Oktober Genl. Koos De La Rey, Die Krygsman

Oktober Genl. Koos De La Rey, Die Krygsman

OKTOBER 1959 KOEBS DEEL XXVII No. 4 GENL. KOOS DE LA REY, DIE KRYGSMAN. 22 Oktober is die geboortedag van Pieter de la Rey, as ongetroude jongman genl. Koos de la Rey, wat van dag tot na Suid-Afrika gekom het en alhier met ons heldeverlede behoort. Vanjaar n Afrikaanse nooi, Hester Nel, getroud gedenk ons ook op 11 Oktober die uit- is, het baie daartoe bygedra dat die De breek van die Tweede Vryheidsoorlog, la Reys feitlik uit die staanspoor vuur- sestig jaar gelede. Daarom wil ek graag warm Afrikaners geword het. Pieter de by hierdie geleentheid die persoon van la Rey, wat hom eers as onderwyser in Koos de la Rey in herinnering roep die Oudtshoornse distrik gevestig het, en by wyse van hierdie artikel hulde het in dieselfde distrik ’n vooruitstre- bring aan hom wat God aan ons volk wende boer geword. Aangesien hy ’n gegee het op ’n tydstip toe sulke manne ontwikkelde man was, is hy kort na sy dringend noodsaaklik was; ’n man wat huwelik deur die Britse outoriteite as in die ure van dood en benoudheid lei- veldkomet aangestel, ’n pos wat hy ding kon gee; ’n man sonder wie ons enkele jare daam a weer bedank het om- volksgeskiedenis beslis armer sou gewees dat hy sy aandag uitsluitlik aan sy het. Aangesien hy by uitstek krygsman boerdery wou wy. Hierdie Pieter het en veldheer was en aangesien Oktober ook as heemraad gedien en as ouderling vanjaar in die atmosfeer van die uit- het hy toegewyde en hooggewaardeerde breek van die Tweede Vryheidsoorlog diens aan die gemeente van George van die Afrikaner staan, wil ons veral gelewer. Pieter en Hester se agste aan hom as krygsman dink. kind is op 25 Desember 1812 gebore — Generaal Jacobus Herculas de la Adrianus Johannes Gysbertus. Toe hy Rey het vanaf sy 29ste jaar, toe hy met ’n volgroeide man was, het sy groot lig- Jacoba Greeff in die huwelik getree het, gaamsbou en krag hom die naam tot met sy dood op 67-jarige ouderdom Lang Adriaan de la Rey besorg. Hy in die Lichtenburgse distrik gewoon. was bestem om die vader van Koos de Hy was lid van die derde geslag De la la Rey te wees. Adriaan het midde in Reys, wie se stamvader hom tussen die lewe van sy volk gestaan en die 1789 en 1798 in Suid-Afrika kom vestig Afrikanerstryd saam met sy volksgenote het. Die feit dat hierdie stamvader, gestry. In 1845 het hy en sy vrou, KOERS 125 Adriana (geb. Van Rooyen) die Karoo sou word. In 1876 moes hy sy voorge- verlaat en hulle in die Vrystaat in die nome huwelik uitstel om as opgekom- nabyheid van Winburg op die plaas mandeerde burger en veldkomet aan Doornfontein gaan vestig. Kort daama die Sekoekoeni-oorlog deel te neem, ter- moes hy in die Slag van Boomplaas wyl hy ook gedurende die Eerste Vry­ (1848) aan die eerste oorlog vir die heidsoorlog by Potchefstroom nuwe vryheid van sy volk deelneem en toe hy roem as krygsman verwerf het, sodat hy ook daama geweier het om die Britse later as kommandant aangestel is. Hier­ gesag oor die Vrystaat te erken, het hy die amp het hy in 1893 neergelê toe hy soos ander sy goed opgepak en oor die as lid van die Eerste Volksraad van die Vaal getrek — Transvaal toe — waar hy Z.A.R. vir Lichtenburg gekies is. Sy hom na heelwat omswerwinge met sy laaste optrede in militêre hoedanigheid familie uiteindelik op die plaas Dela- voor die uitbreek van die Tweede Vry­ Reyskraal in die Schweizer-Reneke-dis- heidsoorlog was sy deelname aan die trik gevestig het. Lang Adriaan de la onderdrukking van die Jameson-inval in Rey het gedurende sy Transvaalse ver- 1896. blyf ook krygsdiens verrig deur vanaf As jongman was Koos de la Rey 1848 aan feitlik al die Kafferoorloë deel eintlik transportryer van beroep. Na te neem. In 1880/1881 was hy ook ’n sy huwelik in 1876 het sy bekwaamhede vrywilliger wat sy deel tot die Boere- aan hom verskeie regeringsaanstellings saak in die Eerste Vryheidsoorlog byge- besorg, soos verantwoordelike persoon dra het; in 1882 het hy ook as vrywil­ vir die opmeet van plase (d.w.s. land- liger aan die stryd op die wesgrens van meter) en naturellekommissaris vir Transvaal deelgeneem en het hy die pos Wes-Transvaal. As transportryer, veld- van onder-voorsitter van die bestuur kornet, kommandant, landmeter en natu­ van die Stellalandse Republiek tot 1885 rellekommissaris het Koos de la Rey van beklee. Dit was die Afrikaneragter- die Wes-Transvaalse veld met sy inwo- grond waaruit Koos de la Rey, sesde ners, blank sowel as nie-blank, en van kind van Adriaan en Adriana, gespruit regeringsake ’n intieme kennis opge- het. doen. Hierdie kennis en ervaring Koos de la Rey is vroeg in sy lewe verklaar dan ook tot ’n groot mate (1) tot die krygsdiens geroep. Op 19-jarige die geslaagde aanvoerderskap van genl. leeftyd vind ons hom alreeds tussen die De la Rey in die Tweede Vryheidsoorlog Vrystaatse burgers in ’n Basoeto-oor- en (2) die vermoë wat hy gedurende dié log en wel as veldkomet, wat ’n hoë stryd aan die dag gelê het om die onderskeiding vir so ’n jong knaap was. naturelle in sy gebied te kalmeer en Van hom is gesê dat hy in hierdie stryd o-nder beheer te hou. Saamvattend kan nie -alleen moed aan die dag gelê het nie, die sukses van De la Rey se krygsman­ maar ook beleid, twee kenmerke van sy skap in die Tweede Vryheidsoorlog krygsmanskap wat hom sy hele lewe hoofsaaklik toegeskryf word aan (a) sy lank sou bybly en in die Tweede Vry­ krygsmanservaring en krygsmanstalent, heidsoorlog tot ’n hoogtepunt gevoer (b) sy godsvertroue en geloof in die 126 KOERS regverdigheid van die saak van die gegee moes word nie. Sy optrede na die Boerevolk, (c) sy kennis van en liefde uitbreek van die oorlog bewys dit, want vir die Boerevolk en (d) sy kennis en toe het hy hom met al die vuur waaroor besondere voorliefde vir die Afrikaanse hy beskik in die stryd gewerp en tot die veld en veldlewe. bitter einde toe met voile mag en krag Na die Jameson-inval was De la Rey gestry vir die behoud van die anaf- saam met die ander voormanne van die hanklikheid van sy volk. volk oortuig dat ’n oorlog met Engeland Teen die einde van September 1899 onvermydelik in die naaste toekoms gelê was dit duidelik dat die oorlog baie het. Hy was egter ewe vas oortuig dat naby was. Britse troepe het al nader die tyd vir die Z.A.R. baie ongeleë was, aan die grense van die Republiek saam- aangesien die Republiek nog besig was getrek en kmdt.-genl. Piet Joubert, om, soos hy dit gestel het, op te groei. opperbevelhebber van die Republikeinse Minstens 10 tot 15 jaar, ten koste van krygsmag, moes ook sy burgers saam- wat ook al, moes nog eers verloop voor- trek om vir gebeurlikhede gereed te dat die Republiek daaraan sou kon dink wees. Die Republiek het egter voor een om die wapens teen 'n Europese moond- groot probleem te staan gekom, en dit heid op te neem. Hierdie oortuiging was dat daar met uitsondering van was dan ook daarvoor verantwoordelik genls. Joubert en Piet Cronje geen hoof- dat hy alles in sy vermoë gedoen het om offisiere was om aan die spits te staan die oorlog te probeer voorkom. Die nie. Die probleem is opgelos deur ’n bewering is ook gemaak dat De la Rey paar vooraanstaande politieke figure as saam met o.a. Louis Botha in die Volks- veggeneraals te benoem en dan maar te raed teen die stuur van ’n ultimatum hoop dat hulle ’n sukses van die onder- aan Brittanje gestem het. Dit bly egter neming sou maak. So gebeur dit dan net ’n bewering, want die betrokke dat volksraadslid Koos de la Rey op 27 notule van die geheime volksraadsitting September 1899 sy opwagting by kmdt.- waarop hierdie saak bespreek is, kan nie genl. Joubert maak op laasgenoemde se teruggevind word om presies te bepaal bevel. Kort en saaklik is aan hom wat daar plaasgevind het nie. Maar, al meegedeel dat Piet Cronje as generaal sou Koos de la Rey ook teen die stuur vir die westelike gebiede aangestel is en van die ultimatum gestem het, was dit dat De la Rey as veggeneraal en advi- alleen omdat hy op daardie stadium seur van Cronje benoem word. Van oortuig was dat sy land en volk nog nie hierdie benoeming het De la Rey later vir ’n oorlog gereed was nie. Hy sou dit self gesê dat dit hom baie moeilik geval alleen gedoen het om die belange van het om hom dit te laat welgeval, omdat sy volk en vaderland ten beste te dien. hy die oorlog baie swaarmoedig tege- Dit was nie 'n kwessie dat De la Rey moet gegaan het. Dit was ’n saak wat teen ’n oorlog met Brittanje as sodanig De la Rey, getrou aan sy aard, nie lig gekant was nie; dit was ook nie ’n opgeneem het nie, maar toe hy eenmaal kwessie dat hy van gedagte was dat aan besluit het om aan die roepstem van sy die eise van Brittanje sonder meer toe- volk en vaderland, wat vir hom ook die KOERS 127 roepstem van God was, gehoor te gee, verongeluk het. Weliswaar was dit nie kon niks hom meer keer nie en het die ’n groot slag nie maar die betekenis oorlog spoedig getoon dat die keuse van daarvan was groot: dit was beslis ’n De la Rey as veggeneraal ’n uiters skok vir die Britse outoriteite in Kim­ gelukkige en goeie keuse was.

View Full Text

Details

  • File Type
    pdf
  • Upload Time
    -
  • Content Languages
    English
  • Upload User
    Anonymous/Not logged-in
  • File Pages
    10 Page
  • File Size
    -

Download

Channel Download Status
Express Download Enable

Copyright

We respect the copyrights and intellectual property rights of all users. All uploaded documents are either original works of the uploader or authorized works of the rightful owners.

  • Not to be reproduced or distributed without explicit permission.
  • Not used for commercial purposes outside of approved use cases.
  • Not used to infringe on the rights of the original creators.
  • If you believe any content infringes your copyright, please contact us immediately.

Support

For help with questions, suggestions, or problems, please contact us