ARCHIVE FOR CONTEMPORARY AFFAIRS Contact Us Write to: Archive for Contemporary Affairs University of the Free State P.O. Box 2320 Bloemfontein 9300 South Africa Visit us: Archive for Contemporary Affairs Stef Coetzee Building Room 109 Academic Avenue South University of the Free State 205 Nelson Mandela Drive Park West Bloemfontein Or telephone: +27(0)51 401 2418 Or e-mail: [email protected] [email protected] KLANKARGIEF- REGISTER SOUND ARCHIVE REGISTER Only available in Afrikaans VERWYSING BESKRYWING JAAR TYDSDUUR nbh Onderhoud met Dr CL de Jager in Augustus 1974 1974 37 min K2 Onderhoud met Senator J de Klerk op 23 Augustus 1972 i.s. 1972 78 min Onderwysstelsel in SA K3 Toespraak deur Dr A Hertzog voor die UOVS studente in 1969 90 min 1969 K4 Onderhoud met Mev. MM Jansen in 1968 1968 130 min K5 Onderhoud met Mev. MM Jansen in 1968 1968 K6 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1964 1964 780 min K7 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1965 1965 K8 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1966 1966 K9 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1967 1967 K10 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1968 1968 K11 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1969 1969 K12 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1970 1970 K13 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1971 1971 K14 Onderhoud met mnr. EHO Cronjé in 1972 1972 K15 Voorstelling van die ontstaan en groei van die Nasionale 1964 57 min Party K16 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 160 min Party Kaap op 19 September 1964 te Keimoes K17 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 19 September 1964 te Keimoes K18 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 23 April 1964 te Elliot en Jamestown K19 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 23 April 1964 te Elliot en Jamestown K20 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 28 - 29 April 1964 te Aliwal-Noord en Komga K21 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 28 - 29 April 1964 te Aliwal-Noord en Komga K22 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 1 Mei 1964 te Lady Grey en Maclear K23 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 1 Mei 1964 te Lady Grey en Maclear K24 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 2 Mei 1964 te Hofmeyr en Steynsrus K25 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 180 min Party Kaap op 21 en 22 Mei 1964 te Hofmeyr en Steynsrus (Marais Viljoen) K26 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 120 min Party Kaap op 19 Junie 1964 te Dordrecht K27 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 Party Kaap op 19 Junie 1964 te Dordrecht K28 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1964 135 min Party Kaap op 25 Junie 1965 te De Aar K29 Hoorbeeld van die halfeeufeesvieringe van die Nasionale 1965 Party Kaap op 25 Junie 1965 te De Aar Bladsy 1 van 67 VERWYSING BESKRYWING JAAR TYDSDUUR K30 Hoorbeeld oor Republiekwording. Inwyding van die 1965 156 min Oorlogsmuseum by die Vrouemonument te Bloemfontein K31 Hoorbeeld oor Republiekwording. Inwyding van die 1965 Oorlogsmuseum by die Vrouemonument te Bloemfontein K32 Toespraak deur Genl. JBM Hertzog op 10 Oktober 1936 ter 1936 10 min herdenking van die Slag van Delvillebos K33 SAUK hoorbeeld oor Genl. JC Smuts 1966 30 min K34 Toespraak deur mnr. J du P Basson tydens 'n VP Kongres te 10 min SWA insake die beleid van die VP teenoor SWA K35 Lesing deur Dr F van Heerden op 9 November 1964 aan die 1964 40 min UOVS insake die Viëtnam-krisis K36 Voorbereiding vir 'n toespraak deur mnr. JR Steyn op 11 1964 20 min Julie 1964 te Bloemfontein tydens 'n VP Jeugkongres K37 Toespraak deur adv. CR Swart aan die UOVS insake 60 min samehorigheid tussen die Afrikaans- en Engelssprekende K38 Onderhoud met Dr AJR van Rijn op 1 November 1966 1966 110 min insake die geskiedenis van die Nasionale Party en veral die rol wat die Volksblad, met Dr van Rijn as redakteur, daarin gespeel het K39 Onderhoud met Dr AJR van Rijn op 1 November 1966 1966 insake die geskiedenis van die Nasionale Party en veral die rol wat die Volksblad, met Dr van Rijn as redakteur, daarin gespeel het K40 Onderhoud met mnr. PF van der Schyff deur die SAUK in 1967 10 min 1967 insake die doel en strewe van die Politieke Argief K41 Toespraak deur adv. BJ Vorster in Augustus 1967 te 1967 75 min Koffiefontein insake beleid wat die NP onder sy leierskap sal volg. Die opname bevat ook 'n gesprek tydens adv. Vorster se besoek aan die interneringskamp te Koffiefontein waar hy in die veertigerjare aangehou is. K42 Boodskap deur sen. LT Weichard aan INEG, ca. November 1975 50 min 1975 K43 Onderhoud met mnr. G Bekker in 1965 insake die 1965 17 min gebeurtenisse wat aanleiding gegee het tot samewerking tussen die NP en die Afrikanerparty gedurende die verkiesing van 1948, en die verdeeldheid onder die NP-lede daaroor. K44 Onderhoud met mnr. P Hugo, oud-LV van die Paarl in 1965 1965 32 min insake sy politieke loopbaan vanaf 1914 toe hy sekretaris van die NP op Riebeeck Kasteel geword het. K45 Onderhoud met mnr. E Möller deur mnr. Van der Schyff in 1965 32 min 1965 insake sy aandeel wat hy gehad het in die verkiesingsooreenkoms tussen die Afrikanerparty en die NP in 1948 K46 Onderhoud met oud-sen. DH van Zyl in 1965 insake mnr. JH 1965 8 min Smith en die Ossewa-Brandwag Bladsy 2 van 67 VERWYSING BESKRYWING JAAR TYDSDUUR K47 Onderhoud met adv. Blackwell in 1965 insake sy politieke 1965 20 min loopbaan vanaf 1914 toe hy verkies is as lid van die Provinsiale Raad tot 1943 toe hy Regter geword het K48 Onderhoud met oud-sen. Tom Naude op 2 April 1965 1965 75 min insake die geskiedenis van die Nasionale Party sedert stigting tot die verkiesing van 1948 K49 Onderhoud met mnr. GH van der Westhuizen op 3 1965 10 min September 1965 tydens 'n NP-kongres in SWA K50 Onderhoud met Sen. JJM van Zyl op 3 September 1965 1965 10 min insake die wegbreek van die Verenigde Nasionale Suidwes Party en die stigting van die NP in SWA K51 Onderhoud met mnr. J van Moltke, LV vir Karas op 3 1965 50 min September 1965 insake die geskiedenis van die NP in SWA K52 Herinneringe van Dr WC du Plessis insake die 1948- 40 min verkiesing K53 Onderhoud met min Eric Louw deur Danie van Eeden op 1 1966 55 min en 15 Maart 1966 insake sy baanbrekerswerk wat hy in die diplomatieke diens van SA verrig het in Amerika, Brittanje, Frankryk, Italië en Portugal. Hy verwys ook na die VVO en die ou Volkebond. K54 Personderhoude met Sen. Eric Louw op 4-7 Mei 1960 in die 1960 60 min SA-huis te Londen insake SA se beleid van afsonderlike ontwikkeling en beantwoord vrae oor Sharpeville, die tuislande, die stedelike Bantoe en die goudprys K55 Toespraak deur mnr. Eric Louw, Minister van Buitelandse 1960 30 min sake, op 24 Oktober 1960 voor die Washingtonklub insake die veranderde Afrika en Suid-Afrika se plek daarin. Hy bespreek SA se beleid van afsonderlike ontwikkeling en spreek die wens uit dat die vriendskapsbande met Amerika sal voortbestaan K56 Onderhoud met mnr. Boy Nigrini op 8 Oktober 1965 1965 31 min K57 Toespraak deur mnr. PW Botha in 1967 te Port Elizabeth 1967 71 min tydens 'n NP-kongres van Kaapland insake die rol wat die Nasionale Pers in die NP speel. Hy verwys o.a. na nasionalisme, provinsialisme, immigrasie en die belangrikheid van die seeroete om die Kaap. Hy bepleit ook groter eenheid tussen Afrikaans- en Engelssprekendes K58 Toespraak deur mnr. PW Botha op 21 Februarie 1969 te 1969 65 min Kaapstad insake die vooruitgang in SA (t.o.v. nywerheid en ekonomie) sedert die NP aan bewind gekom het. Hy verwys ook na die voordele wat Republiekwording vir SA ingehou het en doen 'n beroep op groter volkseenheid K59 Toespraak deur Dr A Hertzog op 20 Augustus 1965 te 1965 55 min Wellington tydens die halfeeufeesvieringe insake die geskiedenis van die Afrikaner en die rol wat Genl. Hertzog en nasionalisme daarin gespeel het. Hy bespreek o.a. die Anglo-Boereoorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die Rebellie Bladsy 3 van 67 VERWYSING BESKRYWING JAAR TYDSDUUR en die depressie K60 Toesprake deur mnr. E. Botha van Die Burger, Truter de 1964 60 min Kock en JW van Staden, LV vir Malmesbury op 22 November 1964 te Kraaifontein tydens die halfeeufeesviering van die Nasionale Party insake die geskiedenis van die NP en sy betekenis vir SA word geskets K61 Toespraak deur mnr. Coetzee op 14 Augustus 1964 te 1964 21 min Kommadagga insake die tuislandbeleid van die NP en die komplekse rassesituasie in SA K62 Onderhoud met Adv. CR Swart insake die republikeinse 50 min betoging wat langs die Vrouemonument in Bloemfontein gehou is. Die doel van die beweging, die sprekers wat opgetree het en die reaksie wat dit uitgelok het, word bespreek. Die Republikeinse strewe word genoem as een van die oorsake waarom herenigingspogings tussen die NP en die Hertzoggroep misluk het. Die Ossewa-Brandwag, Dr. Hans van Rensburg en genl. Hertzog kom ook ter sprake. K63 Onderhoud met oud-pres. CR Swart in Februarie 1974 1974 151 min insake die Republikeinse ideaal, die samesmelting van die NP en die SAP en die vlagstryd.
Details
-
File Typepdf
-
Upload Time-
-
Content LanguagesEnglish
-
Upload UserAnonymous/Not logged-in
-
File Pages69 Page
-
File Size-