Septnewsletter 2016-17
Total Page:16
File Type:pdf, Size:1020Kb
NAMAKWA DISTRICT ACTA NON VERBA - DEEDS NOT WORDS NEWSLETTER OF THE NAMAKWA DISTRICT MUNCIPALITY Q1: SEPTEMBER 2016 FROM THE EDITOR’S DESK In This Issue Inhuldiging van Raadslede The Namakwa District Municipality (NDM) has come a long way in refining and redefining the way she does business. Raadslede ontvang Opleiding Where there was once an inward focus is now a commitment to provide the assis- tance to our local municipalities that they so desperately need. We are all faced MQA/NSF/NDM Jeug Opleidingsprogram with resource restrictions but we may, if we pool our knowledge and capability sources together, assist and support each other. A greater whole, as local govern- Mandela Maand Boodskap ment, is only as strong as its weakest link. This means we are all so much strong- - Uitvoerende Burge- er if we strengthen each other in real and tangible ways. meester Amptelike Opening van This co-commitment towards a more developmental government framework also Fonteintjie Gemeen- extends to strengthening multilateral developmental relations with National and skapsaal Provincial Government, as well as promoting our, thus far, underdeveloped inte- gration of Civil Society collective interests into our mainstream programmes. LUR van DEAT besoek Namakwaland Now, with our Local Government Elections behind us, what is paramount is that, to LUR van DTS&L besoek enable us to better respond to the needs of our communities, we create platforms Namakwaland where voices are heard and honoured by feedback and action. Nama Khoi vier Vroue-, The slogan of our Newsletter is ‘Acta non Verba’ which from Latin translates as Erfenis Maand & Loslit Dag ‘Actions not Words’. This should be the cornerstone, the driving force and the NDM Women’s Day single most deciding factor that elevates an organ of state from dormant and inef- fectual to enthusiastically relevant and progressively serving. Kamiesberg Flower Run A luta continua Skool Erfenis Program Namakwa Distrik Vigsraad Patsy P. Alley Namakwa Distrik Kommunikasie Forum Ons stel bekend: Raadslede in Plaaslike Munisipaliteite GCIS Programme Bekendstelling van Khoekhoegowab Woordeboek 2016 Commemorative Banners Recycling & Separation @ Source Project NAMAKWA DISTRICT N/U MATRIARG KATRIENA ESAU EN KLEINSEUN BY LOODSING VAN KHOE/SAN WOORDEBOEK: STEINKOPF 1 NDM SPEAKER Raadslid Lindie Groenewald, Khâi- Ma se trots, het met overskrokkenheid en statige elegansie die podium as Speaker tydens die inhuldiging op 25 Augustus betree. Sy is onapologeties in die feit dat sy ‘n sterk vrou is en een wat impak maak. Haar verbintenis en omgee vir haar gemeenskap is tasbaar. Die enigste manier hoe sy ‘n verandering kan voorsien is dat die NDM programme uitrol wat sinvol is en werklike veranderinge teweeg bring. UITVOERENDE BURGEMEESTER MET DISTRIK RAADSLEDE - INHULDIGING Sy spreek Raadslede aan dat hulle die beeld van Plaaslike INHULDIGING VAN RAADSLEDE: SPRINGBOK Regering is en as sulks het elkeen ‘n verantwoordelikheid om ten alle Op 25 Augustus 2016 is die nuutverkose en herverkose Distrik Raadslede tye met eerbaarheid hul ingehuldig tydens ‘n plegtigheid in die raadsaal van die Namakwa gemeenskappe te dien. Distriksmunisipaliteit. Vir haar is Raadslid-wees nie ‘n As Uitvoerende Burgemeester is Raadslid Bentley Vass weer aangewys en het, posisie nie maar ‘n oproep tot met sy gebruiklike saaklike dog impakvolle manier, sy intreerede gelewer. diens. Sy fokus op innovering en om nuwe maniere te vind om ou Raadslid Vass gaan sy fokus plaas op die waarde van die diversiteit van sy nuwe probleme aan te spreek. Raad, wat op verskeie maniere deur hul verskillende agtergronde, talente en vaardighede die toevoeging tot die Raad net kan versterk en volrond laat bot. Sy sien verder geen doel aan dienaarskap as jy nie, inherent, ‘n Dit is vir hom belangrik dat alle Raadslede, desnieteenstaande politieke plesier en waarde daaruit put nie. oortuigings, na die tafel kom om saam veranderinge in ons gemeenskappe teweeg te bring. Hy wil hierdie termyn die verskillende vlakke van Regering As vrou, as moeder en as lid van optimaal in opbouende verhoudinge sien en verseker ons amptenary verskaf die gemeenskap is sy gereed om hoflike en eerbiedige diens aan ons mense. in diens vir Namakwa Distrik te staan. Raadslede het elkeen ‘n eed tot diens afgelê. Hier volg ons Distrik Raadslede: Bentley Gavin Vass (ANC:1) - Uitvoerende Burgemeester Magdalena (Lindie) Groenewald (ANC:2) - Speaker Helen Joslin Jack (ANC:3) - Hoofsweep Adelgunda Salome Rooi (ANC) Charles George Coetzee (ANC) Geraldine Gous (ANC) Gillian Yvette Pieters (ANC) Jeremia Elias Davids (ANC) Susarah Christina Nero (ANC) SPEAKER LINDIE GROENEWALD (MIDDEL) MET KHâI-Ma Willem Joel Petrus Links (ANC) RAADSLEDE EN AMPTENARE IN Cyril Rodney Warne (DA:1) ONDERSTEUNING OP HAAR SPESIALE DAG Chandre Keith Klaase (DA:2) Anna Maria Beukus (DA:3) Gert Jacobus Coetzee (DA) Zuie Phillis de Jongh (DA) Die Namakwa Distrik is trots op al die Raadslede wat hier hul verskeie Plaaslike Munisipaliteite verteenwoordig en wat op verskeie komitees dien. Dienslewering, die stryd teen armoede, werkloosheid en ongelykheid is steeds hoog op die agenda. Hierdie keer, egter, is daar, soos wat die gevoel in alle Plaaslike Raad Inhuldigings die geval was, ‘n ferm verbintenis tot saamwerk in plaas van verby mekaar werk. 2 JEUG BURGE- MEESTERS BY RAADSLID OPLEIDING UPINGTON In ons land waar ons diversiteit vier, waar ons nie mense veroordeel op ras, geloofsoortuiging, geslag en ook ouderdom nie ,maak Namakwa ten volle gebruik van die kapasiteit van sy jeug! Met trots en vooruitsig vir entoesiasme en om nuwe lewe in die Plaaslike UITVOERENDE BURGEMEESTER EN DISTRIK RAADSLEDE BY SALGA OPLEIDING Regerin landskap te blaas, NUWE RAADSLEDE ONTVANG OPLEIDING: UPINGTON het ons twee Jeug Burgemeesters wat ook Hierdie opleiding, wat saamgestel is deur rolspelers soos die Die Departement van hierdie opleiding bygewoon Koöperatiewe Regering, Nasionale Tesourier, LGSETA en die Ouditeur Generaal word het. deur SALGA aangebied vir ons pas verkose Raadslede, om te verseker hulle word vergewis van die beleid-, ontwikkeling- en diensleweringsraamwerke waarin hulle in Ontmoet die gebore aktivis gemeenskappe moet funksioneer. en dinamiese Burgemeester van Nama Khoi, Raadslid Ons Raadslede is aan die voorgrond van ons doel om ‘n beter lewe vir alle burgers te Lorenzo Faber en verseker. Hierdie doel is sleutel vir die ontwikkeling van ‘n Plaaslike Regering wat Burgemeester van Karoo saam met gemeenskappe werk om volhoubare maniere te vind om maatskaplike, Hoogland Raadslid ekonomiese en materiele behoeftes aan te spreek en om ons lewenskwaliteit te Veruschska Wentzel - die verbeter. vars briesie wat Sutherland en Williston met ‘n storm Die ontwikkelingskarakter van so ‘n stelsel sluit in ‘n verbintenis tot vaardigheids- en gaan tref! leierskapontwikkeling en kapasiteit bou. Ons jeug het ‘n geskiedenis Plaaslike Munisipaliteite staar groot kapasiteit en hulpbron tekorte in die gesig en dit is van ‘n progressiewe teen hierdie agtergrond dat hierdie opleiding so noodsaaklik is – ons moet maniere benadering wat fokus op vind om die kader van Raadslede, desnieteenstaande politieke afilliasie, te bemagtig onderwys en opleiding, om binne die dinamika en uitdagings van hul onderskeie gemeenskappe die gelykheid en die maksimum impak te maak. voortsettende stryd om jeugprogramme as prioriteit Die inhoud van die opleiding word baseer op die regering se Back to Basics Program, in hoofstroom die Nasionale Kapasiteitsbou Raamwerk en die Nasionale Ontwikkelingsplan wat ten implementering te vestig. doele het die bou van ‘n bekwame ontwikkelingstaat. Raadslede Faber en Ons landsburgers word nou ook al hoe meer bewus van hul regte wat Wentzel - ons wens julle verantwoordbaarheid soveel te meer beklemtoon. Raadslede sal nou ook ‘n breer voorspoed toe en glo jul verstaan van leierskap rolle, wetgewende raamwerke, sleutel munisipale prosesse en onuitputbare momentum tot dienslewering ontwikkel. Elke Openbare Ampsdraer sal verantwoordelik en verantwoordbaar gehou word deur middel van duidelike monitering- en evalueringstelsels met definitiewe doelwitte. Daar word ook klem gele op die integrerende samewerking en medebeslissende verhouding van die drie sfere van regering – Nasionaal, Provinsiaal en Plaaslik. Die Namakwa Distriksmunisipaliteit wil graag alle Raadslede voorspoed toewens met die opleiding en spreek die hoop uit dat dit ‘n betekenisvolle impak gaan he op die manier hoe ons ons gemeenskappe dien met meer toegewydheid, volrondheid en kapasiteit. 3 NDM se Jeffrey Saal Met West Coast se Yvette Schroeder en Studente op die MQA/NSF/NDM Program Die Namakwa Distriksmunisipaliteit (NDM) het Donderdag, 08 September, belangrike samesprekings bygewoon rakende die Mynbou Kwalifikasie Owerheid (MQA) en die Nasionale Vaardigheidsfonds (NSF) se Jeug Vakman Opleidingsprojek by die Namakwaland Kampus in Okiep. Hierdie projek het al reeds begin met die opname van studente in verskillende fases van opleiding in verskeie velde soos elektrisien, swyser en dieselwerktuigkundige. Die projek beoog om sowat 250 studente met ‘n Nasionaal erkende Rooi Seel toe te rus, wat hulle in staat sal stel om enige plek in die land maar veral in die mynbou en boubedryf in ons distrik te kan meeding vir werk. Die samesprekings is opgeroep omdat die projek die fase bereik het waar studente by verskeie werkgewers geplaas moet word vir die werkservaring komponent van die opleiding. Verskeie mynhuise, onder andere Transhex, Alexkor, Vedanta en West Coast Mining, asook