te oor- stormjaagtaktiek omskryf word. Dit reed om weer tot die stryd toe te tree. was die taktiek wat hy al heel aan die De la Rey het nou ook ’n hoër rang ont­ begin van die oorlog bepleit het, toe hy vang nl. dié van assistent-kommandant- aan genl. Cronje voorgestel het dat i.p.v.

KOERS 129 om tyd en mannekrag met die beleg van die vrees en bewondering van die vyand Mafeking te vermors, die Engelse gar- vir Koos de la Rey afgedwing. nisoen aldaar eenvoudig stormgejaag en 'n Ander aspek van oorlogvoering uit die dorp verdryf moes word. Cronje wat De la Rey met groot welslae toege- vvou egter niks daarvan hoor nie en pas het, was ook dit wat hy sedert die solank De la Rey onder bevel van 'n begin van die stryd by sy hoofoffisiere hoër offisier gestaan het, was hy nie bepleit het, nl. die vernietiging van die altyd in die geleentheid om sy eie tak- toevoer van voorrade en ammunisie na tiek toe te pas nie. Waar hy dit egter die Engelse. De la Rey het hom daarop kon doen, is dit altyd met sukses toegespits om Britse konvooie een na die bekroon. As opperbevelhebber van die ander onverhoeds te oorval, die vervoer- Boeremagte in die westelike dele van middels te vernietig en die voorrade en Transvaal was hy egter nou in die ammunisie te buit. Dit het veral twee geleentheid om sy selfontwerpte baktiek, belangrike doeleindes gedien: (a) dit gegrond op sy insig, sy kennis van die het die Engelse in hulle oorlogspoging veld en die vyand en sy natuurlike aan- gestrem en (b) dit het aan die Boere- voeling van sake, feitlik tot volmaakt- kommando’s en vlugtende-vrouelaers die heid te voer. broodnodige voedsel, kleding en ammu­ nisie voorsien, want hierdie dinge moes Sedert die laaste helfte van 1900 het hulle eenvoudig self in die hande kry. Koos de la Rey en sy manne letterlik Daardeur is die Boere nie alleen in die skrik van die Engelse in Wes-Trans- staat gestel om die oorlog voort te sit vaal geword. Sy taktiek was hoofsaak- nie maar is ook hulle moreel aansienlik lik op twee belangrike beginsels van verhoog. oorlogvoering gebaseer, nl. spoedige Onder die belangrike suksesse wat optrede en verrassing. Afgesonderde De la Rey in hierdie fase van oorlog­ Britse troepeafdelings, wat voortdurend voering behaal het tel bv. die Slag van onder die oë van De la Rey se spioene Nooitgedacht (13 Desember 1900), toe was, is opgesoek en op 'n oomblik wat hy saam met genl. Beyers die Engelse hulle dit die allerminste verwag het afdeling van genl. Clements ’n verplet- blitssnel stormgejaag en aangeval. Hier- terende neerlaag toegedien het. Hoewel die stormaanvalle is enige tyd van die hierdie enkele neerlaag die Engelse oor- dag of nag gedoen en is gewoonlik so logsmag as sodanig nie juis verswak het beplan en uitgevoer dat die slag al nie, het dit op ’n stadium plaasgevind gelewer was voordat die Engelse sodanig toe baie mense gedink het dat die oorlog van hulle skrik en wanorde kon herstel naby sy einde was en toe oral tekens van dat hulle weerstand kon bied. Teen die moedeloosheid te bespeur was. Die Slag tyd wat hulle gereed was, was De la van Nooitgedacht was dus feitlik ’n Rey met sy kommando al weer buite keerpunt, want daarmee het De la Rey trefafstand. Hierdie manier van op­ onteenseglik getoon dat in die Boere- trede het die Engelse bedrywighede baie kommando’s nog ’n ontsettende slaan- sterk aan bande gelê en het tegelykertyd krag geskuil het. Dit het nuwe moed

130 KOERS gegee, dit het tot groter daadkrag ge- Hierdie taktiek was vir die Engelse een inspireer; solank Koos de la Rey nog te veel, soos duidelik geblyk het uit die vol moed was, sou sy burgers dit ook twee belangrike slae van Ysterspruit wees en hom kragdadig volg en onder- (25 Feb. 1902) en Tweebos (7 Maart steun. 1902), by welke geleenthede twee Britse Selfs so laat as die begin van 1902 leërs op ’n besonder vinnige wyse oor- was De la Rey in Wes-Transvaal be- rompel en feitlik uitgewis is. Laasge- drywiger as ooit tevore. Kruis en dwars noemde Slag van Tweebos was die laaste het hy deur sy geliefde velde getrek, groot slag van die Tweede Vryheidsoor- altyd aan die spits van sy kommando’s log. Daarmee het Koos de la Rey om teen die Britse magte op te tree waar getoon dat die slaankrag van sy kom­ die geleentheid hom mog voordoen. Die mando’s nog nie uitgeput was nie en Leeu van Wes-Transvaal was só wakker nog net so ’n groot doeltreffendheid en het só blitsvinnig gehandel dat Wes- besit het as tevore. Met hierdie slag, Transvaal feitlik die enigste deel van waarin sy taktiek foutloos en so glad die Republiek was waar die Britse magte soos seep verloop het, het Koos de la aan die begin van 1902 nog nie die oor- Rey die kroon op sy bekwaamheid as hand gehad het nie, maar waar hulle Boere-ruitergeneraal verwerf. Sy naam feitlik nog altyd op die verdediging was. het in die belangrikste tydskrifte van Geen Britse aanvoerder in hierdie ge- die wêreld in groot letters verskyn en bied was gretig om hulle buite die in die Boerehart is sy naam met ewe dorpe waar garnisoene gevestig was te groot letters gegrafeer. waag nie. Dit was vir die Britse opper- In die tydperk van die guerillastryd bevel duidelik dat iets aan die toestand het Koos de la Rey hom ook as die van sake gedoen moes word, en toe is organiseerder by uitnemendheid onder- besluit dat die uitroeiingsbeleid wat met skei. Sy taak was nie alleen om kom­ soveel sukses in ander dele van die mando’s aan te voer nie. Daar was die- Republiek toegepas is meer intensief in gene wat alreeds vroeër genoem is, wat Wes-Transvaal toegepas moes word. moed verloor en huis toe gegaan het. Maar ook vir hierdie sterk Britse kolon- Hierdie manne moes weer tot die stryd nes wat heen en weer deur die gebied aangevuur en by die kommando’s inge- getrek en alles in hulle pad vernietig skakel word. Benewens sy taak as het, was genl. de da Rey gereed. In aanvoerder moes De la Rey dus ook tot hierdie fase van die stryd het hy sy ’n groot mate burgers vir sy komman­ stormjaagtaktiek ten toppunt gevoer, do’s rekruteer, en dit het hy op so ’n want op die mees onverskrokke en vas- bekwame wyse gedoen dat hy altyd oor berade, mens kan byna sê op doodsver- die nodige mannekrag beskik het om agtende wyse, het hy die voorttrekkende hom in die stryd by te staan. Daaraan Britse kolonnes openlik oor die kaal moet beslis tot ’n groot mate die feit vlaktes stormgejaag, wat soveel paniek toegeskryf word dat De la Rey tot aan onder hulle veroorsaak het dat hulle in die einde van die oorlog toe met soveel baie gevalle maklik oorweldig kon word. sukses kon optree. Sy burgers moes ook

KOERS 131 gevoed word. Daarvoor het hy gesorg, Methuen, self swaar gewond, was 'n baie want wanneer dit saai- en planttyd was belangrike gevange en aangesien die het hy gewoonlik ’n gedeelte van sy Engelse kort tevore vir kommandant burgers huis toe gestuur om ook hier- Gideon Scheepers laat doodskiet het, is die belangrike oorlogswerk te gaan ver- algemeen verwag dat De la Rey Methuen rig, en ook weer as die oestyd aange- as gyselaar sou hou om te voorkom dat breek het. Hierdie voorrade is sorgvul- die Britse outoriteite weer so iets doen. dig opgegaar en gebêre terwyl hy ook De la Rey het egter anders geoordeel. deur die byeenbring en beskerming van Hy was nie so ingerig dat hy die beestroppe vir die nodige vleisvoorraad gewonde Britse aanvoerder behoorlike voorsiening gemaak het. So het die mediese aandag en verpleging kon laat Wes-Transvalers voedsel gekry en was geniet nie, en derhalwe het hy besluit hulle in staat om as bittereinders die om hom los te laat. Teenoor hierdie einde van die oorlog te aanskou. handeling van De la Rey het sy burgers Onverskrokke krygsman, onverbid- ernstige protes aangeteken, maar die delike vaderlander, gedugte aanvoerder edelmoedige aanvoerder het hulle spoe- wat Koos de la Rey was, was hy ook die dig tot ’n ander sienswyse gebring. Dié teerhartige mens en Christen wat geen daad van De la Rey het veroorsaak dat oomblik daaraa-n gedink het om hom op sy aansien en prestige by die vyand en 'n vyand wat in sy mag was te wreek in die buitewêreld besonder hoog gestyg nie. Hierdie mooi en edele karaktertrek het. het alreeds in sy eerste slag (Kraaipan) Genl. Koos de la Rey het hom dwars­ aan die lig gekom. Na dié slag het hy deur die oorlog, soos trouens deur sy die Britse gewondes en noodlydendes hele lewe, onderskei as die vurige vader­ nie aan hulleself oorgelaat nie maar sy lander en die man w-at in die oorwinning persoonlike aandag aan hulle gegee so- van die Boere en die toekoms van sy dat hulle die beste behandeling kon volk geglo het. Hierdie geloof, gegrond ontvang wat onder die omstandighede op sy geloof in God as die beskikker oor moontlik was. Van hierdie gedragsbe- die lotgevalle van volke en nasies, was ginsel het De la Rey dwarsdeur die oor­ die krag agter die optrede van die be- log nie -afgewyk nie en het hy op hier­ roemde krygsman, maar dit was ook die optrede van hom die kroon die krag waarmee hy sy ondergeskiktes gespan toe Lord Methuen in die laaste tot die einde toe kon besiel. Koos de la groot slag van die oorlog (Tweebos) Rey was 'n man wat nie ligtelik besluite in sy hande geval het. Eers het geneem het nie; dit was die geval voor genl. De la Rey aan genl. Cilliers die oorlog, waarvan hierbo reeds ge- opdrag gegee om al die Britse dooies te spreek is. Maar as hy, nadat hy eers in begrawe en om na die gewondes om te gebed geworstel het, een maal ’n besluit sien. Al die Britse ambulanse, tente en geneem het, het hy met taaie volhar- komberse wat in die Boere se hande ding en ’n ystere deursettingsvermoë in geval het en genoeg voedsel moes vir daardie besluit tot die einde toe volhard. die gewondes agtergelaat word. Lord Dit het baie duidelik aan die lig gekom

132 KOERS teen die begin van 1901, toe na die la Rey sy burgers besoek en aan hulle inname van Pretoria ’n algehele moede- meegedeel dat vredesonderhandelinge loosheid oor die land toegesak het. Dit aan die gang was en min of meer wat die het selfs geskyn asof die Regering van vredesvoorwaardes sou wees. Hy het Transvaal moed opgegee het, want in ook die benarde toestand waarin die res Mei 1901 het dié regering ’n baie neer- van Transvaal verkeer het en die gru- drukkende brief aan pres. Steyn same omstandighede in die konsentra- geskrywe waarin hulle laat deurskemer siekampe onder hulle aandag gebring, en het dat dit miskien gerade sou wees om toe het hy op een vergadering aan hulle die hele stryd te staak. Pres. Steyn en gevra dat diegene wat met die stryd genl. De Wet kon egter nie in hierdie wou voortgaan eenka.nt toe moes staan. Transvaalse pessimisme deel nie en het Een van die burgers het in 1914 in ’n hulle vasberadenheid te kenne gegee artikel in Die Brandwag (getiteld „Ons om die oorlog voort te sit. Genl. de la ou generaal Koos de la Rey”) vertel Rey was dieselfde mening toegedaan en dat hulle op hierdie vraag almal een- op ’n konferensie wat tussen die leiers kant toe gestaan het, en vervolg dan: gevolg het, het Koos de la Rey ’n belang- ...... en kyk toem het daar uit die rike bydrae gelewer tot die besluit om oog van die ou Leeuw van die veld nie alleen met die stryd voort te gaan 'n vlam van trots en blydskap geskiet nie, maar ook met ’n nuwe en belangrike wat ek nooit sal vergeet nie. Zijn fase in die stryd te begin. Dat dit by geklemde vuis gaat die hoogte in en horn nie net ’n kwessie van woorde was hierdie woorde bars hom uit: .Bur­ nie, het De la Rey met sy daaropvol- gers, ik sal by julle staan tot die gende optrede in Wes-Transvaal terdeë laaste toe!’ ’n Kêrel wat naas my bewys. staan, kyk hom stip en half bangerig Toe De la Rey die beroemde slag van aan, onder zyn wenkbrouwe uit, skud Tweebos gelewer het, was hy en sy sy kop en sê: ,Jy kan aan zyn oë burgers nog onoorwonne en ten voile sien dat sy naam Ou Koos de la Rey bereid om met die stryd voort te gaan. is”. Hy het nog nie geglo dat die stryd So het die 55-jarige aanvoerder en held verby kon wees en dat die Boere die van menige geveg saam met verteen- onderspit sou delf nie. Sonder dat hy woordigers uit sy kommando’s na Ver- dit wou hê en sonder dat hy daarvan eeniging vertrek om die vredeskonferen- geweet het, was onderhandelinge tussen sie te gaan bywoon en om die gevoel van die Boereleiers en Britse outoriteite sy troue burgers, wat ook sy gevoel was, reeds aan die gang, en kort na hierdie te gaan vertolk, nl. dat die onafhank- slag het dit vir De la Rey as ’n groot likheid van hulle land nie verlore moes skok gekom toe hy opdrag ontvang het gaan nie. Toe dit blyk dat vrede moont- om na te gaan om aan die lik was alleen as die republieke hulle voorlopige samesprekings tussen die onafhanklikheid prysgee, het De la Rey twee strydende magte deel te neem. Na hom by die Vrystaters geskaar en met afloop van hierdie samesprekings het De hulle saamgestem dat onder daardie om-

KOERS 133 standighede die oorlog voortgesit moes Rey! Dit was die man wat nie na roem word. Die onafhanklikheid van hulle en eer gesoek het nie maar wat hom land was ’n te groot prys om te betaal. deur God laat gebruik het in diens van Hulle het kans gesien dat dit nog gered land en volk. Laat ons daarom in oot- kon word. Alleen die toestande in ander moed God dank vir hierdie waardige dele van die land kon De la Rey op bouer aan ons geskiedenis en laat ons hierdie stadium tot ander insigte bring die naam en persoon van Jacobus Hercu- en die hoofrede vir sy toestemming tot laas de le Rey in dankbare herinnering vrede was dat al word die land verloor hou. die volk gered moes word. Ja, dit was die man, genl. Koos de la J. S. DU PLESSIS.

DIE GROEI VAN ’N WES-EUROPESE GEMEENSKAP EN VAN ’N GEMEENSKAPLIKE REGSTELSEL.

Behalwe die gemeenskapsplanne wat kele konvensies voorberei het, soos die nie verwesenlik is nie en die Vryhandels- Europese Konvensie vir Menseregte. reëling tussen die Skandinawiese Lan- 4. Beklee met supra-nasionale gesag de, Groot Brittanje, Oostenryk, Swit- is die verskillende internasionale lig­ serland en Portugal wat nog slegs in game van die ses Sentraal-Europese ontwerp bestaan, is daar reeds die vol- state, nl. die Gemeenskap vir Steenkool gende gemeenskaplike organe vir Wes- en Staal, die Ekonomiese Gemeenskap en Europa of sekere belangrike Wes-Euro- die Atoomgemeenskap. Die tweede van pese lande, naamlik: bogenoemdes is bedoel om ’n gemeen­ 1. Die Wes-Europese Unie met ’n skaplike mark in die algemeen te skep, gemeenskaplike vergadering vir onder- en vir die gemeenskap as geheel is linge raadpleging, aangevul deur ’n daar reeds wetgewende, uitvoerende en Raad van Buitelandse Ministers en regterlike organe voorsien. Dit het ook Gesante van die sewe lid-state. ’n eie fi.nansiële apparaat. Afgesien van die gemeenskaplike 2. Die Organisasie vir Europese Romeins-regtelike kodifikasie-grondslag Ekonomiese Saamwerking, met sewen- van die algemene Europese reg, is in tien lede waarvan die Raad bindende die afgelope tyd reeds ’n groot mate van besluite vir die lidstate kan neem. Dit regsgelykheid bewerk deur multilateral het verskeie geassosieerde liggame soos en bilaterale verdrae. die Europese Konferensie van Ministers Maar bogenoemde gemeenskappe het vir Vervoer en Verkeer. buitengewoon baie bygedra tot ’n ge­ 3. Die Europa-raad is slegs van be- meenskaplike regsreëling vir die ses lang vir sover dit ’n algemene kanaal deelnemende state, nie alleen in die skep vir onderhandelinge en reeds en- gevalle waar die gemeenskapsorgane

134 KOERS