Archive for Contemporary Affairs

Total Page:16

File Type:pdf, Size:1020Kb

Archive for Contemporary Affairs ARCHIVE FOR CONTEMPORARY AFFAIRS Contact Us Write to: Archive for Contemporary Affairs University of the Free State P.O. Box 2320 Bloemfontein 9300 South Africa Visit us: Archive for Contemporary Affairs Stef Coetzee Building Room 109 Academic Avenue South University of the Free State 205 Nelson Mandela Drive Park West Bloemfontein Or telephone: +27(0)51 401 2418 Or e-mail: [email protected] [email protected] KLANKARGIEF- REGISTER SOUND ARCHIVE REGISTER Only available in Afrikaans VERWYSING BESKRYWING JAAR TYDSDUUR nbh Onderhoud met Dr CL de Jager in Augustus 1974 1974 37 min K2 Onderhoud met Senator J de Klerk op 23 Augustus 1972 i.s. 1972 78 min Onderwysstelsel in SA K3 Toespraak deur Dr A Hertzog voor die UOVS studente in 1969 90 min 1969 K4 Onderhoud met Mev. MM Jansen in 1968 1968 130 min K5 Onderhoud met Mev. MM Jansen in 1968 1968 K6 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1964 1964 780 min K7 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1965 1965 K8 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1966 1966 K9 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1967 1967 K10 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1968 1968 K11 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1969 1969 K12 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1970 1970 K13 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1971 1971 K14 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1972 1972 K15 Voorstelling van die ontstaan en groei van die Nasionale 1964 57 min Party K16 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 160 min Party Kaap op 19 September 1964 te Keimoes K17 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 19 September 1964 te Keimoes K18 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 23 April 1964 te Elliot en Jamestown K19 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 23 April 1964 te Elliot en Jamestown K20 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 28 - 29 April 1964 te Aliwal-Noord en Komga K21 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 28 - 29 April 1964 te Aliwal-Noord en Komga K22 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 1 Mei 1964 te Lady Grey en Maclear K23 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 1 Mei 1964 te Lady Grey en Maclear K24 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 2 Mei 1964 te Hofmeyr en Steynsrus K25 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 21 en 22 Mei 1964 te Hofmeyr en Steynsrus (Marais Viljoen) K26 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 120 min Party Kaap op 19 Junie 1964 te Dordrecht K27 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 19 Junie 1964 te Dordrecht K28 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 135 min Party Kaap op 25 Junie 1965 te De Aar K29 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1965 Party Kaap op 25 Junie 1965 te De Aar Bladsy 1 van 67 VERWYSING BESKRYWING JAAR TYDSDUUR K30 Hoorbeeld oor Republiekwording. Inwyding van die 1965 156 min Oorlogsmuseum by die Vrouemonument te Bloemfontein K31 Hoorbeeld oor Republiekwording. Inwyding van die 1965 Oorlogsmuseum by die Vrouemonument te Bloemfontein K32 Toespraak deur Genl. JBM Hertzog op 10 Oktober 1936 ter 1936 10 min herdenking van die Slag van Delvillebos K33 SAUK hoorbeeld oor Genl. JC Smuts 1966 30 min K34 Toespraak deur mnr. J du P Basson tydens 'n VP Kongres te 10 min SWA insake die beleid van die VP teenoor SWA K35 Lesing deur Dr F van Heerden op 9 November 1964 aan die 1964 40 min UOVS insake die Viëtnam-krisis K36 Voorbereiding vir 'n toespraak deur mnr. JR Steyn op 11 1964 20 min Julie 1964 te Bloemfontein tydens 'n VP Jeugkongres K37 Toespraak deur adv. CR Swart aan die UOVS insake 60 min samehorigheid tussen die Afrikaans- en Engelssprekende K38 Onderhoud met Dr AJR van Rijn op 1 November 1966 1966 110 min insake die geskiedenis van die Nasionale Party en veral die rol wat die Volksblad, met Dr van Rijn as redakteur, daarin gespeel het K39 Onderhoud met Dr AJR van Rijn op 1 November 1966 1966 insake die geskiedenis van die Nasionale Party en veral die rol wat die Volksblad, met Dr van Rijn as redakteur, daarin gespeel het K40 Onderhoud met mnr. PF van der Schyff deur die SAUK in 1967 10 min 1967 insake die doel en strewe van die Politieke Argief K41 Toespraak deur adv. BJ Vorster in Augustus 1967 te 1967 75 min Koffiefontein insake beleid wat die NP onder sy leierskap sal volg. Die opname bevat ook 'n gesprek tydens adv. Vorster se besoek aan die interneringskamp te Koffiefontein waar hy in die veertigerjare aangehou is. K42 Boodskap deur sen. LT Weichard aan INEG, ca. November 1975 50 min 1975 K43 Onderhoud met mnr. G Bekker in 1965 insake die 1965 17 min gebeurtenisse wat aanleiding gegee het tot samewerking tussen die NP en die Afrikanerparty gedurende die verkiesing van 1948, en die verdeeldheid onder die NP-lede daaroor. K44 Onderhoud met mnr. P Hugo, oud-LV van die Paarl in 1965 1965 32 min insake sy politieke loopbaan vanaf 1914 toe hy sekretaris van die NP op Riebeeck Kasteel geword het. K45 Onderhoud met mnr. E Möller deur mnr. Van der Schyff in 1965 32 min 1965 insake sy aandeel wat hy gehad het in die verkiesingsooreenkoms tussen die Afrikanerparty en die NP in 1948 K46 Onderhoud met oud-sen. DH van Zyl in 1965 insake mnr. JH 1965 8 min Smith en die Ossewa-Brandwag Bladsy 2 van 67 VERWYSING BESKRYWING JAAR TYDSDUUR K47 Onderhoud met adv. Blackwell in 1965 insake sy politieke 1965 20 min loopbaan vanaf 1914 toe hy verkies is as lid van die Provinsiale Raad tot 1943 toe hy Regter geword het K48 Onderhoud met oud-sen. Tom Naude op 2 April 1965 1965 75 min insake die geskiedenis van die Nasionale Party sedert stigting tot die verkiesing van 1948 K49 Onderhoud met mnr. GH van der Westhuizen op 3 1965 10 min September 1965 tydens 'n NP-kongres in SWA K50 Onderhoud met Sen. JJM van Zyl op 3 September 1965 1965 10 min insake die wegbreek van die Verenigde Nasionale Suidwes Party en die stigting van die NP in SWA K51 Onderhoud met mnr. J van Moltke, LV vir Karas op 3 1965 50 min September 1965 insake die geskiedenis van die NP in SWA K52 Herinneringe van Dr WC du Plessis insake die 1948- 40 min verkiesing K53 Onderhoud met min Eric Louw deur Danie van Eeden op 1 1966 55 min en 15 Maart 1966 insake sy baanbrekerswerk wat hy in die diplomatieke diens van SA verrig het in Amerika, Brittanje, Frankryk, Italië en Portugal. Hy verwys ook na die VVO en die ou Volkebond. K54 Personderhoude met Sen. Eric Louw op 4-7 Mei 1960 in die 1960 60 min SA-huis te Londen insake SA se beleid van afsonderlike ontwikkeling en beantwoord vrae oor Sharpeville, die tuislande, die stedelike Bantoe en die goudprys K55 Toespraak deur mnr. Eric Louw, Minister van Buitelandse 1960 30 min sake, op 24 Oktober 1960 voor die Washingtonklub insake die veranderde Afrika en Suid-Afrika se plek daarin. Hy bespreek SA se beleid van afsonderlike ontwikkeling en spreek die wens uit dat die vriendskapsbande met Amerika sal voortbestaan K56 Onderhoud met mnr. Boy Nigrini op 8 Oktober 1965 1965 31 min K57 Toespraak deur mnr. PW Botha in 1967 te Port Elizabeth 1967 71 min tydens 'n NP-kongres van Kaapland insake die rol wat die Nasionale Pers in die NP speel. Hy verwys o.a. na nasionalisme, provinsialisme, immigrasie en die belangrikheid van die seeroete om die Kaap. Hy bepleit ook groter eenheid tussen Afrikaans- en Engelssprekendes K58 Toespraak deur mnr. PW Botha op 21 Februarie 1969 te 1969 65 min Kaapstad insake die vooruitgang in SA (t.o.v. nywerheid en ekonomie) sedert die NP aan bewind gekom het. Hy verwys ook na die voordele wat Republiekwording vir SA ingehou het en doen 'n beroep op groter volkseenheid K59 Toespraak deur Dr A Hertzog op 20 Augustus 1965 te 1965 55 min Wellington tydens die halfeeufeesvieringe insake die geskiedenis van die Afrikaner en die rol wat Genl. Hertzog en nasionalisme daarin gespeel het. Hy bespreek o.a. die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die Rebellie Bladsy 3 van 67 VERWYSING BESKRYWING JAAR TYDSDUUR en die depressie K60 Toesprake deur mnr. E. Botha van Die Burger, Truter de 1964 60 min Kock en JW van Staden, LV vir Malmesbury op 22 November 1964 te Kraaifontein tydens die halfeeufeesviering van die Nasionale Party insake die geskiedenis van die NP en sy betekenis vir SA word geskets K61 Toespraak deur mnr. Coetzee op 14 Augustus 1964 te 1964 21 min Kommadagga insake die tuislandbeleid van die NP en die komplekse rassesituasie in SA K62 Onderhoud met Adv. CR Swart insake die republikeinse 50 min betoging wat langs die Vrouemonument in Bloemfontein gehou is. Die doel van die beweging, die sprekers wat opgetree het en die reaksie wat dit uitgelok het, word bespreek. Die Republikeinse strewe word genoem as een van die oorsake waarom herenigingspogings tussen die NP en die Hertzoggroep misluk het. Die Ossewa-Brandwag, Dr. Hans van Rensburg en genl. Hertzog kom ook ter sprake. K63 Onderhoud met oud-pres. CR Swart in Februarie 1974 1974 151 min insake die Republikeinse ideaal, die samesmelting van die NP en die SAP en die vlagstryd.
Recommended publications
  • An Analysis of Racial Stereotyping in South African Broadcasting
    1 Introduction Outline of Arguments, Theoretical Moves, and Research Sources A theoretically-informed analysis of stereotyping in advertising is a largely unchartered territory. Coupled to this problem is a complexity deriving from the fact that a variety of instruments (be they administrative. technological, ideological. or theoretical) when enacted in the South African context, often lead to counter- intuitive results. Tints, regressive ethnic stereotypes may have been “good” in certain South African contexts and progressive ones “bad” in others. The incorporation of “black” ethnicity in advertising in the West is held to be largely symbolic and masks the lack of real incorporation. Yet in South Africa, in certain circumstances, it prefigures black incorporation given the rise of the black consumer. A discourse geared towards stereotypes of minorities in a dominant ethnicity context, which sees them as bad, may be functional in a multiracial and multicultural context. Instances such as these are symptomatic of a more general problem encountered in the application of theories from First World contexts to the South African context (Muller and Tomaselli 1990: Louw, 1991). Third World countries might not always follow the same patterns or even stages of development that have previously occurred in the advanced industrial states. Third World countries will be profoundly affected by current development theories and policies practised in advanced industrial or post- industrial states. From a globalisation point of view, technological developments that have rendered certain modes of production and their attenuating labour reproduction requirements obsolete, inevitably hear influence upon Third World countries. While not underestimating the level of South African sophistication in industrialisation and business management, these observations must to some extent hold true about future development of the South African social formation, Care should therefore be exercised in the application of theories and concepts from abroad.
    [Show full text]
  • Swapo Leader Acts on Death Attempt
    Friday June 13 1986 SOc Swapo leader acts on death attempt STAFF REPORTER IN AN URGENT COURT application yesterday afternoon, Swapo's Education Secretary, Mr Joshua Hoebeb, called for a Nudo member, Mr Unotjari Katjimune, to hand in his firearms and ammunition, and to stop Mr Katjimune from assaulting, molesting, or threatening to physically harm his fundamental human rights. The.application arises from an. alleged attempt on the life of Mr Hoebeb last Sunday evening, in which shots were fired into his car and windows smashed with sticks and metal rods. Mr Katjimune is cited as the First Respondent, and the Democratic Turnhalle Alliance (DTA), of NATIONAL STATE which Nudo is a member party, as · the second. The notice of motion called upon OF EMERGENCY the Supreme Court in Windhoek to declare that Mr Katjimune was un­ fit to legally possess a firearm, and IN SOUTH AFRICA ·~ that he immediately surrender such firearm and ammunition to the Police, pending the outcome of - INSIDE criminal charges laid by Mr Hoe.beb, at the Katutura Police station. Affidavits by several people were filed in support of Mr Hoebeb's Specialists for hearing aids application. Included among them are affidavits by ' Mr Vezera Kandetu, Mr Daniel Tjongarero, Mr Otniel Kazombiaze, Ms Nora Windhoek PORTUS BLASIUS, a 15·year~0Id schoolboy Chase and two Windhoek jour­ nalists, Mr John Liebenberg and Hearing Aids from northern. Nainibia, whose face was Mr David Pieters. badly burned when soldiers put his head ¥r Hoeb~b broullh!. the applica­ Continental Building PO Box 3552 against the exhaust sys.em of an Idling tipn in his capacity as member of 1st Floor, Room 48 Kaiser Street.
    [Show full text]
  • Krige Namibie 1989.Pdf (3.184Mb)
    Stellenbosch University http://scholar.sun.ac.za Stellenbosch University http://scholar.sun.ac.za i INHOUDSOPGAWE 1. In1eiding 1 1.1 Agtergrond 1 1.2 Die p1aas1ike koerante 2 1.3 Doe1 van die studie 4 1.4 Bevo1kingsta1 5 1.5 Koerante in verhouding met bevo1kingsgeta11e 6 1.6 Beperkte advertensiemark 7 1.7 Aanduiding van ontwikke1ing 7 1.8 Afrika se mediabehoeftes 8 1.9 Die toekoms van die koerantwese in Afrika 11 1.10 Staatshu1p vir Afrika-koerante bep1eit 13 1.11 Universe1e standaarde 14 1.12 Openbare mening 17 2. Geskiedkundige oorsig van die koerantwese in SWA/Namibie 23 2.1 Die eerste koerant 23 2.2 Faktore wat 'n ro1 gespee1 het in die bestaan en ontstaan 24 van SWA/Namibi~ se koerante Stellenbosch University http://scholar.sun.ac.za ii. 2.3 Die groei van die koerantwese in SWA/Namibie 25 2.4 The Windhoek Advertiser 27 2.5 Die eerste Afrikaanse koerant 28 2.6 Die ro1 van die Zuid-West Vereeniging 29 2.7 Partypo1itiek kry 1yf 31 2.8 Ontwikke1inge in die Duitse koerantbedryf 33 2.9 Die Suidwester kom op die tonee1 34 2.10 Unie-Vo1kspers tree toe 35 36 2.11 Die eerste dagb1ad 37 2.12 Ontwikke1inge in die John Meinert-groep 38 2.13 Die Repub1ikein word gestig 38 2.14 'n Sukke1tyd breek aan 2.15 Die Meinert-groep verwisse1 van hande 39 2.16 Nog nuwe koerante 42 3. Redakteurs aan die woord 43 3.1 In1eiding 43 3.2 Vrae1ys 43 Stellenbosch University http://scholar.sun.ac.za iii.
    [Show full text]
  • 20 November 1987.Pdf
    ICAPTUII Koevoet men found liable for civilian death admit to using Russian-made weapons ------------ BY CHRIS SHIPANGA -----------­ TWO KOEVOET members were this week found criminally liable for the death of a former Marien­ tal detainee and his friend after alleging that the men were "Swapo terrorists and enemies." Ap­ pearing before Inquest Magistrate G.B. V an Pletzen at Ondangwa, Koevoet Sergeants Leon Lotz and Daniel Bouwer gave contradictory evidence as to the exact events concerning the shooting in July, 1985. of two civilians, Nicodemus Fillemon, 28, and Petrus Sakaria, 27, respectively. According to evidence before court, "terrorists:' 47 assault rifles, Makarov pistols and deceased Nicodemus Fillemon was a The court was also told of a reward of others, for use against the "enemy." former Mariental detainee, held for six R50 paid to black Koevoet members as The two Koevoet men told the court years without trial at Kaikanagab "kop geld", or "bos geld:' when suc­ that on or during July 10, 1985, while Military Base. He was captured in cessful in: capturing or killing "Swapo busy with operational duties in nor- May, 1978 by the SADF during a raid terrorists:' on a Swapo refugee camp in Angola, In further evidence the court was but was later released and had a docu­ also told that Koevoet members were Continued on page 2 ment signed by the Administrator­ re-i~ued with captured weaponry; AK General stating that he was a free person. Deceased Petrus Sakaria was a general labourer who worked in Win­ dhoek and was visiting his aged mother in northern Namibia, at the time of his death.
    [Show full text]
  • 9 November 1989
    Bringing Africa South SOc (GST Inc.) Thursday November 9 EAR POLITICS :""" .. "., •. ' "':""'/': ,.,."'.' .. ' .....,'. .•• <. "",. .. ," .....' ....,..• , .. .. ... ,... , ·,'·.", $wapo'againttle vi .ctiJ1)ol~r1illeg~I~ ,rnea.rpamphl~t ." butpolicearesceptical about"tracingthe culprits ,....•... ' ,. ... ':' ... .. .............. ,.. ... .... .' A PROPAGANDA sheet purporting to have been produced by the non-existent "Swapo News Service" was yesterday morning found littering the streets of Windhoek from Khomasdal and Katutura to the predominantly white residential suburbs. Various reports from throughout thought such a thing, let alone said it the city indicate the smear pamphlet in private or in public, and much less was definitely dropped by aeroplane have printed it," said the spokes per- in addition to being left in wads son. along the sides of streets. "It is a crude attempt at disinfor- Two Katutura residents last night mation that deserves contempt, trying told The Namibian they saw an aero- as it does to hurt the people's organ- plane dropping the pamphlets. isation on the eve of the election. But no confirmation could be ob- "Although the pamphlet bears the tained from the air traffic control at Swapo 'mannetjie' logo and says it Eros airport about whether any aero- was printed by I.M. Meinert (the plane departed during the night, printers of Swapo's newspaper possibly to perform such a task. 'Namibia Today'), Swapo never gave The pamphlet informed Plan any instruction to print this garbage." combatants from Swapo President A spokesperson in the Adminis- Mr Sam Nujoma's home village of trator-General's office, Mr Gerhard Ongandjera they would receive pref- Roux, said the publication and distri- erential treatment - including a R6 bution of the pamphlet was an of- 000 pay-off - to other combatants.
    [Show full text]
  • Military Relations: a Qualitative Exploration
    TRUTH AND RECONCILIATION PROCESSES AND CIVIL- MILITARY RELATIONS: A QUALITATIVE EXPLORATION by Johannes Christiaan Rudolph (Ian) Liebenberg submitted in accordance with the requirements for the degree of DOCTOR OF LITERATURE AND PHILOSOPHY in the subject SOCIOLOGY at the UNIVERSITY OF SOUTH AFRICA Promoter: Prof W. J. Schurink Joint Promoter: Prof V. Shubin NOVEMBER 2008 Declaration by Candidate I declare that this thesis is my own work and that all sources that I have used or quoted have been indicated and acknowledged by means of complete references. J. C. R. (Ian) Liebenberg Student Number: 0430 - 548 - 5 November 2008 ii Acknowledgements and (re-) Memories Birds need not only wings, but air in which to fly. The desert scorpion, despite agile legs and heavy armour, will find itself helpless in a calm sea. If Kipling was correct in suggesting that “the heights by great people reached and kept were not obtained by sudden flight, but they, while their companions slept, were toiling upwards through the night”, then acknowledgements are crucial. Not that one is great or necessarily at great heights, but no working person exists as an island, nor does a single somatic being constitute tradition and achievements attained or aimed at. In all this we stand but on the shoulders of others that went before us and those accompanying us. This is true for the research track here. Numerous people played a role over a long time. I owe gratitude to a great many friends past and present and not all of them can be mentioned here. I humbly tender my apologies in this regard.
    [Show full text]
  • An Analysis of Policies, Practices and Trends In
    AN ANALYSIS OF POLICIES, PRACTICES AND TRENDS IN NAMIBIAN THEATRE IN THE LATE 20TH CENTURY, WITH SPECIFIC EMPHASIS ON THE WORK OF BRICKS, FREDERICK PHILANDER AND ALDO BEHRENS A dissertation submitted in fulfillment of the requirements for the degree of DOCTOR OF PHILOSOPHY IN PERFORMING ARTS OF THE UNIVERSITY OF NAMIBIA BY LAURINDA D.E. OLIVIER-SAMPSON Student number 9439382 April 2016 MAIN SUPERVISOR: PROFESSOR C. BOTHA CO-SUPERVISOR: DR. M. PALUMBO CONTENTS Acknowledgement Dedication Declaration Abstract Terms Explained Chapter 1 1 Introduction 1 1.1 General introduction/Background and orientation to the study 1 1.2 Statement of the problem 7 1.3 Objectives of the study 7 1.4 Research assumption 8 1.5 Significance of the study 8 1.6 Limitations of the study 9 1.7 Delimitations of the study 9 1.8 Methodology 10 1.8.1 Research Design 10 1.8.2 Research population 11 1.8.3 Sample 11 1.9 Research ethics 12 Chapter 2 13 Establishing a paradigm through literature review 13 2. Literature Review 13 2.1 Structure of feeling 14 2.2 Hybridity 16 2.3 Cultural invasion 20 2.4 Postcolonial theory 22 2.5 Play Scripts 24 Chapter 3 26 An outline of some of the main historical and political factors prevalent during the period covered by this research 25 3.1 Introduction 25 3.2 The Namibian student activity, grassroots performance and restrictive legislation 32 Chapter 4 36 Discussion and interpretations 36 4.1 Introduction 36 4.2 Government policy and legislation 39 4.2.1 Overview 40 4.2.2 The ethos of pre-independence community theatre 43 4.2.3 Government
    [Show full text]
  • Nel Y-20295456.Pdf (2.367Mb)
    Die nuusagenda en die raming van nuus in drie Namibiese susterkoerante: ‘n Vergelykende studie aan die hand van die agendastellingsteorie en nuusramingsbeginsel Y Nel orcid.org/0000-0002-7472-076X Verhandeling voorgelê ter nakoming vir die graad Magister Artium in Kommunikasiestudies aan die Noordwes- Universiteit Studieleier: Dr T Swanepoel Gradeplegtigheid Mei 2018 Studentenommer: 20295456 i Bedankings Dankie aan my Pappa Vader wat vir my gesê het ek het dit in my. Ek is in alles tot staat deur Hom wat my krag gee. My ouers, Fanie en Hanlie, dankie vir julle ondersteuning. Dankie vir die geleenthede wat julle my gebied het en my geleer het om jou eie mens te wees. Ek sal nooit ophou by julle leer nie. My sibbe en vriende: Antoinette, Tiaan, Rhena, Riëtte, Marizanne, Jessica, Rodney en Gerrit, dankie vir die koffie wat aangedra is, vir al die etes wat gekook is, die trane wat afgedroog is en die baie bemoedigende boodskappe. Dankie vir julle ondersteuning en liefde. My kêrel – Antonio Quintal, jy maak alles beter. Dankie vir jou daar-wees tydens van die moeilikste tye gedurende hierdie studie. Vir jou het ek lief. Dankie aan die personeel van NMH, in die besonder aan Luzelle October en Thusnelda Gamibes in die biblioteek wat seker gemaak het ek kry al die koerante vir hierdie studie. My redakteur, Gerine Hoff, jou bystand die afgelope paar jaar is merkwaardig – ek sal daarom aanhou vir jou werk. Karin Eloff, my taalversorger, ons hoef nooit weer 4uur in die oggende te begin werk nie. Thalyta Swanepoel – dankie vir die ingryp na ʼn probleem en die optel na elke val.
    [Show full text]