The Role of the Patriotic Front in the Independence of Zimbabwe, 1976
Z THE ROLE OF THE PATRIOTIC FRONT IN THE INDEPENDENCE OF ZIMBABWE 1976-1980 by NTHATHEDZENI NICHOLAS DANGALE Presented in partial fulfilment of the requirements for the degree of MAGISTER ARTIUM in HISTORY in the FACULTY OF ARTS at the RAND AFRIKAANS UNIVERSITY JOHANNESBURG PROMOTER: 1996 PROFESSOR H J VAN ASWEGEN DEDICATION Dedicated to my mother, who spent every cent she had to put me through school. May God bless you. _____,,..-----D- .0G--6=■. ii. ACKNOWLEDGEMENTS Thanks are due to my wife, Asnath Maano, and my two children, Urangani and Ipfi, who gave me unqualified support throughout my years of study; to Prof H J van Aswegen, who tirelessly made this mini-dissertation a success and to my friend Dr Deon Gouws, who always encouraged me to work hard. OPSOMMING (SUMMARY) Hierdie mini-verhandeling beskryf die rol van die Patriotiese Front in die bevryding van Zimbabwe tussen 1976 en 1980. Die presidente van die frontlinie-state het 'n beroep gedoen op die twee Zimbabwiese nasionalisteleiers, Joshua Nkomo van ZAPU en Robert Mugabe van ZANU, om 'n alliansie te vorm sodat hulle met 'n verenigde front die regime van Ian Smith kon pak. Hierdie alliansie het op 9 Oktober 1976 tot stand gekom, met die seen van die presidente van die frontlinie-state. Die alliansie het ekonomiese, militere en politieke steun geniet van die internasionale gemeenskap, die OAE en die frontlinie-state, en is beskou as die enigste mondstuk van die verdrukte massas Afrikane in Zimbabwe. Die leiers van die PF het, nieteenstaande verskille in ideologie, dieselfde oogmerke nagestreef. Hulle wou albei Zimbabwe bevry van die Ian Smith-regime.
[Show full text]